{"id":3592,"date":"2011-10-05T14:30:00","date_gmt":"2011-10-05T12:30:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/emily-blunt-vasbyter\/"},"modified":"2017-07-13T13:26:05","modified_gmt":"2017-07-13T11:26:05","slug":"emily-blunt-vasbyter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/","title":{"rendered":"Emily Blunt: Vasbyter"},"content":{"rendered":"<p>Emily Blunt lyk altyd of sy stilletjies vir iets lag. In \u2019n Kate Moss Top Shop-bloes, stywe J Brand-jeans en grys stewels van Rag &amp; Bone lyk sy vars, jonk en stralend. Die Britse skoonheid (28) het onlangs: <em>Gulliver&#8217;s Travels<\/em>, die animasieprent <em>Gnomeo and Juliet<\/em> en <em>The Adjustment Bureau saam<\/em> met Matt Damon.<br \/>\nDit beteken ook onderhoud na onderhoud wat uitputtend en\u00a0 dodelik vervelig kan wees. Maar eerder as moeg en afgemat, lyk sy vrolik, gesels lustig saam en het \u2019n glinster in haar oog wat jou laat dink sy gaan binne oomblikke uitbars van die lag. Afhangende van wat sy dra, wissel haar o\u00eb van viooltjieblou tot turkoois. Sy is grasieus op \u2019n onge\u00ebrgde manier en het \u2019n dro\u00eb Engelse sin vir humor wat elegant en subtiel is. Emily is getroud met die komediant John Krasinski van <em>The Office<\/em>-faam, en hy is seker een van die aangenaamste mense in die bedryf. Die paartjie het daardie &#8220;iets&#8221; wat hul sterstatus die hoogte in kan laat skiet.<\/p>\n<p>Emily is te sien in <em>The Adjustment Bureau<\/em>,\u00a0 een van die beste romantiese rillers uit\u00a0 Hollywood. Die fliek is losweg gegrond op <em>Adjustment Team<\/em>, \u2019n kortverhaal van Philip K. Dick, en vertel die storie van politikus David Norris (Matt Damon) wat \u2019n pragtige danseres Elise Sellas (Emily Blunt) ontmoet en dadelik tot haar aangetrokke voel. Maar sy verdwyn voor hy haar telefoonnommer kan kry. Toe hulle mekaar weer toevallig raakloop, gryp die <em>Adjustment Bureau<\/em> in. Dit blyk dat di\u00e9 geheime buro sommige individue se lot vir hulle bepaal en as die noodlot hulle van hul bestemde paadjie afgooi, gryp die <em>Adjustment Bureau<\/em> in om alles te balanseer en die &#8220;uitverkorenes&#8221; weer op hul pad te kry. Die buro vee natuurlik alle tekens uit dat hulle betrokke was, maar David (Matt) betrap hulle op heterdaad en besef hulle is vasbeslote om hom van Elise (Emily) weg te hou.<br \/>\n<strong><br \/>\nHy besluit om terug te veg. Uiteindelik kom dit neer op die vraag: Wat sal jy vir die liefde doen?<br \/>\n<\/strong>Dis \u2019n aksiebelaaide rolprent met goeie karaktervertolkings en romantiese oomblikke.<br \/>\n<strong><br \/>\n<\/strong><strong>Glo jy aan liefde met die eerste oogopslag en opofferings ter wille van die liefde? <\/strong><br \/>\nDis nie vir my \u2019n moeilike keuse nie. Ek sal vele opofferings ter wille van die liefde maak. Ek is \u2019n romantikus en kies die liefde. Ek glo ook aan daardie onmiddellike konneksie wat jy soms met iemand het. Dit kan baie sterk wees, maar ek weet nie of \u2019n mens dit noodwendig die eerste oomblik ervaar nie. Jy moet darem hoor wat die mens te s\u00ea het. Ek wil nie te pragmaties oor die liefde klink nie,maar ek dink die liefde ontwikkel, verander en groei namate jy iemand leer ken. Ek weet regtig nie of jy met die eerste oogopslag alles kan weet wat jy moet weet nie. Maar Matt vertel altyd hoe hy sy vrou, Lucy, in \u2019n kroeg gesien het en dadelik geweet sy is di\u00e9 een. Ek glo wel jy weet baie gou dat jy die regte mens ontmoet het.<\/p>\n<p><strong>Glo jy aan die noodlot of die liefde?<\/strong><br \/>\nWat ek hou van die fliek, is dat jy kan kies. Al lyk jou kanse sleg, k\u00e1n jy dinge verander. Ek dink dis die positiewe lessie<\/p>\n<p><strong>So waaraan glo jy?<\/strong><br \/>\nEk glo aan \u2019n bietjie van albei. Ek was al dankbaar dat dinge op \u2019n sekere manier verloop het &#8211; iets kon jou netsowel in \u2019n ander rigting gestuur het. Wanneer jy later terugkyk, weet jy: as dit nie gebeur het nie, het ek nooit \u2026 Dinge wat eers negatief gelyk het, kan tot iets wonderliks lei.<\/p>\n<p><strong>Jy en John is in Julie 2010 getroud. Vertel meer &#8230;<br \/>\n<\/strong>Ons is in Itali\u00eb getroud, want ons albei is mal oor die land nadat ons die vorige jaar daar vakansie gehou het en in Venesi\u00eb, Florence, sommer oral, was. Toe bied iemand aan dat ons by sy plek in Lake Como kan trou. Dit was die perfekte, romantiese plek.<strong><br \/>\n<\/strong><\/p>\n<p><strong>Het George Clooney die aanbod gemaak? <\/strong><br \/>\n(George was haar man, John, se regisseur en medespeler in <em>Leatherheads<\/em>. Hulle is sedertdien goeie vriende.) Ja <em>(lag).<\/em><br \/>\n<strong><br \/>\n<\/strong><strong>Wat verwag jy van \u2019n man of vriend?<br \/>\n<\/strong>Ek dink eindelose begrip. Lojaliteit. En dis belangrik dat \u2019n vriend raad sal gee sonder om te oordeel en veroordeel.<\/p>\n<p><strong>Jy is besig om \u2019n mode-ikon te word. Almal hou jou klere dop. Is mode vir jou belangrik? <\/strong><br \/>\n<strong>Wat dra jy by die huis? \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0<\/strong><br \/>\nEk dra wat die meeste mense graag by die huis dra: gemaklike klere soos \u2019n\u00a0 weetpakbroek en \u2019n sagte trui. Ek het ook stewelpantoffels &#8211; werklik onaantreklik &#8211; waarmee ek by die huis rondslenter. Wanneer ek uitgaan, dra ek gewoonlik stywe jeans en ek is mal oor stewels. Ek hou nogal van die rocker-voorkoms. Sagte, vroulike klere staan my nie regtig aan nie. Wat ek vandag aanhet, is nogal ongewoon vir my, dis te girly. Gewoonlik sal ek dit met iets meer edgy kombineer. By die laaste Golden Globes het ek \u2019n skouerlose, pienk valletjiesrok aangehad, maar toe ek die rok die eerste keer sien, het ek dadelik gedink ek sal nooit so iets dra nie, maar toe ek die rok aanpas, het ek daarvan gehou. Soms moet jy jou dwing om iets aan te trek wat nie noodwendig jou smaak is nie, dan kry jy dalk iets ongewoons wat vir jou werk. Dit hou dinge interessant.<\/p>\n<p><strong>Het jy \u2019n gunstelingontwerper?<\/strong><strong><br \/>\n<\/strong>Op die oomblik is ek mal oor Zac Posen. Alles wat hy doen is pragtig \u2013 sy informele klere, truie, hemde, toppies. Ek hou ook van die aandrokke van Midde- Oosterse ontwerpers soos Elie Saab. Calvin Klein het by vanjaar se Globes lieflike rokke gehad. Claire Danes en Emma Stone het pragtig gelyk Het jy troeteldiere? Ek het \u2019n reus van \u2019n hond en is vreeslik lief vir hom. Finn, \u2019n rooi Labrador, weeg seker amper negentig pond en is pragtig. Mense keer my op straat voor om te vra watter soort hond hy\u00a0is. Ek en John het hom saam gekry. Toe hy klein was, was ons lewe \u2019n chaos, want hy was baie stout, en daar was veral heelwat glipsies. Ons het probeer om hom reg te leer. Niemand wil h\u00ea \u2019n hond van negentig pond moet op jou spring nie. Ek gee nie om nie, maar ander mense sal dalk kla.<\/p>\n<p><strong>Jy bly nou in Los Angeles. Gaan jy nog gereeld Engeland toe? <\/strong><br \/>\nEk werk gereeld in Engeland, wat wonderlik is. Ek doen mediatoere en gaan kuier vakansies by my familie. Ek sal graag eendag wil terugtrek. Ek het steeds \u2019n huis in Notting Hill, en my mense bly nog daar.<\/p>\n<p><strong>Wat is jou skoonheidsroetine vir \u2019n glansgeleentheid?<\/strong><br \/>\nDeel van die pret is die voorbereiding! Die hele proses is nou minder senutergend. Ek sien nou al uit daarna. Jy begin die ander mense ken en dit word meer famili\u00ear, dis nie meer \u2019n bloedbad nie. Die eerste keer is nogal oorweldigend. Dit voel asof almal jou dophou, maar dan besef jy almal is in dieselfde bootjie. Ek probeer om elke keer iets nuuts met my klere te doen. Ek het \u2019n wonderlike stilis wat my help en \u2019n verskeidenheid rokke bring waaruit ek kan kies. Heelwat rokke word ook vir my gestuur. Die ontwerpers is baie vrygewig.<\/p>\n<p><strong>Jy doen \u2019n indrukwekkende danstoneel in die fliek. Hoe het jy dit reggekry? <\/strong><br \/>\nEk moes op al my versteekte talente staatmaak. Ek het die regisseur, George Nolfi, belowe dat ek my bes sou doen. Ek kon \u2019n hele ruk lank nie eens \u2019n afspraak met George kry nie, want hy was op soek na dansers vir die rol. Ek het my agent kort-kort gebel om te hoor of hy al na akteurs kyk. N\u00e1 twee maande het ek George uiteindelik in die hande gekry. Hy het dadelik ges\u00ea: &#8220;Jy weet ek is op soek na \u2019n danser?&#8221;\u00a0Ek antwoord toe: &#8220;Dis \u2019n liefdesverhaal, en as jy nie die regte <em>chemistry<\/em> en spel kry nie, gaan jy nie \u2019n fliek h\u00ea nie.&#8221; Hy het gedink ek was baie dapper (lag). Ek het hom belowe dat ek baie hard sal werk om soos \u2019n danser te lyk. Agt weke voor ons begin skiet het, het ek danslesse begin neem en ek het tydens die\u00a0verfilming voor en n\u00e1 werk en op my af dae ekstra oefeninge gedoen. Ek het\u00a0 elke dag twee uur lank gedans, twee uur in die gim bestee, en was op \u2019n aaklige dieet, wat seker die moeilikste deel\u00a0van die aff\u00eare was (lag). Die eerste vier weke was baie moeilik, maar toe ek eers daar verby is en ons begin skiet, het ek gedink dat dit een van die lonendste ondervindings van my lewe was.<\/p>\n<p><strong>Kon jy die danserlyf behou?<br \/>\n<\/strong>Nee! (lag). Dit is \u2019n voltydse werk. Ek het dit vir \u2019n rukkie reggekry, maar dis \u2019n leefstyl, en ek glo nie aan so \u2019n ekstreme leefstyl nie. Ek hou van balans. En het nie tyd vir daardie uitmergelende vier uur lange oefensessies elke dag nie. Dis fantasties vir dansers om sulke lywe te h\u00ea, maar dis te veel vir my. My rug het soos \u2019n sak vol slange gelyk. Ek is nou weer normaal. \u2019n Bietjie ronder en sagter, maar dis reg met my.<\/p>\n<p><strong>Jou ma was \u2019n aktrise. Wat het jy by haar geleer? <\/strong><br \/>\nSy het my geleer om dapper te wees. Sy is baie veelsydig en kan enige stem of aksent namaak. Ons het ook dieselfde smaak as dit by flieks en optredes kom. Sy is \u2019n goeie klankbord. Ons het dieselfde idees oor toneelspel en sy sien die nuanses raak omdat sy soos ek dink. Dis vir my lekker om met haar daaroor te gesels.<\/p>\n<p><strong>Jy het glo gehakkel as kind. Sal jy daaroor praat? <\/strong><br \/>\nEk is baie opgewonde dat The King&#8217;s Speech so goed gevaar het. As jy hakkel, is jy dikwels in die boelies se visier en word soms genadeloos geterg. Boonop dink mense ons is outisties, of het leerprobleme, wat gewoon nie waar is nie. Ek het deur \u2019n organisasie in New York, <em>The American\u00a0 Institute\u00a0 of Stuttering<\/em>, geleer dat dit oorerflik is. Dit kom in my familie oor die algemeen by die seuns voor, maar ek het dit ook gekry. Dis \u2019n foltering, glad nie \u2019n grap nie. Jy weet wat jy wil s\u00ea, maar \u2019n sinaps in jou brein stuur die verkeerde sein en dan sluit jou stembande. Dis aaklig. Jy kan tegnieke aanleer om dit te oorkom, en soms ontgroei jy dit, maar almal is nie so gelukkig nie. Sommige mense sukkel deur hul volwasse lewe daarmee en dit beperk jou om \u2019n goeie werk te kry, mense neem jou nie ernstig op nie, en beperk jou selfs om \u2019n verhouding te h\u00ea. Ek sou aanbeveel dat ouers hul kinders dramaklasse laat neem, want dit kan baie bevrydend wees om te maak of jy iemand anders is wat nie hakkel nie. Dis \u2019n wonderwerk dat ek nooit op \u2019n verhoog gehakkel het nie. Ek weet van so baie akteurs wat ook hakkel, soos Bruce Willis en James Earl Jones, maar hulle hakkel glad nie as hulle toneelspeel nie. Ek het met die klasse begin toe ek 12 of 13 was, en ek hakkel soms nog, gewoonlik as ek oor die telefoon praat, of baie moeg is. Ek het begin\u00a0 hakkel toe ek sewe was en dit het n\u00e1 14 of 15 beter geword.<\/p>\n<p>Vertaal deur Hannelie Diedericks<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Emily Blunt lyk altyd of sy stilletjies vir iets lag. In \u2019n Kate Moss Top Shop-bloes, stywe J Brand-jeans en grys stewels van Rag &amp; Bone lyk sy vars, jonk en stralend. Die Britse skoonheid (28) het onlangs: Gulliver&#8217;s Travels, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[1387,23450],"class_list":["post-3592","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-bekendes","tag-celebs","tag-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Emily Blunt: Vasbyter | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Emily Blunt: Vasbyter | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Emily Blunt lyk altyd of sy stilletjies vir iets lag. In \u2019n Kate Moss Top Shop-bloes, stywe J Brand-jeans en grys stewels van Rag &amp; Bone lyk sy vars, jonk en stralend. Die Britse skoonheid (28) het onlangs: Gulliver&#8217;s Travels, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2011-10-05T12:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-07-13T11:26:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/emily-blunt-vasbyter\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/emily-blunt-vasbyter\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Emily Blunt: Vasbyter\",\"datePublished\":\"2011-10-05T12:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:26:05+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/emily-blunt-vasbyter\\\/\"},\"wordCount\":1894,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"keywords\":[\"celebs\",\"entertainment\"],\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2011\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/emily-blunt-vasbyter\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/emily-blunt-vasbyter\\\/\",\"name\":\"Emily Blunt: Vasbyter | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2011-10-05T12:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:26:05+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/emily-blunt-vasbyter\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/emily-blunt-vasbyter\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/emily-blunt-vasbyter\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Emily Blunt: Vasbyter\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Emily Blunt: Vasbyter | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Emily Blunt: Vasbyter | rooi rose","og_description":"Emily Blunt lyk altyd of sy stilletjies vir iets lag. In \u2019n Kate Moss Top Shop-bloes, stywe J Brand-jeans en grys stewels van Rag &amp; Bone lyk sy vars, jonk en stralend. Die Britse skoonheid (28) het onlangs: Gulliver&#8217;s Travels, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2011-10-05T12:30:00+00:00","article_modified_time":"2017-07-13T11:26:05+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Emily Blunt: Vasbyter","datePublished":"2011-10-05T12:30:00+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:26:05+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/"},"wordCount":1894,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"keywords":["celebs","entertainment"],"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2011","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/","name":"Emily Blunt: Vasbyter | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"datePublished":"2011-10-05T12:30:00+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:26:05+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/emily-blunt-vasbyter\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Emily Blunt: Vasbyter"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3592","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3592"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3592\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3592"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3592"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3592"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}