{"id":4323,"date":"2012-11-12T00:00:00","date_gmt":"2012-11-11T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/dieet-uitdaging-week-8\/"},"modified":"2016-03-07T11:01:24","modified_gmt":"2016-03-07T09:01:24","slug":"dieet-uitdaging-week-8","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/","title":{"rendered":"Dieet-uitdaging: Week 8"},"content":{"rendered":"<h4>Dieet: <strong>Slender Wonder<\/strong> by Body Renewal<\/h4>\n<p><span style=\"color: #0000ff;\"><a style=\"color: #0000ff;\" href=\"http:\/\/www.bodyrenewal.co.za\" target=\"_blank\">www.bodyrenewal.co.za<\/a><\/span><br \/>\nPersoon: Adriana Grundlingh<\/p>\n<p><strong>Adriana se dagboek: Week 8<\/strong><\/p>\n<p>Ek moet s\u00ea \u2013 ek begin nou die slapies tot die einde aftel! Hierdie afgelope week was my moeilikste ooit!<\/p>\n<p>Ek het my rug seergemaak, so ek kon nie oefen nie en dit het my verskoning geword vir baie goed! Dit is ook \u2019n verskriklike besige tyd by die werk. Ek het Saterdag \u2019n funksie gehad met rooi rose en Reuben Riffle, en wie kan nou sy kos weerstaan? Ek is soort van gedwing om sy cr\u00e8me brulee te proe. Oeps! Sondag het ek maar net probeer om so min as moontlik in die kombuis te wees, net vir ingeval die versoekings by die kaste uitspring!<\/p>\n<p>Maandag het met \u2019n slag afgeskop, ek het begin regmaak vir die volgende 2 funksies en die stresvlakke was hoog! Die hele week het dol gegaan en etenstye was nie normaal nie. Ek het nooit \u2019n ete by die huis gehad nie, so ek moes maar by funksies en restaurante eet, wat dit aansienlik moeiliker maak want as \u2019n mens so bedrywig is, verbrand jy energie en raak en word jy vinniger honger! Daar was tye die week wat ek iets in die mond gesit het, terwyl ek geweet het ek moes nie! En ek voel SKULDIG! Maar nou ja, ek wil nie hierdie week oorh\u00ea nie!<\/p>\n<p>Ek het hierdie week ook weer van die Bonappetit-maaltye bestel en een was \u2019n botterskorsie gevul met groente en \u2019n paar repies hoender (wat regtig lekker gegeur was). Die ander ete was blomkoolsop, maar ek moet bieg, as \u2019n mens so min eet wil jy darem die kakebene beweeg as jy die slag eet! So, die sop was nou nie vir my so \u2019n groot treffer nie.<\/p>\n<p>Sondagoggend was my 3de dag van behandeling en ook my eerste keer om iLipo te kry! Daar is weer met Carboxy begin en elke keer hoop ek vir die beste en probeer ek vir myself s\u00ea dat die nie seer gaan wees nie, maar dit IS! Die terapeute weet al \u2013 ek konsentreer so hard om die pyn weg te dink dat ek nie gesels nie. Ek hou summier op praat as ek die naald sien naderkom! Die Velashape wat na die Carboxy gedoen word, voel amper soos n bederfie (altans, vir my). Blykbaar is daar kli\u00ebnte wat pyn ondervind tydens die Velashape, maar gelukkig is dit vir my lekker en \u2019n verligting na die Carboxy! Hoewel die masjiene vir al hierdie behandelinge baie intimiderend lyk en meer gepas is vir \u2019n hospitaalteater, is dit eintlik glad nie so erg nie. My eerste iLipo was pynloos. Voor die behandeling word die area gemeet aangesien iLipo dadelik resultate wys. In die 20 minute het ek altesaam 2cm oor my maag en \u201clove-handle\u201d areas verloor. Nie te sleg nie. \u2019n Mens wil mos dadelik sien dat iets werk, so hierdie het my baie be\u00efndruk! Na die iLipo moet daar 30min geoefen word en Skin &amp; Body Renewal het \u2019n oefenfiets wat jy kan gebruik. Ek het sommer besluit om dit dadelik af te handel want ek weet dat die \u201clater\u201d van my \u2019n \u201cnooit\u201d sou word (veral op n Sondagmiddag). Ek was baie naar na die 30minute se fietsry &#8211; my liggaam was seker maar in skok. Ek het die res van die Sondagmiddag op die bed deurgebring!<\/p>\n<p>Die terapeut het my verduidelik dat \u2019n mens glad nie verkeerde, vetterige kos moet eet tydens Slender Wonder nie, want die inspuiting se stof maak die vetselletjies oop en die vet (van die kos) gaan l\u00ea dadelik daarbinne. Ek was geskok daaroor en het net daar besluit \u2013 besig met funksies of te nie, daar is nog net bietjie minder as 3 weke oor en ek gaan dit maak! My kop is sommer nou weer reg en die 3 liter water staan reg vir elke dag die week \u00e9n die vrugtemandjie is opgevul met lemoene! Van nou af hou ek my mond weer met valk o\u00eb dop! Maak nie saak wat die skaal Woensdag gaan s\u00ea nie, daar is daarna net \u2019n bietjie meer as 2 weke oor om op te maak vir wat ook al fout kon gaan die huidige 2 weke!<\/p>\n<p>Adriana was so opgewonde om te begin skryf dat sy sommer haar dagboekinskrywings begin het, voordat haar eerste week al verby was. Daarom het sy \u2019n week 9 ook.<\/p>\n<p><strong>Week 9<\/strong><\/p>\n<p>Week 9 het begin en ek het besef dat die einde in sig is. Dit maak my sommer meer positief!<br \/>\nEk het wel geweet dat ek Woensdag moet weeg en dat die skaal dalk nie so nice gaan wees nie! Ek het hierdie gedagte egter uit my kop geskuif en gehoop vir die beste. Ek het Dinsdag weer behandelinge gehad en dit gaan al soveel beter. Ek begin \u2019n verskil sien. Selfs die 30minute se fietsry na die tyd gaan al soveel beter en ek voel sommer goed as ek daar uitstap. Ek het gedink om die beskrywing van elke behandeling te gee, sodat almal n idee kan kry van wat hulle doen en wat dit is. Verskoon die Engels maar ek gaan nie eers probeer om die terme te vertaal nie \u2013 ek mag dalk net iets s\u00ea wat die teenoorgestelde beteken.<\/p>\n<p>\u2022 <u>LIPODISSOLVE<\/u> \u2013 Also known as Mesotherapy. Is used to reduce unwanted fat deposits by injecting a natural substance called lecithin to dissolve fat sells.<\/p>\n<p>(My gevoel: Hierdie is die een waar hulle yssakkies op die area sit om dit \u201cdood\u201d te maak so die pyn van die naalde is minimaal \u2013 die koue van die yssakkies is amper erger. Die area is \u2019n bietjie geswel en teer vir \u2019n dag of 2, en \u2019n mens is geneig om na die tyd blou kolle te kry.)<\/p>\n<p>\u2022 <u>VELASHAPE<\/u> \u2013 A 4 in 1 treatment. Is an FDA approved medical device for the body reshaping, circumferential reduction and cellulite reductions.<\/p>\n<p>(My gevoel: Hierdie is \u2019n roller wat hulle oor \u2019n area laat beweeg en voel amper soos \u2019n roller met \u2019n suigaksie. Die 2 balletjies in die roller suig die vel tussenin. Glad nie seer nie en eintlik \u2019n lekker behandeling maar dit verskil blykbaar van persoon tot persoon.)<\/p>\n<p>\u2022 <u>CARBOXYTHERAPY<\/u> \u2013 Is a safe, minimally invasive procedure which involves injecting tiny amounts of CO2 beneath the skin to improve cellulite. It can improve stretch marks and tighten lax skin due to aging or post pregnancy.<\/p>\n<p>(My gevoel: Hierdie is die EINA een! Die masjien wat hulle gebruik herinner my \u2019n bietjie aan iets wat eerder in \u2019n hospitaalteater moet wees! Die area word deur \u2019n naald, so 2cm uit mekaar, met CO2 ingespuit. Die eerste paar kere was seer, maar hoe beter die bloedsirkulasie geword het, hoe ligter was die pyn. Die areas wat meer vetjies bevat, is minder seer \u2013 so dit help om vetjies te h\u00ea. Die snaaksste gevoel is dat \u2019n mens die CO2 onder jou vel voel beweeg.)<\/p>\n<p>\u2022<u> iLIPO<\/u> \u2013 FDA approved and was recently awarded the \u201cBest Slimming treatment\u201d at \u201cLes Victoires de la beaute\u201d in Paris. iLipo is the leading brand for non-invasive targeted fat reduction and body contouring. For best results 8 biweekly sessions are recommended.<\/p>\n<p>(My gevoel: Hierdie een is my GUNSTELING! Dit sluit GEEN PYN in nie! Daar word vierkantige monitors op die area gesit en met \u2019n rek vasgemaak, en dan moet \u2019n mense vir 10min (afhangend van jou sessie) stil l\u00ea. Voor die behandeling word die mate van die area geneem, en dan direk na die behandeling weer. Die meeste wat ek in \u2019n sessie verloor het, was 2cm. Is dit nie fantasties nie? Ek kan verstaan hoe dit \u2019n prys gewen het! Na die behandeling moet daar vir 30 minute geoefen word om van die vet wat uit die selletjies gelaat is, deur sweet uit die liggaam te kry).<\/p>\n<p>Die laaste week gaan ek my alles gee en voluit gaan!<\/p>\n<p>Naweke is maar steeds swaar omdat \u2019n mens jouself wil bederf met ietsie lekker en dit is dan ook die tyd wat daar saam met familie en vriende gekuier word. Versoekings is erger en dis moeilik om nee te s\u00ea vir daardie kos waarvoor jy so lief is! Ons het Vrydagaand saam met vriende gebraai en al die versoekings van lekker aartappelslaai en roosterkoek was natuurlik daar en vir die eerste keer was ek ook regtig lus vir \u2019n glasie wyn na \u2019n harde week. Ek moes dit maar uit my gedagtes kry (al het ek gesukkel) en vir myself belowe dat ek binnekort weer van dit mag eet (in matigheid natuurlik) en daardie glasie wyn gaan nie weghardloop nie.<\/p>\n<p>Dis nou vasbyt tot Donderdag vir die finale weeg en meet, so ek klou vas aan die lemoene &amp; water vir as ek honger raak! Dinsdag was my laaste behandeling en ek was lus om \u2019n glasie vonkelwyn te drink na die laaste Carboxy. Wat ek hierdie keer van die behandeling geniet het, was dat ek na die 30minute fietsry glad nie honger was nie en ek kon loop. Dit beteken dat ek intussen \u2019n bietjie fikser ook geraak het! Ek sal alles weer oordoen, maar ek wens net daar was \u2019n minder pynlose behandeling wat so suksesvol was soos dit, maar hulle s\u00ea dat mooi lyk nooit pynloos is nie! (daarvan kan ek nou getuig!)<\/p>\n<p>Woensdag by die kantoor het ons behoorlik modeparade gehou met al die klere wat daar gekry is om aan te trek vir die fotosessie. Ek is in die sewende hemel, want omtrent alles wat ek aanpas PAS! Dis die een ding wat ek gehaat het van inkopies &#8211; niks het gepas nie of dit het aaklig gelyk! Nou kan ek dit weer geniet!<\/p>\n<p>Donderdagoggend was die finale weeg en meet en ek was sommer rustig want dit was die laaste een! En, kom wat wil, ek het nog 4.6kg verloor! Dit is 17.5kg in totaal . Jippie! Ek stap met \u2019n groot glimlag by Skin Renewal uit en loop ewe \u201cwintie\u201d in Willobridge rond\u2026so asof die ander mense nou moes wees dat ek 17.5kg ligter is! Maar dit het nie saak gemaak nie, want ek voel goed en is trots op myself!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Dieet: Healthy Weight program by <strong>The Sport Science Institute of South Africa<\/strong>, in Kaapstad<\/h4>\n<p><span style=\"color: #0000ff;\"> <a style=\"color: #0000ff;\" href=\"http:\/\/www.ssisa.com\" target=\"_blank\">www.ssisa.com<\/a><\/span><\/p>\n<p>Persoon: Daniela Nothnagel<\/p>\n<p><strong>Daniela se dagboek: Week 8<\/strong><\/p>\n<p>Ek kan nie glo hoedat die tyd gevlieg het nie! Dit voel soos gister wat net die gedagte om \u2019n gim te besoek my sommer naar laat voel het. En kyk nou! Ek ken nou my lyf en ek weet hoe dit werk. Ek weet van watter kos my lyf hou en nie hou nie, en ek weet om nie meer net vir my kop te luister nie!<\/p>\n<p>Aangesien dit die laaste week van die program is, het ons fiksheidstoetse gedoen. Aan die begin van die program het ons \u2019n toets van 12 minute gedoen om te sien hoeveel rondtes ons in 12 minute om \u2019n baan kon hardloop. Gedurende my 1ste week kon ek net 7,5 rondtes doen en nou kon ek 11,5 doen! Nog \u2019n toets was om te kyk hoeveel \u201ccrunchies\u201d ons in 1 minuut kon doen. Week 1: 20 crunchies, week 8: 63 crunchies in 1 minuut.<\/p>\n<p>Ek sou graag 15kg wou verloor het, maar ek het agtergekom dat hierdie regtig nie \u2019n dieet was nie, maar \u2019n leefstylverandering. Ek weet ook dat dit nog \u2019n rukkie sal neem om my kop en lyf heeltemal in die nuwe ritme in te kry, maar ek sien uit na die uitdaging! Ek gaan volgende week by my plaaslike gim, wat nader aan my huis is, aansluit en sommer my hele familie aan die oefen kry.<\/p>\n<p>Weegdag het aangebreek en ek het 8kg verloor. Wat vir my die beste was, is dat hierdie glad nie \u2019n \u201cuithonger\u201d dieet was nie. \u2019n Groot mylpaal vir my was ook om drie keer per week te oefen en ek het dit oorleef. As iemand my \u2019n paar maande terug vertel het dat ek dit sou geniet om drie keer per week te oefen, sou ek uitgebars het van die lag! Maar ek het aangesluit by die gim en ek gaan sommer vanaand al \u2019n \u201cZumba\u201d klas doen.<\/p>\n<p>Ek het ook net so oor die 10cm oor my maag verloor en 4cm om my heupe. Aangesien die program so holisties is, is daar nie net op gewig en fiksheid gefokus nie, maar ook op \u2019n emosionele vlak. Hulle doen aanvanklik \u2019n \u201cProfile of Moods State\u201d toets, waar dinge soos spanning, depressie, angs, moegheid en verwardheid gemeet word. My vlakke is byna almal met 50% af! My lewenslus is ook aansienlik meer!<\/p>\n<p>Ek was al op baie di\u00ebte in my lewe, maar hierdie een het my vir die eerste keer werklik geleer hoedat \u2019n oordeelkundige dieet en gereelde oefening jou liggaam en lyf gesond kan hou.<\/p>\n<p>Dieet: <strong>SureSlim<\/strong> <a target=\"\">www.sure-slim.co.za<\/a><\/p>\n<p>Persoon: Sandri Hough<\/p>\n<p><strong>Sandri se dagboek: Week 8<\/strong><\/p>\n<p>Hierdie week het dit baie moeilik gegaan \u2013 ek was veral gedurende die begin van die week heeltyd lus vir die verkeerde goed en ek het heeltemal gevou en 2 sjokolades ge\u00ebet.<\/p>\n<p>Spanning by die werk het hoog geloop en ek was baie gefrustreerd! Ek het verskeie aande tot laat gewerk en myself vreeslik jammer gekry.<\/p>\n<p>Teen die einde van die week het ek myself probeer regruk, maar dit het gevoel asof dit tevergeefs is. Dit het egter gewerk, want ek het \u2019n hele paar sentimeter verloor en \u2019n halwe kilogram afgeskud. My kop was aan die begin van die week net nie reg nie. Ek moes herfokus en myself van vooraf motiveer.<\/p>\n<p>En dit het regtig gewerk \u2013 ek het deur die loop van een naweek soveel komplimente gekry! Ek het so goed gevoel dat ek sommer gaan gim het!<\/p>\n<p>Nou gaan ek probeer om elke 2de dag by die gim uit te kom \u2013 dit kan mos net NOG beter resultate oplewer!<br \/>\nEn ek het nog \u2019n paar gunsteling maaltye ontdek: Hoenderslaai met die SureSlim se knoffel-slaaisous asook nog \u2019n gusteling vir my man &#8211; beesvleisbredie met al dente groente (\u2019n SureSlim resep)! Ons het gesmul aan lekker kos.<\/p>\n<div><img decoding=\"async\" class=\"aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/week-8.jpg\" alt=\"\" width=\"\" height=\"\" hspace=\"\" \/> \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0<img decoding=\"async\" class=\"aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/week-8-b.jpg\" alt=\"\" width=\"\" height=\"\" hspace=\"\" \/><\/div>\n<p>Met my finale inweeg het ek 8,3kg verloor. Nie te sleg vir 8 weke nie!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dieet: Slender Wonder by Body Renewal www.bodyrenewal.co.za Persoon: Adriana Grundlingh Adriana se dagboek: Week 8 Ek moet s\u00ea \u2013 ek begin nou die slapies tot die einde aftel! Hierdie afgelope week was my moeilikste ooit! Ek het my rug seergemaak, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":44185,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2950],"tags":[136,620],"class_list":["post-4323","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-dieet","tag-gesondheid","tag-dieet"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Dieet-uitdaging: Week 8 | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Dieet-uitdaging: Week 8 | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dieet: Slender Wonder by Body Renewal www.bodyrenewal.co.za Persoon: Adriana Grundlingh Adriana se dagboek: Week 8 Ek moet s\u00ea \u2013 ek begin nou die slapies tot die einde aftel! Hierdie afgelope week was my moeilikste ooit! Ek het my rug seergemaak, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2012-11-11T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-03-07T09:01:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2012\/11\/FEBOnseet03RR.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"378\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"567\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Dieet-uitdaging: Week 8\",\"datePublished\":\"2012-11-11T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-03-07T09:01:24+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/\"},\"wordCount\":2339,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2012\\\/11\\\/FEBOnseet03RR.jpg\",\"keywords\":[\"Gesondheid\",\"dieet\"],\"articleSection\":[\"Dieet\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2012\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/\",\"name\":\"Dieet-uitdaging: Week 8 | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2012\\\/11\\\/FEBOnseet03RR.jpg\",\"datePublished\":\"2012-11-11T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-03-07T09:01:24+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2012\\\/11\\\/FEBOnseet03RR.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2012\\\/11\\\/FEBOnseet03RR.jpg\",\"width\":378,\"height\":567},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dieet-uitdaging-week-8\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Dieet-uitdaging: Week 8\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Dieet-uitdaging: Week 8 | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Dieet-uitdaging: Week 8 | rooi rose","og_description":"Dieet: Slender Wonder by Body Renewal www.bodyrenewal.co.za Persoon: Adriana Grundlingh Adriana se dagboek: Week 8 Ek moet s\u00ea \u2013 ek begin nou die slapies tot die einde aftel! Hierdie afgelope week was my moeilikste ooit! Ek het my rug seergemaak, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2012-11-11T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2016-03-07T09:01:24+00:00","og_image":[{"width":378,"height":567,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2012\/11\/FEBOnseet03RR.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Dieet-uitdaging: Week 8","datePublished":"2012-11-11T22:00:00+00:00","dateModified":"2016-03-07T09:01:24+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/"},"wordCount":2339,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2012\/11\/FEBOnseet03RR.jpg","keywords":["Gesondheid","dieet"],"articleSection":["Dieet"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2012","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/","name":"Dieet-uitdaging: Week 8 | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2012\/11\/FEBOnseet03RR.jpg","datePublished":"2012-11-11T22:00:00+00:00","dateModified":"2016-03-07T09:01:24+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2012\/11\/FEBOnseet03RR.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2012\/11\/FEBOnseet03RR.jpg","width":378,"height":567},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dieet-uitdaging-week-8\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Dieet-uitdaging: Week 8"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4323","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4323"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4323\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/44185"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4323"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4323"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4323"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}