{"id":3492,"date":"2011-01-10T17:57:00","date_gmt":"2011-01-10T15:57:00","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/"},"modified":"2016-07-22T15:34:29","modified_gmt":"2016-07-22T13:34:29","slug":"bipoler-swanger-in-die-wolke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/","title":{"rendered":"Bipol\u00ear, swanger &#038; in die wolke"},"content":{"rendered":"<p>As jy op Karolien se troudag baie oplettend was, sou jou oog dalk met elke tree of drie die parmantige \u2018I\u2019 en \u2018Do\u2019 op die sole van haar trouskoentjies gevang het. Eintlik moes jy dit ni\u00e9 raakgesien het nie, want die woorde wat sy net voor die seremonie op haar balletskoene se sole geskryf het, was \u2019n private boodskappie vir haar bruidegom. So is Karolien. Iemand wat op \u2019n vars manier haar liefde met oorgawe uitdruk en baie gou baie diep in jou hart inkruip. Sy ly ook aan bipol\u00eare depressie. Nie dat dit hierdie vasbyter terughou nie. Sy is \u2019n opgeleide giminstruktrise, het wyd gewerk in die toerismebedryf en as toergids 27 toeriste op \u2019n toer tot in Sentraal-Afrika geneem.<\/p>\n<p>Die w\u00eareld is haar werkplek, en toe die liefde tref, was dit geen verrassing dat \u2019n buitelander haar hart gewen het nie. \u2019n Verhouding was die natuurlike, volgende stap.<\/p>\n<p>\u201cEk wou nog altyd \u2019n ma wees maar het nie eintlik in daardie stadium aan \u2019n kind gedink nie. Ons was die meeste van die tyd ver van mekaar af, en as ons twee \u2019n tydjie kon saam wees, was ons so gelukkig en so verlief dat niks anders by ons opgekom het nie. Skielik, n\u00e1 \u2019n jaar van mekaar sien wanneer ons kon, was ek swanger. Ja, ek weet jy kan vra wat het ek dan gedink, maar dit was steeds \u2019n skok.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\"><em><span style=\"text-decoration: underline;\">Ander paartjies sou kon trou. Maar Karolien was op litium, en \u2019n baie ho\u00eb dosis daarby<\/span><\/em><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Sy het geweet wat dit beteken: te veel risiko vir die baba \u00e9n vir haar. Dus \u2019n aborsie.<\/p>\n<p>\u201cDit was die swaarste ding wat ek in my hele lewe moes doen \u2013 verreweg die moeilikste waardeur ek nog is. Al het ek volgens my dokter die regte keuse gemaak, vreet dit my van binne af op.<\/p>\n<p>Daar is \u2019n leegheid in my wat met net niks vol kom nie.\u201d Behalwe met \u2019n baba. \u201cEk weet mense s\u00ea vroue met bipol\u00eare depressie moenie ma word nie. Die lang tyd sonder medikasie is net te erg vir die meeste van ons. Maar ek het ook doodeenvoudig geweet ek s\u00e1l dit op een of ander manier regkry.\u201d Dis toe dat Karolien en haar man \u2013 hulle is intussen getroud \u2013 begin nalees. En op die een suksesstorie na die ander afgekom het. \u201cHoe meer ek gelees het, hoe meer het ek besef dit is moontlik. Bipol\u00eare vroue k\u00e1n gesonde, normale babas in die w\u00eareld bring. Dis moontlik \u2026 net nie so maklik vir ons nie.\u201d \u201cMoeilik\u201d het nie vir Karolien of Pete afgeskrik nie. Hy is immers \u2019n soldaat. En met Pete aan haar sy (\u201cmy eie rots\u201d, soos sy hom noem) en vyf jaar se ondervinding waarin sy geleer het presies hoe om haar bipol\u00eare depressie met groot sukses te bestuur het hulle weer probeer. Di\u00e9 keer op die regte manier.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Eksperte en planne<\/h4>\n<p>Nog voor die swangerskap aangepak is, is hulle na haar psigiater en ginekoloog. Die spelre\u00ebls vir swangerskap saam met bipol\u00eare depressie is anders as vir ander paartjies, en hulle wou dit deeglik verken. Projek Baba sou getrou hiervolgens aangepak moes word. Die probleem l\u00ea by litium. Dis is vir Karolien, soos vir baie ander bipol\u00eare, die medisyne waarop sy baie goed vaar &#8230; en kan bekostig. Maar in die jare sewentig het dokters begin oplet dat baie babas van ma\u2019s op litium gebore word met skade aan die hartklep of met Ebstein se afwyking (\u2019n fout op die elektriese puls wat hartklop beheer, wat daartoe kan lei dat die hart by die helfte van lyers opeens permanent stop). Die litiumbabaregister is toe begin om te kyk hoe groot die risiko\u2019s is. Vandag is dit duidelik dat litium veral in die eerste drie maande van swangerskap hartskade kan veroorsaak, met \u2019n risiko wat van 10 tot 400 keer ho\u00ebr is as vir babas van ma\u2019s wat nie op litium was nie.<\/p>\n<p>Daarby is litium beslis toksies vir babas, en kan hulle blou wees met geboorte en van diabetes tot tiro\u00efed- en hartprobleme h\u00ea. Toevalle met of kort n\u00e1 die geboorte is ook moontlik, soms so intens dat die baba in \u2019n koma kan gaan en selfs kan sterf. Maar sonder litium ruk bipol\u00eare depressie gou handuit en kan die ma wipplank van manie na depressie, partykeer so vinnig dat sy binne selfs ure oorslaan van die kenmerkende hiperaktiewe \u201cop\u201d fase waarin sy tipies onbeplande, ondeurdagte dinge kan aanpak tot die depressiewe fase waarin sy maklik so depressief word dat selfmoord \u2019n werklike risiko is. Klink dit soos \u2019n catch-22? Sekerlik. Maar vroue met bipol\u00eare depressie h\u00e9t opsies, s\u00ea dr. Ilze Koen, professor in psigiatrie by die Mediese Fakulteit van Stellenbosch.<\/p>\n<p>\u201cDie publiek het die wanpersepsie dat bipol\u00eare vroue swangerskap moet vermy \u2013 wat gemoedsteurings heel onnodig stigmatiseer. Daar word selfs geglo dat \u2019n verhouding ook buite die kwessie is omdat sy dan ook haar maat van kinders ontneem. \u201cDit is nonsens. Psigiaters stem glad nie saam nie: bipol\u00eare vroue \u2013 vroue met enige soort gemoedsteuring \u2013 kan beslis gesonde babas h\u00ea. Wat ons wel s\u00ea, is dat jy verantwoordelik moet lewe en jou swangerskap moet beplan. Ideaal gesproke behoort alle vroue swangerskap te beplan. Bipol\u00eare vroue moet net bykomende re\u00eblings tref.\u201d Elke vrou is anders, en daarom is die riglyn baie eenvoudig: gesels met jou dokter, psigiater \u00e9n ginekoloog \u2026 en doen dit v\u00f3\u00f3r jy begin en nie eers nadat jou swangerskaptoets positief wys nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wagtyd<\/h4>\n<p>Dis moontlik, maar soos Karolien dit ervaar, nie noodwendig maklik nie. Haar man is in die Amerikaanse weermag en lang tye van die huis af weg. Sy kan nie in Suid-Afrika by haar ma kom bly nie, want die Amerikaanse weermag gaan nie haar mediese sorg hier betaal nie. Vir haar is hierdie swangerskap te dikwels \u2019n alleenpaadjie. \u201cMaar my dokters is baie positief en behulpsaam. Ek hou nie van alles wat hulle s\u00ea ek moet doen nie, maar dan onthou ek dat ons as span saam aan hierdie swangerskap werk.\u201d Waar ander vroue die wagtyd net kan geniet, is Karolien s\u2019n \u2019n balanseertoertjie tussen haar, die baba en die medikasie. Sy moes die litium eers stadig los en aanpas by nuwe medikasie met \u2019n kleiner risiko vir die baba voor sy mag probeer het om swanger te word.<\/p>\n<p>In hierdie tyd is sy deur \u2019n paar skrikaanjaende \u201caf\u201d-episodes \u2013 meestal op haar eentjie. In die eerste helfte van haar swangerskap is sy verskeie kere gehospitaliseer. Sy moes veral in die eerste drie maande haar dokter weekliks, en soms daagliks, spreek sodat die vlak van haar nuwe medikasie fyn gemonitor kan word. Dit het beteken bloed moes getrek word en haar medikasie moes ooreenstemmend aangepas word \u2013 wat haar gemoed soms onbeheerbaar laat skommel het, en soms weer simptome soos naarheid, duiseligheid en angstigheid veroorsaak het. Sy het al gedehidreer, word gemonitor vir diabetes, is ontsettend naar en leef elke oomblik met kommer oor haar baba. Omdat sy nou veral sukkel met depressie, moet sy dopgehou word, wat \u2019n onafhanklike 25-jarige uit die aard van die saak irriteer. Maar deur dit alles breek die opgewondenheid oor haar baba deur, net soos by enige ander ma. \u201cMaar dis nou eers genoeg van die negatiewe! Vir iemand wat niks meer begeer het as om swanger te word nie, kla ek darem nou te baie. Ek kan nie wag tot ek die eerste keer my baba op die sonar sien nie. \u201cSoms is ek \u2019n klein bietjie bang ek gaan nie \u2019n goeie ma wees nie maar noudat ek \u2019n kind gaan h\u00ea, weet ek ek sal my gesondheid goed m\u00f3\u00e9t bestuur omdat ek baie graag my eie kind mooi en self wil grootmaak. \u201cMy man is so gelukkig. Dit is <em>amazing<\/em> dat ons twee n\u00e1 al die harde werk \u2019n gesinnetjie gaan h\u00ea. Die Here is baie goed vir ons.\u201d<\/p>\n<p><em>*Karolien (skuilnaam) is nou twintig weke swanger en verby die grootste swangerskaprisiko\u2019s. Die bevalling wag nog, wanneer die risiko vir die baba weer styg. In die weke n\u00e1 die geboorte styg haar eie risiko op maniese en depressiewe episodes tydelik weens die groot hormonale skommelings. Borsvoeding is dalk ook uit aangesien die medikasie vir bipol\u00eare depressie in borsmelk aanwesig is, teen omtrent 30% van die konsentrasie in die ma se bloed.<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Sy ly aan bipol\u00eare depressie. Nie dat dit hierdie vasbyter terughou nie. Sy is \u2019n opgeleide giminstruktrise, het wyd gewerk in die toerismebedryf en as toergids 27 toeriste op \u2019n toer tot in Sentraal-Afrika geneem.&#8221; Hier is Karolien se verhaal &#8230; <\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":55242,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,667],"tags":[3595,5459,5460,5461,5462,5463,27,28,198,240,1783,2621],"class_list":["post-3492","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-gesondheid","tag-bipoler","tag-litium","tag-litiumbabaregister","tag-hartskade","tag-hartprobleme","tag-gemoedsteuring","tag-swanger","tag-baba","tag-simptome","tag-bipolere-depressie","tag-swangerskap","tag-hormone"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Bipol\u00ear, swanger &amp; in die wolke | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Bipol\u00ear, swanger &amp; in die wolke | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"&quot;Sy ly aan bipol\u00eare depressie. Nie dat dit hierdie vasbyter terughou nie. Sy is \u2019n opgeleide giminstruktrise, het wyd gewerk in die toerismebedryf en as toergids 27 toeriste op \u2019n toer tot in Sentraal-Afrika geneem.&quot; Hier is Karolien se verhaal ...\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2011-01-10T15:57:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-07-22T13:34:29+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2011\/01\/Swanger-vrou.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"667\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rooi Rose\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rooi Rose\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\"},\"headline\":\"Bipol\u00ear, swanger &#038; in die wolke\",\"datePublished\":\"2011-01-10T15:57:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-07-22T13:34:29+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/\"},\"wordCount\":1400,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2011\\\/01\\\/Swanger-vrou.jpg\",\"keywords\":[\"bipol\u00ear\",\"litium\",\"litiumbabaregister\",\"hartskade\",\"hartprobleme\",\"gemoedsteuring\",\"swanger\",\"baba\",\"simptome\",\"bipol\u00eare depressie\",\"swangerskap\",\"hormone\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2011\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/\",\"name\":\"Bipol\u00ear, swanger & in die wolke | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2011\\\/01\\\/Swanger-vrou.jpg\",\"datePublished\":\"2011-01-10T15:57:00+00:00\",\"dateModified\":\"2016-07-22T13:34:29+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2011\\\/01\\\/Swanger-vrou.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2011\\\/01\\\/Swanger-vrou.jpg\",\"width\":1000,\"height\":667,\"caption\":\"Foto: Pixabay\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/bipoler-swanger-in-die-wolke\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Bipol\u00ear, swanger &#038; in die wolke\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516\",\"name\":\"Rooi Rose\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rooi Rose\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Bipol\u00ear, swanger & in die wolke | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Bipol\u00ear, swanger & in die wolke | rooi rose","og_description":"\"Sy ly aan bipol\u00eare depressie. Nie dat dit hierdie vasbyter terughou nie. Sy is \u2019n opgeleide giminstruktrise, het wyd gewerk in die toerismebedryf en as toergids 27 toeriste op \u2019n toer tot in Sentraal-Afrika geneem.\" Hier is Karolien se verhaal ...","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2011-01-10T15:57:00+00:00","article_modified_time":"2016-07-22T13:34:29+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":667,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2011\/01\/Swanger-vrou.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rooi Rose","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rooi Rose","Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/"},"author":{"name":"Rooi Rose","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516"},"headline":"Bipol\u00ear, swanger &#038; in die wolke","datePublished":"2011-01-10T15:57:00+00:00","dateModified":"2016-07-22T13:34:29+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/"},"wordCount":1400,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2011\/01\/Swanger-vrou.jpg","keywords":["bipol\u00ear","litium","litiumbabaregister","hartskade","hartprobleme","gemoedsteuring","swanger","baba","simptome","bipol\u00eare depressie","swangerskap","hormone"],"articleSection":["Leef gesond","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2011","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/","name":"Bipol\u00ear, swanger & in die wolke | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2011\/01\/Swanger-vrou.jpg","datePublished":"2011-01-10T15:57:00+00:00","dateModified":"2016-07-22T13:34:29+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2011\/01\/Swanger-vrou.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2011\/01\/Swanger-vrou.jpg","width":1000,"height":667,"caption":"Foto: Pixabay"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/bipoler-swanger-in-die-wolke\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Bipol\u00ear, swanger &#038; in die wolke"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/f8d33c7219c781bd9ee0b9136ace1516","name":"Rooi Rose","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53edc7cc71f145fc6a1a3ea54f4a2c493350d0b1055b542a5d228e18835056ba?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rooi Rose"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3492","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3492"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3492\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/55242"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3492"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3492"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3492"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}