{"id":159017,"date":"2025-11-03T15:55:59","date_gmt":"2025-11-03T13:55:59","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=159017"},"modified":"2025-11-03T15:56:25","modified_gmt":"2025-11-03T13:56:25","slug":"suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/","title":{"rendered":"\u2018Suidooster\u2019 vier &#8216;n dekade! Hier&#8217;s wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie"},"content":{"rendered":"<p>As Alistair Izobel se <strong><em>Suidooster<\/em><\/strong>-temalied weeksaande lostrek op die kassie weet almal in die land om nader te skuif want dit is <em>Suidooster<\/em>-tyd.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Tien jaar later is Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar hierdie geliefde kykNET-sepie afspeel, se inwoners ook nou deel van honderde duisende Suid-Afrikaners se vriende- en familiekring. Karakters soos Mymoena, Bridgette, Fiekie, Mrs J, Nazeem, Wade en Zo\u00eb is lank reeds huishoudelike name met wie kykers baie sterk identifiseer.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-159022 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Stormsterk-SOF25gys-loubser-11-500x310.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"310\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Op Vrydag 14 November word die 2\u00a0453ste episode van <em>Suidooster<\/em> uitgesaai en die rymkletser Early B gaan in hierdie episode verskyn. En op die dag van die sepie se 10de verjaardag (16 November) gaan talle <em>Suidooster-<\/em>sterre tydens \u2019n spesiale <em>Koortjies<\/em>-episode om 19:00 op kykNET &amp; kie saam met Elwira Standili kuier.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-2 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-2' class='gallery galleryid-159017 gallery-columns-2 gallery-size-medium'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/early-b-2-2\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/EARLY-B-2-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/early-b-3-1\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/EARLY-B-3-1-500x281.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong><em>Suidooster<\/em>\u00a0 is \u2019n sepie van talle eerstes, verskeie mylpale en goed \u00e1nders doen. Hier is \u2019n paar interessante feite oor die reeks:\u00a0<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li>Die afskop van <em>Suidooster<\/em> was die begin van groot dinge vir die TV- en filmbedryf in die Kaap. S\u00f3 het dit tot die ontstaan van Atlantic Studios gelei. Die gebou was voorheen \u2019n Makro waarna dit vir \u2019n paar jaar leeg gestaan voor dit in ateljees omskep is. Vandag is dit \u2019n w\u00eareldgehalte-ateljeekompleks waar ook talle internasionale reekse geskiet word.<\/li>\n<li><em>Suidooster<\/em>\u00a0word in\u00a0twee van die hoofateljees\u00a0verfilm. Die een ateljee is die binnekante van die karakters se huise, en in die ander is die besighede \u2013 soos die apteek, Oos Wes-koffiewinkel, die sentrum se binnehof, Nazeem se winkel en JPD.<\/li>\n<li>Talle van <em>Suidooster <\/em>se buitetonele word sedert 2024\u00a0voor \u2019n reuse-LED-skerm van Filmscape by Atlantic Studios verfilm.\u00a0Di\u00e9 skerm van 32 meter lank en ses meter hoog, is die grootste en tegnologies gevorderdste in Afrika en\u00a0<em>Suidooster\u00a0<\/em>is die enigste sepie in Suid-Afrika voor s\u00f3 skerm skiet.\u00a0Bianca (Simone Biscomb) en Siya (Gantane Kusch) se trou is juis met behulp van hierdie skerm geskiet.<\/li>\n<li><em>Suidooster <\/em>het oor die afgelope agt jaar reeds sowat R200 000 vir welsyn ingesamel en skenkings is aan organisasies soos die Rooikruis-kinderhospitaal en Tygerberg-hospitaal se borskankereenheid gemaak.<\/li>\n<li>Tydens die Covid-19-pandemie, in 2020 en 2021, het <em>Suidooster<\/em> met Suidoosterfees hande gevat om die fees by Atlantic Studios aan te bied. Daar is \u2019n massiewe permanente digitale skerm aan die voorkant van die gebou aangebring en planne is toe gemaak om dit in \u2019n inryteater te omskep. Dit was \u2019n reuse sukses.<\/li>\n<li>Sedert 2022 bied die sepie jaarliks die gewilde <em>Suidooster<\/em> <em>Stormsterk<\/em>, \u2019n musiek- en vermaakkonsert, by Artscape saam met Suidoosterfees aan. Dit word vir die vyfde keer op die fees se program vir volgende jaar ingesluit.<\/li>\n<li><em>Suidooster <\/em>het in samewerking met die SA FILM Academy en Suzuki die Filmgro-bestuurskool by Atlantic Studios in Kaapstad begin. S\u00f3 het al amper 150 jongmense in die plaaslike TV- en filmbedryf hul bestuurlisensies gekry.<\/li>\n<li>In 2019 het die <em>Suidooster Kombuis<\/em>-resepteboek die lig gesien, \u2019n viering van vermenging van kultuur, tradisie en nostalgie wat vriende en familie se lief en leed met kos saambind. Dit is deur Errieda du Toit, inhoudsvervaardiger vir kykNET-kosreekse (waaronder <em>Kokkedoor<\/em>) saamgestel.<\/li>\n<li><em>Suidooster <\/em>was die eerste Suid-Afrikaanse sepie wat \u2019n Moslem-troue vir kykers gewys het.\u00a0Dit was in 2018 toe Rhafiek Samsodien (Irshaad Ally) met Carmen (Desir\u00e9 Gardener) afgehaak het.<\/li>\n<li>\u2019n Spesiale <em>Suidooster<\/em>-tydskrif met die A-Z van <em>Suidooster<\/em> het in 2023 verskyn ter viering van die sepie se 2000ste episode.<\/li>\n<li><em>Suidooster <\/em>is een van die Afrikaanse programme met die grootste sosiale media gemeenskappe \u2013 436 000 volgelinge op Facebook en 110 000 volgelinge op Instagram.<\/li>\n<li>Talle opspraakwekkende storielyne, wat <strong>koerantplakkate<\/strong> gehaal het: Die poligamie-storielyn met AB (Cedwyn Joel) en Farah (Lee-Ann van Rooi). Dit was op 7 Oktober 2020 toe AB vir Farah Adjerahn as sy tweede vrou gevat het; <strong>Tydskrif-voorblaaie<\/strong> \u2013 Bridgette (Denise Newman) se \u201cBen Ten\u201d, oftewel Donovan vertolk deur Marvin-Lee Beukes;<strong> Radio-gesprekke<\/strong> \u2013 soos die skielike dood van AB (Cedwyn Joel) nadat hy in die teenwoordigheid van sy vrou, Mymoena (Jill Levenberg) gesterf het nadat hy deur per ongeluk deur \u2019n sluipmoordenaar geskiet is. Die eintlike teiken was Dirk (Evang Hengst); TV-nuus \u2013 die bose Orpa Blignaut-storielyn (Marissa Drummond) wat saam met haar man, James (Dries Botha) onder die vrome vaandel geld uit Ruiterbosch se kerkmense gepers het.<\/li>\n<\/ul>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-159023 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Suidooster-Filmscape-skerm-500x281.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><em>Suidooster word weeksdae om 18:00 op kykNET, DSTv-kanaal 144, en om 18:30 op kykNET &amp; Kie, DSTv-kanaal 145, uitgesaai. Dit is ook beskikbaar op DStv Stream en Showmax.<\/em><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/elmarie-berry-se-appel-en-amarulatert-spesiaal-geskep-vir-appels-en-tee\/\">Elmarie Berry se Appel-en-Amarulatert, spesiaal geskep vir <em>Appels en tee<\/em><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As Alistair Izobel se Suidooster-temalied weeksaande lostrek op die kassie weet almal in die land om nader te skuif want dit is Suidooster-tyd. &nbsp; Tien jaar later is Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar hierdie geliefde kykNET-sepie afspeel, se inwoners [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":159024,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[166,4309],"class_list":["post-159017","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-kyknet","tag-suidooster"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>\u2018Suidooster\u2019 vier &#039;n dekade! Hier&#039;s wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Suidooster\u00a0 is \u2019n sepie van talle eerstes, verskeie mylpale en goed \u00e1nders doen. Hier is \u2019n paar interessante feite oor die reeks.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u2018Suidooster\u2019 vier &#039;n dekade! Hier&#039;s wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Suidooster\u00a0 is \u2019n sepie van talle eerstes, verskeie mylpale en goed \u00e1nders doen. Hier is \u2019n paar interessante feite oor die reeks.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-11-03T13:55:59+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-11-03T13:56:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Suidooster-2025.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1080\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"\u2018Suidooster\u2019 vier &#8216;n dekade! Hier&#8217;s wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie\",\"datePublished\":\"2025-11-03T13:55:59+00:00\",\"dateModified\":\"2025-11-03T13:56:25+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/\"},\"wordCount\":735,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/Suidooster-2025.jpg\",\"keywords\":[\"kyknet\",\"suidooster\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2025\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/\",\"name\":\"\u2018Suidooster\u2019 vier 'n dekade! Hier's wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/Suidooster-2025.jpg\",\"datePublished\":\"2025-11-03T13:55:59+00:00\",\"dateModified\":\"2025-11-03T13:56:25+00:00\",\"description\":\"Suidooster\u00a0 is \u2019n sepie van talle eerstes, verskeie mylpale en goed \u00e1nders doen. Hier is \u2019n paar interessante feite oor die reeks.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/Suidooster-2025.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/11\\\/Suidooster-2025.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1080},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"\u2018Suidooster\u2019 vier &#8216;n dekade! Hier&#8217;s wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u2018Suidooster\u2019 vier 'n dekade! Hier's wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie | rooi rose","description":"Suidooster\u00a0 is \u2019n sepie van talle eerstes, verskeie mylpale en goed \u00e1nders doen. Hier is \u2019n paar interessante feite oor die reeks.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"\u2018Suidooster\u2019 vier 'n dekade! Hier's wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie | rooi rose","og_description":"Suidooster\u00a0 is \u2019n sepie van talle eerstes, verskeie mylpale en goed \u00e1nders doen. Hier is \u2019n paar interessante feite oor die reeks.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2025-11-03T13:55:59+00:00","article_modified_time":"2025-11-03T13:56:25+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1080,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Suidooster-2025.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"\u2018Suidooster\u2019 vier &#8216;n dekade! Hier&#8217;s wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie","datePublished":"2025-11-03T13:55:59+00:00","dateModified":"2025-11-03T13:56:25+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/"},"wordCount":735,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Suidooster-2025.jpg","keywords":["kyknet","suidooster"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2025","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/","name":"\u2018Suidooster\u2019 vier 'n dekade! Hier's wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Suidooster-2025.jpg","datePublished":"2025-11-03T13:55:59+00:00","dateModified":"2025-11-03T13:56:25+00:00","description":"Suidooster\u00a0 is \u2019n sepie van talle eerstes, verskeie mylpale en goed \u00e1nders doen. Hier is \u2019n paar interessante feite oor die reeks.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Suidooster-2025.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Suidooster-2025.jpg","width":1920,"height":1080},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/suidooster-vier-n-dekade-hiers-wat-jy-dalk-nie-van-die-mylpaal-sepie-geweet-het-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"\u2018Suidooster\u2019 vier &#8216;n dekade! Hier&#8217;s wat jy dalk nie van di\u00e9 mylpaal-sepie geweet het nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/159017","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=159017"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/159017\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":159025,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/159017\/revisions\/159025"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/159024"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=159017"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=159017"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=159017"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}