{"id":53823,"date":"2024-06-13T11:40:49","date_gmt":"2024-06-13T09:40:49","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=53823"},"modified":"2024-06-13T11:48:46","modified_gmt":"2024-06-13T09:48:46","slug":"dieetwenke-wat-vir-almal-werk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/","title":{"rendered":"Vyf dieetwenke wat vir almal werk"},"content":{"rendered":"\n<p>Net twee uit elke vyf mense hou na \u2019n&nbsp;maand nog by hul dieet! So wys Franse navorsing onder meer as 12&nbsp;000 di\u00ebters. Dit wys jou net: dieet is selfs vir sjiek Franse vroue \u2019n&nbsp;moeilike uitdaging. Soos ons, sukkel hulle ook met die praktiese realiteite en beperkings van dieetriglyne.<\/p>\n\n\n\n<p>Een van die geheime van \u2019n\u00a0suksesvolle dieet is om jou kanse op sukses vooraf te verbeter. Hier is vyf dinge wat mense tipies vang. Moenie moed opgee nie. Stel hulle liewer reg, of nog beter: jy weet hulle gaan jou vroe\u00ebr of later vang. Beplan vooraf intelligent en verhoog jou kanse op sukses dramaties.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Uitdaging 1<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Jou sintuie&nbsp;word oorweldig&nbsp;<\/strong>KFC&nbsp;ruik ongelooflik lekker, en totaal onweerstaanbaar as jy honger is. Die wonderlike tekstuur van wortelkoek prikkel jou o\u00eb en herinner jou aan&nbsp;vorige gesellige kuiers om die teepot. Die prut van \u2019n kospot op die stoof laat jou onthou van jou ma se kos \u00e9n liefde.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Oplossing\u00a0<\/strong>Die beste verweer teen die aanloklike aromas, klanke en smake van kos is om \u2018veilige kos\u2019 en ontsnapplanne in plek te h\u00ea. Waarmee kan jy jouself bederf wat net so lekker is? Dalk volstruisbiltong in plaas van kitskos? As \u2019n vriendin jou vir koffie en koek nooi, kan jy voorstel dat julle liewer ontmoet vir \u2019n uur se stap? Dalk werk dit vir jou om kougom byderhand te hou.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Uitdaging 2<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Feesvieringe fokus op kos <\/strong> \u2019n Vriendin se verjaardag behels \u2019n&nbsp;tafel wat kreun onder haar kookvernuf. Dis Kersfees,&nbsp;\u2019n werkspartytjie, hamburgerdag, naweek, koud, waatlemoentyd &#8230; Die rits eetgeleenthede is oneindig \u2013 en raak ook maklik jou verskoning. Hoe kan jy ni\u00e9 saameet nie?<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Oplossing\u00a0 <\/strong>Die geheim is om te l\u00fdk asof jy meedoen aan eet, terwyl jy eintlik saamdoen aan kuier &#8230; waaroor dit uiteindelik tog regtig gaan. Skep klein porsies in. Sit jou bordjie buite maklike bereik neer. Soek die skadeloosste opsies uit\u00a0en fokus op gesels, eerder as kos.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Uitdaging 3<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Jou dieetmoed het verdwyn <\/strong>Dit vra baie om vas te byt. Dag vir dag. Maande aaneen.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Oplossing&nbsp;<\/strong>Jy moet jou motivering terugwen, behou \u2013 en selfs opbou. Maar hoe?<\/p>\n\n\n\n<p>Plato, daardie ongelooflike waarnemer van die mens, het al vier eeue voor Christus ges\u00ea menslike gedrag ontspring uit drie bronne: emosie, begeerte en persoonlike voordeel gebaseer op kennis en die gevoel dat jy suksesvol is.<\/p>\n\n\n\n<p>Sit en dink&nbsp;aan die&nbsp;emosie wat jy op die oomblik ervaar: wat kan die emosie van sukses en entoesiasme by jou laat opvlam? Werk praatjies oor sukses vir jou? Ons kan TED Talks aanbeveel.<\/p>\n\n\n\n<p>Sit weer en dink: waarom wou jy gister dieet? Is dit die matriekafskeid of jou dogter se troue \u2026 en al die foto\u2019s? Watter voordele gaan jy wen as jy vandag vasbyt?<\/p>\n\n\n\n<p>Dink dan nog \u2019n\u00a0rukkie langer: wat het jou verlede keer deur hierdie moeras van ongemotiveerdheid getrek? As dit voorheen gewerk het, sal dit weer werk!<\/p>\n\n\n\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/goeie-energieplanne-wat-altyd-werk\/\">Goeie energieplanne wat altyd werk<\/a><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Uitdaging 4<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Dit is \u2019n&nbsp;\u2018niemand het my lief nie\u2019 dag&nbsp;<\/strong>Kos troos g\u00f3\u00e9d.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Oplossing\u00a0<\/strong>Jy het\u00a0<strong>\u2019<\/strong>n\u00a0bietjie liefde nodig. Mens-tot-mens kontak. Bel iemand. Of \u2018koop\u2019 \u2019n bietjie aandag deur jou hare of naels te laat doen.\u00a0Wie het jy met wie jy jou broosheid kan deel? Ons is almal te bang om ons swakhede te deel, maar \u00e1s mens dit die slag waag, is mens byna altyd verras oor hoe ondersteunend ware vriendinne is.<\/p>\n\n\n\n<p>Lees: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/eet-is-nie-die-enigste-manier-om-beter-te-voel-nie\/\">Eet is nie die enigste manier om beter te voel nie<\/a><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Uitdaging 5<\/h4>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Die situasie is buite jou beheer <\/strong>Jy is werklik honger en al wat beskikbaar is, is sjokolade. Franse navorsing wys dat 73% van di\u00ebters dieetfrustrasie ervaar weens beperkte koskeuse en\/of omdat dit nie by hul dagprogram inpas nie.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Oplossing&nbsp;<\/strong>Sorg dat jy altyd \u2018oukei\u2019 kosse naby jou het. Dinge soos chai-tee, wortelstokkies, laekilojoule beskuitjies, kilojoule-vrye koeldrank, biltong \u2026 wat ookal jou dieet as \u2018vrylik\u2019 toelaat.<\/p>\n\n\n\n<p>Beplan \u2019n stoorplek vir jou noodvoorraad, sodat dit juis in noodgevalle byderhand sal wees, soos jou lessenaar se laai, in jou werksak of in jou motor.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Lees ook<\/strong>: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/5-laekoolhidraat-happies-wat-jy-nou-moet-maak\/\">5 laekoolhidraat-happies wat jy nou moet maak<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moenie sommer net jou dieet opgee na een slegte dag nie. Almal sukkel met een of twee van hierdie 5 dieet-uitdagings. Watter pla jou, en watter oplssings is nommerpas vir jou? Deur Salom\u00e9 Delport. Foto Pixabay<\/p>\n","protected":false},"author":19,"featured_media":145573,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2950,667],"tags":[136,620],"class_list":["post-53823","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-dieet","category-gesondheid","tag-gesondheid","tag-dieet"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vyf dieetwenke wat vir almal werk | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Een van die geheime van \u2019n\u00a0suksesvolle dieet is om jou kanse op sukses vooraf te verbeter. Hier is vyf dinge wat mense tipies vang.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vyf dieetwenke wat vir almal werk | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Een van die geheime van \u2019n\u00a0suksesvolle dieet is om jou kanse op sukses vooraf te verbeter. Hier is vyf dinge wat mense tipies vang.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-06-13T09:40:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-06-13T09:48:46+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1707\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Salome Delport\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Salome Delport\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Salome Delport\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\"},\"headline\":\"Vyf dieetwenke wat vir almal werk\",\"datePublished\":\"2024-06-13T09:40:49+00:00\",\"dateModified\":\"2024-06-13T09:48:46+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/\"},\"wordCount\":691,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/06\\\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg\",\"keywords\":[\"Gesondheid\",\"dieet\"],\"articleSection\":[\"Dieet\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/\",\"name\":\"Vyf dieetwenke wat vir almal werk | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/06\\\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg\",\"datePublished\":\"2024-06-13T09:40:49+00:00\",\"dateModified\":\"2024-06-13T09:48:46+00:00\",\"description\":\"Een van die geheime van \u2019n\u00a0suksesvolle dieet is om jou kanse op sukses vooraf te verbeter. Hier is vyf dinge wat mense tipies vang.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/06\\\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/06\\\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg\",\"width\":1707,\"height\":2560},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vyf dieetwenke wat vir almal werk\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13\",\"name\":\"Salome Delport\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Salome Delport\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vyf dieetwenke wat vir almal werk | rooi rose","description":"Een van die geheime van \u2019n\u00a0suksesvolle dieet is om jou kanse op sukses vooraf te verbeter. Hier is vyf dinge wat mense tipies vang.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vyf dieetwenke wat vir almal werk | rooi rose","og_description":"Een van die geheime van \u2019n\u00a0suksesvolle dieet is om jou kanse op sukses vooraf te verbeter. Hier is vyf dinge wat mense tipies vang.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2024-06-13T09:40:49+00:00","article_modified_time":"2024-06-13T09:48:46+00:00","og_image":[{"width":1707,"height":2560,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Salome Delport","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Salome Delport","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/"},"author":{"name":"Salome Delport","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13"},"headline":"Vyf dieetwenke wat vir almal werk","datePublished":"2024-06-13T09:40:49+00:00","dateModified":"2024-06-13T09:48:46+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/"},"wordCount":691,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg","keywords":["Gesondheid","dieet"],"articleSection":["Dieet","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/","name":"Vyf dieetwenke wat vir almal werk | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg","datePublished":"2024-06-13T09:40:49+00:00","dateModified":"2024-06-13T09:48:46+00:00","description":"Een van die geheime van \u2019n\u00a0suksesvolle dieet is om jou kanse op sukses vooraf te verbeter. Hier is vyf dinge wat mense tipies vang.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/pexels-mikhail-nilov-6740801-scaled.jpg","width":1707,"height":2560},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieetwenke-wat-vir-almal-werk\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vyf dieetwenke wat vir almal werk"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/8f74217af709cc092fd1908fcf7b0d13","name":"Salome Delport","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/f893de4f1e748dc1557b3c0cd924941536ff5df2ac7f5cdda379ce88a6fe8c65?s=96&d=mm&r=g","caption":"Salome Delport"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/53823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/19"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=53823"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/53823\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/145573"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=53823"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=53823"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=53823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}