{"id":167401,"date":"2026-08-25T18:00:36","date_gmt":"2026-08-25T16:00:36","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=167401"},"modified":"2026-08-25T16:25:39","modified_gmt":"2026-08-25T14:25:39","slug":"die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/","title":{"rendered":"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees"},"content":{"rendered":"<p><em>Deur Maryke Roberts<\/em><\/p>\n<p><em>Foto&#8217;s Clifford Roberts<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die <strong>14de kykNET Silwerskermfees<\/strong> wat die afgelope week in die <strong>Moederstad<\/strong> gehou is, het opnuut bewys waarom dit die kroonjuweel van die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf is. Die fees, wat oor vier dae by The Bay Hotel en Theatre on the Bay in Kampsbaai plaasgevind het, het plaaslike talent, storievertelling en tegniese meesterskap gevier. \u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Voor die eerste kortfliek, <\/span><i><span data-contrast=\"auto\">Aasvo\u00ebls<\/span><\/i><span data-contrast=\"auto\">, vertoon is, het <strong>Tina Kruger<\/strong>, die programbestuurder van die kykNET Silwerskermfees aan gaste in die gehoor ges\u00ea: \u201cHierdie is die fees waar geen rolprentmaker onwelkom is en waar geen onderwerp taboe is nie.\u201d<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Daar is altesaam 22 rolprente by die 2026 kykNET Silwerskermfees vertoon: 17 kortflieks wat vyf kort dokument\u00eare rolprente en projekte deur opkomende- en gevestigde rolprentmakers en vyf vollengte flieks wat vier speelfilms en een vollengte dokument\u00eare rolprent ingesluit het.<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die flieks in kompetisie is elk ingelui met \u2019n glorieryke blou tapyt waar die sterre vir die kameras kon poseer en onderhoude kon toestaan voor die vertoning.<\/span><\/p>\n<div class=\"slider_wrapper tg_gallery\"><div class=\"flexslider tg_gallery\" data-height=\"750\"><ul class=\"slides\"><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose13.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose10.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose15.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose14.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><\/ul><\/div><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die wenners in 20 kategorie\u00eb is Saterdagoggend by die hotel aangekondig.<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die mees meesleurende drama van die fees, <\/span><strong><i>Landmyn<\/i><\/strong><span data-contrast=\"auto\">, het as die groot wenner uit die stryd getree. <strong>Nico Scheepers<\/strong> se meesterlike regie en draaiboek vir <\/span><i><span data-contrast=\"auto\">Landmyn<\/span><\/i><span data-contrast=\"auto\"> het nie net die gesogte prys vir Beste Speelfliek ingepalm nie, maar ook toekennings vir Regie en Draaiboek ingeoes. Die rolprent se meesleurende toneelspel is bekroon met Beste Akteur vir <strong>Ben Albertyn<\/strong>, Beste Aktrise vir <strong>Anna-Mart van der Merwe<\/strong>, en Beste Vroulike Byspeler vir <strong>Nicole Holm<\/strong>. <em>r<\/em><\/span><em>ooi rose<\/em><span data-contrast=\"auto\"> was die naamborg vir die premi\u00e8re in die Rotunda by The Bay Hotel Donderdagaand. Gaste het elkeen \u2019n tydskrif en drasak ontvang.<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<div id=\"attachment_167404\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-167404\" class=\"size-medium wp-image-167404\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose9-500x333.jpg\" alt=\"Landmyn, Nico Scheepers (middel) se jongste speelfliek, het met die meeste toekennings weggestap, waaronder beste redigering, beste draaiboek, beste regie en beste speelfilm. Hier staan hy met die spelers, van links, Ben Albertyn (beste akteur), Carla Smith, Juan-Christoff Smith, Anna-Mart van der Merwe (beste aktrise), Dhania Kara Schultz en Nicole Holm (beste vroulike byspeler). \" width=\"500\" height=\"333\" \/><p id=\"caption-attachment-167404\" class=\"wp-caption-text\"><em>Landmyn<\/em>, Nico Scheepers (middel) se jongste speelfliek, het met die meeste toekennings weggestap, waaronder beste redigering, beste draaiboek, beste regie en beste speelfilm. Hier staan hy met die spelers, van links, Ben Albertyn (beste akteur), Carla Smith, Juan-Christoff Smith, Anna-Mart van der Merwe (beste aktrise), Dhania Kara Schultz en Nicole Holm (beste vroulike byspeler).<\/p><\/div>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Tussendeur fliekvertonings was daar kuiers oor glase wyn, terwyl die son oor die see ondergaan, en vele <\/span><i><span data-contrast=\"auto\">selfies<\/span><\/i><span data-contrast=\"auto\"> in blink tabberds saam met die bekendes.<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Werkswinkels, gesprekreekse en ander mentor-geleenthede is ook aan voornemende rolprentmakers aangebied.<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die fees het Saterdagaand op \u2019n hoogtepunt afgesluit met die jaarlikse Silwerskermtoekennings vir Film en TV, waar nie net die week se wenners gevier is nie, maar ook die beste televisieproduksies, -akteurs en -kinematograwe vereer is.<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die akteur <strong>Ivan Abrahams<\/strong> en die komedie-genie <strong>Willie Esterhuizen<\/strong> is ook vereer vir hul lewensbydraes tot die vermaaklikheidsbedryf. Die legendariese rolprentmaker <strong>Koos Roets<\/strong> het Saterdagoggend sy eerbewys vir sy lewensbydrae tot die vermaaklikheidsbedryf by The Bay Hotel ontvang.<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Op die komediefront het <\/span><strong><i>Die Kantoor<\/i><\/strong><span data-contrast=\"auto\"> sowel as die fantastiese produksie <\/span><strong><i>Silas en die Ysbeer op Tafelberg<\/i><\/strong><span data-contrast=\"auto\"> met groot lof weggestap, met uitsonderlike prestasies in die visuele en tegniese kategorie\u00eb.<\/span><\/p>\n<div id=\"attachment_167403\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-167403\" class=\"size-medium wp-image-167403\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose3-500x333.jpg\" alt=\"Die speelfliek, Silas en die Ysbeer op Tafelberg het met verskeie pryse weggestap waaronder vir beste kinematografie, beste kostuums, beste grimering en haarstilering en beste oorspronklike klankbaan. Hier is van die akteurs op die blou tapyt voor die premi\u00e8re by The Bay Hotel. Voor is Neels Junior Clasen as Silas en Luna Coetzer as Willemien saam met De Klerk Oelofse as Nagvakie. Agter is Antoinette Kellermann as Ouma, Daneel van der Walt as Ma, Beer Adriaanse as Brommel en Neil Sandilands as Van Hunks. \" width=\"500\" height=\"333\" \/><p id=\"caption-attachment-167403\" class=\"wp-caption-text\">Die speelfliek, <em>Silas en die Ysbeer op Tafelberg<\/em>, het met verskeie pryse weggestap waaronder vir beste kinematografie, beste kostuums, beste grimering en haarstilering en beste oorspronklike klankbaan. Hier is van die akteurs op die blou tapyt voor die premi\u00e8re by The Bay Hotel. Voor is Neels Junior Clasen as Silas en Luna Coetzer as Willemien saam met De Klerk Oelofse as Nagvakie. Agter is Antoinette Kellermann as Ouma, Daneel van der Walt as Ma, Beer Adriaanse as Brommel en Neil Sandilands as Van Hunks.<\/p><\/div>\n<p><span data-contrast=\"auto\">In die kortfliekkategorie\u00eb het opkomende sowel as gevestigde rolprentmakers die gehoor be\u00efndruk. <\/span><strong><i>Twee persent<\/i><\/strong><span data-contrast=\"auto\"> het skoonskip gemaak onder die opkomende klompie, met <strong>Michelle le Roux<\/strong> en <strong>Heinrich Laubscher<\/strong> wat pryse vir sowel draaiboek, regie as redigering huis toe geneem het. Die bekroonde drama <\/span><i><span data-contrast=\"auto\">Wag \u2019n bietjie<\/span><\/i><span data-contrast=\"auto\"> het die prys vir beste kortfliek deur \u2019n gevestigde rolprentmaker losgeslaan. \u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Op die kassie het die veteraan-TV-persoonlikheid <strong>Rian van Heerden<\/strong> \u2019n skitteraand beleef deur drie afsonderlike toekennings te verower vir sy uiteenlopende werk as aanbieder. Prestasies in gewilde dramas soos <\/span><strong><i>Niggies<\/i><\/strong><span data-contrast=\"auto\"> en <\/span><strong><i>Appels en tee<\/i><\/strong><span data-contrast=\"auto\"> het ook wye erkenning geniet. \u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die Silwerskermfees gaan nie net oor die glans en die bekende blou tapyt nie; dit bly \u2019n noodsaaklike dryfkrag vir die plaaslike rolprentbedryf se groei, mentorskap en die ontdekking van nuwe stemme. <\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;201341983&quot;:0,&quot;335559739&quot;:0,&quot;335559740&quot;:240}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die afgelope fees het weer bewys dat die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf floreer en stories lewer, wat plaaslik resoneer en internasionaal kan meeding \u00e9n wen.\u00a0<\/span><\/p>\n<div class=\"slider_wrapper tg_gallery\"><div class=\"flexslider tg_gallery\" data-height=\"750\"><ul class=\"slides\"><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose1-1.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose7.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Rooirose12.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose16.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose2-1.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose6-2.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose8.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose11.jpg\" alt=\"\"\/><\/li><\/ul><\/div><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong> <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-groot-wenners-by-die-silwerskermtoekennings\/\">Die groot wenners by die Silwerskermtoekennings<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Maryke Roberts Foto&#8217;s Clifford Roberts &nbsp; Die 14de kykNET Silwerskermfees wat die afgelope week in die Moederstad gehou is, het opnuut bewys waarom dit die kroonjuweel van die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf is. Die fees, wat oor vier dae by The [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":67,"featured_media":167411,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[97735,97736,97800,98092,98096,98097,98174,98175,98178,98187,166,98188,2560,98189,7149,98190,26949,98191,85944,86185],"class_list":["post-167401","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-appels-en-tee","tag-nico-scheepers","tag-die-kantoor","tag-ivan-abrahams","tag-michelle-le-roux","tag-twee-persent","tag-ben-albertyn","tag-nicole-holm","tag-landmyn","tag-aasvoels","tag-kyknet","tag-tina-kruger","tag-silwerskermfees","tag-anna-mart-van-der-merwe","tag-koos-roets","tag-silas-en-die-ysbeer-op-tafelberg","tag-rian-van-heerden","tag-heinrich-laubscher","tag-willie-esterhuizen","tag-niggies"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die 14de kykNET Silwerskermfees wat in die Moederstad gehou is, het plaaslike talent, storievertelling en tegniese meesterskap gevier.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die 14de kykNET Silwerskermfees wat in die Moederstad gehou is, het plaaslike talent, storievertelling en tegniese meesterskap gevier.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-25T16:00:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose13.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Rachel Jonker\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Rachel Jonker\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Rachel Jonker\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e\"},\"headline\":\"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees\",\"datePublished\":\"2026-08-25T16:00:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/\"},\"wordCount\":745,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/rooirose13.jpg\",\"keywords\":[\"Appels en tee\",\"nico scheepers\",\"Die Kantoor\",\"Ivan Abrahams\",\"Michelle le Roux\",\"Twee persent\",\"Ben Albertyn\",\"Nicole Holm\",\"Landmyn\",\"Aasvo\u00ebls\",\"kyknet\",\"Tina Kruger\",\"silwerskermfees\",\"Anna-Mart van der Merwe\",\"Koos Roets\",\"Silas en die Ysbeer op Tafelberg\",\"rian van heerden\",\"Heinrich Laubscher\",\"willie esterhuizen\",\"Niggies\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/\",\"name\":\"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/rooirose13.jpg\",\"datePublished\":\"2026-08-25T16:00:36+00:00\",\"description\":\"Die 14de kykNET Silwerskermfees wat in die Moederstad gehou is, het plaaslike talent, storievertelling en tegniese meesterskap gevier.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/rooirose13.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/rooirose13.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1280,\"caption\":\"Die onafhanklike vollengte dokument\u00eare rolprent From Dust, We Spin vertel die storie van Logan Maart, \u2019n jong meisie van die Kaapse Vlakte, wat die vreugde van \u201cspinning\u201d \u2013 \u2019n motorsport van tollende motors, skreeuende bande wat aan flarde spat en baie rook en geraas \u2013 ontdek en deur die onderwyser Mark Linden afgerig word.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e\",\"name\":\"Rachel Jonker\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Rachel Jonker\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees | rooi rose","description":"Die 14de kykNET Silwerskermfees wat in die Moederstad gehou is, het plaaslike talent, storievertelling en tegniese meesterskap gevier.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees | rooi rose","og_description":"Die 14de kykNET Silwerskermfees wat in die Moederstad gehou is, het plaaslike talent, storievertelling en tegniese meesterskap gevier.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-08-25T16:00:36+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1280,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose13.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Rachel Jonker","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Rachel Jonker","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/"},"author":{"name":"Rachel Jonker","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e"},"headline":"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees","datePublished":"2026-08-25T16:00:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/"},"wordCount":745,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose13.jpg","keywords":["Appels en tee","nico scheepers","Die Kantoor","Ivan Abrahams","Michelle le Roux","Twee persent","Ben Albertyn","Nicole Holm","Landmyn","Aasvo\u00ebls","kyknet","Tina Kruger","silwerskermfees","Anna-Mart van der Merwe","Koos Roets","Silas en die Ysbeer op Tafelberg","rian van heerden","Heinrich Laubscher","willie esterhuizen","Niggies"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/","name":"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose13.jpg","datePublished":"2026-08-25T16:00:36+00:00","description":"Die 14de kykNET Silwerskermfees wat in die Moederstad gehou is, het plaaslike talent, storievertelling en tegniese meesterskap gevier.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose13.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/rooirose13.jpg","width":1920,"height":1280,"caption":"Die onafhanklike vollengte dokument\u00eare rolprent From Dust, We Spin vertel die storie van Logan Maart, \u2019n jong meisie van die Kaapse Vlakte, wat die vreugde van \u201cspinning\u201d \u2013 \u2019n motorsport van tollende motors, skreeuende bande wat aan flarde spat en baie rook en geraas \u2013 ontdek en deur die onderwyser Mark Linden afgerig word."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/fa0cd8cfd1df366674ad5da9f06be17e","name":"Rachel Jonker","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1f2a9354aac18335d2af501601b8223e1978e9b1dc44e1b2211c2f14fac00fd9?s=96&d=mm&r=g","caption":"Rachel Jonker"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/167401","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/67"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=167401"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/167401\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":167424,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/167401\/revisions\/167424"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/167411"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167401"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=167401"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=167401"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}