{"id":144990,"date":"2024-05-20T09:36:22","date_gmt":"2024-05-20T07:36:22","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=144990"},"modified":"2024-05-20T09:37:53","modified_gmt":"2024-05-20T07:37:53","slug":"die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/","title":{"rendered":"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0&#8216;Diepe waters&#8217;"},"content":{"rendered":"\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-d2bd4101cf34dae7996269189d6de117\"><strong>Vertel ons meer van jou karakter.<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Ek vertolk die rol van Damian. Hy is \u2019n bitter aangename knaap wat almal se drome op sy hart dra. Hy werk vir \u2019n maatskappy wat swemmers Amerika toe stuur om hulle gereed te maak vir die Olimpiese Spele. Damian is agtermekaar en baie noukeurig met sy voorbereiding, maar hy dra wel geweldig swaar aan \u2019n wond wat hy vir almal wegsteek. Meer mag ek nog nie s\u00ea\u00a0nie&#8230;<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"576\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Nina_Damian-004-1024x576.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144996\"\/><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p>  <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-630149c1a2672e865890b4c0f5276b2a\"><strong>Wat het jy die meeste hierdie rol geniet?<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>\u2019n Goeie teks en storielyn is baie yl gesaai. Die feit dat hierdie rol al twee bevat, is iets wat my aangetrek het. Ek het ook die geselskap agter en voor die kameras geweldig geniet. Ons het vinnig vriende geword.\u00a0<em>Diepe waters<\/em>\u00a0het my op die hande gedra, en dit was aangenaam om weer teenoor ou vriende soos Neels, Reze-Tiana, Werner en Elo\u00efse die silwerkassie te geniet.<\/p>\n\n\n\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/roeline-geniet-dit-vreeslik-om-mevrou-dominee-in-diepe-waters-te-speel\/\">Roeline geniet dit vreeslik om \u201cmevrou dominee\u201d in Diepe waters te speel<\/a><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"576\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Nina_Damian-001-1024x576.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144992\"\/><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p>  <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-c83fbe01ac95d76d5ff364da448a0e3e\"><strong>Verhoog, TV, films \u2026 Jy het al oral jou slag gewys. Het jy \u2019n gunsteling?<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Die omstrede vraag! Akteurs vra gereeld vir ander akteurs die vraag en dan word oordeel oor jou uitgespreek as jy nie teater kies nie. Vir my is dit al drie. As die werk interessant is en die teks goed is, is ek daar. Iets waaraan ek nog altyd baie hard werk, is om konsekwent te bly in alles wat oor my pad kom. Daar is elemente in elke medium wat sy eie aantrekkingskrag het en waarby ek baie baat. Maar as mens my sou dreig om te kies, is dit op hierdie stadium TV en films. Di\u00e9 mediums is aantreklik as gevolg van die pas en die plek-spesifieke natuur wat daarin opgesluit is. Mens moet bo-op \u2019n trein se dak skiet as dit s\u00f3 geskryf is, soos in B<em>allade vir \u2019n enkeling<\/em>, of twee maande in die Karoo gaan ronddraf, soos in\u00a0<em>Jagveld<\/em>, of in die Kaap gaan skiet as die storie in die Kaap afspeel, soos in\u00a0<em>Fynskrif<\/em>. Die lys gaan aan, maar die reis-opsies en die genot van die spel spreek tot my.<\/p>\n\n\n\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ivan-en-donnalee-stel-nuwe-kyknet-reeks-bekend\/\">Ivan en Donnalee stel nuwe kykNET-reeks bekend<\/a><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-5161b8582d82e9a5c1af259824b03538\"><strong>Wat is jou planne vir die res van die jaar?<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Ek s\u00ea\u00a0altyd: \u201cEk slaap min, maar wanneer ek slaap, slaap ek lekker.\u201d Ek hardloop op die oomblik rond met \u2019n hele paar projekte. Ek het so pas drie teaterproduksies vervaardig wat deur sewe provinsies toer. By RSG is ek \u2019n regisseur wat in pre-poduksie is met \u2019n nuwe projek wat in Julie begin, en ek werk aan my eerste eenmanvertoning \u2013\u00a0<em>Ballade van \u2019n blikbrein<\/em>\u00a0\u2013 wat by Innibos te sien gaan wees. Ek skryf ook aan \u2019n fantasiefliek, wat later die jaar verfilm gaan word, en ek is \u2019n senior lektor vir teater en radio by PALI (The Performing Arts Lifestyle Institute). My eerste boek,\u00a0<em>Om teen treine te skree<\/em>, verskyn eersdaags by NB-uitgewers. Ek doen stemwerk vir drie verskillende oorklankingsreekse wat oor \u2019n paar kanale strek, en dan gaan ek weer een van die beoordelaars van die jaarlikse Pronk Podium-kompetisie wees. Ek skryf ook aan twee romans wat ek hoop in November by die uitgewers sal wees.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"576\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Nina_Damian-002-1024x576.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144993\"\/><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-d045919cc7d6ffaf9fc9e463dbfbfe18\"><strong>As jy minister van kuns en kultuur kan wees, wat is die eerste ding wat jy sal doen?<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Daar l\u00ea\u00a0baie genesing opgesluit in die krag van die kunste. Ek sou \u2019n vorm van streeksrade terugbring wat strek oor al ons land se tale. Dit sal die mensdom nader aan mekaar trek en nie toelaat dat mense mekaar verstoot nie. Ek dink dis \u2019n tyd vir genesing, meer as \u2019n tyd vir verwyt. Die kunste het die krag om mense die vermo\u00eb\u00a0te gee om mekaar te verstaan. Ek sou ook seker maak dat my planne in plek is om president van ons land te word en \u2019n paar strawwe teen korrupsie uit te deel.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"576\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Damian-with-Jacques-1024x576.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144995\"\/><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-ff4418db6f35d603b5854f726b6884be\"><strong>Watter Suid-Afrikaanse storie sal jy graag \u2019n fliek van wil maak?<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Basies alles wat ek al ooit geskryf en vervaardig het in ander mediums. Film is \u2019n medium wat sy tyd vasvang in terme van beskikbare tegnologiese hulpbronne en die temas waaraan die mense kou. Daar is \u2019n ewigheidswaarde betrokke by die maak van \u2019n film. Ek glo daar is ook soveel stories wat nie vertel word nie in ons geskiedenis, soos Wolraad Woltemade en Daisy de Melker, en dalk is daar plek vir \u2019n Suid-Afrikaanse superheld. Ek dink daar is \u2019n herlewing in die vermaaklikheidsw\u00eareld tans met di\u00e9\u00a0dat mense nie meer bang is om oor kontroversi\u00eble temas te praat nie en die platforms gegun word. Solank dit smaakvol gedoen word, is ek baie gelukkig.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-85bcc39a94346dfa297bd86f4f030b1d\"><strong>Teenoor wie sal jy nog graag wil speel?<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Wyle Robin Williams, Tom Hardy, Benedict Cumberbatch, Margot Robbie, Leonardo DiCaprio, Lee Pace, Tom Hanks, Angelina Jolie, die lys gaan aan en aan.<\/p>\n\n\n\n<p>Nasionaal beslis enige tyd weer saam met Neels van Jaarsveld, Wessel Pretorius, Edwin van der Walt, Je-ani Swiegelaar, Germandt Geldenhuys en Cindy Swanepoel. Eintlik almal wat lekker mense is en baie respek het vir wat ons doen.<\/p>\n\n\n\n<p>  <\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Diepe Waters<\/em>\u00a0is Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET. Ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Lees ook: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-binnelanders-nuweling-deoudone-van-der-merwe\/\">Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Binnelanders-nuweling, Deoudon\u00e9 van der Merwe<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vertel ons meer van jou karakter. Ek vertolk die rol van Damian. Hy is \u2019n bitter aangename knaap wat almal se drome op sy hart dra. Hy werk vir \u2019n maatskappy wat swemmers Amerika toe stuur om hulle gereed te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":144994,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675,1],"tags":[166,6036,85163,85713],"class_list":["post-144990","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","category-funksie-artikels","tag-kyknet","tag-akteur","tag-diepe-waters","tag-luan-jacobs"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0&#039;Diepe waters&#039; | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die talentvolle Luan Jacobs, wat \u2019n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak vanaand sy eerste verskyning in\u00a0&#039;Diepe waters&#039;, maar sy karakter is nie wie kykers dink hy is nie...\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0&#039;Diepe waters&#039; | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die talentvolle Luan Jacobs, wat \u2019n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak vanaand sy eerste verskyning in\u00a0&#039;Diepe waters&#039;, maar sy karakter is nie wie kykers dink hy is nie...\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-05-20T07:36:22+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-05-20T07:37:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"915\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0&#8216;Diepe waters&#8217;\",\"datePublished\":\"2024-05-20T07:36:22+00:00\",\"dateModified\":\"2024-05-20T07:37:53+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/\"},\"wordCount\":876,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg\",\"keywords\":[\"kyknet\",\"akteur\",\"diepe waters\",\"Luan Jacobs\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\",\"Funksie artikels\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/\",\"name\":\"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0'Diepe waters' | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg\",\"datePublished\":\"2024-05-20T07:36:22+00:00\",\"dateModified\":\"2024-05-20T07:37:53+00:00\",\"description\":\"Die talentvolle Luan Jacobs, wat \u2019n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak vanaand sy eerste verskyning in\u00a0'Diepe waters', maar sy karakter is nie wie kykers dink hy is nie...\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg\",\"width\":1600,\"height\":915},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0&#8216;Diepe waters&#8217;\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0'Diepe waters' | rooi rose","description":"Die talentvolle Luan Jacobs, wat \u2019n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak vanaand sy eerste verskyning in\u00a0'Diepe waters', maar sy karakter is nie wie kykers dink hy is nie...","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0'Diepe waters' | rooi rose","og_description":"Die talentvolle Luan Jacobs, wat \u2019n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak vanaand sy eerste verskyning in\u00a0'Diepe waters', maar sy karakter is nie wie kykers dink hy is nie...","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2024-05-20T07:36:22+00:00","article_modified_time":"2024-05-20T07:37:53+00:00","og_image":[{"width":1600,"height":915,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0&#8216;Diepe waters&#8217;","datePublished":"2024-05-20T07:36:22+00:00","dateModified":"2024-05-20T07:37:53+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/"},"wordCount":876,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg","keywords":["kyknet","akteur","diepe waters","Luan Jacobs"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes","Funksie artikels"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/","name":"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0'Diepe waters' | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg","datePublished":"2024-05-20T07:36:22+00:00","dateModified":"2024-05-20T07:37:53+00:00","description":"Die talentvolle Luan Jacobs, wat \u2019n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak vanaand sy eerste verskyning in\u00a0'Diepe waters', maar sy karakter is nie wie kykers dink hy is nie...","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Damian-with-Tshepo-e1716189359341.jpg","width":1600,"height":915},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-twee-kante-van-luan-jacobs-in-diepe-waters\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die twee kante van Luan Jacobs in\u00a0&#8216;Diepe waters&#8217;"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/144990","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=144990"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/144990\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/144994"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=144990"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=144990"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=144990"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}