{"id":145274,"date":"2024-05-30T09:51:17","date_gmt":"2024-05-30T07:51:17","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=145274"},"modified":"2024-05-30T09:51:36","modified_gmt":"2024-05-30T07:51:36","slug":"groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/","title":{"rendered":"Groot jaar vir die Nels van Boplaas"},"content":{"rendered":"\n<p><em>Deur Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts<\/em><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Elke familie het sy eie spesiale jare. Vir die Nels van Boplaas Familiewingerde op Calitzdorp, is 2024 een van daardie spesiale jare: Patriarg Carel het pas sy 45ste oes agter die blad en sy dogter, Margaux, haar 18de. Carel is keldermeester en eienaar, Margaux is wynmaker. Boonop is die hele familie nou deel van die wynbesigheid en dis iets wat gevier moes word.<\/p>\n\n\n\n<p>Carel is nie verniet al Suid-Afrika se Port-koning gedoop en sy plaas al as die Wynkelder van die Jaar deur Veritas aangewys nie. Hy is ook een van slegs drie wynmakers wat gelykertyd \u2018n Kaapse wynmeester en lid van die Kaapse Wynmakersgilde is.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"700\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose1-1-700x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145276\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Margaux en Carel maak voor die proe begin, van die ouer oesjare oop om asem te haal.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Carel en sy vrou, Jeanne, se ander dogter, Rozanne, behartig die bemarking en verkope en hul seun, Daniel, is nou die plaas se distilleerder. Sy brandewyne en whiskies wen gereeld pryse vir uitstaande kwaliteit. Daniel is die sesde generasie en ook die sesde generasie distilleerder op die plaas, wat sedert 1880 brandewyn stook. Boplaas is die vandag die enigste op die dorp wat di\u00e9 tradisie lewend hou.<\/p>\n\n\n\n<p>  <\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-gallery aligncenter has-nested-images columns-default is-cropped wp-block-gallery-1 is-layout-flex wp-block-gallery-is-layout-flex\">\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"713\" data-id=\"145286\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose10-1024x713.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145286\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die Nel-familie van Boplaas is van links Rozanne, Jeanne, Carel, Margaux en Daniel.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" data-id=\"145287\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose11-1-1024x768.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145287\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Jeanne en Carel Nel voor die Groot Constantia herehuis.<\/figcaption><\/figure>\n<\/figure>\n\n\n\n<p>  <\/p>\n\n\n\n<p>Die gesin het \u2018n paar mense genooi om di\u00e9 mylpaal by Groot Constantia buite Kaapstad te vier. Die rede waarom die funksie by Groot Constantia gehou word, is omdat Carel se ouma \u2018n Cloete was: een van die familielede van die Cloetes van Constantia. Aangesien die middagete \u2018n erfenisviering was, het die Nels dit goedgedink om die funksie ook met hul erfenis te koppel.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose2-768x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145277\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die vieringe is by Groot Constantia gehou, omdat Carel se ouma familie van die Cloetes van Constantia was.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Die dag was ook nie sommer net \u2018n middagete-viering nie: Carel en Margaux het van hul gunsteling ouer wyne saamgebring: stil Portugese kultivars, sowel as ouer Portstylwyne.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose4-1-1024x768.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145279\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die wyne wat voor middagete geproe is, is van links Boplaas Alvarinho 2023, Touriga Nacional 2022, Gamka Reserve 2020, Boplaas Colheita 2005, Boplaas Cape Tawny Reserve 1995 en die Boplaas Cape Vintage Reserve Port 2006.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Carel het die gaste verwelkom met Verdelho en verwelkomings van Port met tonikum.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose3-1-768x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145278\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Gaste kon ook verwelkomingsdrankies met Port en tonikum geniet. Dis lekker lig en verfrissend.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Daarna het gaste hul nuutste toevoeging: Alvarinho 2023 \u2013 \u2018n sitrus vruggedrewe witwyn, wat hulle in 2020 geplant het, geproe.<\/p>\n\n\n\n<p>Margaux het vertel: \u201cDis baie goed ontvang in die Verenigde Koninkryk en die 2024 word binnekort gebottel en is net so goed,\u201d vertel sy. Die Nels het minder as \u2018n hektaar geplant om te kyk hoe die druif in die Klein Karoo aard, maar nog \u2018n hektaar kom. \u201cOns kan met eikehoutveroudering ook eksperimenteer in die toekoms, maar vir die eerste oesjaar het ons op ongehout besluit.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Na 45 jaar het Carel besef die dinge wat belangrik in sy lewe is \u2013 in volgorde van belangrikheid \u2013 is familie \u2013 sy kleinkinders is nou die sewende geslag Nels op die plaas; die vriende wat hy en sy gesin oor die jare gemaak het; bewaring (Boplaas het 5000 hektaar bewaringsgrond); argeologie en oesjare. Hy het ges\u00ea hy glo: \u201cAs jy jou grond in beter toestand kan los as toe jy dit gekry het, gaan ons baie probleme oplos.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>  <\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-gallery aligncenter has-nested-images columns-default is-cropped wp-block-gallery-2 is-layout-flex wp-block-gallery-is-layout-flex\"><div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" data-id=\"145280\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose5-1-1024x768.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145280\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Daniel en sy pa, Carel en Tim James klink \u2018n glasie voor die funksie.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" data-id=\"145281\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose6-768x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145281\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Rozanne en Margaux Nel, sesde geslag Nels op Boplaas.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div><\/figure>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>By oesjare het hy 2000 as \u2018n moeilike een uitgesonder weens groot vloede en ook 2016-2018 weens die groot droogte, wat die Klein Karoo geknel het.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cMaar die mense van die Klein Karoo is soos vetplante; ons staan weer op n\u00e1 droogte,\u201d Het hy vertel.<\/p>\n\n\n\n<p>Goeie oesjare wat vir hulle uitstaan is 1995, 2005 en 2009.<\/p>\n\n\n\n<p>Margaux en Carel het vertel dat Portugese kultivars baie goed werk op die plaas, omdat dit minder water benodig en hittebestand is en ook vroe\u00ebr rypword. \u201cPortugese kultivars is die kultivars vir die toekoms met klimaatsveranderinge in ag geneem,\u201d meen sy.<\/p>\n\n\n\n<p>Hulle vind dat Muscato al gewilder onder wynliefhebbers word.<\/p>\n\n\n\n<p>Margaux se o\u00eb blink as sy oor Touriga Nacional praat. Dis haar gunsteling kultivar en sy het selfs haar meestersgraad oor di\u00e9 druifsoort afgehandel. Sy s\u00ea dis \u2018n heerlike koswyn en sy glo mens sal dit in die toekoms al meer op Suid-Afrikaanse wynplase vind &#8211; nie net in versnitte nie, maar ook enkelkultivars. Boplaas het twee weergawes in hul reeks. Dis ook een van die komponente in die plaas se gewilde Gamka. Gaste het die 2020-oesjaar geproe: \u2018n versnit van Touriga Nacional, Tinta Barocca en Shiraz.<\/p>\n\n\n\n<p>Gamka is Boplaas se vlagskip en vernoem na die rivier wat deur die dorp vloei. \u201cGamka\u201d is die Xhosa-woord vir leeu. \u201cAs die rivier afkom in vloed, dan brul hy soos leeu,\u201d vertel sy.<\/p>\n\n\n\n<p>Daarna het gaste die Boplaas Colheita 2005, Boplaas Cape Tawny Reserve 1995 en die Boplaas Cape Vintage Reserve Port 2006 geproe. Carel het sy Port in die tradisionele Portugese styl begin maak na \u2018n reis in 1986 na Portugal.<\/p>\n\n\n\n<p>  <\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-gallery aligncenter has-nested-images columns-default is-cropped wp-block-gallery-3 is-layout-flex wp-block-gallery-is-layout-flex\">\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"740\" height=\"1024\" data-id=\"145282\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose7-740x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145282\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Van die gaste wat die middagete en proe bygewoon het, is Jono Le Feuvre en Johann Biermann.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" data-id=\"145285\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/rsz_rooirose13.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145285\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Nadia Scheun, wyn-aankoper en Darno van Dyk, senior wyn-aankoper by die Shoprite-groep.<\/figcaption><\/figure>\n<\/figure>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Daniel het meer oor die plaas se brandewyne vertel wat \u2018n eeu gelede op \u2018n ossewa deur die klowe vervoer is tot op Worcester, vanwaar dit per trein na die Kaapstad hawe geneem is om per skip na Engeland te reis. Daniel het ongeveer ses jaar gelede by die familieplaas aangesluit. Die Nels het met \u2018n besoek aan Amerika, by Hudson Whiskey aangedoen en Daniel het besef whisky is ook \u2018n lekker opsie vir hul reeks. \u201cWhisky verouder vinniger en kan vinniger vrygestel word,\u201d en dis vir hom opwindend.<\/p>\n\n\n\n<p>Met middagete van Franschhoek forel en spekboom pesto wat met die Boplaas Gamka Branca Family Reserve 2019 bedien is; kon gaste ook die Karoo lamslende met \u2018n Touriga Nacioanl jus saam met die Boplaas Ring of Rocks Family Reserve 2021 geniet.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose8-768x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145283\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Met middagete van Franschhoek forel en spekboom pesto is die Boplaas Gamka Branca Family Reserve 2019 bedien.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1734\" height=\"2312\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose9-rotated.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145284\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Gaste het die Karoo lamslende met \u2018n Touriga Nacioanl jus saam met die Boplaas Ring of Rocks Family Reserve 2021 geniet.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>\u2019n Kaasbord met kase van die Karoo is met Boplaas Vintage Reserve Port van 1986 en 1996 en die Boplaas Caleita 2007 geniet.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose12-1-768x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-145288\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">\u2019n Kaasbord met kase van die Karoo is met Boplaas Vintage Reserve Port van 1986 en 1996 en die Boplaas Caleita 2007 geniet.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Daarna is potketel brandewyn en whisky (waarvan een in Noble Constantia vate verouder is) bedien.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Lees ook: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/spier-stel-weer-sy-gewilde-wynmaker-aandetes-bekend\/\">Spier stel weer sy gewilde wynmaker-aandetes bekend<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts Elke familie het sy eie spesiale jare. Vir die Nels van Boplaas Familiewingerde op Calitzdorp, is 2024 een van daardie spesiale jare: Patriarg Carel het pas sy 45ste oes agter die blad en sy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":145287,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3476],"tags":[381,5940,13753,84875,85245],"class_list":["post-145274","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ontspanning","tag-wyn","tag-calitzdorp","tag-wynmakery","tag-wingerd","tag-boplaas"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Groot jaar vir die Nels van Boplaas | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Elke familie het sy eie spesiale jare. Vir die Nels van Boplaas Familiewingerde op Calitzdorp, is 2024 een van daardie spesiale jare.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Groot jaar vir die Nels van Boplaas | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Elke familie het sy eie spesiale jare. Vir die Nels van Boplaas Familiewingerde op Calitzdorp, is 2024 een van daardie spesiale jare.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-05-30T07:51:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-05-30T07:51:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose11-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1440\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Groot jaar vir die Nels van Boplaas\",\"datePublished\":\"2024-05-30T07:51:17+00:00\",\"dateModified\":\"2024-05-30T07:51:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/\"},\"wordCount\":1086,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Rooirose11-1.jpg\",\"keywords\":[\"wyn\",\"calitzdorp\",\"wynmakery\",\"wingerd\",\"Boplaas\"],\"articleSection\":[\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/\",\"name\":\"Groot jaar vir die Nels van Boplaas | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Rooirose11-1.jpg\",\"datePublished\":\"2024-05-30T07:51:17+00:00\",\"dateModified\":\"2024-05-30T07:51:36+00:00\",\"description\":\"Elke familie het sy eie spesiale jare. Vir die Nels van Boplaas Familiewingerde op Calitzdorp, is 2024 een van daardie spesiale jare.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Rooirose11-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Rooirose11-1.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1440,\"caption\":\"Jeanne en Carel Nel voor die Groot Constantia herehuis.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Groot jaar vir die Nels van Boplaas\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Groot jaar vir die Nels van Boplaas | rooi rose","description":"Elke familie het sy eie spesiale jare. Vir die Nels van Boplaas Familiewingerde op Calitzdorp, is 2024 een van daardie spesiale jare.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Groot jaar vir die Nels van Boplaas | rooi rose","og_description":"Elke familie het sy eie spesiale jare. Vir die Nels van Boplaas Familiewingerde op Calitzdorp, is 2024 een van daardie spesiale jare.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2024-05-30T07:51:17+00:00","article_modified_time":"2024-05-30T07:51:36+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1440,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose11-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Groot jaar vir die Nels van Boplaas","datePublished":"2024-05-30T07:51:17+00:00","dateModified":"2024-05-30T07:51:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/"},"wordCount":1086,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose11-1.jpg","keywords":["wyn","calitzdorp","wynmakery","wingerd","Boplaas"],"articleSection":["Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/","name":"Groot jaar vir die Nels van Boplaas | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose11-1.jpg","datePublished":"2024-05-30T07:51:17+00:00","dateModified":"2024-05-30T07:51:36+00:00","description":"Elke familie het sy eie spesiale jare. Vir die Nels van Boplaas Familiewingerde op Calitzdorp, is 2024 een van daardie spesiale jare.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose11-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Rooirose11-1.jpg","width":1920,"height":1440,"caption":"Jeanne en Carel Nel voor die Groot Constantia herehuis."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-jaar-vir-die-nels-van-boplaas\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Groot jaar vir die Nels van Boplaas"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/145274","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=145274"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/145274\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/145287"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=145274"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=145274"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=145274"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}