{"id":5249,"date":"2023-06-26T15:15:00","date_gmt":"2023-06-26T13:15:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/"},"modified":"2023-06-26T15:23:59","modified_gmt":"2023-06-26T13:23:59","slug":"bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/","title":{"rendered":"Bou jou eie vertikale tuin"},"content":{"rendered":"<h4>Laaibordmuur<\/h4>\n<p>Jy kan \u2019n ou laaibordmuur gebruik om tuin te maak waar daar geen (horisontale) spasie is nie.<\/p>\n<p>Kruie is mal daaroor om so te groei. Die blou bottels is die handgedrewe outomatiese besproeiingstelsel. Die bottels (sonder hulle proppe natuurlik) word vol water in die grond gesteek en die water loop net uit as die grond droog raak! Die konstruksie is nogal swaar en moet met boute aan die muur vasgesit word. Jy kan die grond ligter maak deur polistireen met jou grassnyer fyn te maal en dit met die grond te meng &#8211; die arm man se vermikuliet.<\/p>\n<p><span style=\"font-size: small;\">\u00a0<\/span><\/p>\n<div style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/tuin_palet.jpg\" alt=\"Plantpalet\" width=\"330\" height=\"495\" \/><\/div>\n<p>1. Sit \u2019n plank aan die onderkant van die laaibordmuur\/ palet met skroewe vas sodat dit kan help om die gewig van die grond wat jy binne-in gaan sit, te dra.<\/p>\n<p>2. Vou \u2019n stuk ou plastiek dubbel dat dit \u2019n sloop vorm. Gebruik dit om die palet se binnekant uit te voer. Jy gaan die potgrond daarin gooi. Daar is gewoonlik \u2019n balk in die middel van die pale wat die holte in twee verdeel. Maak \u2019n sloop vir elke helfte.<\/p>\n<p>3. Sny die bokant sodat jy dit netjies kan omvou en vassit met \u2019n kramgeweer. Gebruik goeie potgrond om die plastiek sloop binne-in die palet op te vul. Druk dit goed vas en maak goed nat. Steek \u2019n paar gate in die plastiek sodat die water kan deurloop en die grond kan vassak. Sit nog grond by soos wat dit afsak. Maak dit \u2019n paar keer nat totdat jy sien die grond sak nie meer nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div style=\"text-align: center;\">\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/tuin1(1).jpg\" alt=\"tuin1\" width=\"100\" height=\"150\" hspace=\"5\" vspace=\"0\" \/><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/tuin2.jpg\" alt=\"tuin2\" width=\"100\" height=\"150\" hspace=\"5\" vspace=\"0\" \/><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/tuin3.jpg\" alt=\"\" hspace=\"5\" vspace=\"0\" \/><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/tuin4.jpg\" alt=\"tuin4\" width=\"100\" height=\"150\" hspace=\"5\" vspace=\"0\" \/><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/tuin5.jpg\" alt=\"tuin5\" width=\"100\" height=\"150\" hspace=\"5\" vspace=\"0\" \/><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/tuin6.jpg\" alt=\"tuin6\" width=\"100\" height=\"150\" hspace=\"5\" vspace=\"0\" \/><\/p>\n<\/div>\n<p>4. Voel waar sit die planke van die palet. Sny gate in die spasies tussen die planke met \u2019n mes deur die plastiek waarmee jy die palet oorgetrek het. Die gate moenie te groot wees nie anders gaan die grond uitval. Plant jou saailinge deur die gate en druk goed vas. Gee die palet van bo-af water.<\/p>\n<p>5. Jy kan enige raam gebruik om \u2019n soortgelyke vertikale tuin te bou. Op die foto is \u2019n ou tenkraam met goeie potgrond opgevul en is daar nou plantplek bo-op en langs die kante van die raam. \u2019n Spasie van ongeveer 1 m\u00b2 is omskep in 5 m\u00b2 plantspasie &#8212; die ideale manier van doen as jy min spasie het in jou tuin!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Palet-rak<\/h4>\n<p>Gaan soek vir ou palette by \u2019n wynkelder of winkel se stoorplek waar goedere in groot maat op palette afgelaai word. Die palet kan maar \u2019n paar gebreekte planke h\u00ea. Jy gaan heel waarskynlik meer sukses h\u00ea om een te kry as dit gebreek is. Jy gaan in elk geval van die planke uithaal. Maak net seker dat dit min of meer stewig is sodat jy nie die hele struktuur hoef oor te bou nie. Kies verkieslik \u2019n palet wat aan weerskante dwarsplanke het vir \u2019n stewiger konstruksie.<\/p>\n<div style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/palet_rak.jpg\" alt=\"Palet rak\" width=\"450\" height=\"372\" hspace=\"5\" \/><\/div>\n<div style=\"text-align: center;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: left;\">\u00a01. Verwyder so 2 planke en los die derde een van die dwarsplanke aan die voorkant sodat daar 3 of 4 \u2018rakke\u2019 oorbly. Los die heel boonste en heel onderste dwarsplanke ook in plek sodat dit \u2019n mooi raam vorm rondom jou rak. Los die planke aan die rugkant vir \u2019n agtergrond vir jou rak. As jy mooi kyk op die foto sal jy sien daar is \u2019n vloertjie tussen die voorste plank en die rugkant van die rak in wording op die foto. Gebruik van die planke wat jy verwyder het hiervoor. Saag van hulle net in korter stukke sodat dit inpas tussen die regop (dikker) balke. Skroef dit vas aan die onderkant van die dwarsbalke wat jy laat agterbly het om \u2019n vloertjie te vorm vir elke rak.<\/div>\n<div style=\"text-align: left;\">\n<p>2. Skuur nou die hout bietjie af sodat dit nie splinters het nie. Moenie die karakter van die hout wegskuur nie. As daar onegalige kurwes aan sommige planke is is dit heeltemal in orde. Dit gee jou rak meer karakter.<\/p>\n<p>3. Gebruik ou verf om jou rak te verf. Verf wat jy met water kan verdun werk die beste. Dit moet baie loperig wees sodat jy nie die hout se karakter toeverf nie. Toets dit eers op \u2019n afgeskuurde stukkie oorskietplank.<\/p>\n<p>4. Ons was baie gelukkig om dosyne klein asbespotjies in \u2019n ou stoorkamer op te spoor. Moet dit glad nie skuur of boor nie. Ons het sommer die stof en grond net so aan ons potjies gelos vir \u2019n bietjie ekstra karakter en dit beplant met kruie en eetbare blomme.<\/p>\n<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tuinmaak-berei-voor-vir-reen\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Berei jou tuin voor vir re\u00ebn<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jy kan jou eie vertikale tuin maak. Ons wys jou hoe jy afvalmateriaal kan inspan om as \u2019n vinnige naweekprojek jou eie vertikale tuin te maak. <\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":20336,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3474],"tags":[353,1862,4317],"class_list":["post-5249","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-tuinmaak","tag-doen-dit-self","tag-tuinmaak","tag-kombuistuin"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Bou jou eie vertikale tuin | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Jy kan jou eie vertikale tuin maak. Ons wys jou hoe jy afvalmateriaal kan inspan om as \u2019n vinnige naweekprojek jou eie vertikale tuin te maak.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Bou jou eie vertikale tuin | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Jy kan jou eie vertikale tuin maak. Ons wys jou hoe jy afvalmateriaal kan inspan om as \u2019n vinnige naweekprojek jou eie vertikale tuin te maak.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-06-26T13:15:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-06-26T13:23:59+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/rra2013730142138.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"471\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"558\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Bou jou eie vertikale tuin\",\"datePublished\":\"2023-06-26T13:15:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-26T13:23:59+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/\"},\"wordCount\":730,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2013\\\/07\\\/rra2013730142138.jpg\",\"keywords\":[\"doen dit self\",\"tuinmaak\",\"kombuistuin\"],\"articleSection\":[\"Tuinmaak\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/\",\"name\":\"Bou jou eie vertikale tuin | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2013\\\/07\\\/rra2013730142138.jpg\",\"datePublished\":\"2023-06-26T13:15:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-26T13:23:59+00:00\",\"description\":\"Jy kan jou eie vertikale tuin maak. Ons wys jou hoe jy afvalmateriaal kan inspan om as \u2019n vinnige naweekprojek jou eie vertikale tuin te maak.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2013\\\/07\\\/rra2013730142138.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2013\\\/07\\\/rra2013730142138.jpg\",\"width\":471,\"height\":558},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Bou jou eie vertikale tuin\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Bou jou eie vertikale tuin | rooi rose","description":"Jy kan jou eie vertikale tuin maak. Ons wys jou hoe jy afvalmateriaal kan inspan om as \u2019n vinnige naweekprojek jou eie vertikale tuin te maak.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Bou jou eie vertikale tuin | rooi rose","og_description":"Jy kan jou eie vertikale tuin maak. Ons wys jou hoe jy afvalmateriaal kan inspan om as \u2019n vinnige naweekprojek jou eie vertikale tuin te maak.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-06-26T13:15:00+00:00","article_modified_time":"2023-06-26T13:23:59+00:00","og_image":[{"width":471,"height":558,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/rra2013730142138.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Bou jou eie vertikale tuin","datePublished":"2023-06-26T13:15:00+00:00","dateModified":"2023-06-26T13:23:59+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/"},"wordCount":730,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/rra2013730142138.jpg","keywords":["doen dit self","tuinmaak","kombuistuin"],"articleSection":["Tuinmaak"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/","name":"Bou jou eie vertikale tuin | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/rra2013730142138.jpg","datePublished":"2023-06-26T13:15:00+00:00","dateModified":"2023-06-26T13:23:59+00:00","description":"Jy kan jou eie vertikale tuin maak. Ons wys jou hoe jy afvalmateriaal kan inspan om as \u2019n vinnige naweekprojek jou eie vertikale tuin te maak.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/rra2013730142138.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/rra2013730142138.jpg","width":471,"height":558},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bou-jou-eie-vertikale-tuin-ons-wys-jou-hoe\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Bou jou eie vertikale tuin"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5249","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5249"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5249\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/20336"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5249"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5249"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5249"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}