{"id":3643,"date":"2012-02-10T12:58:00","date_gmt":"2012-02-10T10:58:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/"},"modified":"2016-02-29T15:19:32","modified_gmt":"2016-02-29T13:19:32","slug":"7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/","title":{"rendered":"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag"},"content":{"rendered":"<h4>Amalia Uys<\/h4>\n<p>Die lekkerste Valentynservaring wat ek tot nog toe gehad het, was in standerd een \u2013 of deesdae graad drie. N\u00e1 pouse het ek na my stoel toe gestap en het heeltemal niks van die dag gemaak of verwag nie. Ek was maar in my eie o\u00eb \u2019n lelike eendjie en eerder die seuntjies se maatjie as hulle Valentyn! Daar l\u00ea toe \u2019n eenvoudige kaartjie op my skoolbank met die woorde \u201cgelukkige Valentynsdag\u201d binne-in. Geen naam nie. Ek was so verras en in my noppies met my geheime bewonderaar dat die eenvoud van die kaartjie en die woorde nie eens saak gemaak het nie. Dit was daardie geheimsinnigheid, daardie kinderlike onskuld wat my vandag nog met \u2019n glimlag laat terugdink. \u2019n Week later het \u2019n blonde outjie met die naam Eben my die kys gevra en gebieg dat dit hy was!\u00a0In die jare daarna het baie rose, sjokolade en geskenkies gevolg maar my heel eerste Valentyn bly my gunsteling!<\/p>\n<h4>Bertha le Roux<\/h4>\n<p>My gunstelingherinnering strek terug tot my standerdnegejaar. Dit was Valentynsdag en ek het nog geslaap toe my ma kom s\u00ea daar&#8217;s iemand by die voordeur. Ek trek toe my japon aan, druk my hare reg, borsel gou tande en gaan vinnig, maar nie te ywerig nie, na die voordeur. Daar gekom, is daar niemand nie, net \u2019n groot opgeblaasde hartjie met \u2019n pleister op wat s\u00ea: &#8220;I love you so much it hurts.&#8221;<\/p>\n<h4><span style=\"color: #ff0000;\">Mimi Mahlasela<\/span><\/h4>\n<p>My lekkerste Valentynsdagherinnering kom uit my matriekjaar. My destydse k\u00earel het vir my blomme en melksjokolade skool toe gestuur. Dit was tydens opening afgekondig. Ek was \u2019n bietjie skaam om voor almal op te staan en my geskenkie op die verhoog te gaan haal (nogal by die hoof!), maar ek het dit uiteindelik reggekry en daarna gedink dit was baie oulik van my k\u00earel.<\/p>\n<h4>Donnalee Roberts<\/h4>\n<p>My gunsteling-Valentynsdagherinnering kom uit 2008 toe ek net vir Gerber ontmoet het. Ons was \u2019n klomp single vriende en toe besluit ons om sommer almal se name in \u2019n hoed te gooi en iemand te trek vir wie ons deur die dag iets spesiaals sou doen. Geluk was aan ons kant, want ek en Gerber het mekaar se name getrek. Ek was die hele dag op \u2019n skattejag vol verrassings en moes oulike, kreatiewe goedjies ontdek en doen. Daardie aand het ons klomp \u2019n Valentynspartytjie gehad waar almal moes vertel wat hul verrassing die dag was. Gerber was my GROOTSTE verrassing, want hy is nou my WONDERLIKE man!<\/p>\n<h4>Elma Postma<\/h4>\n<p>My beste herinnering aan Valentynsdag kom uit my laerskool- en ho\u00ebrskooljare. Ons het altyd kaartjies gemaak of gekoop en dit dan met \u2019n \u201cposdiens\u201d of via \u2019n vriendin gestuur aan die een op wie jy verlief was. Die hoop was dat hy sou weet dis jy, en die grootste geskenk terug was \u2019n geheimsinnige glimlag as julle verby mekaar stap op pad na &#8216;n volgende klas, of \u2019n geselsie, natuurlik, wat jou bene lam gemaak het! Dit was ook lekker om te probeer uitvind by wie jy \u2019n kaartjie of sjokolade gekry het, hoewel dit partykeer \u2019n groot skok was, ha-ha. Dit was alles jonk en onskuldig en sonder komplikasies.<\/p>\n<h4>Diaan Lawrenson<\/h4>\n<p>Ek en Jody is nie r\u00earig Valentynsdagmense nie, maar een jaar het hy op Valentynsdag weg van die huis gewerk. Hy het vroeg die oggend huis toe gevlieg, my verras, \u2019n romantiese ontbyt gemaak en my die hele dag vrot bederf. Later die aand het hy terug stel toe gevlieg. Dit was \u2019n baie spesiale dag.<\/p>\n<h4><span style=\"color: #ff0000;\">Vicky Davis<\/span><\/h4>\n<p>My gunstelingherinnering is aan die Valentynsdag toe ek in standerd sewe was. Ons skool het op hierdie dag \u2019n gebruik gehad dat leerders vir hul love interest naamlose sjokolade en ballonne ensovoorts kon bestel wat dan gedurende klastyd afgelewer is. Ek was maar bietjie van \u2019n langbeenspinnekop, net arms en bene, en het nie veel aandag van die teenoorgestelde geslag gekry nie en het nie juis verwag om iets van enige \u201cgeheime bewonderaar\u201d te kry nie. Maar toe die Valentynsbestellings ons klas bereik, kry ek nie \u2019n sjokolade of ballon soos die ander nie, maar \u2019n bloedrooi roos en \u2019n groot kaartjie wat s\u00ea \u201cBe my Valentine\u201d. Die hele klas was in vervoering oor die ongewone geskenk en natuurlik doodnuuskierig! Ek het net skaam geglimlag, want al weet ek tot vandag toe nie wie die galante Valentino was wat my so spesiaal laat voel het nie, sal ek daardie gevoel nooit vergeet nie!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amalia Uys Die lekkerste Valentynservaring wat ek tot nog toe gehad het, was in standerd een \u2013 of deesdae graad drie. N\u00e1 pouse het ek na my stoel toe gestap en het heeltemal niks van die dag gemaak of verwag [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[],"class_list":["post-3643","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-bekendes"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Amalia Uys Die lekkerste Valentynservaring wat ek tot nog toe gehad het, was in standerd een \u2013 of deesdae graad drie. N\u00e1 pouse het ek na my stoel toe gestap en het heeltemal niks van die dag gemaak of verwag [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2012-02-10T10:58:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-02-29T13:19:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag\",\"datePublished\":\"2012-02-10T10:58:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-02-29T13:19:32+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\\\/\"},\"wordCount\":746,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2012\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\\\/\",\"name\":\"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2012-02-10T10:58:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-02-29T13:19:32+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag | rooi rose","og_description":"Amalia Uys Die lekkerste Valentynservaring wat ek tot nog toe gehad het, was in standerd een \u2013 of deesdae graad drie. N\u00e1 pouse het ek na my stoel toe gestap en het heeltemal niks van die dag gemaak of verwag [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2012-02-10T10:58:00+00:00","article_modified_time":"2016-02-29T13:19:32+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag","datePublished":"2012-02-10T10:58:00+00:00","dateModified":"2016-02-29T13:19:32+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/"},"wordCount":746,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2012","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/","name":"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"datePublished":"2012-02-10T10:58:00+00:00","dateModified":"2016-02-29T13:19:32+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/7-bekendes-deel-hul-kosbaarste-valentynsdag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"7 Bekendes deel hul kosbaarste Valentynsdag"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3643","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3643"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3643\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3643"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3643"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3643"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}