{"id":163430,"date":"2026-04-01T15:43:34","date_gmt":"2026-04-01T13:43:34","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=163430"},"modified":"2026-04-01T16:50:50","modified_gmt":"2026-04-01T14:50:50","slug":"sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/","title":{"rendered":"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie&#8217;: Khadija Heeger oor &#8216;Skemergrond&#8217; se Jasmine"},"content":{"rendered":"<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\" data-olk-copy-source=\"MessageBody\">Jasmine se lewe word in\u00a0<strong><i>Skemergrond<\/i><\/strong>\u00a0tot in die fondamente geskud wanneer \u2019n lank verborge geheim oor haar huwelik skielik aan die lig kom. N\u00e1 jare waarin sy geglo het haar verhouding met JP is gebou op vertroue en \u2019n gedeelde geskiedenis, ontdek sy \u2019n geheime finansi\u00eble ooreenkoms tussen hul families het \u2019n rol gespeel om hulle bymekaar te bring.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Die onthulling laat Jasmine worstel met \u2019n diep gevoel van verraad deur die mense naaste aan haar. Terwyl sy probeer om die emosionele nagevolge te verwerk en die stabiliteit van haar gesin te beskerm, moet sy ontstellende gesprekke voer en moeilike keuses maak. Sy vrees dat sy die lewe wat sy met soveel bloedsweet en toewyding opgebou het, kan verloor.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Die waarheid kom op die lappe wanneer JP se jonger broer, PJ, opdaag en meer geld eis. Hy dreig dat hy die ooreenkoms sal ontbloot indien sy eise nie nagekom word nie. In \u2019n hoek gedryf, word JP uiteindelik gedwing om te bieg, wat \u2019n emosionele kettingreaksie ontketen en verskeurdheid in die Louw-huishouding veroorsaak.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Hierdie uitdagende, emosioneel komplekse storielyn het diep introspeksie van die aktrise Khadija Heeger geverg.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">\u201cDie vraag wat mens jouself moet afvra, is: Hoe sou ek voel as dit met my gebeur het? Dis eintlik \u2019n goeie vraag om gereeld in die lewe te vra. Ek soek dikwels na ooreenkomste met my eie ervarings \u2013 dalk nie die omstandighede nie, maar \u2019n soortgelyke emosionele bron waaruit die spel kan groei.\u201d<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Volgens Khadija herskryf die verraad wat Jasmine beleef fundamenteel hoe sy na die mense naaste aan haar kyk.\u00a0<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">\u201cDit is \u2019n enorme verraad vir enigiemand. Dit ruk die fondamente waarop haar verhouding met JP gebou is. Ten spyte van hul probleme was hy nog altyd \u2019n vaste steunpilaar in haar lewe \u2013 haar skouer om op te leun, haar lewensmaat. Dit laat haar ook haar ouers se liefde, wie sy is en wat haar lewe nou beteken, bevraagteken. Maar bo alles sny die verraad deur haar ouers diep.\u201d<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-163432 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Jasmine_JP-003-500x281.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\" data-olk-copy-source=\"MessageBody\">Om Jasmine se reaksie op JP se lank bewaarde geheim te speel, moes Khadija deur verskeie komplekse emosies werk.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">\u201cHy is \u2019n pilaar vir haar. Sy vertrou hom so dat die besef haar totaal uit die veld slaan. Dit het nie net gegaan oor woede speel nie \u2013 dit was die aanvanklike skok, die ongeloof en die teleurstelling dat hy al die jare geweet het. Terselfdertyd weet sy in haar hart hy is lief vir haar. Daardie spanning het die reis baie gelaag gemaak.\u201d<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">PJ se verskyning bring aanvanklik \u2019n kontras in toon, maar laat ook die spanning oplaai.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">\u201cDit was baie interessant om teenoor Keenan Arrison te speel. Jasmine gee nie regtig om vir PJ nie \u2013 sy verdra hom omdat sy lief is vir JP. Ek en Keenan het vroeg besluit dat sommige oomblikke selfs \u2019n bietjie humoristies kan wees. Maar sodra Jasmine uitvind hoeveel geld betrokke is en hoe lank dit al aanhou, skuif alles en begin die emosionele intensiteit opbou.\u201d<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Sake word verder gekompliseer deur Lizelle (Melanie du Bois), \u2019n prokureur met \u2019n gedeelde geskiedenis met JP.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">\u201cEk wou \u2019n jonger kant van Jasmine wys \u2013 amper soos \u2019n tienerliefde wat weer opvlam. Sy probeer haar waardigheid behou, maar daar is \u2019n onderstroom in die blikke en lyftaal. Dis die eerste keer dat sy werklik voel haar verhouding met JP kan bedreig word, en daardie kwesbaarheid was belangrik om te verken.\u201d<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Khadija glo Jasmine se krag l\u00ea in haar vermo\u00eb om weer by haarself uit te kom, ten spyte van alles.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">\u201cJasmine het \u2019n sterk besef van wie sy is. Selfs wanneer sy voel sy verloor haarself, vind sy altyd weer haar pad terug. Sy verstaan wie JP is en weet hy is lief vir haar, maar sy moet steeds deur die skok werk om te besef sy het in \u2019n ander storie geleef as di\u00e9 wat ander geken het.\u201d<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Uiteindelik hoop die aktrise kykers sal iets betekenisvols vind in die diep water waardeur Jasmine gaan.<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">\u201cSommige geheime moet nooit geheime bly nie. Mense moet met mekaar praat. Jasmine is diep deernisvol en gebrekkig \u2013 soos ons almal. Dis oukei om nie perfek te wees nie.\u201d<\/span><\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Hierdie storielyn het vir Jasmine gedwing om die waarheid oor haar verlede te konfronteer en te besluit waarvoor sy bereid is om in haar toekoms te veg.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p class=\"x_x_MsoNormal\"><b><i><span lang=\"AF\">Skemergrond<\/span><\/i><\/b><b><span lang=\"AF\">\u00a0word Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&amp;kie (DStv-kanaal 145) uitgesaai en is ook beskikbaar op DStv Stream en Catch Up.<\/span><\/b><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/skok-na-skok-tref-suidooster-in-april\/\">Skok n\u00e1 skok tref <em>Suidooster<\/em> in April<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jasmine se lewe word in\u00a0Skemergrond\u00a0tot in die fondamente geskud wanneer \u2019n lank verborge geheim oor haar huwelik skielik aan die lig kom. N\u00e1 jare waarin sy geglo het haar verhouding met JP is gebou op vertroue en \u2019n gedeelde geskiedenis, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":163434,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[85786,85788],"class_list":["post-163430","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-skemergrond","tag-khadija-heeger"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie&#039;: Khadija Heeger oor &#039;Skemergrond&#039; se Jasmine | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Jasmine se lewe word in\u00a0Skemergrond\u00a0tot in die fondamente geskud wanneer \u2019n lank verborge geheim oor haar huwelik skielik aan die lig kom.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie&#039;: Khadija Heeger oor &#039;Skemergrond&#039; se Jasmine | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Jasmine se lewe word in\u00a0Skemergrond\u00a0tot in die fondamente geskud wanneer \u2019n lank verborge geheim oor haar huwelik skielik aan die lig kom.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-04-01T13:43:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-04-01T14:50:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie&#8217;: Khadija Heeger oor &#8216;Skemergrond&#8217; se Jasmine\",\"datePublished\":\"2026-04-01T13:43:34+00:00\",\"dateModified\":\"2026-04-01T14:50:50+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/\"},\"wordCount\":763,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg\",\"keywords\":[\"Skemergrond\",\"Khadija Heeger\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/\",\"name\":\"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie': Khadija Heeger oor 'Skemergrond' se Jasmine | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg\",\"datePublished\":\"2026-04-01T13:43:34+00:00\",\"dateModified\":\"2026-04-01T14:50:50+00:00\",\"description\":\"Jasmine se lewe word in\u00a0Skemergrond\u00a0tot in die fondamente geskud wanneer \u2019n lank verborge geheim oor haar huwelik skielik aan die lig kom.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1920},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie&#8217;: Khadija Heeger oor &#8216;Skemergrond&#8217; se Jasmine\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie': Khadija Heeger oor 'Skemergrond' se Jasmine | rooi rose","description":"Jasmine se lewe word in\u00a0Skemergrond\u00a0tot in die fondamente geskud wanneer \u2019n lank verborge geheim oor haar huwelik skielik aan die lig kom.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie': Khadija Heeger oor 'Skemergrond' se Jasmine | rooi rose","og_description":"Jasmine se lewe word in\u00a0Skemergrond\u00a0tot in die fondamente geskud wanneer \u2019n lank verborge geheim oor haar huwelik skielik aan die lig kom.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2026-04-01T13:43:34+00:00","article_modified_time":"2026-04-01T14:50:50+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1920,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie&#8217;: Khadija Heeger oor &#8216;Skemergrond&#8217; se Jasmine","datePublished":"2026-04-01T13:43:34+00:00","dateModified":"2026-04-01T14:50:50+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/"},"wordCount":763,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg","keywords":["Skemergrond","Khadija Heeger"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/","name":"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie': Khadija Heeger oor 'Skemergrond' se Jasmine | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg","datePublished":"2026-04-01T13:43:34+00:00","dateModified":"2026-04-01T14:50:50+00:00","description":"Jasmine se lewe word in\u00a0Skemergrond\u00a0tot in die fondamente geskud wanneer \u2019n lank verborge geheim oor haar huwelik skielik aan die lig kom.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Black-and-White-Minimalist-Modern-Simple-Countdown-Animated-Instagram-Post-1.jpg","width":1920,"height":1920},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sommige-geheime-moet-nooit-geheime-bly-nie-khadija-heeger-oor-skemergrond-se-jasmine\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"\u2018Sommige geheime moet nooit geheime bly nie&#8217;: Khadija Heeger oor &#8216;Skemergrond&#8217; se Jasmine"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/163430","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=163430"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/163430\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":163439,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/163430\/revisions\/163439"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/163434"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=163430"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=163430"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=163430"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}