{"id":153304,"date":"2025-05-28T16:34:15","date_gmt":"2025-05-28T14:34:15","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=153304"},"modified":"2025-05-28T16:34:15","modified_gmt":"2025-05-28T14:34:15","slug":"op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/","title":{"rendered":"&#8216;Op Skou&#8217;: Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet"},"content":{"rendered":"<p>In vandeesweek se episode van kykNET se unieke werklikheidsreeks oor buitengewone kompetisies, word daar gekyk mense wat hul liggame soos gebeitelde marmerbeelde laat lyk \u2013 elke spier, elke ledemaat. Dis bloedsweet, maar vir die manne en vroue wat liggaamsbou beoefen, is dit elke druppel werd . . .<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153309 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-03-28-at-144647-500x312.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"312\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Die liggaamsbou-atlete<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die liggaambouers wat in hierdie episode van nader bekyk is, het almal ingeskryf vir 2024 se Gauteng-Noord-streeksuitdunne as deel van die Internasionale fiksheids- en liggaamsboufederasie-kompetisie (IFBB).<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Enrique Steffen<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Die 22-jarige blondekop is in die verkoopsbedryf, maar sy passie is eintlik liggaamsbou. Om in te skryf, moet hy eers vir sy afrigter foto\u2019s stuur: \u2019n Kwartdraai links, kwartdraai regs, agterkant en voorkant. En die terugvoer is positief. In hierdie stadium glo Enrique voorkomsgewys is hy beslis bo-aan die punteleer. Hy is deur sy pa, ook \u2019n liggaamsbouer, ge\u00efnspireer om hierdie dissipline te beoefen.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Karlien Naud\u00e9<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>\u201cWys \u2019n bietjie boude,\u201d vertel sy hoe daar op die beoordelaars se instruksies reageer moet word. Daarna word daar grasieus na die verskillende liggaamsposisies oorgegaan. En belangrik: glimlag! Haar pad met liggaamsbou het begin toe sy by \u2019n groep aangesluit het wat liggaamtransformasie wou doen. Drie maande later is haar spiere raakgesien en is die proses van liggaamsbou aan haar verduidelik. Dit sou sewe maande neem om haar spiere te vervorm en op te bou tot waar sy haarself as liggaamsbou-atleet gevestig het.<\/p>\n<p>Karlien se lewenspad het met baie kronkels geloop. Op 9 April 2022, direk na \u2019n liggaamsboukompetisie, was die voertuig waarin sy gery het in \u2019n botsing met \u2019n bakkie en \u2019n vragmotor betrokke. Met haar motor afgeskryf, moes sy staatmaak op \u2019n taxi. Toe die bestuurder besluit hy gaan nie gehoor gee aan \u2019n rooi lig nie, het Karlien, wat agterin sonder \u2019n veiligheidsgordel gesit het, later op die sypaadjie wakker geword \u2013 met gebreekte bene en \u2019n ellelange snywond aan die kant van haar gesig. Sy noem dat as dit nie vir die spiere in haar nek en rug was nie, haar nek waarskynlik sou gebreek het. Frustrerende tye het gevolg met haar in \u2019n rolstoel tydens die herstelproses.<\/p>\n<p>Sibusiso Kotelo, haar afrigter, is \u2019n IFBB-pro en aanlyn-afrigter. Hy raak emosioneel as hy dink aan die pad wat hy die voorafgaande 18 maande saam met haar gestap het. \u201cHaar liggaam was fisies gebreek, maar nie haar gees nie,\u201d s\u00ea Sibusiso.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Adr\u00e9 M\u00fcller<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Die inhoudskepper het ongeveer 18 maande voor die kompetisie skouer aan die wiel begin sit. Maar, erken sy, die groot ding vir haar was om wyn op te gee. \u201cWant ek hou van wyn. Ek sal al hierdie doen, maar hoe gaan ek funksioneer sonder my wyn?\u201d<\/p>\n<p>En dan ook wyse raad: \u201cJy moet ryk trou as jy hierdie sport wil doen want dit is r\u00earig nie goedkoop nie.\u201d Van die uitgawes wat aangegaan moet word, is vir juwele, naels, hare, baaikostuums of bikini\u2019s en rokke. Sy s\u00ea dit kan jou tot R16 000 uit die sak jaag. Ja, lag sy, selfs haar trourok was goedkoper . . .<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Quentin Labuschagne<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Die twintigjarige met sy funky wegl\u00ea-snor het eers \u2019n jaar voor die kompetisie begin met liggaamsbou. Sy oupa het vir hom 15-kg gewigte gegee, maar hy was nie seker wat om daarmee te doen nie. Dit was sy pa, Quentin snr, wat hom aangemoedig het om meer \u201cin die ding in te kom\u201d.<\/p>\n<p>Op skool het hy al besluit hy wil sy liggaam bou wanneer hy klaar is met skool. Maar dit verg baie dissipline. Dis vroeg uit die vere (04:40) en net na vyf soggens is hy by die gimnasium. Dan volg 50 minute se kardio-oefeninge waartydens 600 kalorie\u00eb verbrand word. Daarna gaan hy aan met sy dag-tot-dag-dinge net om sesuur saans weer by die gimnasium in te klok. Hy oefen sy bors, skouers of bene vir twee uur lank en daarna volg \u2019n sauna vir 20 minute. Ses dae elke week.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>In die aanloop tot die streekskompetisie<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Adr\u00e9 se ma, Estelle, s\u00ea sy is die sterretjie wat sy ontvang het, \u2019n sterretjie wat net al hoe helderder in haar lewe skyn. Adr\u00e9 se pa is tydens Covid-19 oorlede en haar ma se gesondeid is nie na wense nie. Nou bly haar ma by haar en manlief Brett.<\/p>\n<p>Estelle glo Adr\u00e9 het die liggaamsbou nodig gehad na haar pa gesterf het. Adr\u00e9 onthou hoe haar ouers haar altyd ondersteun het, ook elke Eisteddfod waaraan sy deelgeneem het. Maar dis nog \u2019n groot seer in haar lewe want sy mis tot vandag toe haar pa se gesig in die gehoor.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Quentin vertel dat sy eerste jaar op universiteit hom byna in \u2019n donker diepte laat beland het, want hy kon nie meer hardloop en sport beoefen soos wat hy gewoond aan was nie. Daar was net nie tyd nie. Hy het selfs sy spiere begin verloor wat hy nog in matriek gehad het. Hy glo dat liggaamsbou hom uit daardie donker gat gered het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Op sy beurt is Enrique besig om sy klere vir die kompetisie reg te kry. Hy verduidelik aan sy meisie, Monique Weston, dat deelnemers se kortbroeke \u00f3f net bo \u00f3f net onder die knie mag wees. En dit mag ook nie te styf pas nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Met die kompetisie ophande is die atlete besig om seker te maak alles is 100%. Die vroue se grimering word uitsorteer en Quentin se lyf word met \u2019n sonbruinmiddel gespuit, \u2019n tegniek wat deur liggaamsbouers gebruik word om die spiere meer gedefineerd en gedetailleerd te vertoon. Dis sy eerste kompetisie en hy\u2019s baie opgewonde daaroor. Wel, eintlik meer opgewonde oor wat hy na afloop van die kompetisie kan eet!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Irma Botha, Gauteng-Noord voorsitter en provinsiale sekretaresse, vertel dat 49 atlete ingeskryf het vir die kompetisie. Dit is saam met die \u201ccross-overs\u201d waar atlete tussen verskeie afdelings kan beweeg, verduidelik sy. Sy maak dit duidelik dat die kompetisie nie net oor liggaamsbou handel nie, maar dat fiksheid ook \u2019n belangrike aspek is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Janus Swanepoel, eienaar van Capitol Fitness Hub, is die ou wat as agent en afrigter vir Enrique en Quentin optree. Hy noem ook dat dit reeds Enrique se derde deelname aan die kompetisie is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153308 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-03-28-at-144613-500x312.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"312\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Uitslae<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Karlien het nie die sukses behaal waarop sy gehoop het nie en sy word nie gekies om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel te neem nie. Maar sy glo alles werk uit soos dit moet. Haar reis is vir haar eintlik net \u201cit\u2019s you against you\u201d en sy vier haar vordering tussen al die terugslae deur.<\/p>\n<p>Adr\u00e9 is oorstelpt met haar tweede plek \u2013 verstommende resultate vir iemand wat \u2019n jaar gelede met liggaamsbou begin het. Sy het reeds as kind haar Springbokkleure verwerf, en nou droom sy as grootmens om daai groen Protea-baadjie aan te trek . . .<\/p>\n<p>Enrique is teleurgesteld toe hy tweede kom want hy was vas oortuig dat hy op sy beste lyk en voel. Maar, belowe hy, foute sal uitsorteer word en die toekoms wink nog blink. Hy word gekies vir Gauteng-Noord se span.<\/p>\n<p>Quentin kon nie bre\u00ebr geglimlag het nie. Hy is as wenner in die mans se fisieke voorkoms-kategorie aangewys en hy is verskriklik opgewonde om voort te gaan met liggaamsbou. Ook hy word vir Gauteng-Noord se span gekies.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153311 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-03-28-at-142005-500x312.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"312\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Kort voor die SA-kampioenskap<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dis \u2019n senuweeagtige Enrique wat, met sy hoop op \u2019n posisie onder die top-5, by sy afrigter gaan inloer. Janus is byderhand met raad en terugvoer. Hy maak dit duidelik dat jy geen spanning in jou lewe moet h\u00ea as jy \u2019n sukses van liggaamsbou wil bereik nie.<\/p>\n<p>\u201cAlles wat in jou kop aangaan, het \u2019n effek op jou liggaam,\u201d s\u00ea Janus.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>IFBB-afrigter Terence Toet gee hom ook terugvoer oor sy posering op die verhoog. Daar moet werk van gemaak word. En Janus stem saam. Hulle voel hy het meer \u201ciets\u201d gehad wat werk tydens die vorige kompetisie.<\/p>\n<p>\u201cHulle het ges\u00ea ek is te windg*t, so ek dit \u2019n bietjie afgeskaal. Maar dit lyk my ek het dit te veel afgeskaal,\u201d is Enrique se reaksie daarop.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Adr\u00e9 is by die poseerklas en haar afrigter, Franc\u00e9 Price, is baie be\u00efndruk met die vlak waarop sy poseer. Sy neem deel aan die \u201cFit Model\u201d- en \u201cBeach Bikini\u201d-kategorie\u00eb. Die strandbikini-kategorie word net in Suid-Afrika beoordeel. Op die rusbank langs Brett maak sy dit duidelik dat haar huwelik haar eerste prioriteit is en dat dit juis dit is wat haar dryf om \u2019n sukses van hierdie dissipline te maak.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Quentin moet bietjie werk aan sy posering en dis Marlene Koekemoer, IFBB Physique Pro, wat hom daarmee gaan help. Janus glo hy moet \u2019n jaar af vat van alles en net op die ontwikkeling van sy liggaam fokus.Sy meisie, Anika Smith, is nie bietjie trots op hom nie. Wat sy veral van hom waardeer, is hoe hy sy kop op \u2019n ding sit en dit bereik.<\/p>\n<p>Morn\u00e9 Hugo, liggaamstransformasie-spesialis, het ook vir Quentin onder hande geneem en hy is net so trots op sy student. Hy noem ook dat Quentin se ingesteldheid hom by verre onderskei van die ander atlete wat deur hom afgerig word.<\/p>\n<p>\u201cJy\u2019s net van \u2018get the job done\u2019 en die resultate spreek vanself,\u201d loof Morn\u00e9 hom.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-2 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-2' class='gallery galleryid-153304 gallery-columns-2 gallery-size-medium'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/screenshot-2025-03-28-at-141935\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"312\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-03-28-at-141935-500x312.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/screenshot-2025-03-28-at-144353\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"500\" height=\"312\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-03-28-at-144353-500x312.jpg\" class=\"attachment-medium size-medium\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>SA-kampioenskaptyd<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cMy seun, ek dink jy\u2019s die frisste van hulle almal. Ek dink jy kan die ding doen,\u201d kom dit van Quentin se trotse pa, Quentin snr., toe hy al die ander gespierdes by die kampioenskap gewaar.<\/p>\n<p>\u201cDaar\u2019s nie meer gedagtes nie, dis net hormone,\u201d erken Quintin.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Enrique se voorbereiding is om te fokus op al die stappe wat hy moet volg \u2013 wanneer die spiere gebult moet word en wanneer dit sy rug of maag se beurt is. . .<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Op sy beurt stel Brett vir Adr\u00e9 gerus dat hy haar nog steeds sal liefh\u00ea, selfs al werk dinge nie uit soos waarop sy haar hoop vestig nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153313 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-03-28-at-142047-1-500x312.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"312\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dit was \u2019n waardevolle ervaring vir die vier liggaamsbou-atlete wat in hierdie episode van naderby leer ken is. Net een van die vier liggaamsbou-atlete het \u2019n week na afloop van die kampioenskappe \u2019n telefoonoproep gekry . . .<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><em>Op Skou<\/em> wys Woensdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144 en DStv Stream). Episodes sal n\u00e1 uitsending ook op Catch Up beskikbaar wees.<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In vandeesweek se episode van kykNET se unieke werklikheidsreeks oor buitengewone kompetisies, word daar gekyk mense wat hul liggame soos gebeitelde marmerbeelde laat lyk \u2013 elke spier, elke ledemaat. Dis bloedsweet, maar vir die manne en vroue wat liggaamsbou beoefen, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":153314,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[677,662,1],"tags":[166,74780,86249,86349],"class_list":["post-153304","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-inspirasie","category-jou-lewe","category-funksie-artikels","tag-kyknet","tag-werklikheidsreeks","tag-op-skou","tag-liggaamsbou"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>&#039;Op Skou&#039;: Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"\u201cJy moet ryk trou as jy hierdie sport wil doen want dit is r\u00earig nie goedkoop nie.&quot;\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"&#039;Op Skou&#039;: Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cJy moet ryk trou as jy hierdie sport wil doen want dit is r\u00earig nie goedkoop nie.&quot;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-05-28T14:34:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1440\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1440\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"&#8216;Op Skou&#8217;: Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet\",\"datePublished\":\"2025-05-28T14:34:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/\"},\"wordCount\":1713,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg\",\"keywords\":[\"kyknet\",\"werklikheidsreeks\",\"op skou\",\"liggaamsbou\"],\"articleSection\":[\"Inspirasie\",\"Jou lewe\",\"Funksie artikels\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2025\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/\",\"name\":\"'Op Skou': Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg\",\"datePublished\":\"2025-05-28T14:34:15+00:00\",\"description\":\"\u201cJy moet ryk trou as jy hierdie sport wil doen want dit is r\u00earig nie goedkoop nie.\\\"\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg\",\"width\":1440,\"height\":1440},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"&#8216;Op Skou&#8217;: Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"'Op Skou': Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet | rooi rose","description":"\u201cJy moet ryk trou as jy hierdie sport wil doen want dit is r\u00earig nie goedkoop nie.\"","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"'Op Skou': Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet | rooi rose","og_description":"\u201cJy moet ryk trou as jy hierdie sport wil doen want dit is r\u00earig nie goedkoop nie.\"","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2025-05-28T14:34:15+00:00","og_image":[{"width":1440,"height":1440,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"&#8216;Op Skou&#8217;: Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet","datePublished":"2025-05-28T14:34:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/"},"wordCount":1713,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg","keywords":["kyknet","werklikheidsreeks","op skou","liggaamsbou"],"articleSection":["Inspirasie","Jou lewe","Funksie artikels"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2025","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/","name":"'Op Skou': Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg","datePublished":"2025-05-28T14:34:15+00:00","description":"\u201cJy moet ryk trou as jy hierdie sport wil doen want dit is r\u00earig nie goedkoop nie.\"","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/500571128_18507066154028475_2118067265119085092_n.jpg","width":1440,"height":1440},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-wat-jy-van-die-fassinerende-wereld-van-liggaamsbou-moet-weet\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"&#8216;Op Skou&#8217;: Wat jy van die fassinerende w\u00eareld van liggaamsbou moet weet"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/153304","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=153304"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/153304\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/153314"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=153304"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=153304"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=153304"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}