{"id":159162,"date":"2025-11-07T13:58:48","date_gmt":"2025-11-07T11:58:48","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=159162"},"modified":"2025-11-07T14:07:41","modified_gmt":"2025-11-07T12:07:41","slug":"vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/","title":{"rendered":"&#8216;Vaal Riviera&#8217;-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama"},"content":{"rendered":"<p>Vir die afgelope 12 weke was kykers vasgenael aan <strong><em>Vaal Rivier<\/em>a<\/strong>, Showmax se jongste realiteitsreeks wat vier gesinne van die Vaaldriehoek volg. Week na week het die Arangies, die Snymans, die Deysels en die Swarts vir drama, komedie en ware familie-oomblikke op die kassie gesorg.<\/p>\n<p><em>Vaal Riviera<\/em> is deur POP24 vervaardig, dieselfde span wat met <em>The Mommy Club: Van Die Hoofstad\u00a0<\/em>\u2019n rekord opgestel het vir die Afrikaanse program met die meeste kykers op Showmax, en het ook vinnig \u2019n gunsteling op die stromingsdiens geword.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-159165 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Vaal_Riviera_S1_2025-5-464x600.jpg\" alt=\"\" width=\"464\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Nou keer die vier sterk, trotse Afrikaanse families terug om rekenskap van hul reis te gee, en aktrsie <strong>Cindy Swanepoel<\/strong> is die een wat die gesprek gaan lei. Sy is veral bekend vir haar rolle in <em data-start=\"968\" data-end=\"982\">Binnelanders<\/em> en die Internasionale Emmy-genomineerde <em data-start=\"1023\" data-end=\"1029\">Koek<\/em>, en vertel dat die re\u00fcnie \u201cvol verrassings, eerlike konfrontasies en onverwagte emosie\u201d gaan wees.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Voor die <em data-start=\"247\" data-end=\"261\">Vaal Riviera<\/em>-re\u00fcnie Dinsdag, 11 November op Showmax te sien is, het sy meer vertel oor haar rol as aanbieder en wat kykers kan verwag wanneer die drama langs die Vaalrivier weer ontvlam.<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-159171 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Cindy-1-400x600.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Hoekom het jy ingestem om die re\u00fcnie aan te bied?<\/strong><\/h4>\n<p>Ek wou die re\u00fcnie aanbied omdat ek regtig van realiteitsprogramme hou. Dis ook vir my &#8216;n nuwe uitdaging, en ek geniet dit altyd om iets anders te doen wat my uit my gemaksone druk. Ek het ge\u00eber gevoel toe ek gevra is om dit te doen.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Hoe het jy voorberei vir die re\u00fcnie?<\/strong><\/h4>\n<p>Sodra die geleentheid my kant toe gekom het, het ek al 12 episodes dadelik gekyk. Ek het notas gemaak oor dinge wat ek dink die algemene publiek ook sou wou weet. Jy moet objektief na alles kyk, sonder om opinies oor mense te vorm. Hulle is steeds regte mense wat hul lewens leef, so dit was vir my belangrik om nie kant te kies nie. Ek het op verskillende gesinsdinamika gefokus &#8211; die kinders, die mans, die vroue &#8211; en alles so regverdig as moontlik bekyk. Ek het ook &#8216;n vergadering met die regisseur en vervaardiger gehad om die program te bespreek en toe alles saamgevat in &#8216;n klein draaiboek om my op die dag te lei.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Wat is van die onderwerpe wat jy wou aanpak?<\/strong><\/h4>\n<p>Sjoe, daar is soveel onderwerpe om aan te pak. Ons kyk na families, verskillende ouerskapstyle, en hoe vroue met mekaar omgaan, soms in konflik, soms ondersteunend. Dan is daar die mans, wat dikwels meer ontspanne is, maar hanteer hulle werklik die probleme, of vermy hul dit eerder? Daar is soveel dinamika tussen mans en vroue waarin ek graag wou delf.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Was daar enige gesprekke of situasies waaroor jy bekommerd was?<\/strong><\/h4>\n<p>Ja, ek was beslis bekommerd oor sommige verhoudings en vriendskappe. Dinge het nie aan die einde goed gegaan nie, so ek was onseker oor hoe hulle dit sou hanteer. Sou hulle dit uitpraat of daaroor stry? Jy kon die spanning in die lug voel. Daar is ook onderwerpe oor die mans, een van hulle was byna nooit daar nie, en almal wil weet waar hy was en hoekom sy alles op haar eie moes doen. Dan is daar die vraag: wie is die &#8216;skurk&#8217; in hierdie storie? Daar is ook elemente van ontrouheid en ek is gereed om dit alles aan te raak.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Voel jy dat die program weerspie\u00ebl wat in Afrikaanse gemeenskappe gebeur?<\/strong><\/h4>\n<p>Ja, die program weerspie\u00ebl beslis wat in Afrikaanse gemeenskappe gebeur. Afrikaanse mense is nogal tradisioneel, en al doen ons almal dinge op verskillende maniere, identifiseer ons steeds sterk met mekaar.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-159164 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Vaal_Riviera_S1_2025-6-500x387.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"387\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Hoekom moet mense inskakel?<\/strong><\/h4>\n<p>Mense moet die re\u00fcnie kyk, want dit gaan baie vermaaklik wees. Elke vraag sal gevra en beantwoord word, en kykers gaan uiteindelik konteks kry vir alles wat gebeur het. Dis &#8216;n bevredigende en gepaste afsluiting vir &#8216;n wonderlike seisoen.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/afrikaanse-musiek-se-room-vereer-by-vanjaar-se-aitsa-musiektoekennings\/\">Room van Afrikaanse musiek by vanjaar se Aitsa-musiektoekennings vereer<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir die afgelope 12 weke was kykers vasgenael aan Vaal Riviera, Showmax se jongste realiteitsreeks wat vier gesinne van die Vaaldriehoek volg. Week na week het die Arangies, die Snymans, die Deysels en die Swarts vir drama, komedie en ware [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":159169,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[75219,85244,85463,97688],"class_list":["post-159162","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-cindy-swanepoel","tag-realiteitsreeks","tag-showmax","tag-vaal-riviera"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>&#039;Vaal Riviera&#039;-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"&quot;Ek was bekommerd oor sommige verhoudings en vriendskappe. Dinge het nie goed ge\u00ebindig nie, so ek was onseker oor hoe hul dit sou hanteer.&quot;\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"&#039;Vaal Riviera&#039;-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"&quot;Ek was bekommerd oor sommige verhoudings en vriendskappe. Dinge het nie goed ge\u00ebindig nie, so ek was onseker oor hoe hul dit sou hanteer.&quot;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-11-07T11:58:48+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-11-07T12:07:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Cindy-e1762513175484.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"&#8216;Vaal Riviera&#8217;-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama\",\"datePublished\":\"2025-11-07T11:58:48+00:00\",\"dateModified\":\"2025-11-07T12:07:41+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/\"},\"wordCount\":663,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/Cindy-e1762513175484.jpg\",\"keywords\":[\"cindy swanepoel\",\"realiteitsreeks\",\"showmax\",\"Vaal Riviera\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2025\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/\",\"name\":\"'Vaal Riviera'-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/Cindy-e1762513175484.jpg\",\"datePublished\":\"2025-11-07T11:58:48+00:00\",\"dateModified\":\"2025-11-07T12:07:41+00:00\",\"description\":\"\\\"Ek was bekommerd oor sommige verhoudings en vriendskappe. Dinge het nie goed ge\u00ebindig nie, so ek was onseker oor hoe hul dit sou hanteer.\\\"\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/Cindy-e1762513175484.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/Cindy-e1762513175484.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1267},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"&#8216;Vaal Riviera&#8217;-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"'Vaal Riviera'-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama | rooi rose","description":"\"Ek was bekommerd oor sommige verhoudings en vriendskappe. Dinge het nie goed ge\u00ebindig nie, so ek was onseker oor hoe hul dit sou hanteer.\"","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"'Vaal Riviera'-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama | rooi rose","og_description":"\"Ek was bekommerd oor sommige verhoudings en vriendskappe. Dinge het nie goed ge\u00ebindig nie, so ek was onseker oor hoe hul dit sou hanteer.\"","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2025-11-07T11:58:48+00:00","article_modified_time":"2025-11-07T12:07:41+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1267,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Cindy-e1762513175484.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"&#8216;Vaal Riviera&#8217;-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama","datePublished":"2025-11-07T11:58:48+00:00","dateModified":"2025-11-07T12:07:41+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/"},"wordCount":663,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Cindy-e1762513175484.jpg","keywords":["cindy swanepoel","realiteitsreeks","showmax","Vaal Riviera"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2025","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/","name":"'Vaal Riviera'-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Cindy-e1762513175484.jpg","datePublished":"2025-11-07T11:58:48+00:00","dateModified":"2025-11-07T12:07:41+00:00","description":"\"Ek was bekommerd oor sommige verhoudings en vriendskappe. Dinge het nie goed ge\u00ebindig nie, so ek was onseker oor hoe hul dit sou hanteer.\"","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Cindy-e1762513175484.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Cindy-e1762513175484.jpg","width":1920,"height":1267},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaal-riviera-reunie-cindy-swanepoel-aan-die-stuur-van-die-drama\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"&#8216;Vaal Riviera&#8217;-re\u00fcnie: Cindy Swanepoel aan die stuur van die drama"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/159162","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=159162"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/159162\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":159175,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/159162\/revisions\/159175"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/159169"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=159162"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=159162"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=159162"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}