{"id":5596,"date":"2013-12-02T13:09:00","date_gmt":"2013-12-02T11:09:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/n-goeie-man\/"},"modified":"2017-07-13T13:25:04","modified_gmt":"2017-07-13T11:25:04","slug":"n-goeie-man","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/","title":{"rendered":"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man"},"content":{"rendered":"<p>Leonardo DiCaprio met sy stoute tequila-o\u00eb, kuiltjie, en donkerblonde hare, altyd glad en netjies gekam, fassineer my. Mens sien die dun lagie glansende vernis eerste raak. Hy is &#8216;n gesoute superster, wat nie veel laat blyk wat in sy kop aangaan nie. Net sy o\u00eb verklap dat daar iets onder die oppervlak aan die broei is. Hy het groot sagte hande. Hy kom altyd agter wat die onderliggende betekenis van &#8216;n vraag is en sal sy eie tikkie humor by die antwoord invleg terwyl hy hard probeer om sy glimlag te onderdruk. Hy lyk of hy speels en grapperig kan wees, maar dis &#8216;n kant van hom wat jy nie maklik in die openbaar te siene kry nie. Hy laat my dink aan &#8216;n leeu, altyd bewus van sy invloed en krag. Vol selfvertroue. Maar hy hoef dit nie uit te oefen nie, dis deel van wie hy is. Hy is passievol oor die omgewing en welstand van die aarde \u2013 &#8216;n onderwerp wat altyd die frons tussen sy wenkbroue verdiep. Leonardo word gereeld aan die sy van lang, blonde modelle gesien wat dalk meer tussen die ore het as wat \u2019n mens dink. Hy het nog nooit laat blyk dat hy gereed is vir \u2019n standvastige verhouding nie, dalk omdat hy so op sy loopbaan gefokus is. Maar sodra hy besluit het dis tyd, sal die volgende vrou wat aan sy standaard van die ideale lewensmaat voldoen, dalk die gelukkige Mev. DiCaprio wees. Ons het in New York met hom gesels.<\/p>\n<p><strong>Wat van die rol in <em>The Great Gatsby<\/em> het jou aangestaan?<\/strong><\/p>\n<p>Ek wou vreeslik graag weer saam met regisseur Baz Luhrmann werk. Hy was ook die regisseur van<em> Romeo and Juliet.<\/em> Hy is \u2019n goeie vriend en \u2019n vision\u00eare regisseur. Ons het jare lank oor Gatsby gepraat en toe ek boonop saam met my goeie vriend Tobey Maguire kon speel, het ek maklik ja ges\u00ea.<\/p>\n<p><strong>Was dit \u2019n verrassing dat <em>The Great Gatsby<\/em> as \u2019n 3D-fliek geskiet sou word?<\/strong><\/p>\n<p>Baz gebruik die 3D-tegniek om dramatiese spanning te skep, eerder as om die indruk te wek dat iets jou in die gesig gaan tref. Jy kan die uitdrukkings op die karakters se gesigte soveel duide-liker sien, dit is amper of jy in dieselfde vertrek as die akteurs is. Die gevoel dat jy die karakters afloer, is baie belangrik in die rolprent, en ek was baie opgewonde omdat dit in hierdie konteks gebruik is.<\/p>\n<p><strong>Is daar ooreenkomste tussen jou en jou karakter, Jay Gatsby?<\/strong><\/p>\n<p>Hy stuit vir niks en sorg dat hy kry wat hy wil h\u00ea. Ek hou daarvan om sulke soort karakters te speel, dalk omdat ek iets daarvan in myself raaksien. Ek is baie ambisieus. Ek kan my daarmee vereenselwig, ongeag hoe korrup die karakters ook al mag wees.<\/p>\n<p><strong>Ek hoor jy skubaduik graag?<\/strong><\/p>\n<p>Ek is mal daaroor. Dis een van my gunsteling-tydverdrywe. Ek het al oral ter w\u00eareld gaan duik en gaan soek verskillende koraal-riwwe en probeer om soveel moontlik verskillende spesies te siene te kry. Dis \u2019n ander w\u00eareld. \u2019n Droomw\u00eareld, waarin dit voel asof jy nie meer op die aarde is nie, en wat soms te mooi is om eg te wees.<\/p>\n<p><strong>Wat sou jy gedoen het as jy nie \u2019n akteur geword het nie?<\/strong><\/p>\n<p>Ek sou \u2019n bioloog geword het, of op een of ander manier met diere wou werk. Dis waarin ek belang gestel het toe ek jonger was. Maar alles gaan daaroor om voorbereid te wees op die draaie wat voor in die pad wag. Ek het my eerste geleentheid gekry met <em>This Boy\u2019s Life<\/em>, maar as ek nie in LA gebly het en my ma my nie na die oudisies toe kon vat nie, sou ek nooit \u2019n akteur geword het nie. S\u00ea nou maar net ons het in Oklahoma gebly? Ons het nie genoeg geld gehad om alles te los en Hollywood toe te trek omdat \u2019n twaalfjarige snuiter besluit het hy wil \u2019n akteur wees nie (lag). So dit gaan alles daaroor om op die regte tyd op die regte plek te wees. Maar ek sou baie gelukkig gewees het as \u2019n omgewings-kundige of bioloog. Dit sou ook bevredigend wees.<\/p>\n<p><strong>Hou jy daarvan om partytjies te hou?<\/strong><\/p>\n<p>Dis vir my heerlik om mense uit te nooi, veral na Kerspartytjies. Maar ek was nou \u2019n jaar en \u2019n half lank glad nie by die huis nie &#8211; ek kan nie eens onthou wanneer laas mense by my ge\u00ebet het nie. Ek het drie flieks na mekaar gemaak. Ek sien uit daarna om weer by die huis te wees en vriende oor te nooi.<\/p>\n<p><strong>Sien jy jou ouers nog gereeld? En vier julle sekere geleenthede?<\/strong><\/p>\n<p>Ek bring gewoonlik Kersdag saam met my pa en sy gesin deur. Hulle hou altyd \u2019n tradisionele Kersfees. Ons sit rond, maak presente oop, raak opgewonde, en eet \u2019n reuse-Kersmaal.\u00a0Op 24 Desember is ek gewoonlik by my ma. Sy is deel van my en ek van haar. Sy het my grootgemaak. Sy is my morele hoeksteen. Sy is deur soveel dinge in haar lewe, \u2019n jong vrou in die Tweede W\u00eareldoorlog in Duitsland, Amerika toe ge\u00ebmigreer &#8230; Dis om verskillende redes \u2019n wonderwerk dat sy dit tot hier gemaak het en nog lewe. Maar sy het \u2019n ongelooflike lewenslus en is opge-wonde oor elke dag op aarde. Dis aansteeklik. Sy het \u2019n goeie geaardheid altyd eerlik en opreg. Soveel van wat sy is, is in my vasgel\u00ea, want ons was vir soveel jare van my lewe saam.<\/p>\n<p><strong>Hoe belangrik is geld vir jou?<\/strong><\/p>\n<p>Geld is baie belangrik. Daarsonder sou ek nie die vryheid gehad het om te kies wat ek as akteur en kunstenaar doen nie. Ek sal graag genoeg geld wil bymekaarmaak om iets werklik spesiaals vir die omgewing of kinders te doen. Dis my doelwit. Maar vir eers gaan dit om artistieke vryheid en om myself te onderhou. Dis nie asof ek \u2019n vreeslike weelderige leefstyl het nie. Ek vlieg nie met private stralers nie, ry ook nie in duur motors nie, ek het net een kar, \u2019n Toyota Prius. Al waaraan ek al baie geld bestee het, is eiendom. Ek wil om ander redes geld bymekaarmaak.<\/p>\n<p><strong>Wat doen jy wanneer jy nie werk nie?<\/strong><\/p>\n<p>Ek wil die grootste deel van 2013 gebruik om meer omgewingswerk te doen en ook oor dinge na te dink. Ek het reeds \u2019n hele paar goed op die agenda vir my liefdadigheidsprojekte en is van plan om meer betrokke daarby te raak. En dis ook lekker om \u2019n bietjie te rus, by die huis te wees en my vriende te siene te kry.<\/p>\n<p><strong>Hoe sou jy \u2019n goeie man definieer?<\/strong><\/p>\n<p>Iemand met grasie, wat betrokke is by die mense rondom hom. Dit hang alles af van waar en in watter omstandighede jy jou bevind. Bedagsame, intelligente mans wat omgee en wat ander eer en respekteer, wat hulself nie altyd eerste stel nie. Mense wat hul gedagtes en idees met die mense om hulle deel en vrygewig is.<\/p>\n<p><strong>Is jy \u2019n goeie man?<\/strong><\/p>\n<p>Dis vir ander mense om te besluit.<\/p>\n<p><strong>Jy is baie welsprekend.<\/strong><\/p>\n<p>Net wanneer ek oor iets praat waarvan ek iets weet! As ek oor iets moet praat waarvan ek niks weet nie, sal dit nie so wees nie, glo my. Maar dis vir my lekker om te praat oor wat ek doen en oor die proses daaragter.<\/p>\n<p><strong>Is jy in voeling met jou emosies?<\/strong><\/p>\n<p>Toneelspel is vir my \u2019n fantastiese uitlaatklep. Wanneer ek klaar is met \u2019n karakter, voel ek ongelooflik energiek, want as akteur kon ek soveel dinge doen, kon ek in iemand anders se skoene staan en dinge uit my eie lewe na daardie karakter oorplaas. Dis terapeuties.<\/p>\n<p><strong>Wat wil jy h\u00ea wat jy nog nie het nie? En ek praat nie nou van w\u00eareldvrede nie &#8230;<\/strong><\/p>\n<p>Ek kan vir niks meer vra nie, want ek is baie gelukkig. Ek doen wat ek wil doen. Toe ek my eerste werk kry, het \u2019n vriendin van my ma ges\u00ea, \u201cjou seun het die Jackpot gewen\u201d. Dis hoe ek elke dag voel, want ek hou baie van wat ek doen. Nie baie mense kry daardie geleentheid nie.<\/p>\n<p><strong>En op \u2019n persoonlike vlak? <\/strong><\/p>\n<p>Eendag wil ek \u2019n gesin h\u00ea. Maar dis eendag. In die stadium is ek gelukkig met wat ek doen. Dis my keuse.<\/p>\n<p><strong>Wat maak jou gelukkig?<\/strong><\/p>\n<p>Ek is baie mededingend. Ek is so mal oor toneelspel dat ek nooit sal s\u00ea ek is gelukkig met wat ek bereik het nie. Ek voel altyd asof ek meer het om te bied. Ek wil aanhou om myself uit te daag en om \u2019n verskeidenheid karakters te speel. Dis vir my lekker. Ek maak dalk nie elke soort fliek nie, maar ek kyk na alles.<\/p>\n<p><strong>Jou gunsteling-vakansieplekke?<\/strong><\/p>\n<p>Ek is mal oor reis, en dis gelukkig deel van die werk wat ek doen. Ek was onlangs in Nepal en Bhutan danksy \u2019n program waaraan ek vir die <em>World Wildlife Fund<\/em> werk. Die program wil die laaste 3 200 tiers van uitwissing red. Dis wonderlik om hierdie plekke te sien waarvan ek gedroom het vandat ek klein was, veral die plekke wat met diere en die natuur te doen het.<\/p>\n<p><strong>Glo jy dit wanneer \u2019n vrou s\u00ea sy het jou lief? Wonder jy soms of sy meer van jou roem as van jou hou?<\/strong><\/p>\n<p>Dit het my baie gepla toe ek \u2019n tiener was en begin bekend word het. Op \u2019n dag het iemand vir my ges\u00ea: \u201cNoudat jy \u2019n akteur is, is roem deel van wie jy is. Dit sal nie weer verander nie, daarom moet jy dit aanvaar.\u201d \u2019n Mens kan maar net jou eie oordeel gebruik om te bepaal of iemand om die verkeerde redes saam met jou is. Dit maak \u2019n mens meer oplettend. Jy moet ook \u2019n bietjie ondersoek instel. Dis eintlik maklik om agter te kom as iemand om die verkeerde redes by jou is. Jy moet jou antenna in die lug hou, en in staat wees om iemand se karakter te beoordeel. Dis al.<\/p>\n<p>Vertaal deur Hannelie Diedericks<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Leonardo DiCaprio met sy stoute tequila-o\u00eb, kuiltjie, en donkerblonde hare, altyd glad en netjies gekam, fassineer my. Mens sien die dun lagie glansende vernis eerste raak. Hy is &#8216;n gesoute superster, wat nie veel laat blyk wat in sy kop [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[1387,23450],"class_list":["post-5596","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-bekendes","tag-celebs","tag-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Leonardo DiCaprio met sy stoute tequila-o\u00eb, kuiltjie, en donkerblonde hare, altyd glad en netjies gekam, fassineer my. Mens sien die dun lagie glansende vernis eerste raak. Hy is &#8216;n gesoute superster, wat nie veel laat blyk wat in sy kop [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-12-02T11:09:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-07-13T11:25:04+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-goeie-man\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-goeie-man\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man\",\"datePublished\":\"2013-12-02T11:09:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:25:04+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-goeie-man\\\/\"},\"wordCount\":1675,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"keywords\":[\"celebs\",\"entertainment\"],\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2013\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-goeie-man\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-goeie-man\\\/\",\"name\":\"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2013-12-02T11:09:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:25:04+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-goeie-man\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-goeie-man\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-goeie-man\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man | rooi rose","og_description":"Leonardo DiCaprio met sy stoute tequila-o\u00eb, kuiltjie, en donkerblonde hare, altyd glad en netjies gekam, fassineer my. Mens sien die dun lagie glansende vernis eerste raak. Hy is &#8216;n gesoute superster, wat nie veel laat blyk wat in sy kop [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2013-12-02T11:09:00+00:00","article_modified_time":"2017-07-13T11:25:04+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man","datePublished":"2013-12-02T11:09:00+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:25:04+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/"},"wordCount":1675,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"keywords":["celebs","entertainment"],"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2013","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/","name":"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"datePublished":"2013-12-02T11:09:00+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:25:04+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-goeie-man\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Leonardo DiCaprio: \u2019n Goeie man"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5596","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5596"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5596\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5596"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5596"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5596"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}