{"id":61122,"date":"2016-11-04T10:36:09","date_gmt":"2016-11-04T08:36:09","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=61122"},"modified":"2017-07-13T14:14:09","modified_gmt":"2017-07-13T12:14:09","slug":"marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/","title":{"rendered":"Marisa Drummond &#038; Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie"},"content":{"rendered":"<h4>Vertel ons van jul karakters?<\/h4>\n<p><strong>Marisa:<\/strong> Ally is \u2019n vrygees met \u2019n ongekende verdraagsaamheid vir meeste in die samelewing. Sy leef met \u2019n warm lus vir die lewe en \u2019n liefde vir haar familie en pienk 1970 VW Kombi wat sy as geskenk by haar pa gekry het. Status pla haar min en sy gun almal \u2019n kans in die lewe.<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9:\u00a0<\/strong>Ek vertolk die rol van Jay van Niekerk, \u2019n \u00a032-jarige strokiesboekskrywer. Ons vind hom in die begin van die fliek op \u2019n baie goeie plek in sy loopbaan. Hy het \u2019n gesonde ambisie, maar is ietwat versigtig vir die lewe. Hy is \u2019n bietjie van \u2019n kluisenaar en kom nie gereeld by sy familie uit nie. Hy\u2019s ook ietwat van \u2019n perfeksionis en doen nie eintlik goed uit sy gemaksone nie. Maar so hardkoppig as wat hy kan wees, is hy eintlik \u2019n sensitiewe siel.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuut-die-flieks-eintlik-nogal-baie\/\" target=\"_blank\">Lees ook: Nuut in die flieks (Eintlik Nogal Baie)<\/a><\/p>\n<h4>Hoe het julle vir die rolle voorberei?<\/h4>\n<p><strong>Marisa:<\/strong> Ally en Marisa het \u2019n hele paar ooreenkomste in hul persoonlikheide en ek kon redelik gemaklik in die rol gaan sit. Ek moes wel \u2019n paar &#8216;sit-up&#8217;s&#8217; doen vir die swemtonele!<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9:<\/strong>\u00a0Met die lees van die teks het ek agtergekom ek het baie ooreenkomste met die karakter. Dit was \u2019n bietjie <em>scary<\/em> maar ook bevredigend om Jay van Niekerk uit die staanspoor te kon verstaan. Ek doen graag teks-analise, wat behels om \u2019n goeie begrip van die storie te kry, voor ek enigsins woorde leer. Vir \u2019n groot gedeelte het ek binne myself gedelf om die emosie en begrip vir die situasie en die karakter te gaan soek. Die spreekwoordelike, \u201clife imitating art\u201d het dus \u2019n groot rol gespeel. Ek het my pa kort voor verfilming verloor en het ook \u2019n ietwat \u201csolitary life\u201d van my familie geleef.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe het julle dit ervaar\u00a0om\u00a0\u2019n rol in \u2019n fliek te vertolk? Is dit baie\u00a0anders\u00a0as jul ervaring met rolle op televisie?<\/h4>\n<p><strong>Marisa:<\/strong> Ag nee wat, ek het darem al \u2019n paar keer te doen gekry met die genre en medium, hetsy voor of agter die kameras. Ek is baie lief vir, en respekteer, die proses van filmmaak.<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9:<\/strong>\u00a0Om \u2019n hoofrol in \u2019n fliek te vertolk is iets baie spesiaal. Die tyd en inspirasie wat jy gegun word vir voorbereiding en die vryheid wat jy gegun word is \u2019n droom wat bewaarheid word. Ek is verlief op die film- en televisie-medium, alhoewel ek teate- opleiding opgedoen het. My voorbereiding en ervaring is baie dieselfde op film as op televisie, dis net baie vinniger in die televisie-medium.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Sal julle dit oorweeg om weer soortgelyke rolle te vertolk?<\/h4>\n<p><strong>Marisa:<\/strong> Definitief, Ally was pret.<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9:<\/strong>\u00a0Ek sal beslis \u2019n soortgelyke rol wil vertolk. Jay van Niekerk is \u2019n karakter met diepte en vlakke en dit was vir my baie bevredigend om myself as akteur en mens te verdiep in die proses. Ek hou daarvan om karakters te vertolk wat verander en leer en groei, en ook my as mens inspireer.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/eksklusief-marisa-drummond-eintlik-nogal-baie\/\" target=\"_blank\">Lees ook:\u00a0\u2019n Eksklusiewe kykie agter-die-skerms van Eintlik Nogal Baie<\/a><\/p>\n<h4>Hoe het \u2019n normale dag op stel verloop?<\/h4>\n<p><strong>Marisa:<\/strong> Somtyds \u2019n bietjie koud, veral met die verfilming in die Kaap wanneer jy 07:30 (want die lig is perfek en regtig mooi), in die oggend onder \u2019n waterval moet staan met jou &#8216;cozzie&#8217;. Maar dit was darem als in goeie luim en ons kinematograaf was elke keer saam in die water. Ons kon ons pyn deel.<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9:<\/strong> \u2019n Normale dag op stel was nie so anders as ander stelle nie. Roeptye is so vroeg as 6:30. Ek\u2019t dan ontbyt ge\u00ebet en daarna die dag met die regisseur bespreek. Daarna doen mens dan gewoonlik grimering en klerasie vir die eerste \u2018set up\u2019. Voor elke toneel fokus ek en dan is dit repetisies voordat ons die toneel opneem. Ons het elke dag \u2019n 12-uur dag geskiet. Ons <em>travelling<\/em>-tonele was vir my baie lekker. Die werklike reis dra by tot die gevoel en atmosfeer van die tonele.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Het julle enige inspirasie uit die oorspronklike draaiboek,\u00a0<em>Ally<\/em>, geput?<\/h4>\n<p><strong>Marisa:<\/strong> Die oorspronklike draaiboek het baie Amerikaanse nuances en gerieflike geskerts van \u2019n tipiese romantiese komedie gehad wat die karakters baie maklik geskets het. Met die nuwe draaiboek is dieselfde karaktereienskappe deurgedra, maar met \u2019n nuwe draai wat ek glo die gehoor gaan geniet.<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9:\u00a0<\/strong>Ek het nooit di\u00e9 draaiboek gelees nie. Ek was wel ingelig dat die storie en gevoel baie verander het vanaf die <em>Ally-<\/em>teks tot die ENB-teks. Ek wou nie ander invloede h\u00ea wat my kon be\u00efnvloed nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Die fliek\u00a0is \u2019n besliste tranetrekker. Hoe was die gevoel op stel?<\/h4>\n<p><strong>Marisa:<\/strong> O gits, heerlik en ontspanne met baie grappies. Ek het al gevind hoe ernstiger \u2019n toneel, hoe meer pret en histerie!<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9:<\/strong>\u00a0Alhoewel die teks beslis \u2019n traan of twee gaan laat rol, is dit steeds \u2019n storie wat inspireer en weer moed gee vir die lewe en liefde. Ek is van nature \u2019n grapgat en probeer altyd \u2019n grappie of twee maak, maar as \u2019n geheel was almal professioneel teenoor sensitiewe tonele. Oor die algemeen was die gesindheid baie positief op stel. Ek is van die siening \u201cons doen nie hartoorplantings nie, ons maak kuns\u201d, en om dit goed te doen m\u00f3\u00e9t jy dit geniet, en nie t\u00e9 ernstig wees nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe het julle te\u00a0werk gegaan om jul toneelspel tydens hartseer tonele op \u2019n geloofwaardige wyse oor te dra?<\/h4>\n<p><strong>Marisa:<\/strong> Dit is altyd belangrik om die waarheid in jou karakter te vind en te ondersoek. Oor die algemeen is dit vir my maklik om te voel vir die karakters wat ek vertolk. Dis een eienskap wat Marisa en Ally deel. Dis daai verstaan vir die mens.<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9:\u00a0<\/strong>Soos vroe\u00ebr genoem is die teks en storie nogal baie \u201cclose to home\u201d. So van die staanspoor was my emosie vlak en reg om te gebruik. Ek is teater opgelei, en ter voorbereiding plaas ek tegnieke in plek om my te help, maar veral met emosionele tonele delf ek in myself, oftewel pas die <em>method<\/em> toe. Genoeg fokus voor ek die toneel skiet het ook baie gehelp om my in die regte <em>mood<\/em> te sit.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Die film het ook \u2019n sterk liefde-tema\u00a0met di\u00e9 dat\u00a0Jay en Ally se lewens handomkeer\u00a0daardeur verander is.\u00a0Het dit enigsins jul siening oor die liefde verander?<\/h4>\n<p><strong>Marisa:<\/strong> Die lewe het \u2019n manier om mens partykeer te probeer hard bak vir die liefde. Soos ook met Ally wat, al het sy aanbeweeg van \u2019n vorige verhouding, \u2019n veilige muurtjie gebou het. Maar, dit vat net die een regte persoon wat bereid is om opreg tyd te spandeer om daardie mure wat ons so graag bou sorgvuldig en veilig af te breek.<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9:\u00a0<\/strong>Ek is nog altyd \u2019n persoon wat diep liefkry en liefde koester. Ek het net weer besef dat liefde belangrik is en dat die lewe kort is en gelewe moet word. Die storie het ook net weer perspektief gebring om te besef wat eintlik belangrik is in die lewe.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die gewilde akteurs, Marisa Drummond en Andr\u00e9 L\u00f6tter, is van vandag af (4 November), op die silwerskerm te sien in die langverwagte romantiese komedie, &#8216;Eintlik Nogal Baie&#8217;. Ons het met hulle gesels oor die fliek. Deur Nicole Kemp. Foto: Facebook.<\/p>\n","protected":false},"author":11,"featured_media":61127,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[39,1164,1387,6385,23450,24339],"class_list":["post-61122","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-bekendes","tag-fliek","tag-afrikaans","tag-celebs","tag-eintlik-nogal-baie","tag-entertainment","tag-local-celebs"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Marisa Drummond &amp; Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Marisa Drummond &amp; Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die gewilde akteurs, Marisa Drummond en Andr\u00e9 L\u00f6tter, is van vandag af (4 November), op die silwerskerm te sien in die langverwagte romantiese komedie, &#039;Eintlik Nogal Baie&#039;. Ons het met hulle gesels oor die fliek. Deur Nicole Kemp. Foto: Facebook.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-04T08:36:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-07-13T12:14:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"960\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"960\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Nicole Kemp\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Nicole Kemp\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Nicole Kemp\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ee6d3db27432284bcd72d1149fda6d55\"},\"headline\":\"Marisa Drummond &#038; Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie\",\"datePublished\":\"2016-11-04T08:36:09+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T12:14:09+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/\"},\"wordCount\":1186,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg\",\"keywords\":[\"fliek\",\"afrikaans\",\"celebs\",\"eintlik nogal baie\",\"entertainment\",\"local celebs\"],\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2016\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/\",\"name\":\"Marisa Drummond & Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg\",\"datePublished\":\"2016-11-04T08:36:09+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T12:14:09+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/11\\\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg\",\"width\":960,\"height\":960,\"caption\":\"Marisa Drummond Andre Lotter Eintlik Nogal Baie\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Marisa Drummond &#038; Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ee6d3db27432284bcd72d1149fda6d55\",\"name\":\"Nicole Kemp\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Nicole Kemp\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Marisa Drummond & Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Marisa Drummond & Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie | rooi rose","og_description":"Die gewilde akteurs, Marisa Drummond en Andr\u00e9 L\u00f6tter, is van vandag af (4 November), op die silwerskerm te sien in die langverwagte romantiese komedie, 'Eintlik Nogal Baie'. Ons het met hulle gesels oor die fliek. Deur Nicole Kemp. Foto: Facebook.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2016-11-04T08:36:09+00:00","article_modified_time":"2017-07-13T12:14:09+00:00","og_image":[{"width":960,"height":960,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Nicole Kemp","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Nicole Kemp","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/"},"author":{"name":"Nicole Kemp","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/ee6d3db27432284bcd72d1149fda6d55"},"headline":"Marisa Drummond &#038; Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie","datePublished":"2016-11-04T08:36:09+00:00","dateModified":"2017-07-13T12:14:09+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/"},"wordCount":1186,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg","keywords":["fliek","afrikaans","celebs","eintlik nogal baie","entertainment","local celebs"],"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2016","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/","name":"Marisa Drummond & Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg","datePublished":"2016-11-04T08:36:09+00:00","dateModified":"2017-07-13T12:14:09+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/13321969_1738665339755894_6088743325341581263_n.jpg","width":960,"height":960,"caption":"Marisa Drummond Andre Lotter Eintlik Nogal Baie"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marisa-drummond-andre-lotter-gesels-oor-eintlik-nogal-baie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Marisa Drummond &#038; Andr\u00e9 L\u00f6tter gesels oor Eintlik Nogal Baie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/ee6d3db27432284bcd72d1149fda6d55","name":"Nicole Kemp","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8f51673a8e8110d87ff40c216a9a56fffd59a6d8c26116fc08fca41a2b610cf2?s=96&d=mm&r=g","caption":"Nicole Kemp"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61122","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/11"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=61122"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61122\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/61127"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=61122"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=61122"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=61122"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}