{"id":3815,"date":"2012-06-12T09:49:00","date_gmt":"2012-06-12T07:49:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/"},"modified":"2016-03-03T15:55:50","modified_gmt":"2016-03-03T13:55:50","slug":"glaskas-rock-vir-die-vierde-keer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/","title":{"rendered":"Glaskas rock vir die vierde keer"},"content":{"rendered":"<p>Ons het met hierdie energieke jongelinge gesels oor die nuwe album en vasgestel dat oppervlakkigheid nie deel van hul woordeskat is nie.<\/p>\n<p><strong>Waarom die titel &#8216;Verganklik en Afhanklik&#8217;?<br \/>\n<\/strong>Ons verwys na die idee dat mense altyd graag goed wil doen om uit te staan en onthou te word, maar in dieselfde sin steeds afhanklik bly van soveel dinge en ander mense. Op die ou end gaan goed maar verby en is daar min wat vir ewig hou, maar dalk is dit juis die geleentheid om opnuut te begin.<\/p>\n<p><strong>Wat is jul gunstelingliedjie op die album, hoekom?<\/strong><span style=\"color: #ff0000;\"><strong><br \/>\n<\/strong><\/span>Dis nie maklik om te antwoord nie. Ons hou natuurlik van al die liedjies, maar soos ons deurlopend met die liedjies te doen kry, wissel dit maar. Op die oomblik is dit seker &#8220;Hoe meer ek voel&#8221; aangesien ons hom pas eers in ons optredes begin doen het en dis nogal lekker om hom te speel, want van die ritmes is &#8216;n bietjie buitengewoon.<\/p>\n<p><strong>Hierdie album het twee jaar n\u00e1 jul vorige album verskyn. Was die skryfproses anders as met die vorige album(s)?<br \/>\n<\/strong>Die skryfproses is vir my nooit noodwendig dieselfde nie, selfs nie van liedjie tot liedjie nie. Ek dink ek was oor die algemeen meer ontspanne toe ek aan die liedjies op die album gewerk het, so in \u2019n sin was dit gemakliker.<\/p>\n<p><strong>Is daar \u2019n sentrale tema in die album?<br \/>\n<\/strong>Daar is definitief \u2019n paar deurlopende temas soos &#8220;27&#8221; wat verwys na die ouderdom waarop talle legendariese kunstenaars al oorlede is, maar dis ook byvoorbeeld hoe lank Nelson Mandela in die tronk was voor sy lewe opnuut begin het. So daar is baie te make met hoe omstandighede, wat dikwels as negatief beskou kan word (soos mens se verganklikheid) dalk juis \u2019n goeie uitkoms ook kan h\u00ea.<\/p>\n<p><strong>Is die album dieper en ernstiger as jul vorige albums?<br \/>\n<\/strong>Musikaal klink die album opgewekter. Dis moeilik om te s\u00ea of die inhoud noodwendig vir mense ernstiger sal wees, want luisteraars se eie verwysingsraamwerk speel altyd \u2019n rol in die interpretasie. Tog, omdat &#8216;n mens &#8216;n bietjie ouer is, word sommige idees hopelik op \u2019n meer volwasse manier oorgedra en jy groei ook heeltyd as skrywer.<\/p>\n<p><strong>Hoe sou julle s\u00ea het julle musikaal gegroei?<br \/>\n<\/strong>Optredes bied \u2019n ondervinding wat &#8216;n mens se horisonne nogal verbreed. Ons doen dit nou al vir \u2019n ruk saam en kan daarom makliker met mekaar kommunikeer oor die musiek, so dit maak dat ons beter saamspeel en die musiek saam vorm.<\/p>\n<p><strong>Deon, jy s\u00ea jy het besluit om nie te veel te dink oor wat jy skryf nie en net te skryf wat jy voel. Was dit vir jou makliker of moeiliker om so te skryf?<br \/>\n<\/strong>Vir my was dit makliker, want dit het my gehelp om vas te stel wat ek te s\u00ea het. Ek het eerder n\u00e1 die tyd agtergekom watter onderwerpe my be\u00efnvloed, as wat ek bewustelik by die onderwerp begin het. Maar dit beteken nie ek het net blindelings \u2019n klomp emosies neergeskryf nie. Meestal skaaf &#8216;n mens baie aan \u2019n liedjie voor dit klaar is, maar ek was minder onder druk om iets &#8220;belangriks&#8221; kwyt te raak.<\/p>\n<p><strong>Werk julle almal saam aan die liedjieskryfproses?<br \/>\n<\/strong>Deon skryf die basiese liedjies en dan voeg elke instrument &#8216;n bietjie van sy eie gevoel by in die ateljee.<\/p>\n<p><strong>Julle sing ook \u2019n liedjie van Johannes Kerkorrel. Waarom?<br \/>\n<\/strong>Ek (Deon) is al vir lank \u2019n groot aanhanger. Die liedjie wat ons doen is ook nie s\u00f3 bekend soos \u201cHillbrow\u201d of \u201cHalala Afrika\u201d nie. Tog spreek dit verbasend goed tot ons hede. So daar was iets spesiaals vasgevang in die liedjie wat ons graag wou deel.<\/p>\n<p><strong>Baie van die liedjies bevat lirieke wat julle lankal geskryf het maar nooit opgeneem het nie. Waarom het julle besluit om dit nou te doen?<br \/>\n<\/strong>Soms kom \u2019n liedjie van lank terug net weer in &#8216;n mens se kop. Veral wanneer daar goed gebeur wat jou herinner aan hoe jy gevoel het toe dit oorspronklik geskryf is. Dit is \u2019n geval waar van hierdie lirieke soveel nuwe betekenis gekry het dat ek dit regtig graag wou gebruik.<\/p>\n<p><strong>Vertel ons meer van die liedjie &#8216;Menslik&#8217;.<br \/>\n<\/strong>Dis een van die liedjies van lank terug. Dit handel &#8216;n bietjie oor verlies en foute maak. Die meeste mense het seker al \u00earens gevoel dinge raak te veel en dan is die beste verklaring aan ander en jouself dat jy ook maar net \u2019n mens is. Daar is iets vreemds aan die woord &#8220;Menslik&#8221;, want dit s\u00ea iets van \u2019n gemene deler, maar tog is elke mens ook opvallend anders.<\/p>\n<p><strong>Wie of wat inspireer julle musiek? Hoekom?<br \/>\n<\/strong>Natuurlik inspireer ander musiek ons musiek. Dikwels as jy sien hoe iemand anders \u2019n ongelooflike liedjie skryf, of goed op die verhoog is, dan moedig dit jou aan om ook iets daarvan te wil h\u00ea. Verder word ons baie ge\u00efnspireer deur die dinge wat ons elke dag omring: mense, gebeure, die nuus, treffende stories &#8230; Musiek kan nogal baie goed die dinge vasvang wat jy nie kan verwoord nie.<\/p>\n<p><strong>Watter ander Afrikaanse <em>rockers<\/em> is vir julle opwindend?<br \/>\n<\/strong>Ons hou omtrent van almal wat tans suksesvol is in Afrikaanse rock. Ons voel die bedryf het so gegroei selfs net vandat ons begin het en die aanbod van Afrikaanse rock is op die oomblik so divers en uitstekend. As ons wel iemand moet uitsonder, het ons \u2019n sagte plekkie vir Die Tuindwergies, want hul liedjies en musikante is uitsonderlik goed en dan is hulle boonop lekker ouens om mee oor die weg te kom ook!<\/p>\n<p><strong>Wat is jul gunsteling- Afrikaanse spreekwoord?<br \/>\n<\/strong>&#8220;Een klein dorpie op \u2019n slag.&#8221; Dis wel ons eie, so andersins sal ons seker moet s\u00ea: &#8220;Saggies praat is duiwelsraad.&#8221;<\/p>\n<p><strong>Beskryf jul groep in vyf woorde.<\/strong><span style=\"color: #ff0000;\"><strong><br \/>\n<\/strong><\/span>Drie passievolle, uiteenlopende, pret musikante.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/02\/Glaskas-2-Web-Credit-Ed.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" hspace=\"5\" \/><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons het met hierdie energieke jongelinge gesels oor die nuwe album en vasgestel dat oppervlakkigheid nie deel van hul woordeskat is nie. Waarom die titel &#8216;Verganklik en Afhanklik&#8217;? Ons verwys na die idee dat mense altyd graag goed wil doen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":3816,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[],"class_list":["post-3815","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-bekendes"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Glaskas rock vir die vierde keer | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Glaskas rock vir die vierde keer | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons het met hierdie energieke jongelinge gesels oor die nuwe album en vasgestel dat oppervlakkigheid nie deel van hul woordeskat is nie. Waarom die titel &#8216;Verganklik en Afhanklik&#8217;? Ons verwys na die idee dat mense altyd graag goed wil doen [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2012-06-12T07:49:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-03-03T13:55:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/rra201261294918.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"427\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Glaskas rock vir die vierde keer\",\"datePublished\":\"2012-06-12T07:49:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-03-03T13:55:50+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/\"},\"wordCount\":966,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/11\\\/rra201261294918.jpg\",\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2012\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/\",\"name\":\"Glaskas rock vir die vierde keer | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/11\\\/rra201261294918.jpg\",\"datePublished\":\"2012-06-12T07:49:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-03-03T13:55:50+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/11\\\/rra201261294918.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/11\\\/rra201261294918.jpg\",\"width\":640,\"height\":427},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Glaskas rock vir die vierde keer\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Glaskas rock vir die vierde keer | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Glaskas rock vir die vierde keer | rooi rose","og_description":"Ons het met hierdie energieke jongelinge gesels oor die nuwe album en vasgestel dat oppervlakkigheid nie deel van hul woordeskat is nie. Waarom die titel &#8216;Verganklik en Afhanklik&#8217;? Ons verwys na die idee dat mense altyd graag goed wil doen [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2012-06-12T07:49:00+00:00","article_modified_time":"2016-03-03T13:55:50+00:00","og_image":[{"width":640,"height":427,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/rra201261294918.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Glaskas rock vir die vierde keer","datePublished":"2012-06-12T07:49:00+00:00","dateModified":"2016-03-03T13:55:50+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/"},"wordCount":966,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/rra201261294918.jpg","articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2012","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/","name":"Glaskas rock vir die vierde keer | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/rra201261294918.jpg","datePublished":"2012-06-12T07:49:00+00:00","dateModified":"2016-03-03T13:55:50+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/rra201261294918.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/rra201261294918.jpg","width":640,"height":427},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/glaskas-rock-vir-die-vierde-keer\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Glaskas rock vir die vierde keer"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3815","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3815"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3815\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3816"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3815"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3815"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3815"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}