{"id":164781,"date":"2026-05-19T13:50:46","date_gmt":"2026-05-19T11:50:46","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=164781"},"modified":"2026-05-19T13:54:30","modified_gmt":"2026-05-19T11:54:30","slug":"die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/","title":{"rendered":"&#8216;Lamb Champs&#8217; keer terug na kykNET"},"content":{"rendered":"<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\" data-olk-copy-source=\"MessageBody\">Die dokument\u00eare reeks,\u00a0<i>Lamb Champs,<\/i>\u00a0keer terug vir \u2019n tweede seisoen op kykNET (DStv-kanaal 144) vanaf Woensdag 10 Junie om 20:00. Hierdie vyf-episode reeks, getiteld<strong>\u00a0<i>Lamb Champs: Die Kuns van Skaapboerdery<\/i><\/strong>, plaas \u2019n kollig op die mense agter Suid-Afrika se skaapboerdery, die families, stories en opofferings wat die bedryf dryf.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Seisoen 2 van\u00a0<i>Lamb Champs: Die Kuns van Skaapboerdery<\/i>\u00a0bou voort op die sukses van die eerste reeks, maar verhoog die omvang, diepte en intensiteit van die kompetisie soos nog nooit tevore nie. Vir die eerste keer reis\u00a0<i>Lamb Champs<\/i>\u00a0na die Boland, waar die streek se unieke skaapboerdery-erfenis en wynlandskap \u2019n nuwe dimensie aan die reeks toevoeg. Die seisoen bring ook meer kenners en bedryfspesialiste bymekaar om kykers groter insig te gee in die wetenskap, strategie en uitdagings van moderne skaapboerdery \u2014 van genetika en voeding tot volhoubaarheid, gehalte en produksiebestuur.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Hierdie seisoen fokus nie net op wie die beste lam produseer nie, maar op die mense en waardes agter die bedryf.\u00a0<i>Lamb Champs<\/i>\u00a0wys hoe tradisie en innovasie hand aan hand loop, van genetika en tegnologie tot volhoubaarheid en aanpasbaarheid, terwyl boere daagliks uitdagings trotseer om \u2019n produk van w\u00eareldgehalte te lewer. Die reeks vier die trots van Suid-Afrikaanse familieboerdery en gee kykers \u2019n eerlike blik op die harde werk, karakter en toewyding wat nodig is om die kuns van skaapboerdery te bemeester.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">&#8220;<i>Lamb Champs<\/i>\u00a0gaan oor meer as net die lekkerste lam &#8211; dit gaan oor die mense, die stories en die ongelooflike deursettingsvermo\u00eb agter elke boerdery,&#8221; s\u00ea die regisseur, Morn\u00e9 du Toit. &#8220;Hierdie seisoen wys hoe kompleks en kunsgerig moderne skaapboerdery werklik is.&#8221;<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-164785 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Lamb-Champs-Copy-500x375.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"375\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4 class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><b><span lang=\"AF\">Van die plaas tot die finale stryd<\/span><\/b><\/h4>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Die reeks volg die pad van passievolle boere soos Sybrand Venter, JP Nel, Hennie Jonker en Louis Botha, wie se uiteenlopende benaderings tot skaapboerdery ,van intensiewe praktyke tot die fyn kuns van stoetbou, die ruggraat van die seisoen vorm.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">N\u00f3g \u2019n eerste vir die reeks is die streekwenners wat uiteindelik teen mekaar kompeteer in \u2019n nasionale eindstryd om gekroon te word as die kampioen van Suid-Afrika se beste lam. Die finale beoordeling is meer kompleks en omvattend as ooit tevore, met streng kriteria wat nie net smaak beoordeel nie, maar ook \u201cop die hoef\u201d, \u201cop die haak\u201d en laboratoriumontledings insluit. Hierdie nuwe formaat verhoog die spanning en plaas elke deelnemer se vernuf, konsekwentheid en vermo\u00eb om onder druk uitnemendheid te lewer onder die vergrootglas.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Vervaardiger Leonie Fourie voeg by: &#8220;Kykers kan uitsien na \u2019n seisoen gevul met pragtige en aangrypende stories wat diep uit die hart van die plaas kom. Hierdie boere doen meer as om bloot die land te bewerk; hulle deel die passie en deursettingsvermo\u00eb agter die ware kuns van skaapboerdery.&#8221;<\/span><\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Uiteindelik lewer\u00a0<i>Lamb Champs<\/i>\u00a0nie net \u2019n wenner op nie, maar vier dit die boere wat geleer het om hul plek in die bedryf met selfvertroue op te eis.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Saai, stigter van\u00a0<i>Lamb Champs<\/i>, voel dat die nuwe seisoen kykers die geleentheid om die mense, plase en streke agter daardie gehalte beter te leer ken. &#8220;<i>Lamb Champs<\/i>\u00a0wys vir Suid-Afrika dat uitstekende lamsvleis nie toevallig ontstaan nie, dit begin by familieboere wat met kennis, dissipline en trots produseer,&#8221; s\u00ea Francois Rossouw, Hoof Uitvoerende Beampte van Saai. &#8220;Vir Saai is dit belangrik, want\u00a0<i>Lamb Champs\u00a0<\/i>gaan nie net oor wie die lekkerste lam produseer nie; dit gaan daaroor om familieboere \u2019n geloofwaardige platform te gee, die waardeketting te verkort, en verbruikers weer met die oorsprong van hul kos te verbind. Wanneer mense die stories agter die produk verstaan, bou ons nie net aan \u2019n sterker handelsmerk vir lamsvleis nie, maar ook aan groter waardering en beter geleenthede vir Suid-Afrika se familieboere.&#8221;<\/span><\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Pick n Pay, hoofborg van Lamb Champs vir die afgelope drie jaar, ondersteun die reeks as deel van sy voortdurende fokus om Suid-Afrikaanse familieboere te ondersteun en die stories agter plaaslike voedselproduksie met verbruikers te deel. Lamb Champs-lamsvleis sal vanaf einde Mei in alle korporatiewe Pick n Pay-winkels landswyd beskikbaar wees.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Toyota, ook reeds vir drie jaar \u2019n trotse vennoot van Lamb Champs, deel Saai se verbintenis tot volhoubare familieboerdery en ondersteun die boere en gemeenskappe wat die hart van Suid-Afrika se skaapbedryf vorm.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>KYK | Amptelike voorskou: <em>Lamb Champs<\/em><\/strong><\/h4>\n<p><iframe loading=\"lazy\" title=\"YouTube video player\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/-KPyt2e8hC4?si=OInMo04vJJBCPLPW\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p class=\"x_yiv4247604822x_MsoNormal\"><strong><span lang=\"AF\"><i>Lamb Champs <\/i>word vanaf Woensdag 10 Junie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai. Dit sal ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar wees.<\/span><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/diepe-waters-se-xander-venter-oor-die-verhouding-wat-kykers-warm-onder-die-kraag-het\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Diepe Waters se Xander Venter oor die verhouding wat kykers warm onder die kraag het<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die dokument\u00eare reeks,\u00a0Lamb Champs,\u00a0keer terug vir \u2019n tweede seisoen op kykNET (DStv-kanaal 144) vanaf Woensdag 10 Junie om 20:00. Hierdie vyf-episode reeks, getiteld\u00a0Lamb Champs: Die Kuns van Skaapboerdery, plaas \u2019n kollig op die mense agter Suid-Afrika se skaapboerdery, die families, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":164783,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[166,1213,97924],"class_list":["post-164781","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-kyknet","tag-minki-van-der-westhuizen","tag-lamb-champs"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>&#039;Lamb Champs&#039; keer terug na kykNET | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Vir die eerste keer reis\u00a0&#039;Lamb Champs&#039;\u00a0na die Boland, waar die streek se skaapboerdery-erfenis en wynlandskap \u2019n nuwe dimensie aan die reeks toevoeg.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"&#039;Lamb Champs&#039; keer terug na kykNET | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vir die eerste keer reis\u00a0&#039;Lamb Champs&#039;\u00a0na die Boland, waar die streek se skaapboerdery-erfenis en wynlandskap \u2019n nuwe dimensie aan die reeks toevoeg.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-05-19T11:50:46+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-05-19T11:54:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1402\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"838\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"&#8216;Lamb Champs&#8217; keer terug na kykNET\",\"datePublished\":\"2026-05-19T11:50:46+00:00\",\"dateModified\":\"2026-05-19T11:54:30+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/\"},\"wordCount\":744,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg\",\"keywords\":[\"kyknet\",\"minki van der westhuizen\",\"Lamb Champs\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/\",\"name\":\"'Lamb Champs' keer terug na kykNET | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg\",\"datePublished\":\"2026-05-19T11:50:46+00:00\",\"dateModified\":\"2026-05-19T11:54:30+00:00\",\"description\":\"Vir die eerste keer reis\u00a0'Lamb Champs'\u00a0na die Boland, waar die streek se skaapboerdery-erfenis en wynlandskap \u2019n nuwe dimensie aan die reeks toevoeg.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg\",\"width\":1402,\"height\":838},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"&#8216;Lamb Champs&#8217; keer terug na kykNET\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"'Lamb Champs' keer terug na kykNET | rooi rose","description":"Vir die eerste keer reis\u00a0'Lamb Champs'\u00a0na die Boland, waar die streek se skaapboerdery-erfenis en wynlandskap \u2019n nuwe dimensie aan die reeks toevoeg.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"'Lamb Champs' keer terug na kykNET | rooi rose","og_description":"Vir die eerste keer reis\u00a0'Lamb Champs'\u00a0na die Boland, waar die streek se skaapboerdery-erfenis en wynlandskap \u2019n nuwe dimensie aan die reeks toevoeg.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-05-19T11:50:46+00:00","article_modified_time":"2026-05-19T11:54:30+00:00","og_image":[{"width":1402,"height":838,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"&#8216;Lamb Champs&#8217; keer terug na kykNET","datePublished":"2026-05-19T11:50:46+00:00","dateModified":"2026-05-19T11:54:30+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/"},"wordCount":744,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg","keywords":["kyknet","minki van der westhuizen","Lamb Champs"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/","name":"'Lamb Champs' keer terug na kykNET | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg","datePublished":"2026-05-19T11:50:46+00:00","dateModified":"2026-05-19T11:54:30+00:00","description":"Vir die eerste keer reis\u00a0'Lamb Champs'\u00a0na die Boland, waar die streek se skaapboerdery-erfenis en wynlandskap \u2019n nuwe dimensie aan die reeks toevoeg.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Lamb-Champs-Minki-van-der-Westhuizen-e1779191282268.jpg","width":1402,"height":838},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-soektog-na-suid-afrika-se-beste-lam-lamb-champs-keer-terug-na-kyknet\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"&#8216;Lamb Champs&#8217; keer terug na kykNET"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/164781","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=164781"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/164781\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":164789,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/164781\/revisions\/164789"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/164783"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=164781"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=164781"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=164781"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}