{"id":164600,"date":"2026-05-08T08:22:54","date_gmt":"2026-05-08T06:22:54","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=164600"},"modified":"2026-05-08T08:26:04","modified_gmt":"2026-05-08T06:26:04","slug":"janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/","title":{"rendered":"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam"},"content":{"rendered":"<p>Landwyd is daar gastehuise wat dieper as kniediep in die sop is. In die derde episode van die kykNET-werklikheidsreeks <strong><em>In die sop: Gastehuisrevolusie<\/em><\/strong> het aanbieder <strong>Janie du Plessis<\/strong> en haar gedrewe regruk-span koers na Hartbeespoortdam toe gekies.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-164614 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.34.30-500x281.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Janie, \u2019n oud-Johannesburger, onthou hoe sy destyds gereeld naweke as passasier op \u2019n motorfiets na Hartbeespoortdam gery vir die <em>breakfast run<\/em> wat so eie aan hierdie streek was. En sy is vas oortuig dat die ouer deel van Hartbeespoortdam die ideale adres is vir \u2019n gastehuis. Daarom word die voordeurklokkie van <strong>Harties Wellness Centre &amp; Accommodation<\/strong> in hierdie episode deur Janie en die <em>In die sop: Gastehuisrevolusie<\/em>-span gelui.<\/p>\n<p>Maar, soos kykers teen hierdie tyd weet, doen die span hul huiswerk voordat daar tot aksie oorgegaan word. En \u201chuiswerk\u201d is natuurlik iemand wat onder die dekmantel van \u2019n gas wees, vooraf gaan inloer om te kyk wat werk en wat werk dalk nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-164609 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.48.37-500x280.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dis Dirk Jacobs se opdrag . . . gaan \u2018spioeneer\u2019 en gee terugvoer. Daarna het Janie kom kuier waar sy die eienaar, <strong>Lizette van Rooyen<\/strong>, ontmoet het. Sy, haar man (Hennie) en haar ma (Bertha Bothma) woon op die perseel waar daar drie kamers aan die een kant van die huis as gastekamers ingespan word en in die middel is daar dan die Wellness Centre. Hulle het die besigheid in 2010 hier gevestig waar daar na siel, liggaam en gees omgesien word.<\/p>\n<p>Vir Janie was die welstand-gedeelte effe verwarrend. Dit was nie die groot plek wat sy verwag het nie, maar net een kamer. En die toerusting wat Lizette daar het, het boonop met haar kop gesmokkel.<\/p>\n<p>Nog iets wat Janie verstom gelaat het, was die lugre\u00ebling wat in elkeen van die drie kamers beskikbaar was. Dit werk op vooraf-gekoopte krag \u2013 en die gaste betaal self vir die kragverbruik indien hulle die lugre\u00ebling wil aanskakel.<\/p>\n<p>So bespaar hulle op krag, het Lizette haar vertel. Anders los gaste deure en vensters oop terwyl die arme lugre\u00ebling tevergeefs probeer om die vertrek af te koel . . .<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-2 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-2' class='gallery galleryid-164600 gallery-columns-2 gallery-size-medium'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-127\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"282\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.23.59-500x282.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-126\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.24.08-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Toe Janie en dekorkenner Misi Overturf, wat geen onbekende by <em>In die sop: Restaurant Evolusie<\/em>-kykers is nie, later kajuitraad gehou het oor wat moet plaasvind, het Janie meer vertel oor wat Lizette na aan die hart l\u00ea, en dat die verblyf eintlik die hoofbron van hul inkomste is.<\/p>\n<p>\u201cMaar dis klein . . . dis beknop . . . dis net te veel plastiek en poli\u00ebster, en wat is hierdie? Gorgonzola?\u201d het sy die uitdaging wat voorl\u00ea, verwoord. Misi het haar skaterend reggehelp want die \u2018gorgonzola\u2019 is toe eintlik organza!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-164617 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.33.11-500x280.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die twee het besluit om die welstand-gedeelte alleen te laat en dat daar net op die drie kamers en die buite-area gefokus gaan word want dis is immers die hoofbron van Lizette-hulle se inkomste.<\/p>\n<p>\u201cNou ja toe, laat ons seil!\u201d het dit baie geesdriftig van Misi gekom. En met haar terugkeer uit die dorp, het sy haar woord gestand gedoen en met \u2019n paar seilplanke opgedaag. Later het daar nog twee lieflike houtvisse ook opgedaag . . .<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lizette vertel meer<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Wanneer het jy vir die eerste keer \u2019n <em>wellness<\/em>-sentrum oorweeg? En waar het <\/strong><strong>die belangstelling daarin vandaan gekom?<\/strong><\/h4>\n<p>My ma Bertha en geskenkpa Chris Bothma (wat in 2024 oorlede is) was afgetree. Ek en Hennie het vanuit Dubai teruggekeer waar ons vir 5 jaar gewoon het. Met ons terugkeer kon ek nie werk kry nie.<\/p>\n<p>My ouers se buurman het na \u2019n beroerte baie vinnig en goed herstel nadat hy hierdie <em>wellness<\/em>-behandeling deurloop het. Toevallig het ons die persoon geken wat die masjiene ingevoer het, en ons het met onderhandelinge begin.\u00a0In daardie stadium het my ma-hulle gevoel hulle kan nie net sit en niks doen nie en hulle het ook na \u2019n geleentheid gesoek. So het my ouers voorgestel dat ek hulle met die <em>wellness<\/em>-gedeelte uithelp met die oog daarop dat hulle oor drie jaar finaal sou aftree. Ek sou dan met die besigheid aangaan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-164622 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.26.38-500x281.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Jy beskik oor interessante toerusting. Moet jy deurentyd opknappingskursusse deurloop of hoe bly jy op die hoogte van die verskillende behandelings wat jy lewer?<\/strong><\/h4>\n<p>Die afgelope amper 16 jaar het ek gesien wat werk vir kli\u00ebnte en wat werk nie. Ek weet wat die masjiene kan doen en ek leer nog elke dag soos wat ek met die kli\u00ebnte werk en hulle ook aan my terugvoer gee.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Wanneer het jy besef dit mag dalk tyd wees om <em>In die sop: Gastehuisrevolusie<\/em> te nader? En wat het dit van jou geverg om tog wel in te skryf? Was dit maklik \u2013 of was jy huiwerig?<\/strong><\/h4>\n<p>Twee vriendinne wat my baie goed ken, het binne 10 minute van mekaar vir my die inligting van die kompetisie deurgestuur. Hulle wou weet of ek dit gesien het en ook of ek nie daarvoor wil inskryf nie.\u00a0\u2019n Mens kan mos altyd doen met opknappingsidees en \u2019n gratis opknapping is \u2019n absolute bonus!<\/p>\n<p>Ek moet eerlik wees dat ek nie heeltemal seker was waaroor die program gegaan het nie omdat ek nie eintlik baie TV kyk nie. Jacoba en Wena het my toe so \u2019n bietjie meer daaroor vertel en dit het \u2019n klokkie gelui. Ek het wel eers my inskrywing eenkant toe geskuif.<\/p>\n<p>Ek het \u2019n week voor die sluitingsdatum eers begin met die inskrywingsvorm, maar toe ek eers begin het, was die bal aan die rol. Dit het baie tyd geneem om al die inligting agtermekaar te kry, die (amateur)-video te maak en ook die foto\u2019s geneem te kry. Ek moes hulp inroep en ek dink my inskrywing was die heel laaste een wat ontvang is: 21:30 op die 31ste Julie 2025 . . .<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-4 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-4 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-4 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-4 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-4' class='gallery galleryid-164600 gallery-columns-2 gallery-size-medium'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-118\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"280\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.35.37-500x280.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-114\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"280\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.56.08-500x280.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Wat was jou beroep voordat jy met die gastehuis en sentrum begin het?<\/strong><\/h4>\n<p>Ek was baie jare lank in verskillende rolle in die lewensversekeringbedryf. Ook in die korporatiewe afdeling van Saambou Bank waar ek onderhandelinge gedoen het by werkgewergroepe vir dienste en produkte aan hul werknemers. Toe Saambou toegemaak het, het ek weer begin werk soek, maar ek het myself beperk tot die PWV-gebied (Pretoria, Witwatersrand en Vereeniging) want ek wou nie te\u00a0 ver van my ouers en familie weggetrek het nie.<\/p>\n<p>Toe ontvang ek \u2019n e-pos met die opskrif\u00a0 \u201cJobs in Dubai \u2013 for the brave and adventurous\u201d. \u2019n Vriendin het my aangemoedig om aansoek te doen, aangesien ek toe nog ongetroud was en niks gehad het om te verloor nie.\u00a0Die bestuur van \u2019n plaaslike bank in Dubai het na Suid-Afrika gekom en onderhoude in Sandton gevoer. So het ek en \u2019n vriend\/kollega albei \u2019n pos by die bank gekry. Ek moes wel eers na my suster toe ry om in die <em>Atlas <\/em>te kyk waar Dubai nou eintlik is.\u00a0In September 2002 het ons twee bloot met net \u2019n tas klere Dubai toe gevlieg. Ons was van plan om slegs vir ses maande daar te werk en dan weer na Suid-Afrika terug te keer. Maar planne verander.\u00a0In Dubai het ek twee jaar lank by een van Mashreq Bank se takke gewerk waar ek direk met hul kli\u00ebnte gewerk het, iets wat ek glad nie in Suid-Afrika gedoen het nie. Die laaste drie jaar in Dubai het ek in \u2019n Britse prokureursfirma, Clyde &amp; Company, se finansi\u00eble afdeling gewerk. Die bestuurder van hierdie afdeling het altyd vir my gelag want ek het uurliks bygewerk wat ons doelwit met die <em>billing<\/em> (uitreiking van fakture) was en hoe naby of ver ons daaraan was om dit te bereik. En ek het deurentyd almal aangemoedig. So kon ons ons doelwit verdubbel.<\/p>\n<p>Daai dryfkrag wat \u2019n mens het, veral as jy \u2019n verkoopspersoon is, en om die beste vir jou kli\u00ebnt te wil h\u00ea, sal altyd deel van my wees. Dit help my natuurlik ook baie wanneer die gaste arriveer. Ek kan sommer vroeg sien wie kan alles self uitsorteer en wie lus is vir gesels. Met my terugkeer na Suid-Afrika in 2007 kon ek nie werk kry nie. Ek het toe vir \u2019n rukkie saam met my ma in die eiendomsw\u00eareld gewerk. Toe ons in Mooinooi gebly het, het ek met skuldberading begin \u2013 en kli\u00ebnte landwyd gehad. Maar dit het my slapelose nagte besorg en emosioneel het ek besef dit het my net t\u00e9 veel geaffekteer. Toe het ek saam met my ma-hulle die Wellness Centre in 2010 begin.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>As hierdie nie oor jou pad gekom het nie, wat sou jy graag andersins wou doen?<\/strong><\/h4>\n<p>Na skool wou ek verpleegkunde studeer, maar ander deure het vir my oopgegaan. Ek het geniet wat ek op daardie oomblik gedoen het, tot waar die seisoen verby was en ek moes aanbeweeg.\u00a0In die proses het die lewe my gevorm in die mens wat ek vandag is. Elke pos wat ek beklee het en elke rol wat ek gespeel het, weet ek was bestem vir my op daardie presiese tyd. Die Vader gebruik my waar ek \u2019n verskil in mense se lewens kan maak.<\/p>\n<p>Dit is nie vir my moeilik om empatie en simpatie met iemand te h\u00ea nie. Nie al die gaste kom vir plesier nie. Sommige kom vir \u2019n begrafnis of om \u2019n geliefde se as iewers in Harties te strooi. Ander kom weer trots vir hul kleinkinders se spoggeleenthede en dan kan hulle ure vertel en foto\u2019s wys.\u00a0 So bou ons verhoudings en bevorder sosiale harmonie. Soms deur net te luister en deernis te wys.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Hoe het jy dit ervaar toe Janie \u2018padlangs\u2019 met jou gepraat het? En jy het ook <\/strong><strong>opgemerk wanneer iets nie vir haar sin gemaak het nie. Vertel meer oor hoe <\/strong><strong>hierdie proses bestuur is.<\/strong><\/h4>\n<p>Janie se insette was van onskatbare waarde. Dit was werklik kundige advies komende van \u2019n buitestander. Janie was ten alle tye professioneel, maar gemaklik en het diep gedelf en planne beraam. Sy het ook geluister en dan advies gegee. Niks en niemand is perfek nie, maar saam het ons van rigting verander.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-164618 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.31.19-500x280.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Die skeiding tussen die <em>wellness<\/em>-sentrum en die gastehuiskant \u2013 hoe werk 56 On Waterfront as akkommodasie nou vir jou?<\/strong><\/h4>\n<p>Die twee besighede is beslis twee entiteite en kan saam of apart gebruik word. Op die ou einde gaan dit vir my oor elke kli\u00ebnt wat hier instap en elke gas wat hier inklok \u2013 vir wie ek net die beste wil gee. Dit is my passie en <em>In die sop: Gastehuisrevolusie <\/em>se hulpbronne kon daarby aanvul.<\/p>\n<p>56 On Waterfront kan net nege gaste akkommodeer. En ek kry baie versoeke van damesgroepe wat graag hier kom inboek. Dit is ook 110% geskik vir families. Daar is die groot grasperk waar die kleingoed lekker kan speel en die swembad waar die grootmense gesellig kan kuier. In die winter is daar natuurlik ook die groot vuurput waarom daar heerlik saamgekuier kan word. Dan is daar die diere- en vo\u00ebllewe asook die stilte wat gaste laat voel hulle is veel eerder op \u2019n plaas as in \u2019n dorp.<\/p>\n<p>Die gaste kan natuurlik ook gebruik maak van die wellness-sentrum vir behandeling. En wanneer kli\u00ebnte na \u2019n besoek aan die sentrum voel hulle wil ook hier oornag, is dit alles moontlik.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Wat was vir jou die waardevolste les wat jy tydens hierdie proses geleer het?<\/strong><\/h4>\n<p>Beslis die bevestiging van lewenslesse in die verlede geleer en ook \u2019n diepe dankbaarheid. Hierdie proses het op my pad gekom, maar nie net in my skoot geval nie. Ek het nie gesoek daarvoor nie, maar die Vader en elkeen wat my goed ken, ken my hart.\u00a0 Ek moes baie tyd en energie insit. Hy sorg mos vir die mossies . . . en ook vir ons. Hy maak mos ons voete soos di\u00e9 van \u2019n ribbok. Wat \u2019n voorreg en groot genade.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-6 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-6 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-6 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-6 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-6' class='gallery galleryid-164600 gallery-columns-2 gallery-size-medium'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-106\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.41.43-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-105\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"280\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.42.15-500x280.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-111\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.47.32-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-110\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.47.21-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-109\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"282\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.46.20-500x282.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/screenshot-108\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"282\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.46.27-500x282.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><em>In die Sop: Gastehuisrevolusie word Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.<\/em><\/strong><strong><em>\u00a0<\/em><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-janie-se-maklike-lysie-van-moets-en-moenies-vir-gastehuise\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><em>In die sop: Gastehuisrevolusie:<\/em> Janie se maklike lysie van moets en moenies vir gastehuise<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Landwyd is daar gastehuise wat dieper as kniediep in die sop is. In die derde episode van die kykNET-werklikheidsreeks In die sop: Gastehuisrevolusie het aanbieder Janie du Plessis en haar gedrewe regruk-span koers na Hartbeespoortdam toe gekies. &nbsp; &nbsp; Janie, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":164620,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2952],"tags":[166,86387,97870],"class_list":["post-164600","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leefstyl","tag-kyknet","tag-janie-du-plessis","tag-in-die-sop-gastehuisrevolusie"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Harties Wellness Centre &amp; Accommodation is in 2010 gevestig waar daar na siel, liggaam en gees omgesien word.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Harties Wellness Centre &amp; Accommodation is in 2010 gevestig waar daar na siel, liggaam en gees omgesien word.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-05-08T06:22:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-05-08T06:26:04+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1912\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1072\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam\",\"datePublished\":\"2026-05-08T06:22:54+00:00\",\"dateModified\":\"2026-05-08T06:26:04+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/\"},\"wordCount\":1984,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg\",\"keywords\":[\"kyknet\",\"Janie du Plessis\",\"In die sop: Gastehuisrevolusie\"],\"articleSection\":[\"Leefstyl\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/\",\"name\":\"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg\",\"datePublished\":\"2026-05-08T06:22:54+00:00\",\"dateModified\":\"2026-05-08T06:26:04+00:00\",\"description\":\"Harties Wellness Centre & Accommodation is in 2010 gevestig waar daar na siel, liggaam en gees omgesien word.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg\",\"width\":1912,\"height\":1072,\"caption\":\"Screenshot\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam | rooi rose","description":"Harties Wellness Centre & Accommodation is in 2010 gevestig waar daar na siel, liggaam en gees omgesien word.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam | rooi rose","og_description":"Harties Wellness Centre & Accommodation is in 2010 gevestig waar daar na siel, liggaam en gees omgesien word.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-05-08T06:22:54+00:00","article_modified_time":"2026-05-08T06:26:04+00:00","og_image":[{"width":1912,"height":1072,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam","datePublished":"2026-05-08T06:22:54+00:00","dateModified":"2026-05-08T06:26:04+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/"},"wordCount":1984,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg","keywords":["kyknet","Janie du Plessis","In die sop: Gastehuisrevolusie"],"articleSection":["Leefstyl"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/","name":"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg","datePublished":"2026-05-08T06:22:54+00:00","dateModified":"2026-05-08T06:26:04+00:00","description":"Harties Wellness Centre & Accommodation is in 2010 gevestig waar daar na siel, liggaam en gees omgesien word.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-2026-Episode-3-Harties-Wellness-kykNET-12.30.54.jpg","width":1912,"height":1072,"caption":"Screenshot"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/janie-se-in-die-sop-span-span-die-seile-in-hartbeespoortdam\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Janie se \u2018In die sop\u2019-span span die seile in Hartbeespoortdam"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/164600","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=164600"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/164600\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":164627,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/164600\/revisions\/164627"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/164620"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=164600"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=164600"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=164600"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}