{"id":170024,"date":"2026-11-06T12:20:16","date_gmt":"2026-11-06T10:20:16","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=170024"},"modified":"2026-11-06T12:20:16","modified_gmt":"2026-11-06T10:20:16","slug":"in-n-tent-duskant-tulbagh","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/","title":{"rendered":"In &#8216;n tent duskant Tulbagh"},"content":{"rendered":"<p class=\"_text_1hgab_2\"><em>Deur Maryke Roberts<br \/>\n<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Loer jy na die webwerf of brosjure wat met jou bespreking per e-pos arriveer, kry jy &#8216;n goeie idee van die bederf wat op jou wag. Die stigters en eienaars van die <strong>Canvas Collective Afrika<\/strong>-ervaring, <strong>Samara Stern<\/strong> en <strong>Dez Lundy<\/strong>, is nie net &#8216;n oulike verliefde paartjie wat ook mal is oor reis nie. Hul fyn oog sorg waarlik dat daar alles moontlik is wat jy vir &#8216;n luukse wegbreek nodig het.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Dis duidelik dat hulle elke klein besonderheid deeglik deurdink het en &#8216;n ervaring saamgestel het wat goed genoeg vir enige vyfsterwegbreek sou wees.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Daar is oral vars omgeploegde lande en rooi en groen trekkers en mense wat saai en in die geil grond woel. Die rit van twee uur uit Kaapstad het s\u00f3 gou verbygegaan omdat jy amper oopmond na die natuurskoon bly staar.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die pragtige Tulbagh-vallei word byna heeltemal deur die <strong>Obiqua-berge<\/strong> in die weste omring, die toringho\u00eb <strong>Winterhoek<\/strong> aan die noordelike punt en die Witzenberg aan die oostekant, soos &#8216;n reuse-ma wat almal teen haar boesem wil omarm. Die Groot Winterhoekberge toring 2 077 m bo seespie\u00ebl uit en is in die winter skilderagtig met sneeu bedek.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die eerste teken langs die grondpad waarop ons afgedraai het, wat verkondig dat die ketel kook en die borrels op ys is, gee jou &#8216;n voorsmakie van dit wat wag en ook &#8216;n goeie aanduiding dat hierdie nie &#8216;n gewone luukse kamp is nie.<\/p>\n<div id=\"attachment_170030\" style=\"width: 411px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-170030\" class=\"size-full wp-image-170030\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-magic_editTUFIYUlVYVFORTgjMSMyNmNhNTBkNDk4ZWUwOWE0ZmQ0Y2VmMzY0MGIyODlmMSM0NTMjI1RSQU5TRk9STUFUSU9OX1JFUVVFU1Q.png\" alt=\"Die pragtige Obiqua-berge\" width=\"401\" height=\"453\" \/><p id=\"caption-attachment-170030\" class=\"wp-caption-text\">Die pragtige Obiqua-berge<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\">Die mooiste plekke<\/h4>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die mooiste plekke word uitgesoek, soos die ongerepte valleie buite <strong>Botrivier<\/strong> in die Boland, of tussen die veldblomme in die Biedouw in die Cederberge en aan die voete van die Winterhoekberge in Tulbagh.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Elke plek word deur natuurlike plantegroei omring, historiese dorpies wink in die verte en bied genoeg kans om te gaan wyn proe, fiets te ry of staproetes te ontdek. Of jy kan soos ons groep meestal in die kamp bly, lees, slaap, om die vuur kuier of in die verhitte swembadjie met &#8216;n glas wyn ontspan.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Dit slaan toe inderdaad ons asems weg toe ons die tien seiltente en die glastent wat as die veldkombuis bekendstaan en waarin etes geniet word, sien.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\">Die luukse kamp<\/h4>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die portiere kom ons bagasie wegdra en Dez gee vir ons glase met koue vonkelwyn.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die veldkombuis is die kern van die kamp. Die mobiele tent van glas, staal en seil het glasmure sodat jy die natuurskoon reg rondom die tent kan indrink. Elke maaltyd is &#8216;n drie- of viergangfees en die wyne is die beste wat die omliggende plase kan bied.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Ek het al &#8220;gegl\u00eamp&#8221;, soos my vriendin graag s\u00ea. In luukse tente gebly met dubbelbeddens en sagte komberse en hangplek vir my klere.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Maar ek het nog nie so luuks gebly waar ek nie eens my eie koffie hoef te gemaak het nie \u2014 al is daar &#8216;n Nespresso-koffiemaker, &#8216;n klein yskassie met drankies en eetgoed en beskuit in elke tent.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die moderne waaier en industri\u00eble staanlamp, klererakkie en fluweelkussings kan jou laat glo jy is in &#8216;n dakwoonstel in die stad. Tot jy by die badkamer-gedeelte aan die agterkant van jou tent in die vallei afkyk en besef dat jy nie regtig nader aan die ongerepte natuur kan kom as hier nie.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Daar is &#8216;n rosie in &#8216;n klein potjie in die badkamer. Rooi asters en &#8216;n welkombriefie op ons bed laat my amper soos &#8216;n kleuter uitgelate op die wit beddegoed duik en net daar bly l\u00ea. Maar daar wag snoepgoed en tee in die glastent en die geleentheid om van die ander gaste te ontmoet.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die vuur brand en daar is genoeg gemaklike seilstoele in &#8216;n kring gepak.<\/p>\n<div id=\"attachment_170029\" style=\"width: 409px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-170029\" class=\"size-full wp-image-170029\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-magic_editTUFIYUllV1RjXzQjMSMxYmNiZTBhZGNhMzUxNmJlMDhiMGNlNmJkYTNlMjE2OSM0NTcjI1RSQU5TRk9STUFUSU9OX1JFUVVFU1Q.png\" alt=\" Die bedlampies en klein lanterns gooi saans lig in die veld. \" width=\"399\" height=\"457\" \/><p id=\"caption-attachment-170029\" class=\"wp-caption-text\">Die bedlampies en klein lanterns gooi saans lig in die veld.<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\">Rustige dae<\/h4>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Dis die perfekte plek om in die aand na die sterre te kyk.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die dae verloop min of meer so: Die reuk van varsgemaalde koffie dryf vroegoggend stadig tussen die tente deur. Daar is mooi wit wolkstrepe teen die lug as jy lui jou tent se ritssluiter oopskuif. Brekfis in die bed? Geen probleem nie.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Maar nee dankie \u2014 die vuur voor die veldkombuis lyk net te gesellig en dis &#8216;n goeie plek om daardie eerste cappuccino te geniet.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Na die eerste koffie is dit terug tent toe vir &#8216;n warm stort voor ontbyt in die veldkombuis bedien word. Daarna verdwyn elkeen in sy eie rigting. Sommige gaan op &#8216;n begeleide stap, ander kyk vo\u00ebls, ander slaap of lees. En as jy gedurende jou slapie koud kry, is daar gelukkig &#8216;n warmkombers wat jy kan aanskakel wat die koue kan afweer.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Middagete is soms &#8216;n piekniek wat jy by jou tent kan geniet, soms word dit buite geniet, soms in die veldkombuis. Smiddae kan jy oor kaarte of bordspeletjies met &#8216;n G&amp;T of glas wyn ontspan, of deel word van sjef Mechell Spann se broodbakkursusse.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die tweede aand om die vuur sit en gesels ons soos ou vriende. Daar is &#8216;n rustigheid in almal.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Een man lees vir ons &#8216;n gedig voor met net die vuur se lig op sy boek se bladsye; &#8216;n ander een is mal oor geskiedenis en vertel wat hy die oggend by die museum op die dorp geleer het.<\/p>\n<div id=\"attachment_170027\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-170027\" class=\"size-medium wp-image-170027\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-AaGwOoUPqs8up5p_PscVfA-AaGwOoUPlBmjcws5zZVu5g-500x394.jpg\" alt=\"Plonspoel voor die tent beteken pure saligheid. \" width=\"500\" height=\"394\" \/><p id=\"caption-attachment-170027\" class=\"wp-caption-text\">Plonspoel voor die tent beteken pure saligheid.<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\">Tulbagh se geskiedenis<\/h4>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die Tulbaghvallei is vir die eerste keer in 1658 deur Europese setlaars ontdek en grondtoekennings is in 1700 aan 14 boeregesinne gemaak.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die dorp self is in 1743 ontwikkel toe die museumkerk gebou is. Na die <strong>aardbewing<\/strong> van 1969 is elke historiese huis in Kerkstraat sorgvuldig tot sy oorspronklike glorie gerestoureer. Hierdie 32 geboue vorm nou die grootste konsentrasie van Nasionale Gedenkwaardighede in &#8216;n enkele straat in Suid-Afrika, vertel hy.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Diverse flora is volop dwarsdeur die vallei en in die berge. Proteas groei wild en so ook kruie soos boegoe. Die lente bring &#8216;n menigte veldblomme wat, tesame met die bloeisels van die vrugtebome, vir &#8216;n lieflike vertoning sorg. Hierdie vrugbare vallei produseer van die land se beste rooi- en witwyne, olyfolie, perskes, graan, pere \u2014 en 70% van die land se pruime!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\">Die bonsai-hotelervaring<\/h4>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Een van die gaste vra vir Dez hoe op aarde hulle aan alles kon dink. Hy s\u00ea dis Sam en dat dit &#8216;n &#8220;<strong>bonsai-hotelervaring<\/strong> moet wees met kamerdiens, heerlike koffie en skemerkelkies&#8221;.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Hy moedig gaste aan om die potketelbrandewyn of whiskey in &#8216;n kristalglas te geniet en dan in die warm swembad te ontspan of in die bed boek te lees. Elke staanplek is sorgvuldig gekies sodat gaste net kan ontspan, maar ook die omgewing kan gaan verken sou hulle verkies.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Ons sit lang ure langs die vuur terwyl nog stompe opgepak word. Die gesels om die vuur raak later stil. Tussen die stiltes deur, waar jou gedagtes net sorgvry kan dwaal, is die naggeluide van die veld soos &#8216;n gunstelingkombers om jou skouers.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">As jy saans n\u00e1 almal gaan slaap het in die warm bad met sy houtomhulsel sit en dis net jy en die sterre teen die gitswart nag, voel jy nietig. Terselfdertyd voel jy tog ook uitverkore dat hierdie mooi aan jou ontbloot is. Ons gaan stap vroegoggend &#8216;n paar kilometer op die plaas rond en kom af op &#8216;n groep tarentale wat tussen die fynbos skrop. Daar is grysvaal riete wat op &#8216;n ander maat as die lang gras of fynbos in die windjie dans, nie ver van ons tent nie.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Dit voel asof &#8216;n mens hierdie wonders nou vir die eerste maal raaksien, omdat jy geen verantwoordelikheid het van kosmaak, opwas of bekommer nie. &#8216;n Mens groet aan die einde van die naweek met &#8216;n swaar hart, maar met die wete dat kosbare plekke en mense soos hierdie nog wel in die gejaagde lewe bestaan.<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-2 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 33%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-2' class='gallery galleryid-170024 gallery-columns-3 gallery-size-thumbnail'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon portrait'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/20261106-magic_edittufiyuliwnrhc0kjmsnmnzriywmxy2jjnjk2otk3odk1otjlogu2nzfmotu2zcm0njyji1rsqu5trk9stufusu9ox1jfuvvfu1q\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"355\" height=\"415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-magic_editTUFIYUliWnRhc0kjMSNmNzRiYWMxY2JjNjk2OTk3ODk1OTJlOGU2NzFmOTU2ZCM0NjYjI1RSQU5TRk9STUFUSU9OX1JFUVVFU1Q-355x415.png\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"Berguitsigte om mee wakker te word.\" aria-describedby=\"gallery-2-170028\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt>\n\t\t\t\t<dd class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-2-170028'>\n\t\t\t\tBerguitsigte om mee wakker te word.\n\t\t\t\t<\/dd><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon portrait'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/20261106-magic_edittufiyulwytq4s00jmsnlytqzntdhndyxzja3mtm1odc0mthlndk2odk0ztrlnim0njiji1rsqu5trk9stufusu9ox1jfuvvfu1q\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"355\" height=\"415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-magic_editTUFIYUlWYTQ4S00jMSNlYTQzNTdhNDYxZjA3MTM1ODc0MThlNDk2ODk0ZTRlNiM0NjIjI1RSQU5TRk9STUFUSU9OX1JFUVVFU1Q-355x415.png\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"Die kos is verruklik met drie- of viergangetes.\" aria-describedby=\"gallery-2-170031\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt>\n\t\t\t\t<dd class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-2-170031'>\n\t\t\t\tDie kos is verruklik met drie- of viergangetes.\n\t\t\t\t<\/dd><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/20261106-aagwo1gns7mtbnvmf2tb1a-aagwo1gnc_fqtzx6lhhgza\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"355\" height=\"415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-AaGwO1Gns7mTbNvMf2Tb1A-AaGwO1GnC_fQtzX6LhHGZA-355x415.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"Die kombuis is oop en lig en die natuur kan uit alle hoeke besigtig word.\" aria-describedby=\"gallery-2-170026\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt>\n\t\t\t\t<dd class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-2-170026'>\n\t\t\t\tDie kombuis is oop en lig en die natuur kan uit alle hoeke besigtig word.\n\t\t\t\t<\/dd><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p><strong>Lees ook:<\/strong> <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zomerlust-boetiekhotel-beleef-die-geskiedenis-en-fleur-van-die-boland\/\">Zomerlust-boetiekhotel: Beleef die geskiedenis en fleur van die Boland | rooi rose<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Maryke Roberts &nbsp; Loer jy na die webwerf of brosjure wat met jou bespreking per e-pos arriveer, kry jy &#8216;n goeie idee van die bederf wat op jou wag. Die stigters en eienaars van die Canvas Collective Afrika-ervaring, Samara [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":67,"featured_media":170033,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2968,3476],"tags":[84597,98948,98949,98950,98951,98952,158,98953,317,98954,381,98955,1246,1646,2179,2785,3020,4734,75624],"class_list":["post-170024","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-reis","category-ontspanning","tag-boegoe","tag-canvas-collective-afrika","tag-samara-stern","tag-dez-lundy","tag-tulbagh","tag-obiqua-berge","tag-reis","tag-winterhoek","tag-pere","tag-witzenberg","tag-wyn","tag-bonsai-hotelervaring","tag-olyfolie","tag-boland","tag-graan","tag-perskes","tag-pruime","tag-botrivier","tag-proteas"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>In &#039;n tent duskant Tulbagh | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Opskietrestaurante of -winkels is nie meer vreemd nie, maar &#039;n luukse opskiet-tentdorpervaring in ongerepte natuurskoon is &#039;n nuutjie vir haar, skryf Maryke Roberts\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"In &#039;n tent duskant Tulbagh | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Opskietrestaurante of -winkels is nie meer vreemd nie, maar &#039;n luukse opskiet-tentdorpervaring in ongerepte natuurskoon is &#039;n nuutjie vir haar, skryf Maryke Roberts\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-11-06T10:20:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"804\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"932\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rachel Jonker\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rachel Jonker\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rachel Jonker\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e\"},\"headline\":\"In &#8216;n tent duskant Tulbagh\",\"datePublished\":\"2026-11-06T10:20:16+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/\"},\"wordCount\":1319,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg\",\"keywords\":[\"boegoe\",\"Canvas Collective Afrika\",\"Samara Stern\",\"Dez Lundy\",\"Tulbagh\",\"Obiqua-berge\",\"reis\",\"Winterhoek\",\"pere\",\"Witzenberg\",\"wyn\",\"bonsai-hotelervaring\",\"olyfolie\",\"Boland\",\"graan\",\"perskes\",\"pruime\",\"botrivier\",\"Proteas\"],\"articleSection\":[\"Reis\",\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/\",\"name\":\"In 'n tent duskant Tulbagh | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg\",\"datePublished\":\"2026-11-06T10:20:16+00:00\",\"description\":\"Opskietrestaurante of -winkels is nie meer vreemd nie, maar 'n luukse opskiet-tentdorpervaring in ongerepte natuurskoon is 'n nuutjie vir haar, skryf Maryke Roberts\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg\",\"width\":804,\"height\":932,\"caption\":\"Berguitsigte om mee wakker te word.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-n-tent-duskant-tulbagh\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"In &#8216;n tent duskant Tulbagh\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e\",\"name\":\"Rachel Jonker\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rachel Jonker\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"In 'n tent duskant Tulbagh | rooi rose","description":"Opskietrestaurante of -winkels is nie meer vreemd nie, maar 'n luukse opskiet-tentdorpervaring in ongerepte natuurskoon is 'n nuutjie vir haar, skryf Maryke Roberts","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"In 'n tent duskant Tulbagh | rooi rose","og_description":"Opskietrestaurante of -winkels is nie meer vreemd nie, maar 'n luukse opskiet-tentdorpervaring in ongerepte natuurskoon is 'n nuutjie vir haar, skryf Maryke Roberts","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-11-06T10:20:16+00:00","og_image":[{"width":804,"height":932,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rachel Jonker","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rachel Jonker","Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/"},"author":{"name":"Rachel Jonker","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e"},"headline":"In &#8216;n tent duskant Tulbagh","datePublished":"2026-11-06T10:20:16+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/"},"wordCount":1319,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg","keywords":["boegoe","Canvas Collective Afrika","Samara Stern","Dez Lundy","Tulbagh","Obiqua-berge","reis","Winterhoek","pere","Witzenberg","wyn","bonsai-hotelervaring","olyfolie","Boland","graan","perskes","pruime","botrivier","Proteas"],"articleSection":["Reis","Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/","name":"In 'n tent duskant Tulbagh | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg","datePublished":"2026-11-06T10:20:16+00:00","description":"Opskietrestaurante of -winkels is nie meer vreemd nie, maar 'n luukse opskiet-tentdorpervaring in ongerepte natuurskoon is 'n nuutjie vir haar, skryf Maryke Roberts","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261106-AaGwXaf4fH1aCfGYRHg3uA-AaGwXaf4QjE06jHEkgfJKg.jpg","width":804,"height":932,"caption":"Berguitsigte om mee wakker te word."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-n-tent-duskant-tulbagh\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"In &#8216;n tent duskant Tulbagh"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e","name":"Rachel Jonker","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rachel Jonker"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/170024","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/67"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=170024"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/170024\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":170032,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/170024\/revisions\/170032"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/170033"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170024"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=170024"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=170024"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}