{"id":4629,"date":"2013-01-16T14:11:00","date_gmt":"2013-01-16T12:11:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/watwou-soedan\/"},"modified":"2018-07-06T13:47:39","modified_gmt":"2018-07-06T11:47:39","slug":"watwou-soedan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/","title":{"rendered":"Watwou Soedan"},"content":{"rendered":"<p>Ligging<br \/>\n<a>Atmosfeer<\/a><br \/>\n<a>Verblyf<\/a><a><br \/>\nTariewe<\/a><br \/>\n<a>Etes<\/a><a><br \/>\nPluspunte<\/a><a><br \/>\nBesienswaardighede<\/a><br \/>\n<a>Inkopies<\/a><br \/>\n<a>Onthou jou&#8230;<\/a><br \/>\n<a>Ons stel voor<\/a><a><br \/>\nSit op die grens <\/a><br \/>\n<a>Gevaarlik?<\/a><br \/>\n<a>Uit \u2019n rolprent<\/a><br \/>\n<a>Piramides<\/a><br \/>\n<a>Verdwaal<\/a><\/p>\n<p>Ligging<\/p>\n<p>Noordoos Afrika<\/p>\n<p>Atmosfeer<\/p>\n<p>Avontuurlik<\/p>\n<p>Verblyf<\/p>\n<p>Hotel en\/of tente<\/p>\n<p>Tariewe<\/p>\n<p>Hotelkamers wissel tussen R50pp en R300pp in klein dorpies maar kos meer in die hoofstad, Khartoem<\/p>\n<p>Etes<\/p>\n<p>Buite Khartoem kos tradisionele kos tussen R5 en R20 per ete. Ongelukkig is daar nie veel anders beskikbaar nie. In Khartoem kan mens alles kry, van Steers teen R30 vir \u2019n hamburger tot vyfster restaurante<\/p>\n<p>Pluspunte<\/p>\n<p>Goedkoop in vergelyking met ander Afrika-lande<\/p>\n<p>Besienswaardighede<\/p>\n<p>Die Wit- en Blou-Nyl kom in Khartoem bymekaar<br \/>\nDie Nubiese piramides by Mero\u00eb naby Atbara<br \/>\n\u2018n Kameelrit in die woestyn<br \/>\nEeu-oue stad in Dongola<br \/>\nVerskeie geskiedkundige monumente en opgrawings<br \/>\nDie Sahara-woestyn<br \/>\nSien ook http:\/\/www.kermatravel.com\/ENGplaces.htm<\/p>\n<p>Inkopies<\/p>\n<p>Khartoem het ontwerperswinkels maar buite die stad sal jy sukkel om inkopies te doen.<\/p>\n<p>Onthou jou &#8230;<\/p>\n<p>Amerikaanse dollars. In die hoofstad kan jy jou kredietkaart gebruik maar dit is moeilik om geld by die OTM\u2019s te trek en byna onmoontlik om jou kredietkaart buite Khartoem te gebruik.<\/p>\n<p>Ons stel voor<\/p>\n<p>Om in Soedan te reis is maklik as jy \u2018n huurkar het. Publieke vervoer is beskikbaar en spotgoedkoop, maar baie ongemaklik. Beplan jou reis vooraf, die land is nie baie toeganklik nie en daar is vele beperkinge.Weens streng Moslem-wette is alle drank onwettig. Tog is dit steeds soms beskikbaar; wees versigtig, respekteer die land se geloof en kies eerder om nie te drink nie. Onthou, dit is \u2018n woestynstreek en in die somer sal temperature draai by 46\u00b0C \u2013 as hitte nie vir jou is nie, gaan liefs in die winter.<\/p>\n<p>Noord-Soedan is nie nou juis bo-aan die meeste mense se \u2018bucket list\u2019 nie. As jy jouself moet afvra waar dit is of wat daar is, sal die meeste mense seker min of meer dieselfde antwoord gee: \u201c\u00carens in Afrika. Ek is seker daar is niks meer as oorlog en hongersnood nie\u201d. \u2018n Antwoord wat, as mens die media dophou, veronderstel is om korrek te wees. Tog kan dit nie meer verkeerd wees nie. As deel van ons wittebrood het ek en my man Soedan aangedurf en alhoewel ons \u2018n paar keer gedink het ons gaan soos Moses en sy mense in die Sahara-woestyn verdwaal, het ons n\u00e1 14 dae uitgestap met niks anders as verwondering vir di\u00e9 land en sy woestynmense nie.<\/p>\n<p>Sit op die grens<\/p>\n<p>Op dag een het ons gesit. Met n\u00earens om heen te gaan nie, het ons op die grens van Ethiopi\u00eb en Soedan in niemandsland gewag. Ethiopi\u00eb het ons klaar vaarwel geroep en die owerhede was nie bereid om ons terug te neem nie. Soedan het voor ons gel\u00ea maar h\u00fal owerhede was verskeurd oor wat om met ons te maak omdat ons nie die regte papiere en vorms gehad het nie. Uur na warm uur het ons gehoop. \u201cIn sha&#8217;Allah\u201d, s\u00ea hulle. As God wil.<\/p>\n<p>Soedan, het ons sommer dadelik uitgevind, is glad nie soos ander Afrika-lande nie. Die rigiede amptenare leef nie net volgens die Koran nie, hul werk daarvolgens en die Koran verkondig eerlikheid en re\u00ebls &#8211; re\u00ebls wat nie een van hulle maklik sal verbreek nie. Ons teenwoordigheid het hierdie spesifieke Woensdag baie moeilik gemaak vir die grensamptenare. Ons is reisigers, besoekers, en volgens die Moslem-geloof moet jy jou besoekers oppas; kos en skuiling gee, welkom laat voel. Tog moet jy by die re\u00ebls bly, eerlik optree en die wet toepas. Ons vodde ou fietsie sonder enige dokumentasie het hulle in die pekel geplaas. Hulle kon ons eenvoudig nie toelaat om verder te reis nie, tog moes en wou hulle so graag. Met daai moedeloosheid is ons aansoek om die land binne te gaan, aangestuur van een amptenaar na die volgende ho\u00ebr amptenaar, vir agt ure lank. Tot een van hulle eindelik genoeg gehad het en \u2018n wettige manier gaan soek en gevind het om ons in die land toe te laat. Die eerste dag was \u2018n lang dag vir almal betrokke, maar met bre\u00eb glimlagte &#8211; nie net ons s\u2019n nie &#8211; het ons Soedan binnegery.<\/p>\n<p>Gevaarlik?<\/p>\n<p>Om Soedan as geheel te beskryf, is onmoontlik. Ons is almal bewus van al die geweld en oorlog in die westerlike Darfoer-streek en die skeiding en eeu-oue oorlog tussend die Moslem-Noorde en Christen-Suide wat onlangs ook die jongste land in die w\u00eareld tot gevolg gehad het (Suid-Soedan). Di\u00e9 twee lande kom steeds nie oor die weg nie en om te reis van die een na die ander word nie aanbeveel nie. Die ooste van waar ons ingekom het, is droog en warm maar niks in vergelyking met die noordelike Sahara-strook nie. En in die middel is Khartoem &#8211; \u2018n blink metaal-oase wat uit die dorre landskap styg en alles bied wat mens ooit kan nodig kry. Splinternuwe glasgeboue en hotelle, wegneemetes, duur restaurante en selfs katolieke kerke versteek agter die groot moskees. \u2018n W\u00eareldstad in die middel van \u2018n woestynlandskap. Khartoem is ook waar die twee magtige Nylriviere bymekaarkom voor di\u00e9 geskiedkundige watermassa sy laaste paar honderd kilometer Ka\u00efro toe aanpak.<\/p>\n<p>Maar hoekom wil mens Soedan toe? Vir ons was dit \u2018n deurgang tussen Ethiopi\u00eb en Egipte. Ons het geen keuse gehad nie. Die oorlog op die grens tussen Soedan en Suid-Soedan het familie en vriende by die huis in rep en roer gehad. Baie webblaaie en publikasies sal jou selfs afraai om Soedan toe te gaan. Tog, twee weke later het di\u00e9 deurgangspad ons gunstelingland tussen Suid-Afrika en Egipte geword. Ja, dit is nie die tipe plek waarheen jy gaan om skemerkelkies te drink of pakketreise te onderneem nie, en jy moet \u2018n sak vol moed en deursettingsvermo\u00eb saamdra, maar dit is \u2018n plek van verskille, \u2018n uitdagende bestemming waarheen jy reis om dinge te sien en te beleef wat jy nooit gedink het jy sou nie. \u2018n Geskiedenisreis, \u2018n mensereis en \u2018n unieke reis.<\/p>\n<p>Uit \u2018n rolprent<\/p>\n<p>Van die grens af het ons die Blou-Nyl gevolg deur die dro\u00eb landskap met klein dorpies hier en daar. Dorpies wat soos lenteblomme uit niks uit opspring en verligting op die lang pad bring. Dorpies wat totaal en al uit modder gebou is. Daar is nie baie van hierdie dorpies nie maar dit was op die derde dag buite een van hulle, Wad Medani, toe ons dit sien. Langs die oewers van die magtige Nyl op pad Khartoem toe wag \u2018n speelpark. Verlate soos baie ander dinge in die uitspattige hitte van die Soedannese somer. Vir een pond skakel \u2018n lang, maer Moslem-man met blink tande wat deur sy groot glimlag beklemtoon word die masjiene vir ons aan. En daar sit ons, stoksielalleen op \u2018n mallemeule wat hoog bo die Nyl en die woestyn draai. Soos iets uit \u2018n droom of \u2018n rolprent. Die wittebroodpaartjie op die malste mallemeule.Die Nyl onder ons maak \u2018n dik donkerbruin strook deur die sand van die woestyn terwyl die teerpad Khartoem toe langs hom loop soos twee slange wat bymekaar bly.<\/p>\n<p>Piramides<\/p>\n<p>Op die agtste dag het ons \u2018n oase van \u2018n ander soort bereik. Net langs die splinternuwe snelweg noord van Khartoem l\u00ea die Nubiese piramides by Mero\u00eb &#8211; \u2018n ongerepte monument beskerm deur die woestyn (en \u2018n gebrek aan belangstelling in die land). Die piramides l\u00ea in die Nubiese streek van die eens Egiptiese Nylvallei wat nou in Soedan is. Anders as die piramides in Egipte is dit minder bekend, goedkoper en vermy jy die massas toeriste. Ons het selfs aan die voet van die piramides uitgekamp!<\/p>\n<p>Verdwaal<\/p>\n<p>Op die negende dag het ons verdwaal. Op die verkeerde snelweg geklim, weg van die Nyl af en in die middel van die Sahara ge\u00ebindig, met geen pad en geen idee waarheen om te gaan nie. Op die negende dag is ons ook van voor af stomgeslaan deur Soedan se mense. Ons, die verlore reisigers vasgevang in hul woestyn, is deur hulle op die hande gedra tot by die grens met Egipte. Kos, water en medisyne is gratis vir ons gegee. Hulp, raad, oorlewingswenke. Enigiets wat ons kon help was ons s\u2019n omdat ons hul gaste was. Woorde soos \u2018gevaar\u2019 en \u2018oorlog\u2019 word gemaklik gebruik in dieselfde sin as \u2018Soedan\u2019 maar as jy in die land is, ontdek jy \u2018n nasie wat in \u2018n dorre, verlate landskap oorleef op respek en eerlikheid. Gewone mense wat nie oorlog soek nie en nie gevaarlik is nie.<\/p>\n<p>Op die veertiende dag is ons in Egipte in en het ons dadelik begin verlang na die orde en eerlikheid van Soedan. Ja, sy somersdae van 46\u00b0 was uitputtend en sy woestyn sal mens insluk as jy nie versigtig is nie. Maar vir 14 dae het ons alles waaraan ons gewoond is, agtergelaat en met verwondering deur Soedan se geskiedenis en leefwyse gestap.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ligging Atmosfeer Verblyf Tariewe Etes Pluspunte Besienswaardighede Inkopies Onthou jou&#8230; Ons stel voor Sit op die grens Gevaarlik? Uit \u2019n rolprent Piramides Verdwaal Ligging Noordoos Afrika Atmosfeer Avontuurlik Verblyf Hotel en\/of tente Tariewe Hotelkamers wissel tussen R50pp en R300pp in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":98951,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2968],"tags":[399,400,401,402,403,404,405,406],"class_list":["post-4629","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-reis","tag-khartoem","tag-khartoum","tag-dorette-de-swardt","tag-soedan","tag-sudan","tag-wittebrood","tag-afrika-reis","tag-africa"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Watwou Soedan | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Watwou Soedan | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ligging Atmosfeer Verblyf Tariewe Etes Pluspunte Besienswaardighede Inkopies Onthou jou&#8230; Ons stel voor Sit op die grens Gevaarlik? Uit \u2019n rolprent Piramides Verdwaal Ligging Noordoos Afrika Atmosfeer Avontuurlik Verblyf Hotel en\/of tente Tariewe Hotelkamers wissel tussen R50pp en R300pp in [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-01-16T12:11:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-07-06T11:47:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/07\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"968\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"575\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anelle Tewson\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anelle Tewson\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anelle Tewson\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/4f17c1c866533e389e28590e557e7730\"},\"headline\":\"Watwou Soedan\",\"datePublished\":\"2013-01-16T12:11:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-07-06T11:47:39+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/\"},\"wordCount\":1470,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/07\\\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg\",\"keywords\":[\"Khartoem\",\"Khartoum\",\"Dorette de Swardt\",\"Soedan\",\"Sudan\",\"wittebrood\",\"Afrika-reis\",\"Africa\"],\"articleSection\":[\"Reis\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2013\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/\",\"name\":\"Watwou Soedan | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/07\\\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg\",\"datePublished\":\"2013-01-16T12:11:00+00:00\",\"dateModified\":\"2018-07-06T11:47:39+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/07\\\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/07\\\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg\",\"width\":968,\"height\":575},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/watwou-soedan\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Watwou Soedan\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/4f17c1c866533e389e28590e557e7730\",\"name\":\"Anelle Tewson\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/51c7260d69b78f54e605640e0044be7c1139bdbe0b57d0ca702d946adba90511?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/51c7260d69b78f54e605640e0044be7c1139bdbe0b57d0ca702d946adba90511?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/51c7260d69b78f54e605640e0044be7c1139bdbe0b57d0ca702d946adba90511?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Anelle Tewson\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Watwou Soedan | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Watwou Soedan | rooi rose","og_description":"Ligging Atmosfeer Verblyf Tariewe Etes Pluspunte Besienswaardighede Inkopies Onthou jou&#8230; Ons stel voor Sit op die grens Gevaarlik? Uit \u2019n rolprent Piramides Verdwaal Ligging Noordoos Afrika Atmosfeer Avontuurlik Verblyf Hotel en\/of tente Tariewe Hotelkamers wissel tussen R50pp en R300pp in [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2013-01-16T12:11:00+00:00","article_modified_time":"2018-07-06T11:47:39+00:00","og_image":[{"width":968,"height":575,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/07\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anelle Tewson","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Anelle Tewson","Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/"},"author":{"name":"Anelle Tewson","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/4f17c1c866533e389e28590e557e7730"},"headline":"Watwou Soedan","datePublished":"2013-01-16T12:11:00+00:00","dateModified":"2018-07-06T11:47:39+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/"},"wordCount":1470,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/07\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg","keywords":["Khartoem","Khartoum","Dorette de Swardt","Soedan","Sudan","wittebrood","Afrika-reis","Africa"],"articleSection":["Reis"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2013","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/","name":"Watwou Soedan | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/07\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg","datePublished":"2013-01-16T12:11:00+00:00","dateModified":"2018-07-06T11:47:39+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/07\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2018\/07\/ONTSPANNING-watwou-Soedan.jpeg","width":968,"height":575},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/watwou-soedan\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Watwou Soedan"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/4f17c1c866533e389e28590e557e7730","name":"Anelle Tewson","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/51c7260d69b78f54e605640e0044be7c1139bdbe0b57d0ca702d946adba90511?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/51c7260d69b78f54e605640e0044be7c1139bdbe0b57d0ca702d946adba90511?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/51c7260d69b78f54e605640e0044be7c1139bdbe0b57d0ca702d946adba90511?s=96&d=mm&r=g","caption":"Anelle Tewson"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4629","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4629"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4629\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/98951"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4629"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4629"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4629"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}