{"id":19707,"date":"2016-01-25T14:53:30","date_gmt":"2016-01-25T12:53:30","guid":{"rendered":"http:\/\/rooirose.dvlp.site\/?p=19707"},"modified":"2016-01-25T14:53:30","modified_gmt":"2016-01-25T12:53:30","slug":"stervanger-episode-13","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/","title":{"rendered":"Stervanger, episode 13"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #ff0000;\"><em><strong>Soen<\/strong><\/em><\/span><\/p>\n<p>Amo is nie lus om die boodskap met die ander te deel nie. Sy gesprekke met Jessie is vir hom amper heilig. Maar later pla sy gewete hom.<\/p>\n<p>\u201cJessie s\u00ea sterkte. Sy s\u00ea ons moet die ander se alies skop.\u201d<\/p>\n<p>Die ander staar hom \u2019n paar sekondes verstom aan, dan antwoord Jaco. \u201cS\u00ea vir haar ons bring die beker huis toe.\u201d Die ander stem saam. Vandag gaan hulle wen. Vir Jessie.<\/p>\n<p>Die ander spanne is goefen. Dit is moeilik om hulle te klop. Die atmosfeer is gespanne in die saal. Die ouers wat hulle kinders kom ondersteun het, meng nie eintlik met die ander skole se ouers nie. Amo loer kort-kort of hy Mamoeks en Janus nog kan sien. Hulle sit byna heel agter in die volgepakte saal. Mamoeks gee elke keer so \u2019n klein wuifie. Sy weet sy mag nie \u2019n vreeslike scene maak soos van die ander ma\u2019s nie. Hy skaam hom dood as sy ma voor in die saal kom staan en foto\u2019s van hom neem.<\/p>\n<p>Dit is van die begin duidelik dat Brandwag en die span van die Adelaar die sterkste is. Amo is baie dankbaar vir die ekstra vrae wat hy en Jessie opgestel het.<\/p>\n<p>\u201cVanjaar probeer hulle ons behoorlik vasvra,\u201d fluister Ulrich onderlangs. \u201cHulle probeer mens uitvang.\u201d<\/p>\n<p>Met die vrae oor aktuele nuus is Jeandr\u00e9 die sterkste. Jaco is hulle brein vir die sportvrae.<\/p>\n<p>Ulrich en Amo is die wetenskaplikes en Sanet die wiskundige. Esm\u00e9 en Ellen het \u2019n wye algemene kennis en hulle help hier en daar met \u2019n vraag oor oorsese rolprentsterre en sangers. Voor \u2019n span \u2019n vraag kan antwoord, moet hulle seker maak hulle antwoord is reg voor hulle die bieper druk. As mens eers die bieper gedruk het, is jou span verplig om te antwoord.<\/p>\n<p>Die eindstryd is kop-aan-kop. \u201cOns kan nie bekostig om nou \u2019n nalatige fout te maak nie. Hulle gaan julle nou met strikvrae probeer vang. Dink mooi voor julle antwoord,\u201d waarsku Juffrou Wessels.<\/p>\n<p>\u201cNou vir die voorlaaste vraag. Adelaar en Brandwag loop gelyk met 18 punte elk,\u201d s\u00ea die aankondiger. Die gehoor sit op die punte van hulle stoele.<\/p>\n<p>\u201cWaar of vals. \u2019n Sterk magneet kan \u2019n stuk lood oplig.\u201d<\/p>\n<p>Nie een van die spanne druk die bieper nie. Dit is doodstil, behalwe vir die gefluister onder die deelnemende spanlede.<\/p>\n<p>\u201cMagnete kan net metale wat yster, nikkel en kobalt bevat, aantrek. Lood is nie een van hulle nie,\u201d fluister Ulrich. \u201cHoekom verwys hulle dan na \u2019n sterk magneet? Is daar nie spesiale magnete wat lood kan oplig nie?\u201d vra Jaco bekommerd. Hulle stem vinnig oor die antwoord.\u00a0Dan druk Ulrich die bieper. \u201cVals, magnete kan nie lood aantrek nie.\u201d<\/p>\n<p>Dit voel of die stilte \u2019n ewigheid duur. Die span van Adelaar kyk angstig na die skeidsregter. Die groen lig op die verhoog gaan aan.<\/p>\n<p>\u201cBrandwag het negentien punte en Adelaar agtien. Nou vir die laaste en finale vraag. Wie is die uitvoerende vervaardiger van die TV-sepie 7de Laan?\u201d<\/p>\n<p>Die deelnemers kyk geskok na die vraesteller. \u201cWat \u2019n simpel vraag,\u201d fluister Jaco. \u201cDaardie vrae van Ou Wessels. Dit was daarin,\u201d fluister Sanet. \u201cDit is \u2019n Odendal-ou, maar ek kan nie sy naam onthou nie.\u201d Esm\u00e9 onthou ook die vraag. \u201cIs hy nie Andr\u00e9 Odendal nie?\u201d Ellen keer dat hulle die bieper druk. \u201cAndr\u00e9 Odendal is \u2019n akteur. Die ou se naam is Danie, ek is seker daarvan.\u201d Genadiglik is die span van Adelaar ook druk aan die bespiegel.<\/p>\n<p>\u201cSal ons Ellen se antwoord gee?\u201d Almal stem saam dat hulle geen ander keuse het nie. Hulle het skaars die bieper gedruk of Adelaar se span druk ook hulle bieper. Die skeidsregter beslis dat Brandwag eerste gedruk het.<\/p>\n<p>\u201cO vrek, ek hoop Ellen is reg.\u201d Dit klink amper of Ulrich in trane gaan uitbars.<\/p>\n<p>Ellen maak haar rug regop. Hierdie is haar oomblik: \u201cDie antwoord is Danie Odendal!\u201d<\/p>\n<p>Almal staar gespanne na die groen en rooi ligte op die verhoog. Juffrou Wessels spring op en af van spanning. Dan gaan die groen lig aan.<\/p>\n<p>\u201cDie wenner van die vasvra-olimpiade van die Noord-Vrystaat is vir die tweede agtereenvolgende jaar \u2026 Brandwag Laerskool van Ventersdrif!\u201d<\/p>\n<p>Juffrou Wessels is oorstelp van opgewondenheid. Sy spring in Johnny Bravo se arms.<br \/>\nSanet en die meisiekinders omhels mekaar. Die seuns high five mekaar en bloos skamerig as die meisies hulle drukkies gee.<\/p>\n<p>Die ouers van die ander skole klap stemmig hande en ruk hulle nekke geskok om as \u2019n paar harde wolwefluite en gille van agter uit die saal kom. Dis Janus en Mamoeks wat hulle so stuitig gedra, maar Amo gee nie om oor al die aandag wat die twee trek nie. Hy gooi onbeskaamd vir Mamoeks \u2019n paar soene. Hy stuur dadelik \u2019n WhatsApp vir Jessie:<\/p>\n<p>\u201cOns het gewen! Net vir jou het ons Adelaar se alies geskop!\u201d Sy antwoord nie dadelik terug nie. Op pad terug hou hy sy foon dop. Hy kan sien Jessie het nog nie die boodskap gelees nie.<\/p>\n<p>Sanet vra Ulrich of sy met hom kan ruil. Amo skop Ulrich teen die enkel oor hy instem. Vir wat wil die meisiekind langs hom kom sit?<\/p>\n<p>\u201cEk hoor jy gaan by Jessie kuier?\u201d Sanet lyk skrikkerig om daaroor te praat. Seker bang na sy tirade anderdag in die saal.<\/p>\n<p>\u201cOns ry m\u00f4reoggend.\u201d<\/p>\n<p>\u201cSal jy vir haar groete stuur? Ek bedoel dit regtig. Ek is jammer ek was so mislik die begin van die jaar.\u201d<\/p>\n<p>\u201cEk sal haar s\u00ea.\u201d<\/p>\n<p>\u201cIs sy jou meisie?\u201d<\/p>\n<p>Amo kyk geskok na Sanet. Watse simpel vraag is dit?<\/p>\n<p>\u201cSy is my Buddy.\u201d<\/p>\n<p>\u201cO, is dit soos \u2019n beste maat?\u201d<\/p>\n<p>\u201cJa, ons is beste maats.\u201d<\/p>\n<p>\u201cEk is bly sy is nie jou meisie nie.\u201d<\/p>\n<p>Amo skrik hom lam toe Sanet hom \u2019n vinnige piksoen op die wang gee en na die agterkant van die bussie laat spaander. Hy kyk skaam rond of iemand anders dit gesien het. Almal is gelukkig besig om op hul fone speletjies te speel of om na musiek te luister.<\/p>\n<p>Wat gaan aan met die meisiekind? Wonder Amo en hy voel hoe sy ore soos bete gloei. Hy besluit hy gaan vir niemand vertel wat gebeur het nie. Veral nie vir Jessie nie. Sy sal vir hom lag. Ook nie vir Mamoeks nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soen Amo is nie lus om die boodskap met die ander te deel nie. Sy gesprekke met Jessie is vir hom amper heilig. Maar later pla sy gewete hom. \u201cJessie s\u00ea sterkte. Sy s\u00ea ons moet die ander se alies [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":19700,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[43452],"tags":[3230],"class_list":["post-19707","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-lees","tag-vervolgverhale"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Stervanger, episode 13 | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Stervanger, episode 13 | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Soen Amo is nie lus om die boodskap met die ander te deel nie. Sy gesprekke met Jessie is vir hom amper heilig. Maar later pla sy gewete hom. \u201cJessie s\u00ea sterkte. Sy s\u00ea ons moet die ander se alies [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-01-25T12:53:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/Stervanger-e1457513531806.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"850\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"476\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Nortje\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Nortje\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\"},\"headline\":\"Stervanger, episode 13\",\"datePublished\":\"2016-01-25T12:53:30+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/\"},\"wordCount\":1036,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/01\\\/Stervanger-e1457513531806.jpg\",\"keywords\":[\"vervolgverhale\"],\"articleSection\":[\"Lees\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2016\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/\",\"name\":\"Stervanger, episode 13 | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/01\\\/Stervanger-e1457513531806.jpg\",\"datePublished\":\"2016-01-25T12:53:30+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/01\\\/Stervanger-e1457513531806.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/01\\\/Stervanger-e1457513531806.jpg\",\"width\":850,\"height\":476,\"caption\":\"Stervanger, SLOT-episode\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/stervanger-episode-13\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Stervanger, episode 13\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd\",\"name\":\"Michelle Nortje\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Nortje\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Stervanger, episode 13 | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Stervanger, episode 13 | rooi rose","og_description":"Soen Amo is nie lus om die boodskap met die ander te deel nie. Sy gesprekke met Jessie is vir hom amper heilig. Maar later pla sy gewete hom. \u201cJessie s\u00ea sterkte. Sy s\u00ea ons moet die ander se alies [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2016-01-25T12:53:30+00:00","og_image":[{"width":850,"height":476,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/Stervanger-e1457513531806.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Michelle Nortje","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Nortje","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/"},"author":{"name":"Michelle Nortje","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd"},"headline":"Stervanger, episode 13","datePublished":"2016-01-25T12:53:30+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/"},"wordCount":1036,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/Stervanger-e1457513531806.jpg","keywords":["vervolgverhale"],"articleSection":["Lees"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2016","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/","name":"Stervanger, episode 13 | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/Stervanger-e1457513531806.jpg","datePublished":"2016-01-25T12:53:30+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/Stervanger-e1457513531806.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/Stervanger-e1457513531806.jpg","width":850,"height":476,"caption":"Stervanger, SLOT-episode"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/stervanger-episode-13\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Stervanger, episode 13"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/5e2ea2899ffb0152930df78c23d3dddd","name":"Michelle Nortje","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5ebe6c7bc7f362ce66b3e1f8aaea8a5836a40ef79add1a2c9f37b41b5dddc825?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Nortje"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/19707","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=19707"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/19707\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/19700"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=19707"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=19707"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=19707"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}