{"id":169877,"date":"2026-11-02T11:46:58","date_gmt":"2026-11-02T09:46:58","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=169877"},"modified":"2026-11-02T11:46:58","modified_gmt":"2026-11-02T09:46:58","slug":"die-stille-gevaar-van-suikersiekte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/","title":{"rendered":"Die stille gevaar van suikersiekte"},"content":{"rendered":"<p class=\"_text_1hgab_2\"><em>Deur Christa Swanepoel<\/em><\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Diabetes is &#8216;n chroniese siekte wat voorkom wanneer die pankreas nie genoeg insulien vervaardig nie of wanneer die liggaam die insulien wat vervaardig word nie doeltreffend kan gebruik nie, maar dit k\u00e1n en m\u00f3\u00e9t doeltreffend beheer word.<strong> Saraj Naidoo<\/strong>, wat reeds in haar sewentigerjare is, is so iemand. Sy vertel hoe sy dit doen.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">&#8220;Ek is 26 jaar gelede met diabetes gediagnoseer toe ek dokter toe is omdat ek gedurig moeg was, baie dorstig was en my voete gebrand het. Die dokter het medikasie vir diabetes voorgeskryf en ek het dit baie jare lank gebruik. Ek het mettertyd newe-effekte begin ontwikkel, soos hardlywigheid en my suikervlakke het baie gewissel. Sowat tien jaar gelede het ek met insulieninspuitings begin en dit gaan baie goed.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">&#8220;Ek gaan stap elke dag en let baie nou op my dieet. Omdat ek alleen bly en nie vir &#8216;n gesin hoef kos te maak nie, is dit makliker. Ek let op die inhoud van alles wat ek koop en vermy die rakke met die lekkergoed. Ek word soms lus vir &#8216;n soet dingetjie en dan eet ek &#8216;n sjokolade of iets, maar dit gebeur selde.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">&#8220;Dit help ook dat ek &#8216;n vaste roetine volg met my daaglikse klein etes elke twee uur en ek toets gereeld deur die dag my suikervlakke. My raad is om na jou gesondheid om te sien. Jy kan met diabetes en al &#8216;n lang en gesonde lewe lei.&#8221;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3 class=\"_text_1hgab_2\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">Vier soorte diabetes<\/strong><\/h3>\n<h4 class=\"_text_1hgab_2\" style=\"text-align: center;\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">1. Swangerskapdiabetes<\/strong><\/h4>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Swangerskapdiabetes ontwikkel gewoonlik in die derde trimester van swangerskap by vroue wat nie diabetes gehad het nie. Dit verdwyn normaalweg gelukkig weer n\u00e1 die geboorte.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Risikofaktore vir swangerskapdiabetes is: &#8216;n familiegeskiedenis van swangerskapdiabetes; oorgewig of vetsug; polisistiese eierstoksindroom; &#8216;n groot baba van meer as 4 kg; en sekere etniese groepe.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Daar is tipies geen merkbare simptome nie. Jy sal daarvoor getoets moet word om vir seker te weet. Jy sal aangemoedig word om gesond te eet en aktief te wees. As dit nie die bloedsuikervlakke beheer nie, kan die dokter medikasie voorskryf.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 class=\"_text_1hgab_2\" style=\"text-align: center;\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">2. Prediabetes<\/strong><\/h4>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Met prediabetes is die bloedsuikervlakke ho\u00ebr as normaal, maar nog nie hoog genoeg om as Tipe 2-diabetes gediagnoseer te word nie. Dit word egter &#8216;n ho\u00ebr risiko om hartsiektes en volwaardige diabetes te ontwikkel.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Daar is gewoonlik geen simptome nie en dit word dikwels eers gediagnoseer as die pasient vir ander probleme dokter toe gaan.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Verhoogde liggaamsgewig is die grootste risiko om prediabetes te ontwikkel. Dit kom ook meer onder ouer mense voor en by diegene met &#8216;n familiegeskiedenis van diabetes. Vroue met &#8216;n geskiedenis van swangerskapdiabetes en polisistiese<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">eierstoksindroom kan ook prediabetes en diabetes ontwikkel.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die aanbeveling is om gewig te verloor en te oefen. As die lewenstylaanpassings dit nie beheer nie, of jy &#8216;n ho\u00eb risiko het om diabetes te ontwikkel, kan medikasie voorgeskryf word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 class=\"_text_1hgab_2\" style=\"text-align: center;\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">3. Tipe 2-diabetes<\/strong><\/h4>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Tipe 2-diabetes is die algemeenste tipe diabetes en maak sowat 90% van alle diabetesgevalle uit.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Dit word veroorsaak deur insulienweerstandigheid waar die liggaam nie na wense op die insulien reageer nie. En omdat die insulien nie sy werk kan doen nie, bly die bloedsuikervlakke styg en word meer insulien afgeskei. In sommige gevalle skei die pankreas mettertyd al minder insulien af, wat die bloedsuikervlakke nog verder laat styg.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Dit is gewoonlik by ouer volwassenes gediagnoseer, maar kom al meer by jong volwassenes, tieners en kinders voor weens die toenemende vlakke van vetsug, onaktiwiteit en &#8216;n swak dieet.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Risikofaktore sluit in: &#8216;n familiegeskiedenis van diabetes; oorgewig; fisieke onaktiwiteit; verhoogde ouderdom; ho\u00eb bloeddruk; etnisiteit; verswakte glukoseweerstandigheid; &#8216;n familiegeskiedenis van swangerskapdiabetes; en &#8216;n swak dieet tydens swangerskap.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Jy kan Tipe 2-diabetes met &#8216;n gesonde lewenstyl beheer. Dit sluit in: &#8216;n gebalanseerde dieet, gereelde fisieke oefening, deur nie te rook nie en &#8216;n gesonde liggaamsgewig te handhaaf. As jy met Tipe 2-diabetes gediagnoseer word, sal medikasie aan jou voorgeskryf word wat die glukoseproduksie in die lewer help beheer. As jou lewenstylaanpassings en medikasie nie help nie, sal bykomende medikasie voorgeskryf word.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Diabetes is &#8216;n progressiewe siekte en uiteindelik sal die pankreas nie genoeg insulien vervaardig nie. Dan sal inspuitings nodig wees om dit te beheer.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Wees bedag op die simptome:<\/p>\n<ul>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Oormatige dors en &#8216;n dro\u00eb mond<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Gereelde urinering<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Gebrek aan energie en moegheid<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Wonde wat nie maklik gesond word nie<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Velinfeksies<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Dowwe sig<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Prikkels of &#8216;n dooie gevoel in die hande en voete<\/li>\n<\/ul>\n<div id=\"attachment_169881\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-169881\" class=\"wp-image-169881 size-medium\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261102-pexels-n-voitkevich-6942015-500x333.jpg\" alt=\"Tipe 2-diabetes is die algemeenste tipe diabetes en maak sowat 90% van alle diabetesgevalle uit. Foto: N. Voitkevich, Pexels\" width=\"500\" height=\"333\" \/><p id=\"caption-attachment-169881\" class=\"wp-caption-text\">Tipe 2-diabetes is die algemeenste tipe diabetes en maak sowat 90% van alle diabetesgevalle uit. Foto: N. Voitkevich, Pexels<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 class=\"_text_1hgab_2\" style=\"text-align: center;\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">4. Tipe 1-diabetes<\/strong><\/h4>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Tipe 1-diabetes is &#8216;n <strong>outo-immuunsiekte<\/strong> waar die liggaam die selle aanval wat insulien vervaardig met die gevolg dat die liggaam baie min of geen insulien vervaardig nie. Die presiese oorsaak van Tipe 1-diabetes is nog nie bepaal nie.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Dit word wel met &#8216;n kombinasie van genetiese geneigdheid (met of sonder &#8216;n familiegeskiedenis daarvan) en omgewingsfaktore verbind.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Dit wil voorkom of sekere virale infeksies (selfs Covid) en gifstowwe in die omgewing daartoe kan bydra. Dit dien dan as sneller vir die immuunstelsel om die selle in die pankreas wat insulien vervaardig, aan te val.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Tipe 1-diabetes kan op enige ouderdom voorkom, maar ontwikkel dikwels by kinders en jong volwassenes. Behandeling sluit daaglikse insulieninspuitings in om die bloedsuikervlakke te beheer.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Simptome sluit in:<\/p>\n<ul>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Abnormale dors en dro\u00eb mond<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Skielike gewigsverlies<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Gereelde urinering<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Gebrek aan energie en moegheid<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Konstante hongergevoel<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Dowwe sig<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Bednatmaak<\/li>\n<\/ul>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3 class=\"_text_1hgab_2\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">Vrae aan &#8216;n kenner<\/strong><\/h3>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Dr <strong>Angela Murphy<\/strong> is &#8216;n spesialis by die <strong>Sunward Park Mediese Sentrum<\/strong> in Boksburg, met &#8216;n spesiale belangstelling in endokrinologie. Sy het &#8216;n paar algemene vrae beantwoord.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h5 class=\"_text_1hgab_2\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">Sommige diabeteslyers is onverskillig oor die toestand. Hoekom is dit belangrik om jou insulienvlakke te beheer?<\/strong><\/h5>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Die funksie van insulien is om glukose in die bloedstroom na die selle te beweeg. Wanneer insulien ingespuit word, moet verskeie faktore in ag geneem word om te verseker dit doen dieselfde werk as insulien van die pankreas af. Eerstens neem dit tyd vir die insulien wat ingespuit word om die plek te bereik waar dit in werking tree. Die meeste kortwerkende en gemengde insulien moet 20 tot 30 minute voor &#8216;n ete ingespuit word. Daar is &#8216;n nuwe vinnig werkende insulien op die mark wat nader aan &#8216;n ete ingespuit kan word. Tweedens moet die dosis uitgewerk word om die glukosevlakke of die verhoging van glukosevlakke van kos te beheer. Dit word bepaal deur jou bloedsuikervlakke op sekere tye gedurende die dag te meet.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h5 class=\"_text_1hgab_2\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">Wat is &#8216;n diabetiese koma?<\/strong><\/h5>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">&#8216;n Diabetiese koma kan voorkom as die bloedsuikervlakke baie laag daal of baie hoog styg. Al twee is potensieel lewensgevaarlik en vereis hospitalisering.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h5 class=\"_text_1hgab_2\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">Kan iemand met diabetes vrugte eet weens die suiker wat daarin voorkom?<\/strong><\/h5>\n<p class=\"_text_1hgab_2\"><strong>Fruktose<\/strong> is &#8216;n natuurlike suiker wat in vrugte voorkom. Mense met diabetes kan twee porsies vrugte per dag eet. &#8216;n Porsie tel as die hoeveelheid wat in een hand gehou kan word. Sekere vrugte bevat meer suiker, veral tropiese vrugte soos mango. Porsies moet dan kleiner wees. Bessies is laag in suiker en &#8216;n goeie keuse as dit by vrugte kom.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h5 class=\"_text_1hgab_2\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">Kan diabetes omgekeer of genees word?<\/strong><\/h5>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">In teorie kan Tipe 2-diabetes omgekeer word of in remissie gaan. Dit is waargeneem waar &#8216;n baie <strong>lae-kalorie-dieet<\/strong> gevolg word (800 kal daagliks) en minstens 15 kg liggaamsgewig afgeskud is. Dit kom ook voor waar pasi\u00ebnte &#8216;n maagomleidingsoperasie gehad het. Sommige kan egter weer diabetes ontwikkel, maar gebruik minder medikasie om glukosevlakke te beheer.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h5 class=\"_text_1hgab_2\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">Kan iemand met diabetes alkohol gebruik?<\/strong><\/h5>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Mense met diabetes kan alkohol gebruik \u2014 een tot twee eenhede per dag vir &#8216;n vrou en twee tot drie eenhede per dag vir &#8216;n man. &#8216;n Eenheid tel as 240 ml bier, 125 ml wyn en 25 ml sterk drank. Dit kan nie &#8220;gespaar&#8221; word en alles op een slag gedrink word nie. Groot hoeveelhede alkohol sluit die vervaardiging van glukose in die lewer af. Dis veral belangrik dat mense wat insulien gebruik nie oormatig drink nie en om altyd te eet saam met die drank om erge lae bloedsuiker te voorkom.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h5 class=\"_text_1hgab_2\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">Hoe gereeld moet jy &#8216;n dokter of endokrinoloog sien as jy diabetes het?<\/strong><\/h5>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Iemand wie se diabetes goed beheer word, moet verkieslik hul dokter twee keer per jaar sien. As die diabetes nie goed beheer word nie, is &#8216;n besoek elke drie maande nodig om aanpassings te maak.<\/p>\n<p class=\"_text_1hgab_2\">Besoek <a class=\"_link_tgroq_10\" tabindex=\"0\" role=\"link\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\" data-testid=\"markdown-link\">www.diabetessa.org.za<\/a> vir meer inligting oor diabetes, hoe jy dit kan beheer asook resepte.<\/p>\n<div id=\"attachment_169879\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-169879\" class=\"wp-image-169879 size-medium\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261102-pexels-ketut-subiyanto-5037401-500x333.jpg\" alt=\"Iemand wie se diabetes goed beheer word, moet verkieslik hul dokter twee keer per jaar sien. Foto: Ketut Subiyanto, Pexels\" width=\"500\" height=\"333\" \/><p id=\"caption-attachment-169879\" class=\"wp-caption-text\">Iemand wie se diabetes goed beheer word, moet verkieslik hul dokter twee keer per jaar sien. Foto: Ketut Subiyanto, Pexels<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 class=\"_text_1hgab_2\"><strong class=\"_textBold_1hgab_145\">Feite<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Volgens die Internasionale Diabetes Federasie se Diabetesatlas het 10,5% van die volwasse bevolking tussen 20 en 79 jaar diabetes, maar byna die helfte daarvan is nie bewus dat hulle die toestand onder lede het nie.<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Na beraming sal een uit agt volwassenes teen die jaar 2045 met diabetes saamleef.<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Meer as 90% van mense met diabetes het Tipe 2-diabetes wat te wyte is aan sosio-ekonomiese, demografiese, omgewings- en genetiese faktore.<\/li>\n<li class=\"_textBase_1hgab_73\">Diabetes is &#8216;n groot oorsaak van blindheid, nierversaking, hartaanvalle, beroerte en amputasie van die onderste ledemate.<\/li>\n<\/ul>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong> <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-om-allergiee-die-lente-te-behandel\/\">Hoe om allergie\u00eb in die lente te behandel | rooi rose<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Christa Swanepoel Diabetes is &#8216;n chroniese siekte wat voorkom wanneer die pankreas nie genoeg insulien vervaardig nie of wanneer die liggaam die insulien wat vervaardig word nie doeltreffend kan gebruik nie, maar dit k\u00e1n en m\u00f3\u00e9t doeltreffend beheer word. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":67,"featured_media":169882,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2949,667,1],"tags":[98930,829,1109,2043,13453,37816,58021,98926,98927,98928,98929],"class_list":["post-169877","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leef-gesond","category-gesondheid","category-funksie-artikels","tag-saraj-naidoo","tag-diabetes","tag-fruktose","tag-alkohol","tag-outo-immuunsiekte","tag-suikersiekte","tag-prediabetes","tag-lae-kalorie-dieet","tag-swangerskapdiabetes","tag-tipe-2-diabetes","tag-tipe-1-diabetes"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die stille gevaar van suikersiekte | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Diabetes kan ernstige gesondheidsgevare inhou, maar as dit beheer word, kan jy &#039;n vol en gesonde lewe lei.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die stille gevaar van suikersiekte | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Diabetes kan ernstige gesondheidsgevare inhou, maar as dit beheer word, kan jy &#039;n vol en gesonde lewe lei.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-11-02T09:46:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1282\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rachel Jonker\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rachel Jonker\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rachel Jonker\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e\"},\"headline\":\"Die stille gevaar van suikersiekte\",\"datePublished\":\"2026-11-02T09:46:58+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/\"},\"wordCount\":1512,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg\",\"keywords\":[\"Saraj Naidoo\",\"diabetes\",\"fruktose\",\"alkohol\",\"outo-immuunsiekte\",\"suikersiekte\",\"prediabetes\",\"lae-kalorie-dieet\",\"Swangerskapdiabetes\",\"Tipe 2-diabetes\",\"Tipe 1-diabetes\"],\"articleSection\":[\"Leef gesond\",\"Gesondheid\",\"Funksie artikels\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/\",\"name\":\"Die stille gevaar van suikersiekte | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg\",\"datePublished\":\"2026-11-02T09:46:58+00:00\",\"description\":\"Diabetes kan ernstige gesondheidsgevare inhou, maar as dit beheer word, kan jy 'n vol en gesonde lewe lei.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1282,\"caption\":\"Diabetes: Die stille gevaar van sukersiekte. Foto: Pavel Danilyuk, Pexels\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die stille gevaar van suikersiekte\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e\",\"name\":\"Rachel Jonker\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rachel Jonker\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die stille gevaar van suikersiekte | rooi rose","description":"Diabetes kan ernstige gesondheidsgevare inhou, maar as dit beheer word, kan jy 'n vol en gesonde lewe lei.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die stille gevaar van suikersiekte | rooi rose","og_description":"Diabetes kan ernstige gesondheidsgevare inhou, maar as dit beheer word, kan jy 'n vol en gesonde lewe lei.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-11-02T09:46:58+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1282,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rachel Jonker","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rachel Jonker","Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/"},"author":{"name":"Rachel Jonker","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e"},"headline":"Die stille gevaar van suikersiekte","datePublished":"2026-11-02T09:46:58+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/"},"wordCount":1512,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg","keywords":["Saraj Naidoo","diabetes","fruktose","alkohol","outo-immuunsiekte","suikersiekte","prediabetes","lae-kalorie-dieet","Swangerskapdiabetes","Tipe 2-diabetes","Tipe 1-diabetes"],"articleSection":["Leef gesond","Gesondheid","Funksie artikels"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/","name":"Die stille gevaar van suikersiekte | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg","datePublished":"2026-11-02T09:46:58+00:00","description":"Diabetes kan ernstige gesondheidsgevare inhou, maar as dit beheer word, kan jy 'n vol en gesonde lewe lei.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/20261102-pexels-pavel-danilyuk-7653676.jpg","width":1920,"height":1282,"caption":"Diabetes: Die stille gevaar van sukersiekte. Foto: Pavel Danilyuk, Pexels"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-stille-gevaar-van-suikersiekte\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die stille gevaar van suikersiekte"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e","name":"Rachel Jonker","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rachel Jonker"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/169877","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/67"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=169877"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/169877\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":169884,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/169877\/revisions\/169884"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/169882"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169877"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=169877"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=169877"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}