{"id":3496,"date":"2011-03-16T09:43:00","date_gmt":"2011-03-16T07:43:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/"},"modified":"2017-07-13T13:26:29","modified_gmt":"2017-07-13T11:26:29","slug":"amanda-seyfried-in-volle-blom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/","title":{"rendered":"Amanda Seyfried: In volle blom"},"content":{"rendered":"<p>Ek voel baie onseker oor myself, s\u00ea <strong>Amanda Seyfried<\/strong> terwyl sy die ene selfvertroue uitstraal. Met haar\u00a0perskebloeiselgelaat, hartvormige gesig en natuurlike lang blonde hare het die fyn meisietjie wat ons as Sarah Henrickson op TV in <em>Big Love<\/em> leer ken het, vinnig uitgeskiet in <em>Mama Mia!<\/em> en daarna twee hoofrolle in die romantiese komedies <em>Dear John<\/em> en <em>Letters to Juliet<\/em> losgeslaan. Maar sy hou haar rolspel net vir die silwerdoek.<\/p>\n<p>Amanda is beslis die ster van die toekoms. Met soveel talent en \u2019n hartstogtelike vasbeslotenheid om \u2019n sukses te wees, l\u00ea die pad voor haar oop. Sy verstaan ook hoe die Hollywood-speletjie werk. Terwyl ander jong aktrises in nagklubs rondhang en hul manewales die poniekoerante haal, hou Amanda haar kop op haar skouers en fokus op haar spel en loopbaan. Maar dis nie maklik nie, vertel sy, want jy weet nooit w\u00e1t en \u00f3f daar \u2019n volgende projek gaan wees nie. \u201cDie meeste akteurs is maar onseker. Jou sukses in Hollywood hang van jou status af en di\u00e9 kan daagliks verander. Ek kies \u2019n verskeidenheid rolle sodat ek \u2019n langer rakleeftyd kan h\u00ea. \u2019n Mens moet so veelsydig wees dat jy altyd die gehoor op hul tone kan hou.<\/p>\n<p>Sy is op 3 Desember 1985 in Allentown, Pennsilvani\u00eb gebore. Haar pa, Jack, is \u2019n apteker (\u201cgratis vitamiene!\u201d) en haar ma, Ann, \u2019n arbeidsterapeut. Amanda het op skool gesing en dans en selfs \u2019n tweejaarkursus in klassieke opera gedoen. Haar ouer sussie, Jennifer, ewe begaafd, is \u2019n lid van die rockgroep Love City.<strong><br \/>\n<\/strong><\/p>\n<p><strong>Wat is die romantiesste ding wat jy tot nog toe gedoen het?<\/strong> <strong>Waarmee het iemand anders jou verras?<\/strong><br \/>\nEk het my vorige k\u00earel in New York gaan verras. Ek was besig met my eerste fliek, <em>Mean Girls<\/em>, in Toronto toe ek skielik \u2019n paar dae afkry. Ek het deur die nag gevlieg en baie vroeg die oggend by sy woonstel ingesluip. Hy kon sy o\u00eb nie glo nie. Ek het hom so gemis. Hy was my eerste liefde. Iemand anders het vroe\u00ebr vir my \u2018n liedjie geskryf. Dit was super-romanties!<\/p>\n<p><strong>Sal jy veg vir die liefde, of eerder terugstaan?<\/strong><br \/>\nDaar is nie tyd om te mors nie. Ek sal beslis daarvoor baklei. Hoekom dan anders as \u2019n mens bymekaar hoort? Ek sal dit nie doen as daar sekere omstandighede, soos \u2019n vrou en kinders, in ons pad staan nie. Maar as dit net denke en idees is wat julle uitmekaar hou, is dit net \u2019n mors van tyd om te wag.<\/p>\n<p><strong>Jy is nog so jonk, maar wat was die swaarste les wat jy moes leer?<\/strong><br \/>\nEk moes leer dat jy bewus moet wees daarvan dat die seepbel van opkomende ster wees, weer bars. Ek is nou meer gevestig maar di\u00e9 harde les het my geleer dat ek elke oomblik moet geniet omdat daar enige oomblik iets buite jou beheer kan gebeur wat die suksesleer laat wankel. Daarby is daar die ewige stryd met my eie onsekerhede. Dis moeilik.<\/p>\n<p><strong>Waaroor is jy onseker?<\/strong><br \/>\nDat ek nie oud genoeg of goed genoeg sal wees vir \u2019n bepaalde rol nie. Ek weet ek is nie die enigste een wat hiermee sukkel nie. Dis ook nie maklik om rolprente en rolle te kies nie. Watter paadjie moet ek stap? Aktrises soos Cate Blanchett en <span style=\"color: #0000ff;\">Kate Winslet<\/span> het baie goeie keuses gemaak. Dis so moeilik as jy \u2019n goeie plek en gawe mense ter wille van \u2019n rol moet prysgee. As jy \u2019n goeie draaibroek kry, maar jy ken nie die regisseur nie, hoe besluit jy of dit die regte een vir jou is?<br \/>\n<strong><br \/>\nWat is \u2019n gesin vir jou?<\/strong><br \/>\nDit beteken nie noodwendig \u2019n ma en pa en twee kinders nie. Onvoorwaardelike liefde is die enigste voorwaarde. Jy hoef nie aan iemand verwant te wees om so \u2019n verbintenis te voel nie. Ek het vir my \u2019n gesin in Londen geskep met \u2019n man wat vir my soos \u2019n tweede pa is. Nou het ek twee pa\u2019s. As jy daardie spesiale verbintenis met iemand het, word julle \u2019n gesin.<\/p>\n<p><strong>Vertel ons van jou grootwordjare<\/strong><br \/>\nEk het in \u2019n doodgewone voorstedelike huis grootgeword met twee ouers wat steeds dolverlief is op mekaar en \u2019n ouer suster wat my harde bene laat kou het (lag), maar nou kom ons baie goed oor die weg. Ek het tot in 2006 albei pare oupas en oumas gehad. Ek het \u2019n gelukkige kindertyd gehad en was \u2019n vrolike ekstrovert. Ek weet baie jong akteurs is nie so gelukkig nie &#8211; dit be\u00efnvloed die res van jou lewe. My ma het \u2019n vreeslike sterk wil en is baie slim en my pa is baie snaaks en neuroties. Saam is hulle \u2019n goeie kombinasie en ek het hul eienskappe, die goeies \u00e9n die slegtes, ge\u00ebrf. Ek is trots op wie ek is. En op my ouers. Dis baie spesiaal.<br \/>\n<strong><br \/>\nWat dink jy van oud word?<\/strong><br \/>\nEk dink dis belangrik om die lewe steeds met \u2019n jong ingesteldheid te takel. Namate jy ouer word, kry jy meer verantwoordelikhede en dit kan skrikwekkend wees. Mense wat in voeling met hul jonger self is, is gelukkiger. Hulle bekommer hulle nie oor alles nie. Ek is baie angstig. Ek voel so verantwoordelik en is bang vir soveel dinge. My o\u00eb het oopgegaantoe ek saam met Meryl Streep aan Mama Mia! gewerk het. Meryl weet wanneer om kind te wees en wanneer om meer volwasse op te tree. Dis die gulde re\u00ebl.<\/p>\n<p><strong>Wat dink jy van die huwelik?<\/strong><br \/>\nDis \u2019n mooi idee wat vir baie mense werk. Wat my afskrik, is dat dit so dikwels ni\u00e9 werk nie. Ek weet uit ondervinding dat as jy verlief is, jy dadelik wil trou maar ongelukkig hou die liefde nie altyd nie. Ek het twee groot liefdes gehad wat glad nie uitgewerk het nie, maar ek het uit elke ondervinding geleer. Ek glo nie \u2019n mens m\u00f3\u00e9t trou nie. Ek dink dis ideaal wanneer jy veertig is en jy al soveel ervarings en mense in jou lewe gehad het dat jy doodseker is van jouself en wat jy wil h\u00ea. As jy dan iemand het met wie jy die res van jou lewe wil deurbring, kan jy so \u2019n verbintenis maak. \u2019n Seremonie kan soveel betekenis inhou. Ek onthou toe ek twintig was, wou ek so graag met my eerste k\u00earel trou, maar ek is so bly ek het nie!<\/p>\n<p><strong>Wat doen jy as jy nie werk nie?<\/strong><br \/>\nEk hou daarvan om te stap en dis vir my lekker om alleen te wees. Ek lees. Sing is steeds een van my gunstelingstokperdjies. Ek eet elke Sondagaand saam met my beste vriendinne. Ek is ook mal oor reis. As ek nie werk nie, is ek gewoonlik in Londen of New York. Maar ek is op my gelukkigste wanneer ek werk; dit gee my \u2019n doelwit.<\/p>\n<p><strong>Afgesien van wat jy s\u00ea, lyk jy baie selfversekerd. Hoe kry jy dit reg dat Hollywood jou nie insluk nie?<\/strong><br \/>\nEk weet wie ek is en waar ek oor twintig jaar wil wees. Ek wil nie \u2019n slagoffer van roem wees nie. Roem kan baie skade aanrig omdat jy vergeet wie jy is en wat jy regtig wil h\u00ea &#8211; en as jy di\u00e9 twee dinge verloor, kan jy nie \u2019n betekenisvolle lewe lei nie. Ek weet ek is jonk, maar ek is darem ook nie meer agttien nie. Meryl Streep is my rolmodel. Dis seker al \u2019n clich\u00e9 onder jonger aktrises, maar ek het \u2019n eerstehandse blik op haar loopbaan en w\u00eareld gehad. Sy doen dit presies reg. Ek is seker sy het ook moeilike tye gehad, maar sy weet regtig wie sy is. Sy is sexy en briljant en het al byna elke soort karakter onder die son vertolk maar toneelspel is steeds vir haar \u2019n plesier. Haar gesin is die belangrikste ding in haar lewe en sy weet wanneer dit tyd is om huis toe te gaan. Sy is bekend vir haar rolprentwerk en niks anders nie. Jongmense word deesdae beroemd net omdat die media hul gesigte bekend gemaak het en raak die pad maklik byster. Hulle het hul talent en kanse verspeel omdat hulle op die roem en geld gefokus het. Jy moet in jou pasoppens wees; dit kan op enige ouderdom gebeur. Dit help om vas te hou aan die mense vir wie jy lief is. Ek kan nie waarborg dat ek nie die een of ander tyd \u2019n groot fout gaan maak nie, maar ek sal altyd Meryl se voorbeeld onthou omdat sy so gelukkig gelyk het.<br \/>\n<strong><br \/>\nHoe het jou ouers jou be\u00efnvloed?<\/strong><br \/>\nHulle het nooit druk op my geplaas nie, want dis nie hoe hulle is nie. Hulle het wel sommige van my keuses bevraagteken toe ek jonger was. Op twaalf wou ek New York toe om \u2019n model te word. Toe my ma sien hoe lekker dit vir my was, het sy my ondersteun &#8211; seker ook omdat dit nie regtig \u2018n ernstige loopbaankeuse was nie en kinders heeltyd van plan verander. Dit was ook maklik om in die stad te kom. Maar sy het gesorg dat ek nie my skoolwerk verwaarloos nie! Sedertdien het my ouers my nog altyd toegelaat om te wees wie ek wil. Hulle het nie gelag toe ek \u2019n meteoroloog wou word wat soos<br \/>\nHelen Hunt aantrek en agter tornado\u2019s aanjaag nie. Toe ek \u2019n sanger wou wees, het my ma elke week sonder \u2019n woord vir sanglesse betaal en niks in ruil daarvoor gevra nie. Sy het gesien dat ek \u2019n kreatiewe meisietjie met baie ambisie was. Sy het nooit in my pad gestaan nie; my net altyd gehelp. My pa aan die ander kant, het nog altyd \u2019n natuurlike aanvoeling vir toneelspel. Ek dink hy leef hom deur my uit. Soms gee hy my raad wat baie irriterend \u00e9n baie waardevol is!<\/p>\n<p><strong>Hoe belangrik is jou loopbaan vir jou?<br \/>\n<\/strong>Ek sukkel om my lewe en my loopbaan van mekaar te skei. My loopbaan is nou baie belangrik, want dis die tyd om dinge te laat gebeur. Ek werk aan iets wat hopelik respek sal afdwing wanneer ek ouer is. My werk skep vir my meer bevrediging as enigiets anders maar dis nie die belangrikste ding in my lewe nie &#8211; my gesin is. En hulle weet dit. Ek kan maklik vir ses maande op \u2019n slag weg wees, maar hulle verstaan dat ek alles moet insit terwyl ek kan. Ek moet dit doen! Mense begin my werk ernstig opneem. Meryl Streep van alle mense help my met my toneelspel! Die verskillende kulture en mense waarmee ek in aanraking kom, maak dit makliker om agter te kom wie en wat ek is. Ek ontmoet mense met wie ek \u2019n lewenslange verbintenis gaan h\u00ea. Dis ongelooflik. Dit voel of ek in \u2019n boks in Allentown was tot ek 17 geword het. Dis aan my loopbaan te danke dat ek kon reis en leer wie Amanda Seyfried is &#8230;<\/p>\n<p>Vertaal deur Hannelie Diedericks<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek voel baie onseker oor myself, s\u00ea Amanda Seyfried terwyl sy die ene selfvertroue uitstraal. Met haar\u00a0perskebloeiselgelaat, hartvormige gesig en natuurlike lang blonde hare het die fyn meisietjie wat ons as Sarah Henrickson op TV in Big Love leer ken [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[1387,23450],"class_list":["post-3496","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-bekendes","tag-celebs","tag-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Amanda Seyfried: In volle blom | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Amanda Seyfried: In volle blom | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ek voel baie onseker oor myself, s\u00ea Amanda Seyfried terwyl sy die ene selfvertroue uitstraal. Met haar\u00a0perskebloeiselgelaat, hartvormige gesig en natuurlike lang blonde hare het die fyn meisietjie wat ons as Sarah Henrickson op TV in Big Love leer ken [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2011-03-16T07:43:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-07-13T11:26:29+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/amanda-seyfried-in-volle-blom\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/amanda-seyfried-in-volle-blom\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Amanda Seyfried: In volle blom\",\"datePublished\":\"2011-03-16T07:43:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:26:29+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/amanda-seyfried-in-volle-blom\\\/\"},\"wordCount\":1826,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"keywords\":[\"celebs\",\"entertainment\"],\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2011\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/amanda-seyfried-in-volle-blom\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/amanda-seyfried-in-volle-blom\\\/\",\"name\":\"Amanda Seyfried: In volle blom | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2011-03-16T07:43:00+00:00\",\"dateModified\":\"2017-07-13T11:26:29+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/amanda-seyfried-in-volle-blom\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/amanda-seyfried-in-volle-blom\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/amanda-seyfried-in-volle-blom\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Amanda Seyfried: In volle blom\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Amanda Seyfried: In volle blom | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Amanda Seyfried: In volle blom | rooi rose","og_description":"Ek voel baie onseker oor myself, s\u00ea Amanda Seyfried terwyl sy die ene selfvertroue uitstraal. Met haar\u00a0perskebloeiselgelaat, hartvormige gesig en natuurlike lang blonde hare het die fyn meisietjie wat ons as Sarah Henrickson op TV in Big Love leer ken [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2011-03-16T07:43:00+00:00","article_modified_time":"2017-07-13T11:26:29+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/rooi-rose-social-ogo.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Amanda Seyfried: In volle blom","datePublished":"2011-03-16T07:43:00+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:26:29+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/"},"wordCount":1826,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"keywords":["celebs","entertainment"],"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2011","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/","name":"Amanda Seyfried: In volle blom | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"datePublished":"2011-03-16T07:43:00+00:00","dateModified":"2017-07-13T11:26:29+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/amanda-seyfried-in-volle-blom\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Amanda Seyfried: In volle blom"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3496","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3496"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3496\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3496"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3496"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3496"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}