{"id":23518,"date":"2016-02-17T16:25:45","date_gmt":"2016-02-17T14:25:45","guid":{"rendered":"http:\/\/dev.novanews.co.za\/rooirose\/?p=23518"},"modified":"2016-05-17T13:12:43","modified_gmt":"2016-05-17T11:12:43","slug":"vas-die-nuwe-dieetgier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/","title":{"rendered":"Vas: die nuwe dieetgier"},"content":{"rendered":"<p>Dit is die lekker lewe se skuld dat twee uit elke drie van ons minstens \u2019n paar kilo\u2019s oorgewig is, s\u00ea <strong>Ori Hofmeckler<\/strong> wat <em>The Warrior Diet<\/em> geskryf het. Primitiewe mense het nie, soos ons, elke dag gereeld ge\u00ebet, met drie etes en sowaar twee tussenhappies ook nie.<\/p>\n<p>Daar was baie dae met te min, vleislose dae, en min dae van vergryping as \u2019n groot bok gejag is. Hul leefwyse was een wat van vas na fees geswaai het. Ons metabolisme het teen hierdie agtergrond ontwikkel. Werk dit nou nog vir ons? Dit word tans wyd nagevors.<\/p>\n<p>Dit \u00eds vroeg maar dit lyk asof dit inflammasie en cholesterol verlaag. En dan is daar die aanhangers van die nuwe gier wat s\u00ea hulle verloor gewig, al is dit net omdat hulle minder eet. Tog is dieetkundiges teen vas gekant, met goeie rede.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat is die vasdieet?<\/h4>\n<p>Mense verstaan vas verskillend. Daar is: <em><strong><br \/>\n<\/strong><\/em><br \/>\n\u2022 Die <strong>breatharians<\/strong>, wat glo dat hulle in die lang termyn net van sonlig kan leef. (Dit is onmoontlik. Vermoedelik is die meeste in ontkenning oor wat hulle werklik eet, of drink hulle tee of vrugtesappe.)<\/p>\n<p>\u2022 Di\u00e9 wat in die vasperiode vloeistof inneem, soos vrugtesap (uiters hoog in kilojoules en suiker, en in groot hoeveelhede nie gesond nie) of jogurt (hoog in kilojoules en eintlik baie voedsaam).<\/p>\n<p>\u2022 Di\u00e9 wat om geloofsredes een dag per week niks eet nie, of vir \u2019n tyd iets opgee, soos om vir \u2019n jaar brood, koffie of wyn weg te laat.<\/p>\n<p>\u2022 Di\u00e9 wat jaarliks vir \u2019n maand van sonop tot sononder vas, soos in Ramadan. Sommige eet saans matig, terwyl ander saans ooreet.<\/p>\n<p>\u2022 Di\u00e9 wat elke tweede dag vas. Party vas heeltemal en drink net water en kruietee (swart en bitter); ander eet op hul vasdag net bitter min.<\/p>\n<p>\u2022 Di\u00e9 wat \u2019n aantal ure per dag vas, soos van smiddae vyfuur tot soggens agtuur, en dan niks buiten water en kruietee drink nie.<\/p>\n<p>\u2022 Di\u00e9 wat twee dae vas en vyf dae normaal eet, met variasies, soos om drie dae te eet en een dag te vas, of altyd op \u2019n Maandag te vas, om te vergoed vir die naweek se oordaad. Hier vas mense ook op van net water tot jogurt of baie min kos.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe werk dit?<\/h4>\n<p>Ori Meckler en die ander vas-voorstaanders s\u00ea ons liggaam is gemaak om soms te vas en soms te ooreet. Te veel kilojoules sneller ons parasimpatiese senustelsel wat ons rustig maak. Dit werk goed omdat dit ons liggaam kans gee om die kilojoules te verteer. Daarom dat jy n\u00e1 \u2019n Sondagmaal rustig wil wees, eerder as om Tafelberg te gaan uitklim. Te min kilojoules sneller ons veg-of-vlug simpatiese senustelsel. Ons is dus wakkerder, meer gereed vir aksie en skerper.<\/p>\n<p>Die ideaal is om albei stelsels op te skerp. Nog \u2019n groep navorsers s\u00ea \u2019n supermineetstyl sneller ons menslike groeihormoon, wat ons jonger en soepeler hou en sorg dat ons cholesterol, bloedsuiker en bloeddruk normaal bly vir \u2019n gesonde, lang lewe.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat is die nadele?<\/h4>\n<p>Bogenoemde vertel nie die hele storie nie, s\u00ea dieetkundige <strong>Lila Bruk<\/strong> van ADSA (ons amptelike dieetkundige vereniging). \u201cWanneer jy \u2018vas\u2019 of te min kilojoules inkry, vertel jy jou liggaam \u2018pas op, hier is \u2019n hongersnood op pad\u2019. Jou liggaam reageer deur jou metabolisme stadiger te maak. Op die ou end sit jy met \u2019n liggaam wat vet raak van bitter min kos.<\/p>\n<p>\u201cMaar die emosionele uitwerking daarvan is vir my ergste. Mense met sulke uiterste eetpatrone ontwikkel te dikwels \u2019n abnormale verhouding met kos. Hulle fokus net op eet, of om nie te eet nie, wat bulimie of anoreksie kan sneller. Hulle raak emosioneel oor kos, en daarmee saam ontwikkel hulle uiters komplekse gedragspatrone wat gewigsverlies nie \u2019n kwessie van gesonder eet maak nie, maar een waarin jou emosie jou elke keer kelder as jy probeer gewig afskud of aansit.<\/p>\n<p>\u201cDit gaan nie oor vas of ooreet nie. Die geheim is om elke dag van jou lewe \u2019n gesonde eetroetine te volg: voedsame kos met al jou voedingstowwe en genoeg energie. In \u2019n normale lewe is kos nie die fokus nie.\u201d<\/p>\n<p>\u2019n Splinternuwe ondersoek aan Cornelluniversiteit in die VSA is een van die vele wat Lila se standpunt bevestig. In hierdie ondersoek is 68 mense in twee groepe ingedeel, waarvan een middagete moes oorslaan. Altwee groepe kon daarna enigiets by \u2019n aanlyn-supermark gaan koop. En raai wat? Jy\u2019s reg: die vasters het bykans net kos gekoop, en boonop kos wat gemiddeld 31% meer kilojoules gehad het as die koskopies van die eters. Di\u00e9 soort eetbenadering het beslis \u2019n paar slagysters.<\/p>\n<h4><strong><br \/>\n<\/strong>As jy kies om te vas<\/h4>\n<p>Doen dit ten minste op die beste moontlik manier. Eet min maar gesond, doen dit meestens vir \u2019n dag en hou dit voedsamer met di\u00e9 kos:<\/p>\n<ul>\n<li>Drink 6-8 koppies vloeistof, soos heuning- of rooibostee en water. Tot twee koppies melk of jogurt kan daarby ingesluit word. Los die vrugtesappe.<\/li>\n<li>Eet een eetlepel sade en neute, soos lynsaad, amandels, grondbonebotter of avokado.<\/li>\n<li>Gun jouself minstens een porsie vleis, vis, hoender of eier. Moet dit nie in olie braai nie en verwyder alle sigbare vet.<\/li>\n<li>Eet groente soos broccoli, Brusselse spruite, wortels, beet, murgpampoen, skorsie, komkommer en tamatie. Maak vir jouself \u2019n slaai of sop daarvan en geur dit mildelik met tiemie, seldery of basilie.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is voordele en nadele aan VAS &#8230; Deur Salom\u00e9 Delport<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":21862,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,2950,667],"tags":[620,2573,2575,3633],"class_list":["post-23518","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-dieet","category-gesondheid","tag-dieet","tag-detoks","tag-vas","tag-dieetgier"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vas: die nuwe dieetgier | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vas: die nuwe dieetgier | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Daar is voordele en nadele aan VAS ... Deur Salom\u00e9 Delport\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-02-17T14:25:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-05-17T11:12:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/10\/rra2015108112933.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"640\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"960\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Vas: die nuwe dieetgier\",\"datePublished\":\"2016-02-17T14:25:45+00:00\",\"dateModified\":\"2016-05-17T11:12:43+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/\"},\"wordCount\":883,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/10\\\/rra2015108112933.jpg\",\"keywords\":[\"dieet\",\"detoks\",\"vas\",\"dieetgier\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Dieet\",\"Gesondheid\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2016\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/\",\"name\":\"Vas: die nuwe dieetgier | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/10\\\/rra2015108112933.jpg\",\"datePublished\":\"2016-02-17T14:25:45+00:00\",\"dateModified\":\"2016-05-17T11:12:43+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/10\\\/rra2015108112933.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2015\\\/10\\\/rra2015108112933.jpg\",\"width\":640,\"height\":960,\"caption\":\"Die nuwe dieetgier\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vas-die-nuwe-dieetgier\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vas: die nuwe dieetgier\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vas: die nuwe dieetgier | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vas: die nuwe dieetgier | rooi rose","og_description":"Daar is voordele en nadele aan VAS ... Deur Salom\u00e9 Delport","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2016-02-17T14:25:45+00:00","article_modified_time":"2016-05-17T11:12:43+00:00","og_image":[{"width":640,"height":960,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/10\/rra2015108112933.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Vas: die nuwe dieetgier","datePublished":"2016-02-17T14:25:45+00:00","dateModified":"2016-05-17T11:12:43+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/"},"wordCount":883,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/10\/rra2015108112933.jpg","keywords":["dieet","detoks","vas","dieetgier"],"articleSection":["Leef gesond","Dieet","Gesondheid"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2016","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/","name":"Vas: die nuwe dieetgier | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/10\/rra2015108112933.jpg","datePublished":"2016-02-17T14:25:45+00:00","dateModified":"2016-05-17T11:12:43+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/10\/rra2015108112933.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2015\/10\/rra2015108112933.jpg","width":640,"height":960,"caption":"Die nuwe dieetgier"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vas-die-nuwe-dieetgier\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vas: die nuwe dieetgier"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23518","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=23518"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23518\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/21862"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=23518"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=23518"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=23518"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}