{"id":3578,"date":"2011-09-08T11:38:00","date_gmt":"2011-09-08T09:38:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/sjimpansee-man\/"},"modified":"2016-03-04T14:32:50","modified_gmt":"2016-03-04T12:32:50","slug":"sjimpansee-man","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/","title":{"rendered":"Sjimpansee man"},"content":{"rendered":"<p>Eugene Cussons is \u2019n ware inspirasie as bewaringswerker wat bekend is vir sy taak as besturende direkteur van die <span style=\"color: #0000ff;\"><a style=\"color: #0000ff;\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/JGISA\/\">Jane Goodall Instituut <\/a><\/span>in Suid-Afrika asook aanbieder van die program <span style=\"color: #0000ff;\"><a style=\"color: #0000ff;\" href=\"http:\/\/www.chimpeden.com\/\">Chimp Eden<\/a><\/span> op die DStv-kanaal, Animal Planet.\u00a0Maar dit is nie al nie wat Eugene doen nie, hy het ook \u2019n boek geskryf met die titel <em>Saving Chimpanzees \u2013 A Man on a Rescue Mission<\/em> wat onlangs gepubliseer is.\u00a0Ons het met hom gesels oor di\u00e9 boek, sy liefde vir sjimpansees en wat hy op sy \u201cbucket list\u201d sal skryf.<\/p>\n<p><strong>Vertel ons meer van jou liefde vir Sjimpansees.\u00a0Wanneer het jy die eerste keer besef jy wil saam met hulle werk? <\/strong><br \/>\nDit was \u2019n kwessie van toeval; ek was op soek na \u2019n bewaringsprojek wat die moeite werd sou wees om op ons familieplaas te implementeer en ek het daarna toevallig iemand ontmoet wat betrokke was by die Jane Goodall Instituut in Suid-Afrika.\u00a0Wat toe gebeur het, was \u2019n ketting-reaksie van gebeure wat my uiteindelik gelei het om betrokke te raak by sjimpansee-reddingswerk asook rehabilitasieprogramme wat ons moes vestig om wees-sjimpansees te help.<\/p>\n<p><strong>Jou boek, S<em>aving Chimpanzees<\/em>, is pas gepubliseer.\u00a0Vertel ons meer daarvan \u2013 die inspirasie, storie en werk daaragter.<\/strong><br \/>\nEk was deur Penguin oorreed om pen op papier te sit, in die verlede was ek huiwerig om so iets te doen so ek was nie seker hoe ek dit sou regkry nie.\u00a0Om die boek te skryf was op die ou end toe een van die lekkerste dinge wat ek in my loopbaan gedoen het.\u00a0Die boek vertel in detail oor \u2019n paar reddingswerke wat ek al onder die JGI SA onderneem het en gee vir lesers insig oor die \u201crollercoaster\u201d rit wat ek moes verduur om die eerste reddings te sien slaag.\u00a0Ek was aan die begin na\u00efef om te dink dat mense my altyd met ope arms sal verwelkom om hierdie diere te red, maar realiteit het my anders geleer.\u00a0Die leser sal nou hopelik verstaan hoe ek as mens moes verander om suksesvolle resultate te kry.\u00a0Ek het nie altyd sukses ervaar nie en my mislukkings sal vir ewig by my spook, maar ek het nooit opgegee op die sjimps nie, en om vir hulle vryheid te veg het deel geword van wie ek vandag is.\u00a0Die boek is op \u2019n manier ook \u2019n refleksie van hoe dit werklik op die \u201cvoorfront\u201d van bewaring werk.<\/p>\n<p><strong>Hoekom het jy besluit om die boek te skryf? <\/strong><br \/>\n\u2019n Paar mense het my oortuig om die boek te skryf, insluitend Dr. Goodall en \u2019n baie hardnekkige redakteur van Penguin Boeke SA.\u00a0Op die ou end het ek myself oortuig dat mense my stories moet en wil hoor.\u00a0Die moeilikste deel was om te besluit watter stories ek sou vertel en ek het daarom besluit om slegs te fokus op die reddingswerk wat ek gedoen het voordat die TV-reeks <em>Escape to Chimp Eden<\/em> (op Animal Planet) opgeneem is.<\/p>\n<p><strong>Op watter deel van die boek is jy die meeste trots?<\/strong><br \/>\nEk kan eerlik s\u00ea op alles!\u00a0Nie een hoofstuk is dieselfde nie maar as ek een hartverwarmende storie moet kies, sal dit my tyd saam met die sjimpansee Cozy wees en hoe ons vriendskap ontstaan het.\u00a0Hy is my p\u00eal en ek is trots daarop om sy storie te vertel, van redding tot oorlewing.\u00a0Die ondervinding om die stories te herleef deur die skryfproses, was ongelooflik.\u00a0Ek sou by my lessenaar sit en vir die grootste gedeelte van die dag skryf, terwyl ek lag en huil soos wat ek alles weer herleef.\u00a0Ek hoop net dat lesers dieselfde ervaring sal h\u00ea.<br \/>\n<strong><br \/>\nJy is die besturende direkteur van die Jane Goodall Instituut in Suid-Afrika.\u00a0Wat behels dit om so reservaat te bestuur? <\/strong><br \/>\nEk is deel van \u2019n span wat die belangrikheid van die reservaat verstaan en deur passie vir die sjimpansees gemotiveerd is.\u00a0My pligte mag dalk nou meer op die aministrasie van Chimp Eden gefokus wees maar niks is meer belonend as om te weet dat al ons moeite in die redding van \u201cindividue\u201d kulmineer nie.\u00a0Ek dink nie aan die groter prentjie nie, ek hou daarvan om op die individue te fokus.\u00a0Ek help om te verseker dat daardie harige individue gelukkig is, en dit is baie belonend.<\/p>\n<p><strong>Vertel ons meer van jou en jou familie se lewenstyl by Chimp Eden.\u00a0Sal jy ooit iewers ander bly?<\/strong><br \/>\nEk weet nie hoe my lewe sonder die sjimps sal wees nie, maar ek weet wel dat hulle die invloedrykste deel van ons lewens geword het!\u00a0Dit was van die begin af my familie se bedoeling om hierdie \u2019n volhoubare Jane Goodall Instituut Suid-Afrika projek te maak en ek hoop en bid dat dit nog hier sal wees lank nadat ek en my familie die aarde verlaat het.<br \/>\n<strong><br \/>\n<\/strong><strong>Wat is die beste oomblik wat jy al saam met \u2019n sjimpansee gehad het? <\/strong><br \/>\nGoeie vraag, daar was so baie!\u00a0Ek sal moet s\u00ea die beste oomblik was toe ek saam met Cozy in dieselfde hok ingegaan het.\u00a0Dit was vreesaanjaend en opwindend.\u00a0Ek moes my lewe (en ledemate!) waag om saam met \u2019n sjimpansee te wees want ek het geglo dat dit \u2019n noodsaaklike stap was om hom saam met ander sjimpansees in die hok te kry.\u00a0Soos wat ek in die hok ingeloop het, het hy my omhels in \u2019n hartroerende oomblik wat ek nooit sal vergeet nie. Dit was nie maklik om so risiko te neem nie maar dit was die grondslag vir \u2019n langtermyn vriendskap.<\/p>\n<p><strong>Wat is die vreesaanjaendste deel om saam met Sjimpansees te werk? <\/strong><br \/>\nOm saam met volwasse sjimps by \u2019n hok in te gaan is die moeilikste deel.\u00a0Hulle het persoonlike kwessies en emosionele trauma wat hulle onvoorspelbaar maak.\u00a0Die moeilike deel is om te leer hoe om met hulle to kommunikeer en hulle gedagtes te lees voordat hulle gewelddadig optree \u2013 dit is ook iets wat waarin ek nie altyd geslaag het nie.<\/p>\n<p><strong>Wat het jou werk met di\u00e9 diere jou geleer?<\/strong><br \/>\nDat ons as spesies nou verbind is aan mekaar en dat sjimpansees emosioneel-bewuste wesens is.\u00a0Hulle is nie net diere nie, hulle is wesens wat hulle omgewing net so goed soos mense verstaan.\u00a0Ek het al genoeg tyd saam met hulle spandeer waar ons van takke af geswaai het, om te weet dat hulle alles verstaan wat met hulle gebeur (net soos mense) en daarom moet die doodmaak en eksperimente op hulle as \u2019n gelyke misdryf aan mense gesien word.<\/p>\n<p><strong>Watter ander diere fassineer jou?<\/strong><br \/>\nEk het \u2019n diepe fassinasie met seediere soos walvisse en haaie.\u00a0Interaksie met hulle was nog altyd \u2019n baie belangrike deel van my lewe, al is dit nie goed gepubliseer nie.\u00a0Dan natuurlik ook die twee Golden Retriever honde wat in ons huis bly.<br \/>\n<strong><br \/>\n<\/strong><strong>Vertel ons meer van jou wye verskeidenheid kwalifikasies. <\/strong><br \/>\nEk het nog altyd daarvan gehou om my vaardighede te ontwikkel in die vertroue dat dit handig te pas sal kom tydens sekere reddingsmissies.\u00a0Ek het aanvanklik Ekonomie studee, maar ook verskillende vaardighede opgedoen soos di\u00e9 van \u2019n vlie\u00ebnier, skubaduiker, vryvaller, valskermspringer en so meer.\u00a0Wanneer jy in die middel van n\u00earens is, afhanklik van niemand anders behalwe jouself nie, word fisiese vaardighede belangrik.<br \/>\n<strong><br \/>\nWie of wat inspireer jou? <\/strong><br \/>\nDr. Jane Goodall was nog altyd \u2019n groot inspirasie want sy wy haar lewe aan sjimpansees deur amper elke dag te reis.\u00a0Sy het alreeds so baie van haarself gegee, dat wat ek ook al doen onbelangrik is in vergelyking met haar opoffering.\u00a0Ek kan net aanhou probeer om haar voorbeeld to volg en volgens haar ideale te leef.\u00a0Verder inspireer my familie my ook omdat hulle \u2019n veggees het en my aanmoedig om nooit op te gee nie \u2013 maak nie saak hoe moeilik die lewe raak nie.<\/p>\n<p><strong>As jy \u2019n \u201cbucket list\u201d gehad het, wat sou jy die graagste wou doen?<\/strong><br \/>\nEk wil graag reis na dele van Gabon waarheen baie min mense ooit gaan.\u00a0Ek het eenkeer al die ervaring gehad om saam met sjimpansees in Gabon te stap en ek sal dit baie graag vir \u2019n paar maande wil doen.\u00a0Ek sal ook wil valskerm spring tot op \u2019n afgele\u00eb eiland waar ek vir \u2019n verlengde tydperk slegs van die beskikbare hulpbronne kan leef om my eie kennis van oorlewing en vindingrykheid tot die uiterste te toets.<i><br \/>\n<\/i><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Eugene Cussons is \u2019n ware inspirasie as bewaringswerker wat bekend is vir sy taak as besturende direkteur van die Jane Goodall Instituut in Suid-Afrika asook aanbieder van die program Chimp Eden op die DStv-kanaal, Animal Planet.\u00a0Maar dit is nie al [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[],"class_list":["post-3578","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-bekendes"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Sjimpansee man | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Sjimpansee man | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Eugene Cussons is \u2019n ware inspirasie as bewaringswerker wat bekend is vir sy taak as besturende direkteur van die Jane Goodall Instituut in Suid-Afrika asook aanbieder van die program Chimp Eden op die DStv-kanaal, Animal Planet.\u00a0Maar dit is nie al [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2011-09-08T09:38:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-03-04T12:32:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sjimpansee-man\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sjimpansee-man\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Sjimpansee man\",\"datePublished\":\"2011-09-08T09:38:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-03-04T12:32:50+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sjimpansee-man\\\/\"},\"wordCount\":1383,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2011\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sjimpansee-man\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sjimpansee-man\\\/\",\"name\":\"Sjimpansee man | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2011-09-08T09:38:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-03-04T12:32:50+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sjimpansee-man\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sjimpansee-man\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sjimpansee-man\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Sjimpansee man\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Sjimpansee man | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Sjimpansee man | rooi rose","og_description":"Eugene Cussons is \u2019n ware inspirasie as bewaringswerker wat bekend is vir sy taak as besturende direkteur van die Jane Goodall Instituut in Suid-Afrika asook aanbieder van die program Chimp Eden op die DStv-kanaal, Animal Planet.\u00a0Maar dit is nie al [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2011-09-08T09:38:00+00:00","article_modified_time":"2016-03-04T12:32:50+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Sjimpansee man","datePublished":"2011-09-08T09:38:00+00:00","dateModified":"2016-03-04T12:32:50+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/"},"wordCount":1383,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2011","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/","name":"Sjimpansee man | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"datePublished":"2011-09-08T09:38:00+00:00","dateModified":"2016-03-04T12:32:50+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sjimpansee-man\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Sjimpansee man"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3578","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3578"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3578\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3578"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3578"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3578"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}