{"id":153025,"date":"2025-05-14T21:06:36","date_gmt":"2025-05-14T19:06:36","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=153025"},"modified":"2025-05-14T21:06:36","modified_gmt":"2025-05-14T19:06:36","slug":"op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/","title":{"rendered":"&#8216;Op Skou&#8217;: 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte"},"content":{"rendered":"<p><span data-contrast=\"auto\">Verlede week, in die eerste episode van kykNET se nuwe unieke werklikheidsreeks, is daar na die fassinerende w\u00eareld van vlugvoetige vierpotige vriende gekyk. Vandeesweek is dit die gevleueldes se beurt . . . duiwe.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">Het jy geweet?<\/span><\/b><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><span data-contrast=\"auto\">Eeue gelede was duiwe \u2019n simbool van status en rykdom onder die adellikes. En tydens beide W\u00eareldoorlo\u00eb is duisende duiwe ingespan as boodskappers tussen die gewapende magte.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<li data-leveltext=\"\uf0b7\" data-font=\"Symbol\" data-listid=\"4\" data-list-defn-props=\"{&quot;335552541&quot;:1,&quot;335559685&quot;:720,&quot;335559991&quot;:360,&quot;469769226&quot;:&quot;Symbol&quot;,&quot;469769242&quot;:[8226],&quot;469777803&quot;:&quot;left&quot;,&quot;469777804&quot;:&quot;\uf0b7&quot;,&quot;469777815&quot;:&quot;hybridMultilevel&quot;}\" aria-setsize=\"-1\" data-aria-posinset=\"2\" data-aria-level=\"1\"><span data-contrast=\"auto\">Duiwesport het in die 1800s in Belgi\u00eb ontstaan en tot vandag toe bly dit \u2019n gewilde sport w\u00eareldwyd.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<li data-leveltext=\"\uf0b7\" data-font=\"Symbol\" data-listid=\"4\" data-list-defn-props=\"{&quot;335552541&quot;:1,&quot;335559685&quot;:720,&quot;335559991&quot;:360,&quot;469769226&quot;:&quot;Symbol&quot;,&quot;469769242&quot;:[8226],&quot;469777803&quot;:&quot;left&quot;,&quot;469777804&quot;:&quot;\uf0b7&quot;,&quot;469777815&quot;:&quot;hybridMultilevel&quot;}\" aria-setsize=\"-1\" data-aria-posinset=\"2\" data-aria-level=\"1\"><span data-contrast=\"auto\">Die duurste duif wat tot nou toe verkoop is, is New Kim, \u2019n Belgiese wedrenduif wat in November 2020 vir ongeveer $1,8 miljoen (sowat R32,8 miljoen) aan \u2019n anonieme Chinese wedvlug-entoesias verkoop is.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153031 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-05-13-at-105238-500x277.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"277\" \/><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">1. Die grootste kompetisie ter w\u00eareld<\/span><\/b><\/h4>\n<p><span data-contrast=\"auto\">By AfrikaPro word die geveerdes gering, ingeklok en gehok. In hierdie stadium is dit waarskynlik die grootste duiwe-wedvlugkompetisie van sy soort w\u00eareldwyd. Mede-duiweboere vanuit alle uithoeke stuur ook hul duiwe hierheen om daaraan deel te neem.\u00a0\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153032 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1-500x276.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"276\" \/><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">2. Duiweboere<\/span><\/b><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><b><span data-contrast=\"auto\">Pa en seun<\/span><\/b><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Johan King vlieg al duiwe vir 52 jaar. En sy seun, Mark, volg in sy voetspore. Hy neem sedert 1984 deel aan duiwewedvlugte. Vir Johan is dit baie spesiaal dat hulle twee dit saam kan doen, een van die min sportsoorte waar dit kan gebeur.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Vir Mark is die wen-aspek baie belangrik terwyl Johan dit bloot net wil geniet. Vir hom gaan dit nie oor die geld wat gewen kan word nie. Hy wys hoe een seisoen hom destyds R80 gekos het om deel te neem, maar hy het net R83,18 gewen . . .<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">En dan was daar sy beste duif wat hom vir \u2019n tyd lank \u201cverruil\u201d het vir \u2019n lewe op die skool se dak met \u2019n \u201ccommon\u201d duif. Sy het teruggekeer om weer te vlieg. Tot waar \u2019n kat oor die muur gespring het en haar doodgebyt het.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">\u201cJa, elke sport het sy beserings,\u201d erken Johan.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<ul>\n<li><b><span data-contrast=\"auto\">Banie Deetlefs<\/span><\/b><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Banie het grootgeword met duiwe. Hy glo sy liefde vir duiwe het gekom omdat sy pa baie rondgetrek het toe Banie nog in die laerskool was. Dit was nie maklik om gou vriende te maak nie, maar die duiwe was altyd daar . . .<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">In 2023 het hy en sy spanmaat en swaer, John du Preez, die Swart Baadjie-kompetisie gewen. En die hoop beskaam nie vir nog \u2019n baadjie of twee nie.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<ul>\n<li><b><span data-contrast=\"auto\">John du Preez<\/span><\/b><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span data-contrast=\"auto\">John en Banie, vlieg nou al meer as 30 jaar saam duiwe. John is met Banie se suster, Petro, getroud. Hy het daarmee begin toe hy 14 jaar oud was \u2013 op die dag toe sy jongste broer gesterf het. Hy het na John gekom en gevra of hy die duiwe wil h\u00ea. John het ingestem, en later daardie dag is sy broer en vriende in \u2019n motorongeluk oorlede.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">Hy glo sy broer sou vandag trots op hom gewees het oor alles wat hy met die duiwe verrig het.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">In 2014 het John \u2019n virus opgedoen wat op die ou einde hom in \u2019n rolstoel laat beland het. Tydens sy tyd in intensiewesorg wou hy net huis toe gaan en Petro het saam by die dokters gepleit om hom te laat gaan. Tuis het sy hom in die sitkamer tuisgemaak waar hy die hele tyd die duiwehok kon sien.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">\u201cEn toe word ek gesond. Dalk as ek onder die kluite l\u00ea, sal ek ophou met duiwe.\u201d<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_153034\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-153034\" class=\"size-medium wp-image-153034\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/JohnDuPreez-BanieDeetlefs-500x276.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"276\" \/><p id=\"caption-attachment-153034\" class=\"wp-caption-text\">John Du Preez en Banie Deetlefs<\/p><\/div>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<ul>\n<li><b><span data-contrast=\"auto\">Jan Malan<\/span><\/b><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Hy beskryf homself as \u2019n angstige duiweboer vandat hy \u2019n klein mannetjie was. Maar hy is ook \u2019n kenner van die geskiedenis rondom duiwe. Hy vertel dat selfs nog voor die twee W\u00eareldoorlo\u00eb is duiwe reeds ingespan om boodskappe tussen kastele te stuur.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\"> \u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">Selfs die Suid-Afrikaanse Weermag het van duiwe gebruik gemaak om boodskappe te stuur. Jan noem dat tot vandag toe van die sein-eenhede se skouerflitse nog steeds duiwe op het.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<ul>\n<li><b><span data-contrast=\"auto\">Ria Botha<\/span><\/b><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Ria is die enigste vroue-lid van die klub. Dit was eintlik haar oorlede man se passie wat hy van 2003 gehad het. Sy s\u00ea sy wou nooit eers help om die hokke skoon te maak nie. Maar toe die eerste drie duifies in die hok geland het, kon sy nie langer haar afstand hou nie. En vandag gaan sy steeds voort daarmee.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<ul>\n<li><b><span data-contrast=\"auto\">Louis Botha<\/span><\/b><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Hy vertel met sy aankoms in die streek, het hy maar duiwehokke gebou soos wat hy gedink het dit moet wees. Dit sou vier jaar neem voordat hy aan wedvlugte begin deelneem het. En verlede jaar het hy groot gewen: R525\u202f000!\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">Hy glo hy sal wel eendag vir AfrikaPro inskryf, maar in hierdie stadium is die inskryfgeld nog te hoog om te oorweeg.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<ul>\n<li><b><span data-contrast=\"auto\">Joe Gomez<\/span><\/b><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Joe, onder die ander deelnemers bekend as die <\/span><i><span data-contrast=\"auto\">Pigeon Whisperer, <\/span><\/i><span data-contrast=\"auto\">het \u2019n baie goeie verhouding met sy duiwe en praat gereeld met hulle. Sy vrou s\u00ea sy wens hy wil so met haar praat, maar hy lag en s\u00ea anders as die geval met sy duiwe, verstaan sy vrou hom nie.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<ul>\n<li><b><span data-contrast=\"auto\">Gys Louw<\/span><\/b><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Hy is Johan en Mark King se vennoot. Sy liefde vir duiwe het reeds as tienjarige posgevat. Hy het tot sy grootste verbasing AfrikaPro die eerste jaar gewen. Hy was iewers in Alberton toe hy op sy selfoon sien hulle het gewen. Hy s\u00ea hy\u2019t toe uit blydskap sommer net daar op die gras rondgerol. Nou is dit vir hom en sy gesin \u2019n familie-sport.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">3. Pigeon Palace<\/span><\/b><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Mark en Gys Louw het saam die Pigeon Palace begin: eksotiese broeihokke waar duiwe onder andere vir wedvlugte gebroei word. Daar is nou 50 broeipare wat oor jare saamgestel is, bestaande uit duiwe wat vanuit Europa ingevoer is.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">Hulle voer ook baie duiwe in vanuit Belgi\u00eb, die bakermat van duiwewedvlugte.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">4. Duif-veilings<\/span><\/b><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Mark verduidelik dat dit baba-duifies is wat op die veiling te koop aangebied word. Hulle is die generasie wat volgende jaar aan die wedvlugte gaan deelneem. Die opbrengs van die veiling word gedeeltelik aan die klub oorbetaal en die res as prysgeld aangebied.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Iemand wat baie gelukkig was om te sien hoe goed die veiling verloop het, is Ian Smith, op 77 jaar oud is hy die oudste lid van die klub.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">5. Voorbereiding vir \u2019n wedvlug<\/span><\/b><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">\u2019n Ingevoerde saadmengsel van oorsee gemeng met 20% mielies is op die spyskaart vir die gevleuelde atlete vir die wedvlug wat voorl\u00ea.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Theuns van der Westhuizen, die hokafrigter, vertel met die uitbroei van die babatjies vind daar spesiale versorging plaas en hulle spesiale dieet word ook gemonitor. Hulle word gespeen tussen 28-32 dae.\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">Daarna spandeer hulle twee tot drie weke in die hok en buite voordat hulle in die lug kom. Na sowat drie maande vlieg hulle oefenvlugte, hoe om huis toe te gaan en hulle word ook gewoond gemaak aan die wedvlugmandjies.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153030 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-03-28-at-143404-500x280.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">6. Hoe werk die wedvlug?<\/span><\/b><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die duiwe, nou gewoond aan hul wedvlugmandjies, word gewoonlik met \u2019n groot trok na die loslatingspunt vervoer. Op die tydsein word al die mandjies gelyk oopgemaak. Terloops, daar word gemiddeld 8\u202f000 duiwe per wedvlug vrygelaat.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Sowel die loslaat- as aankomsko\u00f6rdinate, akkuraat tot en met \u2019n meter waar die duiwe se eie hokke is, is bekend aan die deelnemers en die aankomstyd by hul hokke is tot die sekonde akkuraat. Die duif wat wen, is die een wat die meeste meter per minuut afgel\u00ea het.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">Die duiwe word toegerus met \u2019n elektroniese ringetjie en by die deur van hul hokke is daar \u2019n elektroniese inklok-horlosie wat hulle aankoms registreer.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153033 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-05-13-at-105802-500x272.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"272\" \/><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">7. One Loft<\/span><\/b><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Waar klein duifies grootword, is waar hulle huis is, verduidelik Mark. Hy verwys na hulle \u201cingeboude GPS\u201d wat hulle van kleinsaf leer om te ori\u00ebnteer.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">By \u2019n One Loft , soos by AfrikaPro, werk dit anders. Babaduifies word op 4-6 weke oud hiernatoe gestuur. Dit word hulle nuwe huis en dis van hier waar hulle aan wedvlugte sal deelneem.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die inskrywingsfooie om aan AfrikaPro deel te neem, is astronomies. Mark noem dat dit $15\u202f000 (volgens huidige rentekoers: R274 000) is om in te skryf. Dit sluit natuurlik nie kos, medisyne en die babas by One Loft in nie.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153029 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-03-28-at-142800-500x280.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">8. AfrikaPro<\/span><\/b><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Tydens die 2024-kompetisie wat by Sun City ge\u00ebindig het, is daar 1\u202f700 duiwe vrygelaat.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Ruan Louw, loftbestuurder van AfrikaPro verduidelik tussendeur die voorbereiding vir die wedvlug dat hy duiwe kan uitken sonder moeite, selfs al is hy geblinddoek. Hy persoonlik gaan elke duif deur om seker te maak hulle kan die wedvlug hanteer.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">Volgens hom is daar in die vorige jaar ongeveer $1,2 miljoen (volgens huidige rentekoers: R21,9 miljoen) uitbetaal aan die wedvlug.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">\u201cJa, dis vir \u2019n paar rand waarvoor die ouens vlieg,\u201d s\u00ea Ruan. Vir hom gaan dit nie oor wie wen nie, maar dat al die duiwe veilig huiswaarts keer.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Hendrik von Wielligh, wedvlugdirekteur van AfrikaPro, oftewel \u201cdie meesterbrein\u201d agter AfrikaPro, raak baie emosioneel as hy dink oor wat al die afgelope paar jaar met die kompetisie bereik is.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">By verlede jaar se AfrikaPro was daar deelnemers van Belgi\u00eb, Bulgarye, Duitsland, Nederland en Amerika . . . om maar net \u2019n paar te noem.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><span data-contrast=\"auto\">Die finale wedvlug vir 2024 het by Edenburg (naby Bloemfontein) vleuels gekry. Die vraag is net: Wie het daai 601 km die vinnigste afgel\u00ea en wie se hart het gebreek?<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-153028 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-03-28-at-14.35.33-500x280.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<h4><b><span data-contrast=\"auto\">9. Daai baadjies<\/span><\/b><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<ul>\n<li><span data-contrast=\"auto\">Die Groen Baadjie-prys is vir die <\/span><i><span data-contrast=\"auto\">sprinter<\/span><\/i><span data-contrast=\"auto\">-duif. Dis die korter wedvlugte, soos vir naellopers in atletiek, waar die duiwe baie vinniger vlieg. Die duif wat na vyf aaneenlopende wedvlugte voorloop, is die wenner van hierdie baadjie.<\/span><\/li>\n<li>Die Bruin Baadjie-prys is vir uithou-wedvlugte \u2013 vir die duif met die beste uithouvermo\u00eb oor die langste afstand.<\/li>\n<li>Die Blou Baadjie-prys is die tweede grootste prys en dit word aan die beste duif van die jaar (<i><span data-contrast=\"auto\">Ace pigeon)<\/span><\/i><span data-contrast=\"auto\"> toegeken. Die duif moet die prestasie behaal oor 10 vlugte.<\/span><\/li>\n<li>Die Swart Baadjie-prys, die grootste kompetisie wat daar is en die hoogste prys in duiwesport in die w\u00eareld.\u00a0<span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>Hierdie episode is in liefdevolle herinnering opgedra aan John du Preez wat op 10 Oktober 2024 sy eie vlerke gekry het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><i>Op Skou wys Woensdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144 <\/i><i>en <\/i><a href=\"https:\/\/terloops.co.za\/jou-gids-tot-dstv-stream\/\"><i>DStv Stream<\/i><\/a><i>). Episodes sal n\u00e1 uitsending ook op Catch Up beskikbaar wees.<\/i><\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verlede week, in die eerste episode van kykNET se nuwe unieke werklikheidsreeks, is daar na die fassinerende w\u00eareld van vlugvoetige vierpotige vriende gekyk. Vandeesweek is dit die gevleueldes se beurt . . . duiwe.\u00a0 \u00a0 Het jy geweet?\u00a0 &nbsp; Eeue [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":153032,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3476],"tags":[166,74780,86249,86338],"class_list":["post-153025","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ontspanning","tag-kyknet","tag-werklikheidsreeks","tag-op-skou","tag-duiwewedvlugte"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>&#039;Op Skou&#039;: 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die duurste duif wat tot nou toe verkoop is, is New Kim, \u2019n Belgiese wedrenduif wat in 2020 vir ongeveer R32,8 miljoen verkoop is.\u00a0\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"&#039;Op Skou&#039;: 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die duurste duif wat tot nou toe verkoop is, is New Kim, \u2019n Belgiese wedrenduif wat in 2020 vir ongeveer R32,8 miljoen verkoop is.\u00a0\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-05-14T19:06:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"720\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"398\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"&#8216;Op Skou&#8217;: 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte\",\"datePublished\":\"2025-05-14T19:06:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/\"},\"wordCount\":1660,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg\",\"keywords\":[\"kyknet\",\"werklikheidsreeks\",\"op skou\",\"duiwewedvlugte\"],\"articleSection\":[\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2025\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/\",\"name\":\"'Op Skou': 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg\",\"datePublished\":\"2025-05-14T19:06:36+00:00\",\"description\":\"Die duurste duif wat tot nou toe verkoop is, is New Kim, \u2019n Belgiese wedrenduif wat in 2020 vir ongeveer R32,8 miljoen verkoop is.\u00a0\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg\",\"width\":720,\"height\":398},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"&#8216;Op Skou&#8217;: 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"'Op Skou': 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte | rooi rose","description":"Die duurste duif wat tot nou toe verkoop is, is New Kim, \u2019n Belgiese wedrenduif wat in 2020 vir ongeveer R32,8 miljoen verkoop is.\u00a0","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"'Op Skou': 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte | rooi rose","og_description":"Die duurste duif wat tot nou toe verkoop is, is New Kim, \u2019n Belgiese wedrenduif wat in 2020 vir ongeveer R32,8 miljoen verkoop is.\u00a0","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2025-05-14T19:06:36+00:00","og_image":[{"width":720,"height":398,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"&#8216;Op Skou&#8217;: 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte","datePublished":"2025-05-14T19:06:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/"},"wordCount":1660,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg","keywords":["kyknet","werklikheidsreeks","op skou","duiwewedvlugte"],"articleSection":["Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2025","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/","name":"'Op Skou': 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg","datePublished":"2025-05-14T19:06:36+00:00","description":"Die duurste duif wat tot nou toe verkoop is, is New Kim, \u2019n Belgiese wedrenduif wat in 2020 vir ongeveer R32,8 miljoen verkoop is.\u00a0","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/Screenshot-2025-05-13-at-105716-1.jpg","width":720,"height":398},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/op-skou-9-goed-wat-jy-moet-weet-van-duiwewedvlugte\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"&#8216;Op Skou&#8217;: 9 goed wat jy moet weet van duiwewedvlugte"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/153025","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=153025"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/153025\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/153032"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=153025"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=153025"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=153025"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}