{"id":167164,"date":"2026-08-18T16:12:12","date_gmt":"2026-08-18T14:12:12","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=167164"},"modified":"2026-08-25T10:17:52","modified_gmt":"2026-08-25T08:17:52","slug":"invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/","title":{"rendered":"&#8216;INVISIBLE&#8217; se eksklusiewe eerste vertoning"},"content":{"rendered":"<p><em>Verskaf deur Queen PR<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word &#8216;n groep plaaslike stropers een-vir-een deur &#8216;n geheimsinnige moordenaar tereggestel. Polisie-ondersoekbeampte Kolonel Jack Phatudi begin &#8216;n meedoe\u00ebnlose jagtog om uit te vind wie vir die grusame moorde verantwoordelik is, en waarom. Duisende kilometers daarvandaan, in Londen, ontvang die Suid-Afrikaanse expat, Emma Le Roux, \u2019n desperate en onverwagse telefoonoproep van haar broer, wat meer as twintig jaar gelede as jong man verdwyn het. Oortuig dat hy nog leef, keer Emma terug na Suid-Afrika en huur \u2019n lyfwag, Martin Dekker, om haar te help om hom op te spoor. Hierdie soektog lei tot &#8216;n reeks gebeure wat hulle in &#8216;n dodelike komplot betrek wat oor dekades strek.<\/p>\n<p><em><strong>INVISIBLE<\/strong><\/em>, die opwindende nuwe aksiespanningsreeks gebaseer op <strong>Deon Meyer<\/strong> se topverkoper-roman Onsigbaar, gaan vir die eerste keer eksklusief by die <em>kykNET Silwerskermfees<\/em> vertoon word op Woensdag, 19 Augustus, voor die amptelike w\u00eareldpremi\u00e8re op 1 Oktober en die uitsaaipremi\u00e8re op M-Net (DStv-kanaal 101) op 14 Oktober.<\/p>\n<p>Die aand begin met &#8216;n boekbekendstelling deur Deon Meyer vanaf 19:00, gevolg deur foto\u2019s op die blou tapyt vanaf 20:00 en die vertoning van die eerste episode om 21:00. Lede van die publiek word vir die eerste keer uitgenooi om deel van die geleentheid te wees, met &#8216;n beperkte aantal kaartjies beskikbaar via Quicket teen R80 elk.<\/p>\n<p><em><strong>INVISIBLE<\/strong><\/em> se rolverdeling spog met die Australiese aktrise <strong>Abbie Cornish<\/strong> (Limitless, Three Billboards Outside Ebbing, Missouri) en die Skotse akteur <strong>Dougray Scott<\/strong> (The Hack, The Crow Girl), tesame met Suid-Afrikaanse talent <strong>Tim Theron<\/strong> (Trackers, Heart of the Hunter), <strong>Tumisho Masha<\/strong> (Isibaya, Silverton Siege), <strong>Frank Rautenbach<\/strong> (Bang Bang Club, Summertide), <strong>Kim Engelbrecht<\/strong> (Reyka, Dominion), <strong>Chi Mhende<\/strong> (Generations: The Legacy, Queen Sono) en <strong>Siv Ngesi<\/strong> (The Woman King, Unseen).<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div class=\"slider_wrapper tg_gallery\"><div class=\"flexslider tg_gallery\" data-height=\"750\"><ul class=\"slides\"><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/INV_STILLS_HD_01_01017.png\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/INV_STILLS_HD_01_01024.png\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Dougray-Scott_-Quintus-Wernich.png\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/INV_Stills_02_01014.png\" alt=\"\"\/><\/li><li><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Tim-Theron_-Martin-Dekker.png\" alt=\"\"\/><\/li><\/ul><\/div><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Vervaardig deur die span verantwoordelik vir Trackers en Heart of the Hunter, volg INVISIBLE die soektog van lyfwag Martin Dekker en die Londense expat Emma Le Roux. Terwyl hulle &#8216;n dekades-oue komplot in die Suid-<\/p>\n<p>Afrikaanse Laeveld onthul, beweeg ondersoekbeampte Kolonel Jack Phatudi al hoe nader aan &#8216;n netwerk van korrupsie wat tot in die hoogste geledere van mag strek. Die reeks is gebaseer op ware gebeure, insluitend die geheimsinnige vliegtuigongeluk in 1986 waarin voormalige Mosambiekse president Samora Machel om die lewe gekom het.<\/p>\n<p>Die regie is behartig deur <strong>Jozua Malherbe<\/strong>, met die teks geskryf deur <strong>William Schneider<\/strong> en <strong>Deon Meyer<\/strong>, en addisionele skryfwerk deur <strong>Amy Jephta<\/strong>.<\/p>\n<p>Vervaardiger en ster, <strong>Tim Theron<\/strong>, s\u00ea:<\/p>\n<p>\u201cSoos met al Deon se boeke, is Onsigbaar een van Suid-Afrika se mees geliefde spanningsverhale. Om daardie w\u00eareld op skerm te skep, terwyl ek self in Dekker (Martin Lemmer in die boek) se skoene kon staan, was die voorreg van &#8216;n leeftyd. KykNET en die Silwerskermfees is ook so &#8216;n groot en spesiale deel van my reis as akteur en vervaardiger, en om die eerste episode by die fees te sien vertoon, is besonders spesiaal.\u201d<\/p>\n<p><strong>Cobus van den Berg<\/strong>, Vervaardiger by Scene23, s\u00ea:<\/p>\n<p>\u201cDie sukses van Trackers en Heart of the Hunter het die w\u00eareldwye aanvraag na Suid-Afrikaanse stories, en meer spesifiek die Deon Meyer-handelsmerk, bewys, en Invisible is die perfekte volgende hoofstuk. Dit is die ideale geleentheid om ons geliefde Suid-Afrika, ons talent en ons stories op &#8216;n internasionale verhoog ten toon te stel, en Silwerskerm is waar daardie reis begin.\u201d<\/p>\n<p><strong>Deon Meyer<\/strong>, skrywer van Onsigbaar en Uitvoerende Vervaardiger van INVISIBLE, s\u00ea:<\/p>\n<p>\u201cOm te sien hoe Onsigbaar omskep is in Invisible was &#8216;n merkwaardige ervaring. Die span het die hart van die storie, die gevaar, die familie, en die geheime wat in die Laeveld begrawe l\u00ea, geneem en dit \u2019n nuwe lewe op die skerm gegee. Ek kan nie wag vir gehore om dit te ontdek nie, en dit begin net hier by Silwerskerm.\u201d<\/p>\n<p><strong>Tina Kruger<\/strong>, programdirekteur van kykNET Silwerskermfees en Kreatiewe Uitvoerende Vervaardiger van INVISIBLE, s\u00ea:<\/p>\n<p>\u201cDit is so &#8216;n groot eer om Invisible by die veertiende kykNET Silwerskermfees aan te bied! Sedert die fees uitgebrei het om TV- en stroom-inhoud in te sluit, was ons doel om die allerbeste ten toon te stel. Omdat ek so \u2019n noue pad met die reeks gestap het, was ek van vroeg af opgewonde om die eksklusiewe voorsmakie van die loodsepisode vir openingsaand vas te maak. Met alles in plek, voel dit werklik soos \u2019n viering van plaaslike uitnemendheid met w\u00eareldwye aanklank.\u201d<\/p>\n<p><strong>Waldimar Pelser<\/strong>, Direkteur van Premium-kanale by MultiChoice, &#8216;n Canal+-maatskappy, s\u00ea:<\/p>\n<p>\u201cM-Net is verheug om die bekendstellingsuitsaaier van nog &#8216;n Deon Meyer-reeks te wees. Invisible dra al die kenmerke van &#8216;n blitsverkopertreffer, met &#8216;n vermenging van internasionale talent en die beste wat Suid-Afrika het om te bied, in skouspelagtige tonele wat gelyktydig bekend en boeiend voel. Daar is geen twyfel dat ons kykers meegesleur sal word deur hierdie naelbyt-spanningsverhaal nie.\u201d<\/p>\n<p><strong>Piet Mouton<\/strong> &amp; <strong>Johan Holtzhausen<\/strong>, <strong>Uitvoerende Vervaardigers<\/strong> &amp; <strong>Finansierders<\/strong>, s\u00ea:<\/p>\n<p>\u201cDie kykNET Silwerskermfees is \u2019n ongelooflike tentoonstelling vir die talent van ons Suid-Afrikaanse akteurs en die film- en televisie-industrie in die algemeen, so ons kan nie m\u00e9\u00e9r opgewonde wees dat Invisible by die fees vertoon word nie. As uitvoerende vervaardigers is ons besonders trots om met hierdie Deon Meyer-projek geassosieer te word!\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-167173 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/invisible_poster_1920px_longedge_credits-338x600.png\" alt=\"\" width=\"338\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>INVISIBLE word vervaardig deur Scene23, in samewerking met M-Net, ITV Studios en Berkeley Media Group, en word internasionaal versprei deur ITV Studios.<\/p>\n<p><strong>&#8216;INVISIBLE&#8217; vier sy premi\u00e8re op M-Net (DStv-kanaal 101) op Woensdag, 14 Oktober.<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sue-diepeveen-meer-as-net-n-aktrise-en-teater-eienaar\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Sue Diepeveen \u2013 meer as net \u2019n aktrise en teater-eienaar<\/a><\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskaf deur Queen PR &nbsp; In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word &#8216;n groep plaaslike stropers een-vir-een deur &#8216;n geheimsinnige moordenaar tereggestel. Polisie-ondersoekbeampte Kolonel Jack Phatudi begin &#8216;n meedoe\u00ebnlose jagtog om uit te vind wie vir die grusame moorde verantwoordelik [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":66,"featured_media":167193,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[675],"tags":[98153,98154,98155,98156,98157,98158,12885,85496,85570,98150,98151,98152],"class_list":["post-167164","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-bekendes","tag-abbie-cornish","tag-dougray-scott","tag-tumisho-masha","tag-kim-engelbrecht","tag-chi-mhende","tag-siv-ngesi","tag-deon-meyer","tag-tim-theron","tag-frank-rautenbach","tag-amy-jephta","tag-jozua-malherbe","tag-william-schneider"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>&#039;INVISIBLE&#039; se eksklusiewe eerste vertoning | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word &#039;n groep plaaslike stropers een-vir-een deur &#039;n geheimsinnige moordenaar tereggestel.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"&#039;INVISIBLE&#039; se eksklusiewe eerste vertoning | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word &#039;n groep plaaslike stropers een-vir-een deur &#039;n geheimsinnige moordenaar tereggestel.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-18T14:12:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-25T08:17:52+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/INV_STILLS_HD_01_01034.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1013\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Chanel Petersen\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Chanel Petersen\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Chanel Petersen\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/707cbea1d245a9b6e73bd224b0822c43\"},\"headline\":\"&#8216;INVISIBLE&#8217; se eksklusiewe eerste vertoning\",\"datePublished\":\"2026-08-18T14:12:12+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-25T08:17:52+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/\"},\"wordCount\":902,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/INV_STILLS_HD_01_01034.png\",\"keywords\":[\"Abbie Cornish\",\"Dougray Scott\",\"Tumisho Masha\",\"Kim Engelbrecht\",\"Chi Mhende\",\"Siv Ngesi\",\"deon meyer\",\"tim theron\",\"Frank Rautenbach\",\"Amy Jephta\",\"Jozua Malherbe\",\"William Schneider\"],\"articleSection\":[\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/\",\"name\":\"'INVISIBLE' se eksklusiewe eerste vertoning | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/INV_STILLS_HD_01_01034.png\",\"datePublished\":\"2026-08-18T14:12:12+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-25T08:17:52+00:00\",\"description\":\"In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word 'n groep plaaslike stropers een-vir-een deur 'n geheimsinnige moordenaar tereggestel.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/INV_STILLS_HD_01_01034.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/INV_STILLS_HD_01_01034.png\",\"width\":1920,\"height\":1013,\"caption\":\"'INVISIBLE' se Eksklusiewe Eerste Vertoning\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"&#8216;INVISIBLE&#8217; se eksklusiewe eerste vertoning\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/707cbea1d245a9b6e73bd224b0822c43\",\"name\":\"Chanel Petersen\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/be26193ff950cbf9092695d0bde6575a08251648fa46058e1a5a1b6b2293f071?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/be26193ff950cbf9092695d0bde6575a08251648fa46058e1a5a1b6b2293f071?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/be26193ff950cbf9092695d0bde6575a08251648fa46058e1a5a1b6b2293f071?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Chanel Petersen\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"'INVISIBLE' se eksklusiewe eerste vertoning | rooi rose","description":"In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word 'n groep plaaslike stropers een-vir-een deur 'n geheimsinnige moordenaar tereggestel.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"'INVISIBLE' se eksklusiewe eerste vertoning | rooi rose","og_description":"In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word 'n groep plaaslike stropers een-vir-een deur 'n geheimsinnige moordenaar tereggestel.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-08-18T14:12:12+00:00","article_modified_time":"2026-08-25T08:17:52+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1013,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/INV_STILLS_HD_01_01034.png","type":"image\/png"}],"author":"Chanel Petersen","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Chanel Petersen","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/"},"author":{"name":"Chanel Petersen","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/707cbea1d245a9b6e73bd224b0822c43"},"headline":"&#8216;INVISIBLE&#8217; se eksklusiewe eerste vertoning","datePublished":"2026-08-18T14:12:12+00:00","dateModified":"2026-08-25T08:17:52+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/"},"wordCount":902,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/INV_STILLS_HD_01_01034.png","keywords":["Abbie Cornish","Dougray Scott","Tumisho Masha","Kim Engelbrecht","Chi Mhende","Siv Ngesi","deon meyer","tim theron","Frank Rautenbach","Amy Jephta","Jozua Malherbe","William Schneider"],"articleSection":["Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/","name":"'INVISIBLE' se eksklusiewe eerste vertoning | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/INV_STILLS_HD_01_01034.png","datePublished":"2026-08-18T14:12:12+00:00","dateModified":"2026-08-25T08:17:52+00:00","description":"In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word 'n groep plaaslike stropers een-vir-een deur 'n geheimsinnige moordenaar tereggestel.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/INV_STILLS_HD_01_01034.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/INV_STILLS_HD_01_01034.png","width":1920,"height":1013,"caption":"'INVISIBLE' se Eksklusiewe Eerste Vertoning"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"&#8216;INVISIBLE&#8217; se eksklusiewe eerste vertoning"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/707cbea1d245a9b6e73bd224b0822c43","name":"Chanel Petersen","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/be26193ff950cbf9092695d0bde6575a08251648fa46058e1a5a1b6b2293f071?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/be26193ff950cbf9092695d0bde6575a08251648fa46058e1a5a1b6b2293f071?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/be26193ff950cbf9092695d0bde6575a08251648fa46058e1a5a1b6b2293f071?s=96&d=mm&r=g","caption":"Chanel Petersen"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/167164","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/66"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=167164"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/167164\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":167399,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/167164\/revisions\/167399"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/167193"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167164"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=167164"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=167164"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}