{"id":144265,"date":"2024-04-12T09:33:36","date_gmt":"2024-04-12T07:33:36","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=144265"},"modified":"2024-04-12T09:49:36","modified_gmt":"2024-04-12T07:49:36","slug":"begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/","title":{"rendered":"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan"},"content":{"rendered":"\n<p><\/p>\n\n\n\n<p>Om \u2018n voertuig te koop is \u2018n belangrike stap wat deurdagtig ondersoek moet word. Ons wil almal die voertuig wat ons bestuur geniet. S\u00f3 \u2018n besluit word egter gereeld deur die voertuig se visuele profiel en hoe dit op die pad vaar be\u00efnvloed\u2013emosionele ontlokking wat jou rasionele denkproses kan belemmer.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201c\u2019n Voertuig is nie altyd &#8216;n lewenslange verbintenis nie,\u201d s\u00ea Keletso Mpisane, hoof van die digitaal-gebaseerde versekeringsmaatskappy, <a href=\"https:\/\/www.miwayblink.co.za\/\">MiWay Blink<\/a>. \u201cBaie mense sal &#8216;n paar voertuie in hul leeftyd besit. Sommige mense begeer of benodig \u2018n ander voertuig terwyl ander eerder met \u2018n goedkoper of kleiner voertuig wil afskaal. Mense se behoeftes verander. Daar is ook talle ander lewensbesluite wat mense aanhits om daardie stap te neem. Dit is hoekom dit belangrik is om die herverkoopswaarde van jou voertuig van die begin af in ag te neem.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"769\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rsz_keletso_mpisane-1024x769.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144268\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Keletso Mpisane, hoof van die digitaal-gebaseerde versekeringsmaatskappy, MiWay Blink. (Foto: Verskaf)<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Om jou voertuig se \u2018einde\u2019 in gedagte te hou kan jou help bepaal watter voertuig vir jou reg is. Dit betrek die kenmerke en spesifikasies wat jy benodig. \u201cByvoorbeeld; as jy \u2018n gesin wil begin en jou voornemings is om jou voertuig vir die volgende vyf tot agt jaar te bestuur, kan jy vir iets redelik ruim soos &#8216;n SNV (sportsnutsvoertuig) mik. As jy meer avontuurlustig is, sal &#8216;n 4&#215;4 dalk meer toepaslik wees,\u201d deel Mpisane.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-vivid-red-color has-text-color has-link-color has-medium-font-size wp-elements-a891ad077891dfac21c4e553bc22b48e\"><strong>Hieronder volg &#8216;n paar nuttige wenke om met die herverkoop van jou voertuig te oorweeg:<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong>Geldsake: <\/strong>Geld be\u00efnvloed baie van die keuses wat jy in jou leeftyd moet maak. Dit hang gewoonlik af van wat jy kan bekostig en wat jy as waardevol beskou. Wanneer dit by die koop van &#8216;n voertuig kom, gaan dit nie net oor sy aankoopprys nie, maar ook wat jy waarskynlik daarvoor gaan kry wanneer jy dit weer wil verkoop.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>\u201cSommige voertuigmodelle en -handelsmerke is vernaamd vir hul gehalte en \u2018kannie dood\u2019 vermo\u00eb. Hierdie tipe voertuie se waarde word redelik goed behou terwyl ander weer hul waarde aansienlik vinnig verloor. As jy reeds &#8216;n duidelike idee het van hoe lank jy jou voertuig gaan gebruik, mag dit meer sin maak om iets te kies wat bekend is vir &#8216;n goeie inruilwaarde en gewild is op die tweedehandse mark,\u201d noem Mpisane.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong>Wees gerus op die pad:<\/strong> Al word voertuigversekering soms as \u2018n wrok-aankoop beskou, is dit ook belangrik om \u2018n voertuig se herverkoopwaarde (en jouself) te beskerm. \u201cDit is gerusstellend om te weet dat as iets op die pad gebeur, jy finansieel gedek is,\u201d s\u00ea Mpisane. \u201cOf dit nou &#8216;n klein duikie is wat herstel moet word of &#8216;n ruit wat haelskade opgedoen het, is dit belangrik om dit te evalueer. Hierdie geld vir die voertuig se vermo\u00eb om normaalweg te funksioneer. Niemand wil ook &#8216;n voertuig met &#8216;n gekraakte ruit koop nie.\u201d<\/li>\n\n\n\n<li><strong>Voorkoms maak saak: <\/strong>Hulle s\u00ea dat skoonheid werklik in die oog van die aanskouer l\u00ea. Dit is beslis waar wanneer dit by voertuig-verstellings kom. Sommige aanpassings moet universeel aanvaarbaar wees. Byvoorbeeld, enigiets wat die voertuig se veiligheid verbeter of &#8216;n tegnologies gevorderde inligting- en vermaaksisteem kan egter waarde tot die voertuig voeg. &#8216;n Verstelde uitlaatpyp of donkerder ruite sal nie dieselfde uitweg h\u00ea nie.<\/li>\n\n\n\n<li><strong>Is dit die ekstra kilometer werd&#8230; of nie:<\/strong> Jou voertuig se aantal kilometers speel &#8216;n sleutelrol in sy herverkoopwaarde. Hoe meer &#8216;n voertuig gereis het, hoe meer sal sy waarde daal. Dit beteken darem nie dat jy nie met jou voertuig moet ry nie &#8211; dit is immers waarvoor dit gebruik moet word.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Maak seker jy weet hoe baie jy in die toekoms wil ry veral as jy \u2018n spesifieke herverkoopwaarde in gedagte het.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong>Versorg en onderhou: <\/strong>As dit die plan is om jou voertuig binne een jaar, vyf jaar of 10 jaar te verkoop, probeer jou bes om jou voertuig se toestand te onderhou. Jou bestuurstyl, \u2018n gereelde diens deur \u2018n gesertifiseerde motorwerktuigkundige en gereelde instandhouding kan hiertoe bydra.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>\u201cDit is slim om jou motor deur sy vervaardiger of &#8216;n goedgekeurde derde party te laat diens. Maak seker dat al jou dienste gedokumenteer word sodat jou voertuig &#8216;n duidelike diensgeskiedenis het. Dit sal uiteindelik baie nuttig wees wanneer dit tyd is om jou voertuig te verkoop,&#8221; sluit Mpisane af.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Lees ook: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hou-so-by-jou-begroting\/\">Hou s\u00f3 by jou begroting<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om \u2018n voertuig te koop is \u2018n belangrike stap wat deurdagtig ondersoek moet word. Ons wil almal die voertuig wat ons bestuur geniet. S\u00f3 \u2018n besluit word egter gereeld deur die voertuig se visuele profiel en hoe dit op die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":144267,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[680,662],"tags":[85653,487,85652],"class_list":["post-144265","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-sukses-en-geld","category-jou-lewe","tag-verkoop-jou-kar","tag-kar","tag-voertuig"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"\u201c\u2019n Voertuig is nie altyd &#039;n lewenslange verbintenis nie, so dis belangrik om die herverkoopswaarde van jou voertuig van die begin af in ag te neem.\u201d\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201c\u2019n Voertuig is nie altyd &#039;n lewenslange verbintenis nie, so dis belangrik om die herverkoopswaarde van jou voertuig van die begin af in ag te neem.\u201d\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-04-12T07:33:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-04-12T07:49:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan\",\"datePublished\":\"2024-04-12T07:33:36+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-12T07:49:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/\"},\"wordCount\":718,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg\",\"keywords\":[\"verkoop jou kar\",\"Kar\",\"voertuig\"],\"articleSection\":[\"Sukses en geld\",\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/\",\"name\":\"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg\",\"datePublished\":\"2024-04-12T07:33:36+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-12T07:49:36+00:00\",\"description\":\"\u201c\u2019n Voertuig is nie altyd 'n lewenslange verbintenis nie, so dis belangrik om die herverkoopswaarde van jou voertuig van die begin af in ag te neem.\u201d\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1280},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan | rooi rose","description":"\u201c\u2019n Voertuig is nie altyd 'n lewenslange verbintenis nie, so dis belangrik om die herverkoopswaarde van jou voertuig van die begin af in ag te neem.\u201d","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan | rooi rose","og_description":"\u201c\u2019n Voertuig is nie altyd 'n lewenslange verbintenis nie, so dis belangrik om die herverkoopswaarde van jou voertuig van die begin af in ag te neem.\u201d","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2024-04-12T07:33:36+00:00","article_modified_time":"2024-04-12T07:49:36+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1280,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan","datePublished":"2024-04-12T07:33:36+00:00","dateModified":"2024-04-12T07:49:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/"},"wordCount":718,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg","keywords":["verkoop jou kar","Kar","voertuig"],"articleSection":["Sukses en geld","Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/","name":"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg","datePublished":"2024-04-12T07:33:36+00:00","dateModified":"2024-04-12T07:49:36+00:00","description":"\u201c\u2019n Voertuig is nie altyd 'n lewenslange verbintenis nie, so dis belangrik om die herverkoopswaarde van jou voertuig van die begin af in ag te neem.\u201d","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/pexels-andrea-piacquadio-3785391.jpg","width":1920,"height":1280},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/begin-met-die-einde-in-gedagte-hoe-om-die-herverkoop-van-jou-voertuig-te-beplan\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Begin met die einde in gedagte: Hoe om die herverkoop van jou voertuig te beplan"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/144265","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=144265"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/144265\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/144267"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=144265"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=144265"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=144265"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}