{"id":4367,"date":"2012-11-14T10:34:00","date_gmt":"2012-11-14T08:34:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/u-hoogheid-mdna\/"},"modified":"2017-07-13T13:25:32","modified_gmt":"2017-07-13T11:25:32","slug":"u-hoogheid-mdna","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/","title":{"rendered":"Madonna: Die regisseur"},"content":{"rendered":"<p>Madonna lyk klein en fyn in \u2019n rooi bloes, swart potloodromp en swart stilletos van Yves Saint Laurent. Haar palmtassie is van Givenchy, haar armband \u2019n unieke ontwerp van Cartier en die titel van haar fliek, W.E., versier die Neil Lane-hangertjie om haar nek. Ek het die onverdeelde aandag van die veelsydige superster, ma van Lourdes, Rocco en haar twee aangenome kinders uit Malawi, David en Chifundo (Mercy). Haar spel in flieks soos Dick Tracy, Evita!, en A League of their Own het uiteenlopende kommentaar uitgelok. In W.E. het sy vir die eerste keer die leisels as regisseur en draaiboekskrywer in die hand gehad. W.E. vertel die verhaal van Wallis Simpson se verhouding met die Britse koning Edward VIII wat in 1936 van die troon afstand gedoen het om met di\u00e9 geskeide Amerikaner te trou. (Die titel W.E. kom van die twee se voorletters af.) Die storie is al \u2019n hele paar keer vertel, maar Madonna fokus op Wallis se kant van die storie en die verloop van hul lewe n\u00e1 die abdikasie. Sy het di\u00e9 gegewe verweef met \u2019n eietydse verhaal van \u2019n mishandelde vrou wat gefassineer is deur die Wallis Simpson-verhaal.Madonna het haar nog nooit deur negatiewe kommentaar (en daarvan was daar al baie) laat onderkry nie. Di\u00e9 53-jarige sang-en-dans-fenomeen het in die halftyd-pouse van die Amerikaanse 2012-Superbowl met die volle Madonna-glans, -energie en -uitrusting \u2019n string van haar treffers, asook liedjies van haar jongste album, MDNA (\u2019n afkorting vir Madonna), gesing en weer eens haar sterstatus bevestig. Hoewel sy \u2019n uiters private mens is en verseg om oor haar kinders of egskeidings te praat, het ons onderhoud my \u2019n beter begrip gegee van die mens wat daarin geslaag het om haar ikonstatus vir langer as drie dekades te behou.<\/p>\n<p><strong>Jy het besluit om die hoofstorie oor Wallis en Edward met \u2019n eietydse storie te verweef. Hoekom?<\/strong><br \/>\nHoe kon ek die essensie van die storie uitbeeld? Wanneer jy baie navorsing oor iets doen, het jy altyd jou eie siening van wat regtig gebeur het. Ek kan jou dieselfde boeke gee om te lees en jy sal die karakters op \u2019n ander manier interpreteer. Ek wou die ander storie gebruik om te illustreer dat die waarheid subjektief is. Ek wou nie \u2019n biografiese fliek maak nie. Ek is altyd teleurgesteld wanneer ek flieks oor geskiedkundige mense sien omdat daar soveel uitgelaat (moet) word. Die storie word vertel uit die oogpunt van een vrou wat op haar eie soektog is na liefde en die betekenis van geluk.<br \/>\nKinders word dikwels grootgemaak met die sprokiesidee dat \u2019n prins jou gaan bevry en dat die vrou van die man afhanklik is.<\/p>\n<p><strong>Hoe maak jy jou dogter groot sodat sy nie hieraan glo nie?<\/strong><br \/>\nHoewel Wallis en Edward se storie hom in die jare dertig afspeel, het dinge in die eietydse storie nie veel verander nie. Selfs al het ons nou \u2019n beter opvoeding en kan ons goeie werk kry, wil ons steeds h\u00ea dat die perfekte man ons knie\u00eb lam maak en ons heeltemal oorrompel. Ons dink steeds dat die liefde ons hele lewe gaan verander. My moderne Wally besef in die fliek dat haar geluk in haar eie hande l\u00ea en dat sy nie volgens ander mense se ideale moet lewe nie. Ons trou nog te dikwels met die soort man wat jou ouers of jou vriende vir jou sou kies, al is hy dalk nie reg vir jou nie. Dis belangrik dat dogters, soos my Lourdes, besef dat hulle moet besluit hoe hulle wil leef en liefh\u00ea en hulle nie deur die gemeenskap laat voorskryf nie.<br \/>\n<strong><br \/>\nVir buitestanders lyk dit of die Britse koning alles opgeoffer het om saam met Wallis te wees. Het jy al gewonder hoe dit moet voel om so lief vir iemand te wees?\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <\/strong>Ek het my ook hierdie vraag afgevra. Hoe moet dit voel om so geliefd te wees, net om aan die einde agter te kom dat dit \u2019n groot verantwoordelikheid op haar skouers geplaas het?<br \/>\n<strong><br \/>\nBeteken dit jy weet hoe dit voel?<\/strong><br \/>\nEk weet hoe dit voel wanneer iemand jou ten volle bemin, maar niemand het al ooit ter wille van my van sy troon afstand gedoen nie! In die fliek s\u00ea \u2019n karakter dat ho\u00eb verwagtinge altyd tot teleurstellings lei.<br \/>\n<strong><br \/>\nHoe hanteer jy verwagtinge en teleurstellings?<\/strong><br \/>\nEk dink mense het ho\u00ebr verwagtinge wanneer hulle al van jou vorige werk gesien het, want hulle verwag dat dit net so goed gaan wees. Ek dink mense is meer krities oor my as oor \u2019n onbekende regisseur omdat ek op ander gebiede suksesvol was. Ek weet nie wat hulle van my regie verwag het nie, maar ek het beslis die druk gevoel.<\/p>\n<p><strong>Mohammed Al Fayed, die pa van Dodi Al Fayed wat saam met prinses Diana in die motorongeluk gesterf het, besit heelwat van die hertog en hertogin se liefdesbriewe. Was dit maklik om toegang tot hierdie briewe te kry? Het jy sy seun geken?<\/strong><br \/>\nNee, ek het nie sy seun geken nie. Mohammed was die eienaar van hul nalatenskap, maar hy het die meeste daarvan reeds opgeveil. Hy besit steeds die Bois de Boulogne buite Parys in Frankryk. Ek wou daar skiet en hom in die fliek gebruik. Ek het sy toestemming nodig gehad. Hy het besef hoe belangrik die briewe vir die prent was en hy was my baie goedgesind. Ons het \u2019n hele paar vergaderings hieroor gehad omdat ek nie die briewe kon wegneem nie. Hy wou die draaiboek sien en wou weet hoe hy uitgebeeld sou word. Hy het die tonele waarin hy verskyn, goedgekeur en ek kon in sy huis skiet, en in ruil hiervoor moes ek sy dogter help met haar liefdadigheidsprojek \u2013 \u2019n skool vir mishandelde kinders in Engeland.<\/p>\n<p><strong>Die mode in die fliek is uitsonderlik. <\/strong><br \/>\nDie mode uit die jare twintig en dertig het my nog altyd gefassineer. Ek hou veral van die groot modehandelsname wat toe pas op die toneel verskyn het, soos Christian Dior, Vionnet, Balenciaga, Schiaparelli &#8230;. Hul skeppings is innoverend en interessant. My huidige gunstelinge is Yves St. Laurent, Givenchy en Alexander McQueen.<\/p>\n<p><strong>Jy het voorheen genoem dat albei jou vorige mans, Guy Richie en Sean Penn, jou baie ondersteun het toe jy met die projek begin het. Het jy die draaiboek vir hulle gewys?<\/strong><br \/>\nHa! (Lag). Ek het nooit die draaiboek vir Sean gewys nie. Ek het soos altyd net met hom oor die fliek gepraat. Guy het dit gelees. Hy het uit \u2019n geskiedkundige perspektief in die storie belang gestel en ons het die konsepte, stories en idees bespreek. Hy het my met tegniese aspekte soos kameras en digitaal teenoor film en klank ook gehelp, maar hulle het my nooit raad gegee oor hoe ek die storie moet vertel nie.<\/p>\n<p><strong>Hoe het ouerskap jou verander?<\/strong><br \/>\nKinders dwing jou om nie net aan jouself te dink nie!<br \/>\n<strong><br \/>\nWatter soort artistieke bevrediging kry jy uit regie as jy dit met sang of verhoog-optredes vergelyk?<\/strong><br \/>\nEk sit my hart en siel in albei maar die een is subjektief en die ander een objektief. Wanneer ek optree, het ek \u2019n gehoor voor my. Sang is \u2019n baie intieme vorm van uitdrukking. Dis meer instinktief. Ek kry dadelik terugvoer van die gehoor. Dis minder intellektueel. Met die rolprent is ek agter die kamera en die mense voor die kamera reageer op \u2019n instinktiewe manier. Ek voel asof ek nie heeltemal deel daarvan is nie, maar dit bly \u2019n kreatiewe proses.<\/p>\n<p><strong>Toe jy die eerste keer New York toe getrek het, was jy \u2019n danser. Toe het jy begin sing en skryf, konserte gehou en toneelgespeel. Jy het ook \u2019n boek geskryf en nou \u2019n draaiboek en regie aangepak. Hoe belangrik is dit vir jou om aanpasbaar te moet wees en het mense al ooit probeer om jou in \u2019n boksie te druk?<\/strong><br \/>\nNiemand het nog so iets probeer doen nie. Ek dink baie mense het \u2019n bepaalde mening oor wat ek moet en nie moet doen nie. Maar niemand het tot nog toe vir my ges\u00ea: \u201cJy mag dit nie doen nie.\u201d Ek was nog altyd baie avontuurlustig wat kreatiwiteit betref. Ek het nooit gedink ek sou \u2019n sanger en \u2019n liedjieskrywer kon wees nie. Ek het my net oopgestel vir nuwe ervarings en baie oudisies gedoen en so het een ding tot die volgende gelei. Wanneer iemand iets voorgestel het wat buite my gemaksone was, het ek altyd ges\u00ea: \u201cHoekom nie?\u201d Om van \u2019n sanger na \u2019n regisseur en draaiboekskrywer te beweeg is nie vir my so \u2019n groot sprong nie, want dit omvat alles wat vir my kosbaar is.<\/p>\n<p><strong>As aktrise word daar vir jou ges\u00ea wat jy moet doen. Is jy gemakliker as regisseur as aktrise?<\/strong><br \/>\nEk verkies dit om \u2019n storieverteller te wees. As aktrise is jy \u2019n integrale deel van die fliek, maar dis nie noodwendig hoe jy dit sou doen nie. Ek is nie altyd in beheer van alles wanneer ek op die verhoog is nie. Ek kan nie die weer beheer nie, en een van my dansers kan beseer word. Jy moet hierby kan aanpas en altyd goed voorbereid wees. As jy \u2019n regisseur is, gebeur sulke goed elke dag. Jy moet leer om teleurstellings grasieus te aanvaar. Mense s\u00ea duisend keer per dag vir jou \u201cnee\u201d: \u201cNee, ons het nie tyd nie\u201d, \u201dNee, dis te duur\u201d &#8230; Dis \u2019n uitdaging om heeltyd binne hierdie beperkinge te werk, maar ek het dit geniet.<br \/>\n<strong><br \/>\nHoekom was Wallis Simpson so fassinerend?<\/strong><br \/>\nSy was \u2019n vasbyter; sy het geweet hoe om te oorleef. Sy het met niks begin nie en het haar eerste huwelik waarin sy mishandel is, oorleef. In Engeland het sy met min \u2019n nuwe lewe geskep. Sy het \u2019n goeie humorsin gehad. Een van die redes waarom die koning op haar verlief geraak het, was haar vars, energieke uitkyk op die lewe. Sy het hom nie met die gewone onderdanigheid behandel nie. Sy het hom ge\u00efnspireer.<br \/>\n<strong><br \/>\nHoe was liefde tussen twee sulke uiteenlopende mense moontlik?<\/strong><br \/>\n\u2019n Gemeenskaplike visie en prioriteite snoer mense saam.<\/p>\n<p><strong>Waarin stel jy op die oomblik belang?<\/strong><br \/>\nEk probeer die heelal verstaan; die menslike aard; hoe om tussen die werklikheid en dit wat nie werklik is nie te onderskei; hoe ek my energie moet bestee &#8230; Ek probeer vasstel wat onder die oppervlak van enige situasie l\u00ea. Ek probeer steeds om vir my nuwe uitdagings te stel, maar ek vra my elke keer af: \u201cWie trek voordeel hieruit?\u201d<\/p>\n<p>Vertaal deur Hannelie Diedericks<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Madonna lyk klein en fyn in \u2019n rooi bloes, swart potloodromp en swart stilletos van Yves Saint Laurent. Haar palmtassie is van Givenchy, haar armband \u2019n unieke ontwerp van Cartier en die titel van haar fliek, W.E., versier die Neil [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[1387,23450],"class_list":["post-4367","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-bekendes","tag-celebs","tag-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Madonna: Die regisseur | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Madonna: Die regisseur | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Madonna lyk klein en fyn in \u2019n rooi bloes, swart potloodromp en swart stilletos van Yves Saint Laurent. Haar palmtassie is van Givenchy, haar armband \u2019n unieke ontwerp van Cartier en die titel van haar fliek, W.E., versier die Neil [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2012-11-14T08:34:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-07-13T11:25:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/u-hoogheid-mdna\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/u-hoogheid-mdna\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Madonna: Die regisseur\",\"datePublished\":\"2012-11-14T08:34:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:25:32+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/u-hoogheid-mdna\\\/\"},\"wordCount\":1741,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"keywords\":[\"celebs\",\"entertainment\"],\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2012\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/u-hoogheid-mdna\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/u-hoogheid-mdna\\\/\",\"name\":\"Madonna: Die regisseur | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2012-11-14T08:34:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:25:32+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/u-hoogheid-mdna\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/u-hoogheid-mdna\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/u-hoogheid-mdna\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Madonna: Die regisseur\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Madonna: Die regisseur | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Madonna: Die regisseur | rooi rose","og_description":"Madonna lyk klein en fyn in \u2019n rooi bloes, swart potloodromp en swart stilletos van Yves Saint Laurent. Haar palmtassie is van Givenchy, haar armband \u2019n unieke ontwerp van Cartier en die titel van haar fliek, W.E., versier die Neil [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2012-11-14T08:34:00+00:00","article_modified_time":"2017-07-13T11:25:32+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Madonna: Die regisseur","datePublished":"2012-11-14T08:34:00+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:25:32+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/"},"wordCount":1741,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"keywords":["celebs","entertainment"],"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2012","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/","name":"Madonna: Die regisseur | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"datePublished":"2012-11-14T08:34:00+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:25:32+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/u-hoogheid-mdna\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Madonna: Die regisseur"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4367","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4367"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4367\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4367"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4367"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4367"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}