{"id":42215,"date":"2015-10-27T16:43:26","date_gmt":"2015-10-27T14:43:26","guid":{"rendered":"http:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=42215"},"modified":"2018-07-03T12:39:34","modified_gmt":"2018-07-03T10:39:34","slug":"partytjiepolitiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/","title":{"rendered":"Partytjiepolitiek"},"content":{"rendered":"<p>In die Genadehuis het die <strong>Groot Aftel<\/strong> aangebreek. Eintlik het dit al maande gelede afgeskop, maar vandeesweek is ons nou in die pylvak van Die Groot Sewende Verjaardag.<\/p>\n<p>My meisiekind tel sedert laas Vrydag verwoed slapies af tot eerskomende Vrydag wanneer sy uit-ein-de-lik verjaar.<\/p>\n<p>Haar Ouboet hou die aftellery geamuseerd dop en brom net onderlangs omdat hy kort-kort deur die klein snip herinner word dat hy vir \u2019n volle vyf weke \u201cnet een jaar ouer\u201d as sy gaan wees. Hy is darem gelukkig al minder omge\u00ebllie as vorige jare oor die \u201conregverdigheid\u201d dat Sussie voor hom verjaar al was hy \u201ceerste daar\u201d.<\/p>\n<p>Ja-nee. <strong>Kinderverjaardae <\/strong>kom met tonne opgehoopte opwinding, maar vereis ook heelwat diplomasie.<\/p>\n<p>Vanjaar het dit dan ook meer as &#8216;n knerts diplomasie geverg aan my kant om die ondenkbare aanvaarbaar te laat klink vir die ore van &#8216;n amper sewejarige: \u201cSussie, Mamma dink nie ons gaan di\u00e9 jaar &#8216;n partytjie hou nie\u2026\u201d<\/p>\n<p>Die dramakwien het haar neus op \u2019n plooi getrek en sowat \u2019n uur lank gekibbel en probeer beding: \u201cMaar, wat as ons n\u00e9t ses of sewe maatjies nooi &#8230;?\u201d<\/p>\n<p>Tjaag. Fymis laaste woorde. Nadat ek my al \u2019n somtotaal van agt en ses kere s\u00f3 laat vang het, het ek darem ook al so \u2019n bietjie slimmer geword wat die politiek van partytjie-uitnodigings betref.<\/p>\n<p>Ek het voet by stuk gehou dat daar vanjaar n\u00ed\u00e9 \u2019n partytjie sal wees nie. Ter versagting, nooi ek julle graag saam met my op \u2019n terugblik na die laaste week van Oktober, twee jaar gelede &#8230;<\/p>\n<div style=\"text-align: center;\">* * *<\/div>\n<p><strong>Oktober 2013<\/strong><\/p>\n<p>Van my goeie voornemens vanjaar om \u2019n 5de verjaardagpartytjie vir slegs vyf of ses prinsessies te hou, het daar danksy die sosiale vlinder aan&#8217;t huis, dadels van gekom. Of dalk eerder Hilda van 7deLaan-faam se dadelvingers \u2013 \u2019n effense soet-suur kombinasie van opwinding oor 31 kleuters vir \u2019n aansit-teepartytjie in my voorkamer, sowel as loutere hare-uit-die-kop-trek paniek.<\/p>\n<p>Jy kan as\u2019t ware s\u00ea dat ek effe te\u00ebsinnig is oor die gedoente.<\/p>\n<p>Maar, hoe gebeur dit dat \u2019n beoogde <strong>teepartytjie <\/strong>vir so vyf of ses maatjies skielik s\u00f3 uit sy nate bars? Vra ek myself ook ongeveer elke drie minute af sedert die getal genooide gaste wat bevestig het, op 29 te staan gekom het. Saam met die Genade-kroos sal daar dus einde van die week \u2019n somtotaal van 31 kinders \u2013 en so twintigstuks mammas \u2013 in my sitkamer kom saam jollifikasie hou.<\/p>\n<p>Soos dit \u2019n volbloed vierjarige betaam, hou my dogtertjie al sedert haar vorige partytjie, behoorlik boek van die kwaad. Elke liewe idee en tema waaraan sy kon dink sedert haar vierde partytjie, is sorgvuldig in haar klein koppie geliasseer en is die afgelope jaar kort-kort afgestof en entoesiasties aan geskaaf. Hoe meer eklekties, hoe beter \u2013 dit was so hittete of vanjaar se vyfjarige gasvrou was \u2019n <strong>ballerina-Barbie<\/strong> met haasore.<\/p>\n<div><\/div>\n<p>Maar, einde ten laaste is op \u2019n teepartytjie besluit. \u2019n <strong>Koninklike aansit-aff\u00eare<\/strong> met fyn kolwyntjies en gep\u00earelde prinsesse en al.<\/p>\n<p>Soos dit dan seker ook nou op speelgronde w\u00eareldwyd gaan, is een van die hoofgeselsonderwerpe wie genooi word na wie se partytjie. En, het ons klein juffer nie behoorlik geselsies aangeknoop in di\u00e9 verband nie!<\/p>\n<p>Ek het al so twee maande gelede begin koppietjies en dingetjies aanskaf vir so \u2019n maksimum van tien maatjies.<\/p>\n<p>Maar, watwou, toe ons die Groot Gastelys Gesprek so \u2019n maand gelede aanknoop, kom ek met \u2019n skok agter dat juffrou Genade aan elke liewe siel in haar kleuterskool se twee-, drie- en vyfdaggroepies \u2019n uitnodiging belowe het. \u201cWant ek speel so lekker saam met hulle ALMAL, Mamma!\u201d<\/p>\n<p>Die kleuterskooljuffrou se hulp is ingeroep en sy kon so \u2019n handjievol maatjies identifiseer wat in die jonger groepie is en met wie ons <strong>sosiale wesentjie<\/strong> regtig die minimum kontak het. Wat die totaal uitnodigings steeds op 36 te staan gebring het.<\/p>\n<p>Ek het dus drie weke gelede vlytig 36 teepotuitnodigings geknip\u2026 en geknip\u2026 en geplak. En nog geplak. En tussendeur die Pritt-dampe asem opgehou tot die RSVP-datum aanbreek. Sowat van \u2019n vrolike foongepiep het ek lanklaas beleef! Die meeste maatjies se mammas het laat weet dat hulle graag sal kom\u2026<\/p>\n<p>Ek het dus maar Kaap toe gery en nog 21 teekoppietjies en pierinkies aangeskaf, \u2019n springkasteel gehuur en rond en bont tafeltjies en stoeltjies geleen. Vir \u2019n bobaas-beheervraat is die omvang van hierdie re\u00eblings gans oorweldigend, want \u2019n uur of twee voor die partytjie begin, sal daar nog geskarrel word om stoeltjies by die skool op te laai en eetgoedjies reg aan die anderkant van die dorp te gaan haal.<\/p>\n<p>My ambisieuse plan om vanjaar \u201csommer self\u201d die koek te bak en versier, het gelukkig so \u2019n week gelede gesneuwel toe die proeflopiekoek nie veel ho\u00ebr as \u2019n pienk pannekoek gerys het nie.<\/p>\n<p>Hoekom as mens \u2019n haarkapper vra om &#8220;net een sentimeter&#8221; af te sny, l\u00ea daar 3 tot 5 cm lokke op die vloer, maar as die kitskoekpakkie s\u00ea dit sal 3 tot 5 cm rys, is die eindproduk skaars dikker as die bakplaat se bodem?<\/p>\n<p>Ek het toe maar gehou by partytjiepakkies opmaak en planne beraam om 31 kindertjies vir twee ure besig te hou sonder dat hulle die huis afbreek. My man is van mening dat dit indruis teen kinderregte om \u2019n kleuter aan \u2019n plastiekstoeltjie vas te<strong><em>duct tape<\/em><\/strong> \u2013 al voer jy hom of haar ook hoeveel kolwyntjies en stokkielekkers vir daardie uur.<\/p>\n<p>As jy voor Vrydag \u2019n bleek-om-die-kiewe mamma iewers heen sien jaag, wuif asseblief maar net simpatiek. Sy moet nog vyftig kolwyntjies versier, glase en drinkgoed koop en die huis se vensters gaan was. Vir oulaas. Nooit, ooit, \u00f3\u00f3it weer nie.<\/p>\n<div><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div style=\"text-align: center;\">* * *<\/div>\n<p>Die jaar na die Groot Teepartytjie, het ek gedink ek is \u2019n bietjie slimmer en het &#8216;n gesamentlike partytjie vir haar en Ouboet by \u2019n restaurant met \u2019n buitespeelplek gehou. Die uiteinde daarvan was dat daar in die hooglente die aand voor die tyd sneeu op die berge geval het en die oggend van die Frozen\/Lego-partytjie het 35 kinders en sowat 20 ouers druipnat opgedaag.<\/p>\n<p>Terug na die hede hoop ek dus dat daar effense begrip is vir di\u00e9 wrede moeder se ondenkbare voetneersitbesluit dat daar nie vanjaar vragte Fizzers in vrolike pakkies \u00e9n \u2019n springkasteel \u00e9n hordes suikerstout kinders op my jaart gaan wees nie.<br \/>\nDaar is darem w\u00e9l drie dosyn konyntjie-kolwyntjies op bestelling vir Vrydag se klaspartytjie.<\/p>\n<p>En, ons gesin sal, soos elke jaar, dapper die rooihuide aandurf. Met die verjaardagnooi se gratis Spur-bewys. Al s\u00ea sy sy \u201chou nie van gratis nie, want dit kan in mens se keel vassit!\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die Genadehuis het die Groot Aftel aangebreek. Eintlik het dit al maande gelede afgeskop, maar vandeesweek is ons nou in die pylvak van Die Groot Sewende Verjaardag. My meisiekind tel sedert laas Vrydag verwoed slapies af tot eerskomende Vrydag [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":42217,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[682,55176],"tags":[35,2299],"class_list":["post-42215","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-ina-genade","tag-blogs","tag-ina-genade"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Partytjiepolitiek | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Partytjiepolitiek | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In die Genadehuis het die Groot Aftel aangebreek. Eintlik het dit al maande gelede afgeskop, maar vandeesweek is ons nou in die pylvak van Die Groot Sewende Verjaardag. My meisiekind tel sedert laas Vrydag verwoed slapies af tot eerskomende Vrydag [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-10-27T14:43:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-07-03T10:39:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/rrb20151027132426.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"480\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Partytjiepolitiek\",\"datePublished\":\"2015-10-27T14:43:26+00:00\",\"dateModified\":\"2018-07-03T10:39:34+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/\"},\"wordCount\":1077,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/rrb20151027132426.jpg\",\"keywords\":[\"blogs\",\"ina genade\"],\"articleSection\":[\"Blogs\",\"Ina Genade\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2015\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/\",\"name\":\"Partytjiepolitiek | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/rrb20151027132426.jpg\",\"datePublished\":\"2015-10-27T14:43:26+00:00\",\"dateModified\":\"2018-07-03T10:39:34+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/rrb20151027132426.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/rrb20151027132426.jpg\",\"width\":640,\"height\":480},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/partytjiepolitiek\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Partytjiepolitiek\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Partytjiepolitiek | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Partytjiepolitiek | rooi rose","og_description":"In die Genadehuis het die Groot Aftel aangebreek. Eintlik het dit al maande gelede afgeskop, maar vandeesweek is ons nou in die pylvak van Die Groot Sewende Verjaardag. My meisiekind tel sedert laas Vrydag verwoed slapies af tot eerskomende Vrydag [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2015-10-27T14:43:26+00:00","article_modified_time":"2018-07-03T10:39:34+00:00","og_image":[{"width":640,"height":480,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/rrb20151027132426.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Partytjiepolitiek","datePublished":"2015-10-27T14:43:26+00:00","dateModified":"2018-07-03T10:39:34+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/"},"wordCount":1077,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/rrb20151027132426.jpg","keywords":["blogs","ina genade"],"articleSection":["Blogs","Ina Genade"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2015","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/","name":"Partytjiepolitiek | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/rrb20151027132426.jpg","datePublished":"2015-10-27T14:43:26+00:00","dateModified":"2018-07-03T10:39:34+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/rrb20151027132426.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/rrb20151027132426.jpg","width":640,"height":480},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/partytjiepolitiek\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Partytjiepolitiek"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42215","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=42215"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42215\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/42217"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=42215"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=42215"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=42215"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}