{"id":144300,"date":"2024-04-15T13:30:03","date_gmt":"2024-04-15T11:30:03","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=144300"},"modified":"2024-04-15T13:30:25","modified_gmt":"2024-04-15T11:30:25","slug":"dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/","title":{"rendered":"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee"},"content":{"rendered":"\n<p><\/p>\n\n\n\n<p>April is Gesondheidsbewustheidsmaand en bied \u2019n geleentheid om die skakel tussen skoolkinders se welstand en akademiese prestasie te ontleed. Met die fokus op Wetenskap, Tegnologie, Ingenieurswese en Wiskunde, waar Wiskunde as &#8216;n toegangsvak dien, is Oxford University Press Suid-Afrika (OUPSA) se standpunt dat positiewe denke en aanmoediging leerders se selfvertroue kan bou. Om &#8216;n groeidenkwyse van &#8216;n jong ouderdom af te kweek, kan leerders vinniger laat vorder en hulle help om sukses in alle aspekte van hul lewens te ervaar.<\/p>\n\n\n\n<p>Die nuutste <em>Trends in International Mathematics and Science Studies (TIMSS)1<\/em> bevestig dat Suid-Afrikaanse leerders nie goed vaar in wiskunde nie. Suid-Afrika beklee die derde laaste plek uit 64 lande wanneer dit by punte op laerskoolvlak kom. Volgens die afgelope paar jaar se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenuitslae is die wiskundeslaagsyfer minder as 20 persent-. Dit beteken dat 80 persent van ons leerders \u00f3f nie suiwer wiskunde as &#8216;n vak neem nie \u00f3f dit druip. Van die 20 persent wat wel slaag, sal baie leerders wat n\u00e1 skool wiskundeverwante vakke op tersi\u00eare vlak neem, d\u00edt ook druip. As Carol Dweck se Harvard Business Review-artikel &#8216;n \u2018groeidenkwyse\u2019 vergelyk met \u201c[I]ndividue wat glo dat hul talente ontwikkel kan word (deur harde werk, goeie strategie\u00eb en ander se insette)2\u201d, hoe kan dit ons leerders se vordering met wiskunde be\u00efnvloed?<\/p>\n\n\n\n<p>\u201c\u2019n Groeidenkwyse kan op verskillende maniere ge\u00efnterpreteer word. Die konsep self sluit verskeie persepsies van welstand in,\u201d s\u00ea dr. Michelle Sephton, OUPSA se Wiskunde en Wetenskappe-uitgewer. Die Oxford English Dictionary2 definieer welstand as die \u201ctoestand van gesondheid en geluk, en om voorspoed te geniet\u201d. Wanneer ons die rol van welstand in kinders en studente se skoolprestasie oorweeg, veral wat wiskunde betref, spruit swak welstand dikwels uit \u2019n gevoel van angstigheid en onttrekking. &#8216;n Studie van 20203, \u201cVoel en funksioneer goed in wiskunde-onderwys: \u2018n Ondersoek na leerders se begrip van wiskundige welstand en waardes,\u201d laat die kollig val op die behoefte aan &#8216;n beter begrip van welstand en hoe dit op skoolvakke van toepassing is.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cDit is geen geheim dat baie van ons leerders met wiskunde sukkel nie. Kan dit leerders help om beter te vaar as ons, as onderwysers en ouers, ons benadering tot wiskunde verander?\u201d vra Sephton.<\/p>\n\n\n\n<p>Regoor die w\u00eareld dui studies wat deur Oxford University Press (OUP)4 onderneem word daarop dat studente wat gelukkig en gesond is meer geneig is om hul studies suksesvol te voltooi. Hul benadering is veelsydig: Hulle kombineer opvoedkundige materiaal en die opleiding van onderwysers met gemeenskapsbetrokkenheid om &#8216;n liefde vir wiskunde binne en buite die klaskamer aan te moedig.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cWiskunde ontlok \u2019n sterk emosionele reaksie by baie mense. Dit sluit in gevoelens van ontoereikendheid, mislukking en selfs vrees,\u201d s\u00ea Sephton. \u201cDaar is verskeie aspekte van wiskundige welstand. Een is hoe ons oor wiskunde dink en praat. Dit geld nie net vir kinders nie, maar ook vir onderwysers en ouers.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201cJou denkwyse kan reeds op &#8216;n baie jong ouderdom verander. Die manier waarop ouers by die huis oor die vak praat, kan geleenthede bied om met wiskundige konsepte buite die klaskamer te werk. Jy kan dit deel maak van jou en jou kind se werklikheid en die nut daarvan in die alledaagse lewe uitwys (iets waaroor leerders dikwels vrae vra). Terselfdertyd kan positiewe en bevestigende taalgebruik die manier waarop kinders wiskunde ervaar, be\u00efnvloed. Op hierdie manier kan ouers hul kinders se vermo\u00eb om in wiskunde te presteer, aanspoor.\u201d<\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"940\" height=\"788\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/4.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-144303\"\/><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p class=\"has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-02f6304190533932e0bf174aaa7ac03d\"> <strong>Hier is vier wenke om jou kind se (wiskundige) groeidenkwyse te ondersteun:<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>1. Maak elke dag \u2019n wiskundige saak. <\/strong>Maak wiskunde deel van jou gesin se daaglikse aktiwiteite sodat dit maklik (en miskien selfs onvermydelik) is vir jou kind om by wiskunde betrokke te raak. Maak dit van toepassing wanneer julle bestanddele vir &#8216;n resep afmeet, vir &#8216;n gesinsuitstappie begroot, die tyd bereken of wiskundige raaisels en speletjies tydens gesinsaande geniet.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>2. Wees jou kind se wiskunde maat. <\/strong>Om jou kind se vordering met wiskunde te ondersteun, kan heel waarskynlik jou aktiewe deelname verg. Dit beteken dat jy jou eie vrees vir wiskunde in die gesig moet staar en dit aanpak in &#8216;n aktiwiteit waar julle albei saam somme kan \u2018uitwerk\u2019. As jou kind wiskunde aan jou begin verduidelik, is dit &#8216;n teken dat hulle meer selfvertroue met wiskundige berekeninge begin ontwikkel.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>3. Dit is oukei om foute te maak. <\/strong>Jou kind se onsekerheid spruit dikwels uit hul vrees vir mislukking. Help hulle verstaan dat foute &#8216;n natuurlike deel van die leerproses is. Om kritiek te aanvaar, is &#8216;n goeie eienskap, en om foute reg te kan maak, lei tot dieper begrip en groei .<\/p>\n\n\n\n<p><strong>4. Gebruik bevestiging. <\/strong>In plaas daarvan om net jou kind se korrekte antwoorde te vier, maak &#8216;n punt daarvan om hul pogings aan te moedig \u2013 en nie net hul intelligensie nie. Gebruik sinne soos: &#8220;Ek is trots op jou dat jy nie opgee nie,&#8221; of &#8220;Hoe meer jy oefen, hoe meer sien ek dat jy verbeter.&#8221; Beklemtoon hul vermo\u00eb om hul eie metodes te ontleed en uit te redeneer, bv. &#8220;Dit is oukei. Ek gaan weer probeer,&#8221; &#8220;Ek gaan dit uitwerk,&#8221; of &#8220;Plan A het nie gewerk nie. Ek gaan Plan B probeer&#8221;.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Wanneer ons sukkel, voel dit makliker om af te skakel en te aanvaar dat wiskunde nie vir ons werk nie. Deur die stappe wat hierbo genoem is te neem, is dit moontlik om jou kind se persepsie van wiskunde te verander van een waar dit vreesaanjaend en sinoniem met mislukking is, na een wat hulle selfvertroue gee en \u2019n gevoel van prestasie inhou. Di\u00e9 gevoel sal op ander gebiede van hul skoolloopbaan oorgedra word, hul geestesgesondheid positief be\u00efnvloed en hulle voorberei vir sukses later in hul lewe.<\/p>\n\n\n\n<p>Gesondheidsbewustheidsmaand in April bied &#8216;n platform om ondersoek in te stel na die verband tussen geestesgesondheid en opvoedkundige sukses. Die uitdagings wat Suid-Afrikaanse leerders in die gesig staar, vereis &#8216;n gesamentlike poging om die onderliggende oorsake van akademiese uitdagings aan te spreek. Daar is nie \u2019n enkele oplossing nie, maar ouers, opvoeders, beleidmakers en gemeenskapsleiers word aangemoedig om saam te span ter ondersteuning van holistiese opvoedkundige praktyke wat ook die intrinsieke waarde van ons kinders se (dikwels verwaarloosde) geestesgesondheid en welstand in ag neem.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Lees ook: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/is-jou-kind-adhd-of-begaafd\/\">Is jou kind ADHD of begaafd?<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>April is Gesondheidsbewustheidsmaand en bied \u2019n geleentheid om die skakel tussen skoolkinders se welstand en akademiese prestasie te ontleed. Met die fokus op Wetenskap, Tegnologie, Ingenieurswese en Wiskunde, waar Wiskunde as &#8216;n toegangsvak dien, is Oxford University Press Suid-Afrika (OUPSA) [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":144302,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[679,662],"tags":[3318,84786,1030,1031],"class_list":["post-144300","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ouerskap","category-jou-lewe","tag-jou-kind","tag-wiskunde","tag-skool","tag-akademie"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Wiskunde ontlok \u2019n sterk emosionele reaksie by baie mense. Dit sluit in gevoelens van ontoereikendheid, mislukking en selfs vrees. Hier is vier wenke om jou kind se (wiskundige) groeidenkwyse te ondersteun.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Wiskunde ontlok \u2019n sterk emosionele reaksie by baie mense. Dit sluit in gevoelens van ontoereikendheid, mislukking en selfs vrees. Hier is vier wenke om jou kind se (wiskundige) groeidenkwyse te ondersteun.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-04-15T11:30:03+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-04-15T11:30:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/5.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"940\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"788\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee\",\"datePublished\":\"2024-04-15T11:30:03+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-15T11:30:25+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/\"},\"wordCount\":1035,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/5.png\",\"keywords\":[\"jou kind\",\"wiskunde\",\"Skool\",\"Akademie\"],\"articleSection\":[\"Ouerskap\",\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/\",\"name\":\"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/5.png\",\"datePublished\":\"2024-04-15T11:30:03+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-15T11:30:25+00:00\",\"description\":\"Wiskunde ontlok \u2019n sterk emosionele reaksie by baie mense. Dit sluit in gevoelens van ontoereikendheid, mislukking en selfs vrees. Hier is vier wenke om jou kind se (wiskundige) groeidenkwyse te ondersteun.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/5.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/5.png\",\"width\":940,\"height\":788},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee | rooi rose","description":"Wiskunde ontlok \u2019n sterk emosionele reaksie by baie mense. Dit sluit in gevoelens van ontoereikendheid, mislukking en selfs vrees. Hier is vier wenke om jou kind se (wiskundige) groeidenkwyse te ondersteun.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee | rooi rose","og_description":"Wiskunde ontlok \u2019n sterk emosionele reaksie by baie mense. Dit sluit in gevoelens van ontoereikendheid, mislukking en selfs vrees. Hier is vier wenke om jou kind se (wiskundige) groeidenkwyse te ondersteun.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2024-04-15T11:30:03+00:00","article_modified_time":"2024-04-15T11:30:25+00:00","og_image":[{"width":940,"height":788,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/5.png","type":"image\/png"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee","datePublished":"2024-04-15T11:30:03+00:00","dateModified":"2024-04-15T11:30:25+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/"},"wordCount":1035,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/5.png","keywords":["jou kind","wiskunde","Skool","Akademie"],"articleSection":["Ouerskap","Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/","name":"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/5.png","datePublished":"2024-04-15T11:30:03+00:00","dateModified":"2024-04-15T11:30:25+00:00","description":"Wiskunde ontlok \u2019n sterk emosionele reaksie by baie mense. Dit sluit in gevoelens van ontoereikendheid, mislukking en selfs vrees. Hier is vier wenke om jou kind se (wiskundige) groeidenkwyse te ondersteun.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/5.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/5.png","width":940,"height":788},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/dink-en-praat-anders-oor-wiskunde-om-jou-kind-n-hupstoot-te-gee\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Dink en praat anders oor wiskunde om jou kind \u2018n hupstoot te gee"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/144300","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=144300"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/144300\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/144302"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=144300"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=144300"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=144300"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}