{"id":4781,"date":"2013-02-11T10:21:00","date_gmt":"2013-02-11T08:21:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/"},"modified":"2016-03-17T12:46:30","modified_gmt":"2016-03-17T10:46:30","slug":"wie-wil-nog-n-toeris-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/","title":{"rendered":"Wie wil nog \u2019n toeris wees?"},"content":{"rendered":"<p>Die glasies had al half gesak gehad toe die toeristekamera hulle skielik gewaar en kiek. Twee manne in &#8216;n stegie teen die ou vestingstad Dubrovnik se skuinste waar die trappe so \u2019n effense van &#8216;n gelykte maak. Hulle het nog van die laaste laatsomersonnetjie geniet wat nie meer in die huis inskyn nie. Dit stroom van toeriste by hulle verby. Hulle is te verdiep in hulle gesprek om die toeriste eers op te merk.<\/p>\n<p>Sielig om so in die w\u00eareldstroom van mense te kan sit. Dis juis oor toeriste wat die praat gaan.<\/p>\n<p>\u2018Dis nou alles goed en wel. Hoe s\u00ea die koerant? Meer as 10 miljoen toeriste is hierdie somer deur ons land. Stel jou dit voor \u2013 twee toeriste vir elke Kroaat.\u2019 Ivan klap met sy hand op sy been. \u2018G\u2019n wonder daar\u2019s byna nie meer plek vir ons almal op die strate nie. Probeer jy maar &#8216;n parkeerplek kry sonder om kilometers ver te moet loop na waar jy wil wees!\u2019<br \/>\n\u2018Ek hoor wat jy s\u00ea,\u2019 antwoord Patrik. \u2018 Ek hoor wat jy s\u00ea. Maar as jy verder gelees het sou jy gesien het ons het &#8216;n netjiese \u20ac7 miljard uit die spulletjie verdien. En dit kan ons land se wiele mooi aan die draai hou. Stem jy?\u2019<br \/>\n\u2018Ek stem. Maar ek kry die arme huishoudsters jammer wat 59 miljoen beddens moes opmaak. Stel jou voor die berg wasgoed! Stel jou voor hoe so \u2019n mens se rug aan die einde van elke dag moet voel!\u2019<br \/>\n\u2018Amper soos ons eie boere r\u00fbens as jy die heeldag in die warm son druiwe gepluk het,\u2019 meen Patrik.<br \/>\n\u2018Nie almiskie nie,\u2019 beaam Ivan. \u2018Die spul toeriste is kapabel en breek nog ons r\u00fbe met al die baie werk wat hulle veroorsaak.\u2019<br \/>\nDie twee lag heerlik. Klink dan &#8216;n glasie op die toeriste. Uzdravle!<\/p>\n<p>Twee-en-vyftig jaar gelede het Koos Kamfer, Jerry Cohen en ek in die hartjie van die 1960 somer by die Plitvice-mere aangekom. Daar was &#8216;n klein kantoortjie van die Parkadministrasie waar ons kampeerfooie betaal en &#8216;n roeiboot gehuur het om op een van die mere te gaan vaar. Daar was geen ander siel in sig nie en ons kon na hartelus van die unieke prag van hierdie grootse Europese natuurwonder geniet.<\/p>\n<p>Trouens, dit was die kommunistiese Parkadministrasie se verklaarde beleid om \u2018hierdie besondere karakter van die natuurreservaat tot elke prys te handhaaf.\u2019<\/p>\n<p>Dit het meegebring dat die park alleen dagbesoekers kon hanteer omdat daar geen hotelakkomodasie beskikbaar was nie. Van verder gele\u00eb plekke soos Zagreb, Rijeka, Opatija of Dubrovnik was &#8216;n heen-en-weer reis per bus op een dag net onmoontlik en dit het besoekersgetalle verder beperk.<\/p>\n<p>Met hierdie beeld in gedagte het ek nou weer by Plitvice aangekom. Wat was my ontnugtering yslik groot.<\/p>\n<p>Hierdie somer het meer dan een en &#8216;n half miljoen toeriste deur die Plitvice Natuurreservaat getrek. Die groot nuwe hotelle was stampvol en so ook di\u00e9 in die omgewing.<\/p>\n<p>Soos &#8216;n paal bo water het die feit gestaan: Een van Kroasi\u00eb se allernuutste gratis besienswaardighede is toeriste. Miljoene der miljoene van hulle wat soos swerms sprinkane somers oor die land trek. Hulle kom met vliegtuie, met skepe, met busse en motors \u2013 een stroom aanmekaar van heinde en verre. &#8216;n Bonter spul kan jy jou moeilik voorstel.<\/p>\n<p>As jy ooit &#8216;n studie van die mensdom in al sy verskeidenheid en glorie wil maak \u2013 Kroasi\u00eb is nou die ideale plek daarvoor. Daar is langes en kortes en maerderes en vettes en jonges en oues wat aanmekaar brabbel soos hulle die wye w\u00eareldse taalgeluide maak wat g\u2019n Kroatiese hond &#8216;n snars van snap nie. Dit word &#8216;n interessante tydverdryf om die krioelende mensemassa se gesiguitdrukkings dop te hou soos die eeue waardeur hulle beweeg daarin weerspie\u00ebl word.<\/p>\n<div style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/IMG_1091-rr.jpg\" alt=\"\" width=\"350\" height=\"234\" \/><\/div>\n<p>Om toeriste te sien en mee blad te skud het eintlik &#8216;n bonus geword bo en behalwe waarvoor jy werklik na Kroasi\u00eb gekom het \u2013 om die land en sy eie mense te sien en ontmoet.<\/p>\n<p>Dit skep die interessante vraag: wanneer is &#8216;n land toeriste versadig?<\/p>\n<p>Solank die land die infrastruktuur het om die toeristestroom met gemak te kan ontvang en hanteer soos Kroasi\u00eb duidelik voor ingerig is, is dit eintlik net die toeris wat self aan die kortste end trek as hy gedurig op die hakke van die volgende toeris moet trap en aan die einde van die vakansie meer toeriste gesien en gekiek het as Kroasi\u00ebrs!<\/p>\n<p>Dit laat jou soms wonder \u2013 wil jy nog &#8216;n toeris wees?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die glasies had al half gesak gehad toe die toeristekamera hulle skielik gewaar en kiek. Twee manne in &#8216;n stegie teen die ou vestingstad Dubrovnik se skuinste waar die trappe so \u2019n effense van &#8216;n gelykte maak. Hulle het nog [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":42514,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[682],"tags":[387,388],"class_list":["post-4781","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","tag-frikkie-kraamwinkel","tag-kroasie"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Wie wil nog \u2019n toeris wees? | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wie wil nog \u2019n toeris wees? | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die glasies had al half gesak gehad toe die toeristekamera hulle skielik gewaar en kiek. Twee manne in &#8216;n stegie teen die ou vestingstad Dubrovnik se skuinste waar die trappe so \u2019n effense van &#8216;n gelykte maak. Hulle het nog [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-02-11T08:21:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-03-17T10:46:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/02\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"530\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Wie wil nog \u2019n toeris wees?\",\"datePublished\":\"2013-02-11T08:21:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-03-17T10:46:30+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/\"},\"wordCount\":748,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2013\\\/02\\\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg\",\"keywords\":[\"Frikkie Kraamwinkel\",\"Kroasie\"],\"articleSection\":[\"Blogs\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2013\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/\",\"name\":\"Wie wil nog \u2019n toeris wees? | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2013\\\/02\\\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg\",\"datePublished\":\"2013-02-11T08:21:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-03-17T10:46:30+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2013\\\/02\\\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2013\\\/02\\\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg\",\"width\":800,\"height\":530},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Wie wil nog \u2019n toeris wees?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wie wil nog \u2019n toeris wees? | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wie wil nog \u2019n toeris wees? | rooi rose","og_description":"Die glasies had al half gesak gehad toe die toeristekamera hulle skielik gewaar en kiek. Twee manne in &#8216;n stegie teen die ou vestingstad Dubrovnik se skuinste waar die trappe so \u2019n effense van &#8216;n gelykte maak. Hulle het nog [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2013-02-11T08:21:00+00:00","article_modified_time":"2016-03-17T10:46:30+00:00","og_image":[{"width":800,"height":530,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/02\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Wie wil nog \u2019n toeris wees?","datePublished":"2013-02-11T08:21:00+00:00","dateModified":"2016-03-17T10:46:30+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/"},"wordCount":748,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/02\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg","keywords":["Frikkie Kraamwinkel","Kroasie"],"articleSection":["Blogs"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2013","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/","name":"Wie wil nog \u2019n toeris wees? | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/02\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg","datePublished":"2013-02-11T08:21:00+00:00","dateModified":"2016-03-17T10:46:30+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/02\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2013\/02\/Wie-wil-nog-\u2019n-toeris-wees.jpg","width":800,"height":530},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wie-wil-nog-n-toeris-wees\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Wie wil nog \u2019n toeris wees?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4781","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4781"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4781\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/42514"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4781"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4781"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4781"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}