{"id":164427,"date":"2026-05-01T08:04:27","date_gmt":"2026-05-01T06:04:27","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=164427"},"modified":"2026-05-01T08:04:27","modified_gmt":"2026-05-01T06:04:27","slug":"in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/","title":{"rendered":"&#8216;In die sop: Gastehuisrevolusie&#8217; doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019"},"content":{"rendered":"<p>In die tweede episode van <em><strong>In die sop: Gastehuisrevolusie<\/strong>,<\/em> kykNET se nuwe werklikheidsreeks, het die span hulle in Melkbosstrand naby Kaapstad bevind.<\/p>\n<p>Met die aanbieder, <strong>Janie du Plessis<\/strong>, wat meer as twee dekades se ervaring in die sake- en eiendomsw\u00eareld agter die blad het, het sukkelende gastehuise \u2019n ondernemingsdeskundige aan hul kant gekry. Dit was weer die gewilde dekorkenner Misi Overturf wat hierdie projek saam met Janie en die <em>In die sop<\/em>-span aangepak het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-164451 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.00.21-500x281.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Hul bestemming: selfsorg-eenhede genaamd <strong>Roekeloos<\/strong>, net \u2019n klipgooi van Melkbos se lieflike strand af. <strong>Yvonne Roux<\/strong> (76) is die eienaar. Sy doen bykans alles self \u2013 van die besprekings en sleutels aan die gaste oorhandig tot sommer die boeke ook.<\/p>\n<p>Die oorsprong van die naam kom van hul huisie in Eersterivierstrand toe die kinders kleintyd opsluit wou h\u00ea die huis moet \u2019n naam kry. En toe kom Albie, een van hul kinders, met die voorstel van Roekeloos. Dis natuurlik \u2019n woordspeling op hul van, Roux. En met die trekkery na Melkbos is die naam ook \u201cingepak\u201d.<\/p>\n<p>Maar Yvonne erken dat Roekeloos \u2019n inspuiting nodig het. En alhoewel Elreza Buitendacht, Albie se vriendin, gereeld hand bysit om dinge reg te trek, het hulle besef hierdie projek is enorm en tydrowend. Dit het net nie daardie nodige vakansiegevoel nie.<\/p>\n<p>Aanvanklik het \u2019n agent die plek vir hulle verhuur, en vir 14 jaar lank het alles goed verloop. Maar toe droog die betalings op. En dit het, tesame met \u2019n uitgeputte mediese fonds, Yvonne genoop om verto\u00eb aan <em>In die sop: Gastehuisrevolusie <\/em>te rig.<\/p>\n<p>Terwyl Janie vir Yvonne meer oor haar besigheidspraktyk uitgevra het, kon sy nie glo dat Yvonne nie die kostes bereken van alles wat sy met groot liefde en \u2019n absolute gees van gasvryheid gratis aan haar gaste verskaf nie, soos die wyn of die sap in die yskas, die versnaperinge op die tafel, die skoonhou van die eenhede.<\/p>\n<p>\u201cDit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u201d het Janie ontsteld voor die kamera laat hoor. Janie het vir Yvonne op haar mooi manier gehelp om kosteberekeninge te doen sonder dat dit aan haar gasvryheidsgebare afbreuk doen.<\/p>\n<p>\u201cEk voel baie bevoorreg om die rol te kan speel wat ek nou het in <em>In die sop: Gastehuisrevolusie, <\/em>want ek was al baie in my lewe in \u2019n plek waar ek in \u2019n gat is en ek my hand uitsteek en hoop iemand trek my hieruit. En dit is wat ek sien in Yvonne se o\u00eb,\u201d het Janie ges\u00ea.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-2 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-2' class='gallery galleryid-164427 gallery-columns-2 gallery-size-medium'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-93\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-11.52.34-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-99\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-11.59.45-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Hoe het Yvonne hierdie transformasie ervaar?<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>\u201cAfgeskaal\u201d na \u2019n huis met 10 slaapkamers \u2013 hoeveel slapelose nagte het dit vir jou en Hannes besorg?<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ek dink dat dit vir Hannes meer slapelose nagte besorg het, want hy was net bekommerd dat sy motorhuis steeds \u2019n area sou h\u00ea vir sy werksbank. So, hy het die res in my hande gelaat. Hy wou, nadat ons die huis in Bloubergstrand verkoop het (met sewe slaapkamers en badkamers), niks daarvan weet om bloot net na die huis te kom kyk nie. Ons wou afskaal en nie \u201copskaal\u201d volgens hom nie.<\/p>\n<p>N\u00e1 baie gesoebat het hy ingestem om na die tienslaapkamerhuis te kom kyk. Die motorhuis het aan sy vereistes voldoen, en hy het ingestem dat ons \u2019n aanbod op die huis kan maak. Ek het, nadat ons die huis besigtig het, die potensiaal gesien om dit uit te brei as \u2019n aanvulling tot ons aftreefondse.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-4 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-4 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-4 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-4 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-4' class='gallery galleryid-164427 gallery-columns-2 gallery-size-medium'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-97\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-11.56.23-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-92\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"282\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.04.58-500x282.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Jy het basies \u2019n voltydse werk by jul promosiemaatskappy gehad. Waar het die energie vandaan gekom om so vroeg uit die vere te wees en dan bowenal nog die verblyfkant te hanteer?<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>My promosiemaatskappy was baie na aan my hart, en ek het vir 33 jaar vir Pioneer Foods\/Pepsico as voorkeurverskaffer hul promosies en so meer gedoen. Dit was \u2019n passie vir my, en ek was gewoond daaraan om na verskillende areas te reis. Ons maatskappy was nasionaal verspreid. Dus was vroeg opstaan om \u2019n vlug te haal \u2019n norm.<\/p>\n<p>Ek het nou n\u00e1 al die jare besluit om op 77 af te tree. Ek sou tog nog wou aangaan, maar Hannes het my tuis nou meer nodig as ooit tevore. Ons is vanjaar reeds 56 jaar getroud, en ek sal vanaf 1 Mei 2026 voltyds by Roekeloos wees om al my aandag hier te gee. Vir baie jare is die Roekeloos-eenhede wat ons uitverhuur het, deur \u2019n agent bestuur. Ek het nie veel met die verhuring te doen gehad nie en moes net toesien dat dit skoongemaak word en dat alles reg is vir die volgende gaste. Sowat 18 maande gelede moes ek toe self inval en adverteer, asook seker maak dat alles 100% reg loop en dat die eenhede skoon en netjies is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Die wanbetaling van huur deur die agent en latere huurders het julle groot skade berokken. En toe word Hannes sowat vyf jaar gelede siek. Hoe het jy staande gebly deur dit alles?<\/strong><\/h4>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Dit is genade van Bo en net gebed. Die wanbetaling was \u2019n groot slag vir ons, want dit was \u2019n aanvulling tot ons uitgawes, soos byvoorbeeld krag en water wat die gaste gebruik het. Winters was die ergste, want die plasings was meestal mense wat op kontrakbasis in die omgewing werksaam was. Sommige van hierdie kontrakwerkers het soms die stowe se oonde gebruik as verwarmers \u2013 selfs al was daar verwarmers in die eenhede. Die kragkoste was \u2019n baie groot skok.<\/p>\n<p>Hannes se diagnose met Alzheimer se siekte was ook vir my \u2019n baie groot skok, want hy was altyd so aktief en het self altyd alles reggemaak. En skielik kon hy nie meer die nodige goedjies doen nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Hoe was dit om vir Janie te ontmoet?<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Wat \u2019n borrelende mens! Ons het dadelik aanklank by mekaar gevind. Ek kon openlik met haar dinge deel wat eintlik vir my baie privaat is. Janie se hele houding en manier van gesels het \u2019n kalmte oor my gebring. Sy was baie gerusstellend wanneer ek nie noodwendig altyd \u2019n antwoord op haar vrae gehad het nie. Janie is definitief die regte persoon om die program aan te bied, want sy boesem baie vertroue in.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-164449 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-11.59.34-500x282.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"282\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Hoe moeilik was dit vir jou om na <em>In die sop: Gastehuisrevolusie<\/em> uit te reik? Het jy in \u2019n stadium oorweeg om kop uit te trek?<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dit was \u2019n lang stryd. Ek het nog nooit vir enige kompetisie ingeskryf nie en het bloot net nooit die tyd daarvoor gehad nie. Elreza, my liefste seun Albie se vriendin, het vir my ges\u00ea: \u201cTannie, ons moet hiervoor inskryf \u2013 dit kan Roekeloos op die <em>map<\/em> sit\u201d.<\/p>\n<p>So het sy elke nou en dan gevra of die aansoek in is. Ek het toe besluit om die klompie vorms aan te pak en my aansoek om hulp in te stuur \u00a0\u2013 en s\u00f3 het Tannie toe op die laaste dag, 31 Julie 2024, ingeskryf.<\/p>\n<p>Nodeloos om te s\u00ea, ek was nog nie \u2019n enkele oomblik spyt dat sy aanhou vra het en my aangemoedig het om in te skryf nie. Ek het natuurlik nie \u2019n benul gehad oor wat om te verwag nie, maar \u2019n paar dae later het ek \u2019n oproep ontvang om \u2019n afspraak met my te maak. Ek s\u00ea net oor en oor dankie dat ek wel tot die daad oorgegaan het en die nodige gedoen het om in te skryf.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Wat sou jy s\u00ea is die belangrikste wat jy uit hierdie proses geleer het?<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u2019n Mens moet nooit te bang of skaam wees om vir hulp te vra nie. As ek dit nie gedoen het nie, al was dit aanvanklik onder dwang van Elreza &#8230; Maar vandag s\u00ea ek net dankie dat ek wel tyd gemaak het om in te skryf om vir hulp te vra. Dit het ons lewens handomkeer verander. Baie dankie aan kykNET.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-164432 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.16.40-500x281.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Het jy enige raad vir ander gastehuise wat mag sukkel?<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Moenie moed opgee nie. Maak seker dat die gastehuis aanloklik lyk en dat alles ten alle tye skoon en vars is. Uitkoms sal daar wees. Wees op die uitkyk om uit te vind of daar dalk \u2019n tweede seisoen van <em>In die sop: Gastehuisrevolusie<\/em> gaan wees. Moenie soos ek huiwer om daardie vorms te voltooi en in te skryf nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Jy was duidelik oorstelp toe jy n\u00e1 die drie dae teruggekeer en die resultate gesien het. Het dit jou verwagtinge oortref, en wil jy dalk \u2019n boodskap aan die <em>In die sop: Gastehuisrevolusie<\/em>-span rig?<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Eerstens wil ek net dankie s\u00ea vir die hele span wat vir my en Hannes, ook met sy Alzheimer se siekte, van die begin af aanvaar het. Hy het soms nie geweet wat aangaan nie, maar die span was geduldig en het hom aanvaar soos hy is. Dit was baie dierbaar om te ervaar. Ek het nie woorde om dit te beskryf nie. Ek het in \u2019n stadium gedink ek is by die verkeerde adres. Wat \u2019n wonderlike verassing om die pragtige eenhede binne te stap en die 100%-ommekeer te kon waarneem.<\/p>\n<p>Dit het beslis al my verwagtinge oortref, en nou nog is dit net wonderlik om die eenhede met die nuwe vars voorkoms en die inisiatief van Janie en die <em>In die sop: Gastehuisrevolusie<\/em>-span te sien. Wat \u2019n wonderlike geskenk, en ek het soveel nuwe vriende gemaak. Aan die filmspan, aan elke persoon wat soveel omgee en alles insit om binne \u2019n beperkte tyd hierdie verandering moontlik te maak \u2013 dankie, dankie!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-6 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-6 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-6 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-6 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-6' class='gallery galleryid-164427 gallery-columns-2 gallery-size-medium'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-89\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"280\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.10.09-500x280.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-88\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.10.16-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-83\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.13.17-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-82\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"282\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.13.26-500x282.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-85\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.12.23-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/screenshot-84\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"280\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.12.31-500x280.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><em>In die sop: Gastehuisrevolusie <\/em><\/strong><strong>word Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai. Die reeks is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/goeie-oogsorg-vir-puik-visie\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Hoe kies ek die beste brilraam vir my gesigvorm?<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die tweede episode van In die sop: Gastehuisrevolusie, kykNET se nuwe werklikheidsreeks, het die span hulle in Melkbosstrand naby Kaapstad bevind. Met die aanbieder, Janie du Plessis, wat meer as twee dekades se ervaring in die sake- en eiendomsw\u00eareld [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":164441,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[668,2952],"tags":[97870,166,86387],"class_list":["post-164427","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-dekor","category-leefstyl","tag-in-die-sop-gastehuisrevolusie","tag-kyknet","tag-janie-du-plessis"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>&#039;In die sop: Gastehuisrevolusie&#039; doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019 | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Yvonne Roux (76), die eienaar van Roekeloos doen bykans alles self \u2013 van die besprekings en sleutels aan die gaste oorhandig tot die boeke.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"&#039;In die sop: Gastehuisrevolusie&#039; doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019 | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yvonne Roux (76), die eienaar van Roekeloos doen bykans alles self \u2013 van die besprekings en sleutels aan die gaste oorhandig tot die boeke.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-05-01T06:04:27+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1574\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"666\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"&#8216;In die sop: Gastehuisrevolusie&#8217; doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019\",\"datePublished\":\"2026-05-01T06:04:27+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/\"},\"wordCount\":1625,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg\",\"keywords\":[\"In die sop: Gastehuisrevolusie\",\"kyknet\",\"Janie du Plessis\"],\"articleSection\":[\"Dekor\",\"Leefstyl\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/\",\"name\":\"'In die sop: Gastehuisrevolusie' doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019 | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg\",\"datePublished\":\"2026-05-01T06:04:27+00:00\",\"description\":\"Yvonne Roux (76), die eienaar van Roekeloos doen bykans alles self \u2013 van die besprekings en sleutels aan die gaste oorhandig tot die boeke.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg\",\"width\":1574,\"height\":666,\"caption\":\"Screenshot\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"&#8216;In die sop: Gastehuisrevolusie&#8217; doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"'In die sop: Gastehuisrevolusie' doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019 | rooi rose","description":"Yvonne Roux (76), die eienaar van Roekeloos doen bykans alles self \u2013 van die besprekings en sleutels aan die gaste oorhandig tot die boeke.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"'In die sop: Gastehuisrevolusie' doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019 | rooi rose","og_description":"Yvonne Roux (76), die eienaar van Roekeloos doen bykans alles self \u2013 van die besprekings en sleutels aan die gaste oorhandig tot die boeke.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-05-01T06:04:27+00:00","og_image":[{"width":1574,"height":666,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"&#8216;In die sop: Gastehuisrevolusie&#8217; doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019","datePublished":"2026-05-01T06:04:27+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/"},"wordCount":1625,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg","keywords":["In die sop: Gastehuisrevolusie","kyknet","Janie du Plessis"],"articleSection":["Dekor","Leefstyl"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/","name":"'In die sop: Gastehuisrevolusie' doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019 | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg","datePublished":"2026-05-01T06:04:27+00:00","description":"Yvonne Roux (76), die eienaar van Roekeloos doen bykans alles self \u2013 van die besprekings en sleutels aan die gaste oorhandig tot die boeke.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/In-die-Sop-Gastehuisrevolusie-Episode-2-Roekeloos-Melkbos-2026-Kyknet-12.07.44-e1777559567992.jpg","width":1574,"height":666,"caption":"Screenshot"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/in-die-sop-gastehuisrevolusie-doen-dit-weer-dit-kos-soveel-om-gaaf-te-wees-yvonne\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"&#8216;In die sop: Gastehuisrevolusie&#8217; doen dit weer: \u2018Dit kos soveel om gaaf te wees, Yvonne!\u2019"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/164427","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=164427"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/164427\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":164454,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/164427\/revisions\/164454"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/164441"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=164427"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=164427"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=164427"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}