{"id":144016,"date":"2024-04-03T09:27:01","date_gmt":"2024-04-03T07:27:01","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=144016"},"modified":"2024-04-03T09:27:34","modified_gmt":"2024-04-03T07:27:34","slug":"die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/","title":{"rendered":"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol!"},"content":{"rendered":"\n<p><\/p>\n\n\n\n<p>Deur Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Die fees is die land se oudste kunstefees in Afrikaans en het elke kunsvorm van musiek, dans, poppespel, toneel tot visuele kuns in lokale, gallerye, skoolsale en die burgersentrum in die dorp gevier.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose1JPG-rotated.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144037\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Wie kan dan nou nie lag vir die pittighede wat die \u201cou\u201d Magda Louw (Desir\u00e9 Gardner) kwytraak nie.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose2JPG-1024x683.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144038\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die gesoute ondersoekende joernalis, Marianne Thamm, het met haar vertoning, \u201cVuisvoos, maar nog regop, Suid-Afrika 2024\u201d die politieke landskap met behulp van grafieke en sketse verduidelik.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Vyf kunstenaars is ook tydens die fees vereer: Deon Meyer met die KKNK Afrikaans Onbeperk-prys vir liter\u00eare bydrae, Jana Cilliers met die KKNK-prys vir vertolking, Eldon van der Merwe met die KKNK-prys vir Jong Stem, Poem Mooney met die KKNK-prys vir Lewensbydrae tot Kuns en Kultuur en die visuele kunstenaar Colbert Mashile as vanjaar se Feeskunstenaar.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"992\" height=\"1488\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose9-1JPG-rotated.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144029\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Coenie de Villiers en Deon Meyer het vanjaar hul hand aan \u2019n volwaardige musiekblyspel gewaag. \u201cRoem: \u2019n Musiekverhaal\u201d vertel van \u2019n sanger wat twee dekades gelede gewild was en aan die begin van \u2019n baie groot loopbaan besluit het om die kalklig te verlaat en terug te gaan Loxton toe om sy pa se motorwerktuigkundige besigheid oor te neem. Sy verlede haal hom egter in en hy moet pa staan vir sy besluite.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1488\" height=\"992\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose9-2JPG.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144030\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\"> <\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1920\" height=\"1280\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose3-1-scaled.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144025\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die bekroonde aktrise, Jana Cilliers, het vanjaar teksskryf-debuut op die KKNK-verhoog gemaak in die storie, \u201cVeelhoek\u201d waarin sy oor haar oorlede neem, Barnard Gilliland, skryf. Ludwig Binge het Barnard gespeel en Jana haarself.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1488\" height=\"992\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose3-2JPG.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144036\"\/><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose4JPG-1024x683.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144034\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die plekspesifieke toneeltuk, Die swartmerrie met Theo Witbooi en Chantell Phillipus in die hoofrolle, was \u2019n ware tranetrekker. \u2019n Man van Oudtshoorn se ma het hom verlaat toe hy nog\n\nop laerskool wag en hy wag elke dag vir haar op die stasie. Maar dis meer as 40 jaar gelede en sy vriendin probeer hom vir die hoeveelste keer oorreed om die stasie te verlaat en met sy lewe aan te gaan.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose5-1024x768.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144027\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die Prince Vintcent-gebou was soos gebruiklik weer die kern vir visuele kuns en hier is van Wilma Cruise se reuse kunswerke te sien.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Baron van Reedestraat voor die historiese CP Nel Museum was die feeskern, met stalletjies wat boeke verkoop het; \u2019n verhoog waar daar daagliks gratis musiek en besprekings gehou is; en in die middel van die straat is die spierwit tent opgeslaan vir die Lucky Pakkie se vertonings. Vier kort vertonings in elke afdeling van Melkbaard, Sagtebaard en Harde Baard wat geskik was van gesinne tot di\u00e9 wat nie doekies omdraai nie.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose15JPG-1024x683.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144042\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Wat sal \u2019n kuier in die Klein Karoo wees sonder roosterkoek?<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1488\" height=\"992\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose8-1JPG.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144031\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Wessel Pretorius se nuutste toneelstuk, \u201c\u2019n Lewe in die dag van \u2019n vrugtevlieg, ensomeer: Die ongewerwelde-trilogie\u201d waarvan hy ook regisseur en vervaardiger was, het die gehoor vasgenael gehad. Hy en David Viviers &#8211; wat sy terugkeer na die verhoog met twee toneelstukke gevier het \u2013 het verskeie ongewerweldes en sy maat, gespeel.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose8-2-1024x683.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144023\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">In die teaterstuk wat onder \u201cAbsurde teater\u201d gelys is, \u201cIncarnations of Sand\u201d, is die aftakeling van een negatiewe mens se verbale mishandeling teen \u2019n ander, duidelik sigbaar. Twee mense is vasgevang in \u2019n woestyn van eindelose sand en die kyker is onseker of dit letterlik of figuurlik is.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1488\" height=\"992\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose10JPG.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144045\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Antoinette Kellerman skitter in \u201cDie Stoele\u201d, \u2019n drama waarin sy saam met Chris van Niekerk te sien is, as twee oumense wat alleen op \u2019n eiland woon en wag om \u2019n wysheid met die w\u00eareld te deel, daarom moet hulle genoeg stoele uitpak vir almal wat gaan kom luister. Mens is nooit seker wat is waar en wat is verbeelding tussen hulle nie.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1488\" height=\"992\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose11JPG.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144044\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">In \u201cPatmos\u201d met Tinarie van Wyk Loots en Marlo Minnaar in die hoofrolle, is twee mense vasgevang in omstandighede buite hul beheer: haar man is vermoor en haar seun praat al \u2019n jaar nie omdat hy op sy pa se lyk afgekom het. Hy is siek en moet vrede maak met sy lyf se verraad. Maar die sterre is hul albei se inspirasie.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose12JPG-768x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144040\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Frank Opperman het \u2019n Fi\u00ebsta gewen vir sy vertoning in Re\u00fcnie. Dis 40 jaar nadat die matrieks van Ho\u00ebrskool Totius terugkeer om te sien hoe die lewe elkeen behandel het: di\u00e9 vir wie die toekoms blink gewink het en di\u00e9 wat met een verkeerde besluit hul toekoms verongeluk het. Maar ook vir di\u00e9 wat slagoffers van bullebakke op skool was, kry die kans om hul skoolmaats te konfronteer.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose14-1024x683.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144020\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Elsabe Zietsmann skitter in die solostuk, \u201cRoutrip\u201d, \u2019n teks wat gegrond is op \u2019n ware verhaal van \u2019n vrou wat probeer om haar eie lewe te neem, maar deur haar vriend gevind word. Sy gaan op \u2019n lang padreis om haar besittings uit te deel: vasbeslote om weer te probeer om \u2019n einde aan alles te maak.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"683\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose17-683x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144019\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Wie wil nou na \u2019n jong aktrise van Durbanville wat bevoorreg grootgeword het, se storie luister? Meer mense as wat jy sou glo! Lara Hattingh is in die solostuk, \u201cByster\u201d te sien en een tragiese gebeurtenis in haar middelklas ho\u00ebrskoolloopbaan, ontspoor haar drome meer as wat sy kan besef.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p>Verskeie ou gunstelinge was vanjaar weer terug op die feesverho\u00eb: Anton Goosen, Sonja Herold, Stef Bos, Dozi, Zolani en Natani\u00ebl. Hul musiek wat al vir meer as vier dekades deel van die SA musiekbedryf is, het oud en jonk se voete laat saamtik en van nostalgie was daar hope!<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1488\" height=\"992\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose7-1JPG.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144032\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Zolani en Dozi se vertoning, \u201cDie kort en die lank\u201d se titel was natuurlik voor die hand liggend, maar hul vertoning allesbehalwe voorspelbaar. Hulle solo- en duetsnitte het vir menige nat oog gesorg in die burgersentrum.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p>  <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1488\" height=\"992\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose7-2JPG.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144033\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Dozi kom ook al jare met die fees aan en was vanjaar op sy stukke op die verhoog, waar hy persoonlike staaltjies oor sy loopbaan met die gehoor gedeel het.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose16JPG-1024x683.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-144043\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Anton Goosen en Sonja Herold; wie was eerste beroemd? Hy vir sy lirieke of sy vir haar vertolking van sy treffers soos Jantjie, Hanoverstraat en Kruidjie-roer-my-nie. Hoe dit ookal sy, om hulle saam op die verhoog te sien nadat hulle bykans 40 jaar saam werk, was \u2019n raar voorreg.<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Die tema vir vanjaar se fees was \u201c\u2019n Kuur vir elke kwaal\u201d en di\u00e9 slagspreuk het in vele vorms te voorskyn gekom. Dat almal beslis \u201ckunsgesond\u201d huis toe vertrek het, gewis.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><em>\u2022 As jy nog nie genoeg gehad het van die Klein Karoo nie, of nie die KKNK kon bywoon nie, moenie treur nie. Die Klein Karoo Klassique word van 9 \u2013 11 Augustus op Oudtshoorn gehou. Dis Oudtshoorn se winterfees van klassieke musiek, kuns, boeke, kos en wyn. Meer inligting by <a href=\"https:\/\/klassique.co.za\/\">https:\/\/klassique.co.za\/<\/a><\/em><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Lees ook: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/lizz-meiring-se-kknk-produksie-is-vars-vurig-en-vermaaklik-vreemd\/\">Lizz Meiring se KKNK-produksie is vars, vurig en vermaaklik-vreemd<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts Die fees is die land se oudste kunstefees in Afrikaans en het elke kunsvorm van musiek, dans, poppespel, toneel tot visuele kuns in lokale, gallerye, skoolsale en die burgersentrum in die dorp gevier. Vyf [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":144037,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3476],"tags":[85298,1066,5793],"class_list":["post-144016","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ontspanning","tag-kknk","tag-kunstefees","tag-oudtshoorn"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol! | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die 28ste Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is die afgelope week op Oudtshoorn gehou.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol! | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die 28ste Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is die afgelope week op Oudtshoorn gehou.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-04-03T07:27:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-04-03T07:27:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"992\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"900\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol!\",\"datePublished\":\"2024-04-03T07:27:01+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-03T07:27:34+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/\"},\"wordCount\":1091,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg\",\"keywords\":[\"KKNK\",\"kunstefees\",\"oudtshoorn\"],\"articleSection\":[\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/\",\"name\":\"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol! | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg\",\"datePublished\":\"2024-04-03T07:27:01+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-03T07:27:34+00:00\",\"description\":\"Die 28ste Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is die afgelope week op Oudtshoorn gehou.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/04\\\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg\",\"width\":992,\"height\":900,\"caption\":\"Wie kan dan nou nie lag vir die pittighede wat die \u201cou\u201d Magda Louw (Desir\u00e9 Gardner) kwytraak nie.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol! | rooi rose","description":"Die 28ste Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is die afgelope week op Oudtshoorn gehou.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol! | rooi rose","og_description":"Die 28ste Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is die afgelope week op Oudtshoorn gehou.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2024-04-03T07:27:01+00:00","article_modified_time":"2024-04-03T07:27:34+00:00","og_image":[{"width":992,"height":900,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol!","datePublished":"2024-04-03T07:27:01+00:00","dateModified":"2024-04-03T07:27:34+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/"},"wordCount":1091,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg","keywords":["KKNK","kunstefees","oudtshoorn"],"articleSection":["Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/","name":"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol! | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg","datePublished":"2024-04-03T07:27:01+00:00","dateModified":"2024-04-03T07:27:34+00:00","description":"Die 28ste Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is die afgelope week op Oudtshoorn gehou.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/rooirose1JPG-rotated-e1712128513652.jpg","width":992,"height":900,"caption":"Wie kan dan nou nie lag vir die pittighede wat die \u201cou\u201d Magda Louw (Desir\u00e9 Gardner) kwytraak nie."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-kunste-het-weer-die-klein-karoo-laat-jol\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die kunste het weer die Klein Karoo laat jol!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/144016","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=144016"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/144016\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/144037"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=144016"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=144016"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=144016"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}