{"id":150286,"date":"2025-01-16T11:21:27","date_gmt":"2025-01-16T09:21:27","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=150286"},"modified":"2025-01-16T11:26:58","modified_gmt":"2025-01-16T09:26:58","slug":"gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/","title":{"rendered":"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie"},"content":{"rendered":"<p><span data-contrast=\"auto\">As \u2019n mens van \u2019n vakansie terugkeer, stel die meeste tuine dikwels vele uitdagings. Dit is as jy nie die regte tuinprodukte het, wat jou plante gelukkig hou terwyl jy weg is nie. Daar is in heelwat streke swaar re\u00ebnval in die somer, wat beteken dat jy terugkom na lang gras, wilde heinings en \u2019n tuin wat in die algemeen oorgroei is.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>GARDENA gee \u2019n paar onderhoud- en versorgingswenke wat jou tuin weer goed sal laat lyk sodat jy die res van die somer kan geniet.\u00a0\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Sorg vir jou gras n\u00e1 die vakansie\u00a0<\/strong><\/h4>\n<p><span data-contrast=\"auto\">As jou streek swaar re\u00ebn in jou afwesigheid ontvang het, sal die gras oorgroeid wees en jy sal na \u2019n oerwoud terugkeer. Die beste manier om dit te hanteer, is om \u2019n grassnyer met verskillende verstellings te h\u00ea. Verhoog eerstens die lem se hoogte en begin die oorgroeide grashalms terug te sny. Jy mag dalk die opvangsakke \u2019n paar keer tydens die proses leegmaak. Tweedens, verlaag die lem se hoogte vir \u2019n fyner afronding. Vir hierdie deel van die proses, sal jy dalk die grassnysels op die gras wil los om dit sterker te maak. GARDENA se reeks grassnyers wat battery-aangedrewe is en elektries is, kan vir alle tuingroottes werk en het al die eienskappe om hierdie \u2019n maklike en moeitelose taak te maak.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-150295 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-9-500x281.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">As jy agteroor wil sit en jou grasperk wil geniet sonder om jou daaroor te bekommer om die gras te sny, is GARDENA se robotgrassnyer s\u00f3 ontwerp om dit te doen. Die SILENO-robotgrassnyer gaan stil-stil voort om die gras te sny sonder dat dit jou of jou bure hoef te pla. Skeduleer eenvoudig die tyd wat jy gras wil sny en gaan voort om die lewe te geniet, terwyl die grassnyer jou grasperk gesond en welig hou.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-150294 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-8-500x281.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Onkruid\u00a0<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die grootste grief wat die meeste tuiniers het, is hoe vinnig onkruid oorneem. Jy gaan sonder twyfel die onkruid van jou grasperk en plaveisel moet uithaal as jy van jou vakansie af terug is. Weereens, kan dit baie harde werk wees as jy nie die regte gereedskap het nie. Ons bied die GARDENA Weed Puller aan: Dis \u2019n gesofistikeerde handgereedskap wat help dat jy nie jou rug seermaak as jy onkruid op jou grasperk uittrek nie.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Vir die geplaveide gedeeltes, bied GARDENA \u2019n versameling van gereedskap wat van \u2019n patioskraper tot \u2019n kombistelsel-onkruidskraper insluit.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Die beste tyd om onkruid met die hand te verwyder, is nadat dit gere\u00ebn het as die grond nog klam is; die onkruid is dan makliker om met hul wortel en al uit te trek. Die Patio-onkruidverwyderaar sal dit moontlik maak om die onkruid so na as moontlik onder in \u2019n greep te kry, en deur konstante druk uit te oefen, kan jy die steel \u00e9n wortel verwyder sonder om iets agter te laat.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-150289 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-2-500x281.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Te veel of te min water\u00a0<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">As daar nie \u2019n outomatiese waterstelsel is nie, moet jou plante met die hand natgelei word en as dit nie konsekwent gedoen word nie, kan dit jou plante onder druk plaas. Outomatiese waterbeheer maak dat jy nie hoef te raai wanneer besproeiing moet plaasvind nie. As jy jou plante volgens hul waterbehoeftes gegroepeer het, kan jy eenvoudig die GARDENA-waterbeheerstelsel en grondvogsensor installeer, jou besproeiingstye en -dae skeduleer en siedaar! Jou tuin is versorg.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-150290 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-3-500x281.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Plaagbesmetting\u00a0\u00a0<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Peste het dalk ongemerk vermenigvuldig terwyl jy weg was, veral as jou plante onder druk was terwyl dit nie versorg is nie. Dit beteken dat jy plaagdoders in vloeistofvorm moet aanwend. GARDENA het \u2019n reeks druksproeiers wat hierdie taak moeiteloos sal maak. Dit strek van 1 l-bottelsproeiers tot 12 l -sproeiers in \u2019n rugsak \u2013 kies een wat vir jou tuin se grootte sal werk.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-150305 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/rsz_brand_feature_4-500x281.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Dooie of beskadigde plante\u00a0<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Sekere plante het dalk nie die uiterste weersomstandighede, min water of plaagprobleme oorleef nie. Jy sal hierdie plante moet verwyder of wegsny. \u2019n Snoeisk\u00ear van goeie gehalte is die beste om klein takke mee te verwyder, maar as jy dikker takke wil afsny, stel ons \u2019n goeie takknipper aan. GARDENA se reeks snygereedskap is vir maksimale gerief ontwerp en fokus geheel en al op die boom se gesondheid. Noukeurige grondlemme bied \u2019n presiese en skoon snit. Alle snygereedskap het \u2019n 25 jaar-waarborg.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;335559685&quot;:720}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-150291 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-5-500x281.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Ongelukkige pot- of houerplante\u00a0\u00a0<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Plante in potte is veral kwesbaar aangesien die grond daarin vinniger uitdroog en dalk aan skel sonlig blootgestel kon word. Om te sorg dat jou plante nie uitdroog nie of dat dit onre\u00eblmatig natgelei word nie, oorweeg die GARDENA AquaBloom-sonkragaangedrewe besproeiingstelsel. Sit eenvoudig \u2019n emmer met water neer, laat jou AquaBloom-druppype na jou potplante vloei en stel die frekwensie. Water sal deur \u2019n mikrodrup-besproeiingstelsel loop wat jou plante in die somer nat sal hou.<\/span><span data-ccp-props=\"{}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-150292 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-6-500x281.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4><strong>Snoei en sny\u00a0<\/strong><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span data-contrast=\"auto\">Of dit die heining, grasperk, onkruid of boomtakke is: Somer beteken gereelde snoeiwerk en onderhoud. Snoeiwerk bevorder plantegroei en ons moedig dus gereelde snoeiwerk met gereedskap van goeie gehalte aan. Vir die kleiner snywerk: bied GARDENA \u2019n reeks snoeisk\u00eare, taksnoeiers en sk\u00eare aan. As jy groter takke, heinings en bosse moet sny, kan jy kies tussen die GARDENA StarCut-snoeisk\u00eare vir ho\u00eb takke, die GARDENA SlimCut-snoeisk\u00ear om deur welige oorgroeisel te sny of die Power for All- teleskopiese snoeisk\u00ear wat vir die meeste bome en ho\u00eb takke sal werk. GARDENA se batteryaangedrewe heiningsk\u00ear bied die maksimum gerief om jou heinings mee te onderhou.\u00a0<\/span><span data-ccp-props=\"{&quot;335559685&quot;:360}\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-150293 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-7-500x281.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beskerm-jou-tuin-teen-wind-en-weer\/\">Beskerm jou tuin teen wind en weer<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As \u2019n mens van \u2019n vakansie terugkeer, stel die meeste tuine dikwels vele uitdagings. Dit is as jy nie die regte tuinprodukte het, wat jou plante gelukkig hou terwyl jy weg is nie. Daar is in heelwat streke swaar re\u00ebnval [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":150288,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3474,2952,1],"tags":[706,1862,85379,86132],"class_list":["post-150286","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-tuinmaak","category-leefstyl","category-funksie-artikels","tag-tuin","tag-tuinmaak","tag-gardena","tag-somertuin"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Hoe lyk jou tuin n\u00e1 die somervakansie? Hier is \u2019n paar wenke om jou tuin weer mooi te laat lyk.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hoe lyk jou tuin n\u00e1 die somervakansie? Hier is \u2019n paar wenke om jou tuin weer mooi te laat lyk.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-01-16T09:21:27+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-01-16T09:26:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1154\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"620\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie\",\"datePublished\":\"2025-01-16T09:21:27+00:00\",\"dateModified\":\"2025-01-16T09:26:58+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/\"},\"wordCount\":925,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png\",\"keywords\":[\"tuin\",\"tuinmaak\",\"Gardena\",\"somertuin\"],\"articleSection\":[\"Tuinmaak\",\"Leefstyl\",\"Funksie artikels\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2025\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/\",\"name\":\"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png\",\"datePublished\":\"2025-01-16T09:21:27+00:00\",\"dateModified\":\"2025-01-16T09:26:58+00:00\",\"description\":\"Hoe lyk jou tuin n\u00e1 die somervakansie? Hier is \u2019n paar wenke om jou tuin weer mooi te laat lyk.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png\",\"width\":1154,\"height\":620},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie | rooi rose","description":"Hoe lyk jou tuin n\u00e1 die somervakansie? Hier is \u2019n paar wenke om jou tuin weer mooi te laat lyk.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie | rooi rose","og_description":"Hoe lyk jou tuin n\u00e1 die somervakansie? Hier is \u2019n paar wenke om jou tuin weer mooi te laat lyk.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2025-01-16T09:21:27+00:00","article_modified_time":"2025-01-16T09:26:58+00:00","og_image":[{"width":1154,"height":620,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png","type":"image\/png"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie","datePublished":"2025-01-16T09:21:27+00:00","dateModified":"2025-01-16T09:26:58+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/"},"wordCount":925,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png","keywords":["tuin","tuinmaak","Gardena","somertuin"],"articleSection":["Tuinmaak","Leefstyl","Funksie artikels"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2025","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/","name":"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png","datePublished":"2025-01-16T09:21:27+00:00","dateModified":"2025-01-16T09:26:58+00:00","description":"Hoe lyk jou tuin n\u00e1 die somervakansie? Hier is \u2019n paar wenke om jou tuin weer mooi te laat lyk.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/BRAND-FEATURE-1-e1737019603236.png","width":1154,"height":620},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gee-jou-tuin-aandag-na-die-vakansie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Gee jou tuin aandag n\u00e1 die vakansie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/150286","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=150286"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/150286\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/150288"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=150286"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=150286"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=150286"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}