{"id":55906,"date":"2016-08-05T08:51:31","date_gmt":"2016-08-05T06:51:31","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=55906"},"modified":"2016-11-21T14:58:26","modified_gmt":"2016-11-21T12:58:26","slug":"die-binnekring-van-die-verkiesing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/","title":{"rendered":"In die binnekring van die verkiesing"},"content":{"rendered":"<p><strong>Hoe dink jy gaan vanjaar se verkiesing, en veral die uitslae, die land be\u00efnvloed?<\/strong><\/p>\n<p>Ek dink die uitslae gaan partye posisioneer vir die algemene verkiesing in 2019. Hierdie sal ook die eerste verkiesing wees waar koalisie regering van toepassing gaan wees in \u2019n aantal munisipaliteite. Dit is iets wat waarskynlik goeie voorbereiding vir die 2019 verkiesing gaan wees. Hierdie is ook die eerste verkiesing na 1994 waar daar nie net een party is wat totaal alle uitslae oorheers nie.<\/p>\n<p>Wat veral \u2019n\u00a0invloed gaan h\u00ea, is as die opposisie,spesifiek die DA, die groot metros gaan beheer. Dit sal beteken dat die ekonomiese krag gesetel gaan wees in opposisie munisipaliteite. Dit sal ook beteken dat daar nou buiten die Kaap en Midvaal, ook ander stede gaan wees waar inwoners goeie dienslewering gaan ervaar en dit kan \u2019n\u00a0impak h\u00ea op die 2019 verkiesing. Ons kan dit reeds sien in die uitslae in Kaapstad en Midvaal waar die DA met groter meerderhede gewen het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Dink jy Suid-Afrika is genoeg ingelig oor die land se regering?<\/strong><\/p>\n<p>My eie ervaring veral met hierdie verkiesing is dat baie mense nie regtig weet hoe die regering werk nie en ook nie wat die verskil tussen \u0149 munisipale verkiesing en \u2019n\u00a0nasionale verkiesing is nie. Daarmee saam weet baie mense ook nie watter kwessies op nasionale, provinsiale of plaaslike vlak hanteer word nie. So byvoorbeeld is onderwys \u2019n\u00a0provinsiale en nasionale bevoegdheid en nie plaaslik nie.<\/p>\n<p>Mense is redelik ingelig oor die groter kwessies wat meestal deur politieke partye veral in die media gedryf word, maar is nie noodwendig ingelig oor hoe, wie en watter strukture verantwoordelik is vir die hantering van die kwessies nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Dink jy die verskeie partye was voorbereid op die uitslae soos wat dit tot dusver staan?<\/strong><\/p>\n<p>Ek dink partye glo en hoop altyd dat hulle beter sal doen as wat noodwendig uiteindelik gebeur. In my eie party, die DA, maak ons van baie gesofistikeerde peilingstegnieke gebruik en is ons tot \u0149 groot mate voorbereid op wat die uitslae gaan wees.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Jy werk in die binnekringe, hoe berei \u0149 party voor vir \u0149 dag soos 3 Augustus?<\/strong><\/p>\n<p>Dit is \u0149 lang proses wat al reeds meer as \u2019n\u00a0jaar gelede begin het. Die proses begin reeds wanneer die Munisipale Afbakeningsraad die wyksgrense en munisipale grense evalueer en wil verander. Dit kan dikwels negatiewe gevolge vir veral opposisie partye inhou en dan moet die party die proses dophou en beveg indien nodog. Verder behels die voorbereiding die keuring van potensi\u00eble kandidate, die aanwys van kandidate vir die verskillende wyke en plasing op die proporsionele lyste, die beplanning en implementering van die verkiesingsveldtogte wat reeds \u2019n\u00a0paar maande gelede begin het, die hele logistieke proses om al die plakate op pale te sit, media veldtogte en dan die beplanning vir die verkiesingsdag self. Laasgenoemde behels die aanstel en opleiding van agente vir die kiesdag self sowel as alle logistieke re\u00eblings wat daarmee saam gaan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Is dit harde werk? Wat is die moeilikste?<\/strong><\/p>\n<p>Ja, dit is harde werk en is ook baie intensief. Dit was veral die geval met \u2019n\u00a0lang verkiesingsveldtog soos hierdie een en die feit dat dit in die winter was, het dit ook moeiliker gemaak. Baie van die veldtogaktiwiteite was vroeg in die oggend in ysige weer. \u2019n\u00a0Verkiesingsveldtog vereis ook baie \u201cvoetwerk\u201d waar jy van huis tot huis moet loop om met kiesers te praat. Dit is baie tydrowend, maar baie belangrik.<\/p>\n<p>Oor die algemeen geniet ek verkiesingsveldtogte en kan dit baie bevredigend wees. Daar is egter altyd \u2019n\u00a0paar kiesers wat maar moeilik is, maar dit is deel van die pakkie. Vir my is die moeilikste deel wanneer die uitslae kom en daar kandidate is wat dit nie gemaak het nie. Veral as dit kandidate is wat baie hard gewerk het.<\/p>\n<p>Wat ook vir my baie moeilik is, of dalk eerder baie frustrerend is, is as \u2019n\u00a0mens hard gewerk het in \u2019n\u00a0gebied en \u2019n\u00a0ander party kom en maak beloftes aan die kiesers wat jy weet hulle nie gaan nakom nie. Dit is tegelyk frustrerend en hartseer as mense so om die bos gelei word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Wat weet die \u201cgewone\u201d landsburgers nie van verkiesingvoorbereidings nie?<\/strong><\/p>\n<p>Ek dink nie mense besef hoe intensief die voorbereidingsproses is nie. Ek kan egter slegs namens die DA praat en kan uit ervaring s\u00ea dat voorbereiding vir verkiesings inderdaad meer as \u0149 jaar voor die tyd begin. Die uiteindelike sigbare veldtogaktiwiteite is slegs die oortjie van die seekoei. Al die aktiwiteite word vooraf gegaan deur maande se intensiewe beplanning, navorsing, peilings, opleiding, fondsinsamelings, vergaderings en keuringsprosesse.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Hoe hanteer \u2019n\u00a0party soos die DA die stres wanneer dit by die uitslae-proses kom?<\/strong><\/p>\n<p>Soos ek reeds hierbo ges\u00ea het, is dit die moeilike deel van die verkiesing,aangesien dit so onvoorspelbaar is. Jy weet nie wat die kiesers op die dag gaan maak nie. Jy berei so goed voor as wat jy kan, voer jou veldtog so goed as wat jy kan, maar uiteindelik is dit in die kieser se hande. Ons hanteer maar die stres deur ons te berus op die feit dat ons ons werk gedoen het, ons beste gegee het en dat ons ons sal berus by die wil van die kiesers.\u00a0 Die volgende verkiesing begin so te s\u00ea die dag na die pas afgelope verkiesing!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons gesels met Prof. Annelie Lotriet, die DA se skadu-minister vir Wetenskap en Tegnologie en Vrystaatse Provinsiale Voorsitter, oor hoe dit is om in die binnekring van \u2019n munisipale verkiesing te wees. Deur Michelle Nortje.<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":55909,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[674],"tags":[5794,5795],"class_list":["post-55906","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-in-die-nuus","tag-verkiesing","tag-demokratiese-alliansie"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>In die binnekring van die verkiesing | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"In die binnekring van die verkiesing | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons gesels met Prof. Annelie Lotriet, die DA se skadu-minister vir Wetenskap en Tegnologie en Vrystaatse Provinsiale Voorsitter, oor hoe dit is om in die binnekring van \u2019n munisipale verkiesing te wees. Deur Michelle Nortje.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-08-05T06:51:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-11-21T12:58:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Munisipale-verkiesing.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"815\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"In die binnekring van die verkiesing\",\"datePublished\":\"2016-08-05T06:51:31+00:00\",\"dateModified\":\"2016-11-21T12:58:26+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/\"},\"wordCount\":888,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/08\\\/Munisipale-verkiesing.jpg\",\"keywords\":[\"verkiesing\",\"demokratiese alliansie\"],\"articleSection\":[\"In die nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2016\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/\",\"name\":\"In die binnekring van die verkiesing | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/08\\\/Munisipale-verkiesing.jpg\",\"datePublished\":\"2016-08-05T06:51:31+00:00\",\"dateModified\":\"2016-11-21T12:58:26+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/08\\\/Munisipale-verkiesing.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/08\\\/Munisipale-verkiesing.jpg\",\"width\":800,\"height\":815,\"caption\":\"Munisipale-verkiesing\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-binnekring-van-die-verkiesing\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"In die binnekring van die verkiesing\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"In die binnekring van die verkiesing | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"In die binnekring van die verkiesing | rooi rose","og_description":"Ons gesels met Prof. Annelie Lotriet, die DA se skadu-minister vir Wetenskap en Tegnologie en Vrystaatse Provinsiale Voorsitter, oor hoe dit is om in die binnekring van \u2019n munisipale verkiesing te wees. Deur Michelle Nortje.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2016-08-05T06:51:31+00:00","article_modified_time":"2016-11-21T12:58:26+00:00","og_image":[{"width":800,"height":815,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Munisipale-verkiesing.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"In die binnekring van die verkiesing","datePublished":"2016-08-05T06:51:31+00:00","dateModified":"2016-11-21T12:58:26+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/"},"wordCount":888,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Munisipale-verkiesing.jpg","keywords":["verkiesing","demokratiese alliansie"],"articleSection":["In die nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2016","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/","name":"In die binnekring van die verkiesing | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Munisipale-verkiesing.jpg","datePublished":"2016-08-05T06:51:31+00:00","dateModified":"2016-11-21T12:58:26+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Munisipale-verkiesing.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Munisipale-verkiesing.jpg","width":800,"height":815,"caption":"Munisipale-verkiesing"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-binnekring-van-die-verkiesing\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"In die binnekring van die verkiesing"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/55906","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=55906"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/55906\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/55909"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=55906"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=55906"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=55906"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}