{"id":4753,"date":"2023-02-14T14:37:00","date_gmt":"2023-02-14T12:37:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/"},"modified":"2023-02-14T14:38:01","modified_gmt":"2023-02-14T12:38:01","slug":"29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/","title":{"rendered":"29 maniere om te s\u00ea &#8216;ek het jou lief&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>1 <strong>Skryf \u2019n liefdesbrief en se\u00ebl dit in \u2019n bottel<\/strong>. Tap dan vir jou geliefde \u2019n heerlike skuimbad en laat dryf jou boodskap- in-\u2019n-bottel tussen die borrels.<\/p>\n<p>2 <strong>Hou \u2019n skattejag \u2026 met jou as prys!<\/strong> Steek genommerde romantiese notas en sjokolade of ander bederfies op verskeie plekke in sy kantoor en by die huis weg.\u00a0 Nommer hulle, en beloon hom met \u2019n spesiale verrassing as hy hulle almal opgespoor het. Besluit self wat die verrassing sal wees.<\/p>\n<p>3 <strong>Gee vir hom \u2019n bos spierwit rose met \u2019n enkele rooi roos tussenin<\/strong>, en skryf op \u2019n kaartjie dat hy kleur aan jou lewe gee.<\/p>\n<p>4 <strong>Sny \u2019n CD met al jul gunstelingromantiese musiek<\/strong>, of musiek wat julle aan spesiale oomblikke laat dink, en skryf \u2019n liefdesboodskap in die omslag. Maak seker dis in sy motor op Valentynsoggend en die man in jou lewe sal nie eens bewus wees van die spitsverkeer nie.<\/p>\n<p>5 <strong>Pak \u2019n piekniekmandjie met sy gunstelingkos en gaan klim in die bed.<\/strong> Sorg vir mooi musiek en sagte kerslig. Sprinkel \u2019n klein bietjie van jou gunstelingparfuum op die gloeilamp vir \u2019n heerlike geur wat die hele vertrek vul. Voer mekaar, en kyk wat gebeur.<\/p>\n<p>6 <strong>Herleef jul eerste afspraak.<\/strong> Spreek af om hom iewers te ontmoet en gaan stap daarna op die strand of in \u2019n park. Moenie oor kinders, begrotings, werk of die huishouding praat nie. Flankeer met hom, en neem n\u00e1 die afspraak afskeid van mekaar asof julle na afsonderlike huise toe teruggaan &#8230; vergeet \u2019n slag van inhibisies en roetine en kinders, en word weer die sorgvrye, romantiese vrou wat hy leer ken het. Jy sal verbaas wees wat vir jou by die huis wag.<\/p>\n<p>7<strong> Gaan kampeer in \u2019n tent<\/strong> \u2013 verkieslik \u2019n tweemantent. Daar is min dinge so romanties soos vars lug, flonkerende sterre, \u2019n vuurtjie en uiteindelik \u2019n klein ruimtetjie.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/6-redes-hoekom-seks-jou-goed-doen\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">6 redes hoekom seks goed is vir jou<\/a><\/p>\n<p>8 <strong>Wys die pad met roosblare.<\/strong> Of jy hom na die swembad wil lok, of kamer toe, of na die rusbank, strooi roosblare om te wys presies waar jy hom wil h\u00ea. En terwyl jy nou besig is, strooi sommer roosblare in die bed ook.<\/p>\n<p>9 <strong>Voer mekaar<\/strong> druiwe. Of aarbeie en room.<\/p>\n<p>10 <strong>Gaan stap, en hou hande vas<\/strong>.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tussen-ons-seisoen-1-episode-1-pynlike-seks\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Alles wat jy moet weet oor pynlike seks<\/a><\/p>\n<p>11 <strong>Skryf al die redes hoekom jy lief vir jou maat is op afsonderlike klein papiertjies<\/strong>. Vou toe en gooi alles in \u2019n geskenkboks. En hou sy gesig dop as hy elke briefie oopvou en hardop lees.<\/p>\n<p>12 <strong>Speel \u2019n bordspeletjie soos Monopoly of Trivial Pursuit, maar maak jul eie re\u00ebls<\/strong>. En wees kreatief met die \u201cstraf\u201d \u00e9n die belonings. Dink aan opdragte soos \u201ctrek jou hemp uit\u201d, \u201csoen my\u201d, \u201cvryf my voete\u201d, \u201cmasseer my rug\u201d, en maak die belonings ewe lekker.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-depressie-jou-seksuele-gesondheid-beinvloed-en-wat-jy-daaroor-kan-doen\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Hoe depressie jou seksuele gesondheid be\u00efnvloed<\/a><\/p>\n<p>13 <strong>Skryf of druk \u2019n mooi liefdesgedig op \u2019n vel mooi papier, en sny dit in blokke op.<\/strong> Gee elke dag in die dae voor Valentynsdag vir jou geliefde een stuk van die legkaart.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-elke-vrou-oor-menopouse-en-seks-moet-weet\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Wat elke vrou oor menopouse en seks moet weet<\/a><\/p>\n<p>14 <strong>Gee \u2019n paar liefdeskoepons<\/strong>, soos een ete by kerslig, een romantiese DVD, ontbyt in die bed.<\/p>\n<p>15<strong> Kyk \u2019n ou romantiese fliek saam<\/strong>: Dances with Wolves, City of Angels, Dirty Dancing, Ghost, Moonstruck, Notting Hill.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tussen-ons-episode-13-diabetes-en-seksuele-gesondheid-met-dr-elna-mcintosh\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Wat jy moet weet oor seks en diabetes<\/a><\/p>\n<p>16 <strong>Gaan vlieg \u2019n vlie\u00ebr in die park<\/strong>.<\/p>\n<p>17 <strong>Wat van \u2019n rit in \u2019n warmlugballon<\/strong>?<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-om-beter-oor-seks-te-praat\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Hoe om beter oor seks te praat<\/a><\/p>\n<p>18 <b>Hou piekniek in die agterplaas<\/b>. Onthou die aarbeie en vonkelwyn.<\/p>\n<p>19 <strong>Koop twee waterpistole en jaag mekaar rond<\/strong> op die gras.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tussen-ons-episode-11-seks-en-kanker-met-dr-elna-mcintosh\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Wat jy moet weet oor kanker en jou verhoudings<\/a><\/p>\n<p>20 <strong>Hou \u2019n kussinggeveg<\/strong> (en saboteer die kussings sodat die vere in \u2019n stadium letterlik waai).<\/p>\n<p><strong> 21 Blinddoek die man in jou lewe en neem hom na \u2019n spesiale plek vir \u2019n onvergeetlike romantiese afspraak<\/strong>: \u2019n mooi gedekte tafel in die middel van die dieretuin, \u2019n piekniek op die strand, skemerkelkies op Tafelberg.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tussen-ons-oorsake-van-lae-libido-in-mans\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Hoekom mans dalk lae libido kan h\u00ea<\/a><\/p>\n<p>22 <strong>Moenie in die slaapkamer slaap nie.<\/strong> Maak \u2019n krismisbed in die sitkamer, pak die vertrek vol kerse, speel sagte musiek en hou \u2019n piekniek op die vloer. Kyk daarna \u2019n romantiese DVD.<\/p>\n<p>23 <strong>Doen iets wat heeltemal van jul gewone roetine en rituele afwyk<\/strong>. As julle nooit by \u2019n gedekte tafel eet nie, dek die tafel met jou beste eetgerei, mooiste kristalglase en vars blomme vir \u2019n romantiese ete, selfs al koop jy die kos. As \u2019n mooi gedekte tafel standaard is in jou huis, maak \u2019n vingerete en eet dit op \u2019n mooi kombers in die tuin.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-mans-en-vroue-moet-weet-oor-erektiele-disfunksie\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Wat elke man en vrou oor erektiele disfunksie moet weet<\/a><\/p>\n<p>24 <strong>Gaan verras jou liefie op kantoor met \u2019n piekniekmandjie<\/strong>. Konkel vooraf met sy sekretaresse dat sy \u2019n dringende afspraak vir daardie tyd moet aanteken. Onthou net om die kantoordeur agter julle toe te trek.<\/p>\n<p>25 <strong>Koop \u2019n bak visse, en gee dit vir jou geliefde met \u2019n briefie<\/strong>: \u201cDaar mag baie visse in die see wees, maar jy is die een vir my.\u201d<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/mans-moet-dokter-toe-gaan-as-hulle-enige-van-hierdie-7-tekens-sien\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Mans moet dokter toe gaan as hulle hierdie 7 tekens sien<\/a><\/p>\n<p>26 <strong>Gee \u2019n geskenk met \u2019n belofte.<\/strong> Jy het nodig: 1 bottel olie of room om mee te masseer, 1 mooi geskenkboks, 1 vel sneespapier en 1 kaartjie waarop staan: \u201cEk ken iemand wat briljante masserings gee. Bel haar.\u201d En jou telefoonnommer moet natuurlik onderaan staan.<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/versier-jou-tuin-vir-valentynsdag\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die mooiste versierings vir jou tuin vir Valentynsdag<\/a><\/p>\n<p>27 <strong>Stuur 14 romantiese WhatsApp-boodskappe of eposse<\/strong> op die dag van die liefde.<\/p>\n<p>28 <strong>Gaan besoek die planetarium<\/strong> en hou hande vas onder die sterre.<\/p>\n<p>29 <strong>Onthou om te s\u00ea \u201cEk het jou lief<\/strong>.\u201d Skryf dit in die stoom op die badkamerspie\u00ebl, met \u2019n stok in die sand, met \u2019n straalvliegtuig in die lug of op \u2019n banier oor die hoofstraat, maar s\u00ea dit net!<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tussen-ons-s1-e5-seksuele-etiket\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Maak jy hierdie seksuele-etiket-foute?<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wetenswaardighede oor die liefde &amp; Valentynsdag<\/h4>\n<ul>\n<li>Daar word jaarliks meer as \u2019n miljard Valentynskaartjies gestuur. Onderwysers kry die meeste hiervan, daarna kinders, ma\u2019s en vrouens.<\/li>\n<li>Mans koop die meeste blomme vir Valentynsdag. Minder as 27% vroue koop blomme vir hul geliefdes.<\/li>\n<li>Ons gee tradisioneel rooi rose omdat dit Venus, die Romeinse godin van die liefde, se gunstelingblom was.<\/li>\n<li>Kupido, die ander gewilde simbool van die liefde, was Venus se seun.<\/li>\n<li>Waar kom die tradisie van soetgoed op Valentynsdag vandaan? Suiker was in vroe\u00eb eeue \u2019n baie skaars, duur item, en werklik iets waarmee jy jou liefde aan \u2019n geliefde kon bewys.<\/li>\n<li>Die w\u00eareld se oudste liefdesgedig dagteken uit 3500 v.C. en was op \u2019n kleitablet geskryf.<\/li>\n<li>Al gewonder hoekom s\u00ea ons iemand dra sy hart op sy mou? In die Middeleeue het jong mans en meisies name uit \u2019n hoed getrek om te sien wie hul Valentyn was. Hulle moes di\u00e9 naam dan \u2019n week lank op hul mou dra.<\/li>\n<li>Die mooiste liefdesgeskenk van alle tye is waarskynlik die Taj Mahal in Indi\u00eb. Hierdie paleis van die liefde is in 1634 in opdrag van keiser Shah Jahan gebou ter ere van sy vrou, Mumtaz Mahal, wat met die geboorte van die egpaar se veertiende kind gesterf het. Die paleis is eers 22 jaar later voltooi, en 20 000 werkers van Indi\u00eb en Sentraal-Asi\u00eb het daaraan gewerk.<a target=\"\" rel=\"noopener noreferrer\"><br \/>\n<\/a><\/li>\n<\/ul>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-dieper-betekenis-van-seks\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die dieper betekenis van seks<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ja, jy kan dit s\u00ea. Hier is 29 maniere om te s\u00ea &#8216;ek het jou lief&#8217;. <\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":135928,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[651,662],"tags":[1725,23443,24093],"class_list":["post-4753","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-verhoudings","category-jou-lewe","tag-valentynsdag","tag-relationships","tag-wellbeing"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>29 maniere om te s\u00ea &#039;ek het jou lief&#039; | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Ja, jy kan dit s\u00ea. Hier is 29 maniere om te s\u00ea &#039;ek het jou lief&#039;.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"29 maniere om te s\u00ea &#039;ek het jou lief&#039; | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ja, jy kan dit s\u00ea. Hier is 29 maniere om te s\u00ea &#039;ek het jou lief&#039;.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-02-14T12:37:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-02-14T12:38:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1208\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"29 maniere om te s\u00ea &#8216;ek het jou lief&#8217;\",\"datePublished\":\"2023-02-14T12:37:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-02-14T12:38:01+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/\"},\"wordCount\":1211,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg\",\"keywords\":[\"valentynsdag\",\"relationships\",\"wellbeing\"],\"articleSection\":[\"Verhoudings\",\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/\",\"name\":\"29 maniere om te s\u00ea 'ek het jou lief' | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg\",\"datePublished\":\"2023-02-14T12:37:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-02-14T12:38:01+00:00\",\"description\":\"Ja, jy kan dit s\u00ea. Hier is 29 maniere om te s\u00ea 'ek het jou lief'.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1208},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"29 maniere om te s\u00ea &#8216;ek het jou lief&#8217;\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"29 maniere om te s\u00ea 'ek het jou lief' | rooi rose","description":"Ja, jy kan dit s\u00ea. Hier is 29 maniere om te s\u00ea 'ek het jou lief'.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"29 maniere om te s\u00ea 'ek het jou lief' | rooi rose","og_description":"Ja, jy kan dit s\u00ea. Hier is 29 maniere om te s\u00ea 'ek het jou lief'.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-02-14T12:37:00+00:00","article_modified_time":"2023-02-14T12:38:01+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1208,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"29 maniere om te s\u00ea &#8216;ek het jou lief&#8217;","datePublished":"2023-02-14T12:37:00+00:00","dateModified":"2023-02-14T12:38:01+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/"},"wordCount":1211,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg","keywords":["valentynsdag","relationships","wellbeing"],"articleSection":["Verhoudings","Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/","name":"29 maniere om te s\u00ea 'ek het jou lief' | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg","datePublished":"2023-02-14T12:37:00+00:00","dateModified":"2023-02-14T12:38:01+00:00","description":"Ja, jy kan dit s\u00ea. Hier is 29 maniere om te s\u00ea 'ek het jou lief'.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/kelly-sikkema-4le7k9XVYjE-unsplash.jpg","width":1920,"height":1208},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/29-maniere-om-te-se-ek-het-jou-lief\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"29 maniere om te s\u00ea &#8216;ek het jou lief&#8217;"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4753","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4753"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4753\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":165256,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4753\/revisions\/165256"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/135928"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4753"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4753"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4753"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}