{"id":145930,"date":"2024-06-29T09:35:53","date_gmt":"2024-06-29T07:35:53","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=145930"},"modified":"2024-06-29T09:36:05","modified_gmt":"2024-06-29T07:36:05","slug":"baie-woelinge-op-kanonkop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/","title":{"rendered":"Baie woelinge op Kanonkop"},"content":{"rendered":"\n<p>Deur Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts en verskaf.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Die plaas het verlede jaar sy 50ste verjaardag gevier; \u2018n nuwe wynmaakspan is aangestel; Abrie Beeslaar sluit sy tyd as keldermeeseer af en op 1 Julie word die 41ste oesjaar van legendariese Paul Sauer-versnit aan die publiek bekend gestel.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose1-5-1024x660.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145866\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die bekende wynlandgoed, Kanonkop, se bekende ingang op die R44 buite Stellenbosch.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Die Paul Sauer-wyn word as een van Suid-Afrika se beste rooiwyne gereken. Hierdie versnit van Cabernet Sauvignon, Merlot en Cabernet Franc uit Kanonkop se wingerde gegrond in die Simonsberg-wyk is die eerste keer gemaak in die 1981 oesjaar deur die landgoed se voormalige wynmaker, die legendariese Beyers Truter. Sedertdien het di\u00e9 wyn kritiese lof ontvang van wynkritici en wynkopers in Suid-Afrika en regoor die w\u00eareld.<\/p>\n\n\n\n<p>Paul Sauer is vernoem na Kanonkop se eerste eienaar, wat die plaas in 1929 ge\u00ebrf het as &#8216;n kaal stuk fynbos en veld. Toe hy in die 1940&#8217;s begin wingerde aanplant het hy die grondslag gel\u00ea om vir Kanonkop \u2019n reputasie as een van die Nuwe W\u00eareld se voorste wynplase te gee. Die reputasie word hoofsaaklik gedryf deur die konsekwente kwaliteit van die Kanonkop Paul Sauer.<\/p>\n\n\n\n<p>Die plaas se wingerde is geplaas op grond waar grondspesialiste hulle aangeraai het om skape te laat wei, omdat die grondkwaliteit so swak was. Dis egter ideaal vir wingerde wat moet swaarkry om goeie vrugte te produseer.<\/p>\n\n\n\n<p>\u2018n Klein groepie gelukkige wynliefhebbers is verlede week na die plaas genooi om di\u00e9 wyn \u2013 en \u2018n paar ander &#8211; te proe.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose5-3-768x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145868\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Gaste kon die 2021-oesjaar van die Paul Sauer en \u2018n paar ander Kanonkop-wyne proe.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Johann Krige, kleinseun van Paul Sauer, wat Kanonkop saam met sy broer, Paul, besit en bestuur, s\u00ea die jaarlikse vrystelling van die Paul Sauer-wyn is &#8216;n hoogtepunt vir die plaas en sy aanhangers, maar die 2021 oesjaar staan uit omdat dit vier dekades n\u00e1 die aanvanklike wyn gekonsepsualiseer is, die lig sien.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Toe die eerste Paul Sauer in 1981 gemaak is, was die konsep van rooi Bordeaux-versnitwyne uit Suid-Afrika onbekend &#8211; die eerste wyn van hierdie soort is eers in 1979 in die Kaap gemaak,&#8221; s\u00ea Johann. &#8220;Met die Paul Sauer glo Kanonkop dat ons &#8216;n beskeie rol gespeel het in die begin van &#8216;n nuwe hoofstuk vir Suid-Afrikaanse wyn, waarin die land sy vermo\u00eb begin toon het om w\u00eareldklas-wyne van klassieke Europese elegansie te maak. Paul was \u2018n politikus, maar ook \u2018n ernstige wynliefhebber en wou wou h\u00ea wyn moet toeganklik vir almal wees. Tassenberg was sy eerste keuse en as hy baie vername gaste gehad het, het hy Chateau Libertas voorgesit.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose4-5-1024x768.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145867\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Johann en Paul Krige, kleinseuns van Paul Sauer, wat die landgoed besit en bestuur.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>\u201cOns eer ons oupa met hierdie wyn.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Terwyl Kanonkop die vyfde dekade van die maak van Paul Sauer betree, onthou ons veral die afgelope 15 jaar waarin hierdie wyn kritiese lof ontvang het, asook die driftige aanvraag daarna van wynkopers regoor die w\u00eareld.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Paul Sauer 2021 is &#8216;n versnit van 70% Cabernet Sauvignon, 17% Merlot en 13% Cabernet Franc gemaak van die plaas se wingerde, wie se gemiddelde ouderdom 31 jaar is.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"980\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose3-5-980x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145865\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die Paul Sauer 2021 word Maandag aan die publiek vrygestel.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Volgens Abrie toon die 2021 Paul Sauer die soort kwaliteit wat die vier dekades van hierdie wyn se geskiedenis beslis die moeite werd is om te vier.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose6-4-768x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145869\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die landgoed se eremuur waar die vorige wynmakers en ander belangrike mense in die plaas se net meer as 50 jaar geskiedenis, vereer word.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>In die samestelling van die versnit, is die Cabernet Sauvignon-, Merlot- en Cabernet Franc- komponente byeengebring na afloop van appelmelksuur-gisting van elke vari\u00ebteit. Die jong wyn is in nuwe 225l Franse eikehoutvate geplaas. Soos per elke oesjaar van Kanonkop Paul Sauer, is vatveroudering gedoen vir 24 maande.<\/p>\n\n\n\n<p>&#8220;Cabernet Sauvignon sal altyd die hoeksteen van die Paul Sauer wees, maar nou en dan verander die rolle van die ander twee komponente,\u201d s\u00ea hy. \u201cVir die 2021-oesjaar het ons die standaard porsie van 70% Cabernet Sauvignon gebruik, met &#8216;n effens ho\u00ebr komponent Merlot (17%) en die balans wat bestaan uit Cabernet Franc. Indien korrek gestoor, sal hierdie wyn grasieus verouder vir 20 \u2013 25 jaar.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Gaste het die nuwe wynmaakspan Suzaan Krige, Christelle van Niekerk, Ruan van Schalkwyk, Jacqueline Linde en -bemarkingsbestuurder, Heinrich Venter, ontmoet. Francois van Zyl, wat meer as 20 jaar die wynmaker van Laibach\/Ladybird was, is nou ook deel van di\u00e9 span. Johann het ges\u00ea die nuwelinge ken die filosofie en handelsmerk en hy is opgewonde oor die toekoms.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"737\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose7-5-1024x737.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145870\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Gaste het die nuwe wynmaakspan Suzaan Krige, Christelle van Niekerk, Ruan van Schalkwyk, Jacqueline Linde en -bemarkingsbestuurder, Heinrich Venter, ontmoet.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Abrie s\u00ea dis tyd om oor te gee aan die volgende generasie. Hy onthou toe hy 23 jaar gelede oorkant Johann en Beyers gesit het om sy loopbaan by Kanonkop te begin, het hulle vir hom ges\u00ea: \u201cJy hoef niks te wen nie. Maak net die beste van die terroir en wingerde. Ons laat ons mense aangaan met dit waarmee hulle goed is.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Johann beaam dat daardie filosofie vandag steeds geldig is.<\/p>\n\n\n\n<p>Voor die Paul Sauer 2021 te proe aangebied is, het gaste ook die Kanonkop Pinotage 2014 en 2021; die Kanonkop Cabernet Sauvignon 2010, 2019 en die Paul Sauer 2003 en 2009 geproe. Abrie het verduidelik die ouer Pinotage wakker die tong en smaak aan. \u201cDis &#8216;n druifsoort wat goed verouder. Die oudste Pinotage op die plaas is in dieselfde jaar geplant as wat Johann gebore is &#8211; 1953. Die ouer Pinotages gee ook goeie agtergrond van die ander wyne \u00e9n ook \u2018n goeie idee van hoe die volgende tien jaar op die plaas gaan lyk \u2013 wat beslis herlewingslandbou gaan insluit.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Gaste het gehoor dat Paul Sauer, PK Morkel en Charl de Waal almal in die vroe\u00eb vyftigs Pinotage geplant het; saam rugby gespeel en ook saam studente van Abraham Izak<\/p>\n\n\n\n<p>Perold, die vader van Pinotage, was. Dis daardie blok wat vandag nog op Kanonkop druiwe lewer.<\/p>\n\n\n\n<p>Abrie het vertel dat met Kanonkop se aankope van die organiese buurplaas, Laibach, het hulle gou besef organies boer is te beperkend. \u201cGesonde grond is belangrik, want dit sal die hele eiendom verbeter. Kanonkop se 100 hektaar is ten volle beplant. Ons is besig om die Paul Sauer wingerde te herplant, maar dit neem 15 jaar voor jy die druiwe kan gebruik vir Paul Sauer.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Hy het verduidelik dat Cabernet Sauvignon wingerde nie oud word in SA nie. As dit nie rolblaar of stamsiekte is nie, is dit opbrengs wat daal. \u201cDaar is bitter min ouer as 30 jaar in SA. Goeie snoeitegnieke is noodsaaklik \u2013 daar moet minder gesnoei word en kleiner wonde gelos word om siektes te voorkom. Enige siek wingerde moet ook voortdurend verwyder word.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Hy s\u00ea die filosofie by Kanonkop was nog nooit op opbrengs geskoei nie. Hul gemiddelde opbrengs is vyf ton per hektaar. \u201cDit gaan oor die beste vrugkwaliteit. Kanonkop wyne kry eers lewe op 10 jaar. Ons wynstyl is nie vir onmiddellik drink nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"708\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose2-3-1024x708.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145864\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Abrie Beeslaar, keldermeester, wat sy termyn n\u00e1 23 jaar afsluit op die plaas.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Abrie vertel hy het in sy tyd as wynmaker en keldermeester bloot gebou op wat voor hom gedoen is en wat gewerk het. \u201cBeyers het gevind die beste Paul Sauers was di\u00e9 wat versny en toe verouder is, eerder as di\u00e9 wat apart verouder is en toe versny is. Ek het by daardie resep gehou.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p><strong>\u2022 Die <em>Paul Sauer 2021 <\/em>word op 1 Julie vrygestel en is R995 per bottel.<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Lees ook: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/spesiale-wynmaker-etes-met-verouderde-wyne-gevier\/\">Spesiale wynmaker-etes met verouderde wyne gevier<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts en verskaf. Die plaas het verlede jaar sy 50ste verjaardag gevier; \u2018n nuwe wynmaakspan is aangestel; Abrie Beeslaar sluit sy tyd as keldermeeseer af en op 1 Julie word die 41ste oesjaar van legendariese [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":145866,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3476],"tags":[381,4008,13753,85066,85822],"class_list":["post-145930","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ontspanning","tag-wyn","tag-wynlandgoed","tag-wynmakery","tag-kanonkop","tag-kanonkop-wynlandgoed"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Baie woelinge op Kanonkop | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Baie woelinge op Kanonkop | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Deur Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts en verskaf. Die plaas het verlede jaar sy 50ste verjaardag gevier; \u2018n nuwe wynmaakspan is aangestel; Abrie Beeslaar sluit sy tyd as keldermeeseer af en op 1 Julie word die 41ste oesjaar van legendariese [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-06-29T07:35:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-06-29T07:36:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1648\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1314\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Baie woelinge op Kanonkop\",\"datePublished\":\"2024-06-29T07:35:53+00:00\",\"dateModified\":\"2024-06-29T07:36:05+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/\"},\"wordCount\":1216,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/06\\\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg\",\"keywords\":[\"wyn\",\"wynlandgoed\",\"wynmakery\",\"Kanonkop\",\"Kanonkop wynlandgoed\"],\"articleSection\":[\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/\",\"name\":\"Baie woelinge op Kanonkop | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/06\\\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg\",\"datePublished\":\"2024-06-29T07:35:53+00:00\",\"dateModified\":\"2024-06-29T07:36:05+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/06\\\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/06\\\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg\",\"width\":1648,\"height\":1314,\"caption\":\"Die bekende wynlandgoed, Kanonkop, se bekende ingang op die R44 buite Stellenbosch.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/baie-woelinge-op-kanonkop\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Baie woelinge op Kanonkop\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Baie woelinge op Kanonkop | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Baie woelinge op Kanonkop | rooi rose","og_description":"Deur Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts en verskaf. Die plaas het verlede jaar sy 50ste verjaardag gevier; \u2018n nuwe wynmaakspan is aangestel; Abrie Beeslaar sluit sy tyd as keldermeeseer af en op 1 Julie word die 41ste oesjaar van legendariese [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2024-06-29T07:35:53+00:00","article_modified_time":"2024-06-29T07:36:05+00:00","og_image":[{"width":1648,"height":1314,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Baie woelinge op Kanonkop","datePublished":"2024-06-29T07:35:53+00:00","dateModified":"2024-06-29T07:36:05+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/"},"wordCount":1216,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg","keywords":["wyn","wynlandgoed","wynmakery","Kanonkop","Kanonkop wynlandgoed"],"articleSection":["Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/","name":"Baie woelinge op Kanonkop | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg","datePublished":"2024-06-29T07:35:53+00:00","dateModified":"2024-06-29T07:36:05+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/rooirose1-5-e1719646541196.jpg","width":1648,"height":1314,"caption":"Die bekende wynlandgoed, Kanonkop, se bekende ingang op die R44 buite Stellenbosch."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/baie-woelinge-op-kanonkop\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Baie woelinge op Kanonkop"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/145930","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=145930"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/145930\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/145866"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=145930"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=145930"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=145930"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}