{"id":142661,"date":"2024-02-09T12:59:31","date_gmt":"2024-02-09T10:59:31","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=142661"},"modified":"2024-02-09T12:59:47","modified_gmt":"2024-02-09T10:59:47","slug":"zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/","title":{"rendered":"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak"},"content":{"rendered":"\n<p><\/p>\n\n\n\n<p><em>Deur Margaret Gardiner<\/em><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Zac Efron<\/strong>, wat in High School Musical naam gemaak het, het met my oor sy nuwe rol in The Iron Claw gesels. Hierin speel hy \u2019n stoeier, wat die meerderheid van sy tyd in klein Speedo-broekies op indrukwekkende en ontstellende wyses rofstoei. Enigiemand wat al ooit probeer het om di\u00e9 veelsydige ster na die kantlyn te stoot en sy roem aan sy voorkoms toeskryf, sal betower word deur sy vertoning as Kevin von Erich in hierdie fliek, wat deur die ware lewensverhaal van die Von Erich-familie ge\u00efnspireer is.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n<div class=\"wp-block-image\">\n<figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1920\" height=\"1280\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/1926040895-scaled.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-142665\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\">(Foto; Dimitrios Kambouris\/Getty Images for National Board of Review)<\/figcaption><\/figure>\n<\/div>\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Vier seuns word teen mekaar opgeweeg soos hulle probeer om hul charismatiese en dominerende pa se droom te probeer nakom om in die jare tagtig die w\u00eareld van stoei te oorheers. Holt McCallany is uitmuntend in sy rol as hul onheilspellende en gevaarlike pa. Jeremy Allen White (Golden Globe-wenner vir The Bear), Harris Dickinson (Trust) en Stanley Simons (Angelfish) sluit by Zac as sy broers aan.<\/p>\n\n\n\n<p>Dis moeilik om te glo dat dit wat volg werklik gebeur het: Die noodlot wat die seuns oor en oor tref soos wat hulle hul pa se droom \u2013 wat die familie se nagmerrie word \u2013 probeer verwesenlik, is tragies. Soms is dit so uitermate dat selfs as dit fiksie was, niemand dit sou glo nie. Die akteurs moes tot uiterstes toe geoefen het om op \u2019n oortuigende wyse die rofstoeiers in die kryt na te maak. Die fliek speel grotendeels hier af en gegewe hul skrapse kostuums, is daar werklik n\u00earens om weg te kruip nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Harris Dickinson merk op dat die heel eerste toneel wat hulle geskiet het, van die broers in hul Speedo\u2019s was, en daar was \u2019n brawe wedywering om te sien wie eerste homself sou bedek het. Nie een van hulle het nie. \u201cDie w\u00eareld van rofstoei skep eenheid,\u201d verduidelik Zac. Hoe beter mense saamwerk, hoe beter is die produk. Die akteurs het \u2019n hegte eenheid gevorm.<\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"The Iron Claw | Official Trailer HD | A24\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/8KVsaoveTbw?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><figcaption class=\"wp-element-caption\">KYK: The Iron Claw se amptelike lokprent. <\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Die stoeikostuums, die hare en die mode van die jare tagtig maak hierdie fliek baie kykbaar vir enigiemand wat lief vir daardie tydperk is. Maar waarby \u2019n mens die meeste aanklank sal vind, is \u2019n frase wat oor en oor herhaal word: Toksiese manlikheid \u2013 die idee dat ons samelewing mans in boksies druk wat baie skadelik vir hulle is.<\/p>\n\n\n\n<p>Daar is al baie ges\u00ea oor vroue se lot om tot stereotipes gedegradeer te word, maar daar is nog min gefokus op hoe mans gedwing word om resultate te lewer.<\/p>\n\n\n\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/may-december-n-netflix-fliek-met-natalie-portman-en-julianne-moore\/\">May\/December \u2013 \u2019n Netflix-fliek met Natalie Portman en Julianne Moore<\/a><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Die ou gesegde \u201csterk en stil\u201d kom hier na vore. Zac se karakter stem duidelik nie met al sy pa se uiterste gedrag saam nie en hy probeer om sy broers te beskerm, maar hy is ook grootgemaak om sy pa te eer \u2013 en om hom verby \u2019n sekere punt aan te vat, is problematies. Sal \u2019n goeie seun sy ouk\u00earel op die dwalinge in sy we\u00eb wys?<\/p>\n\n\n\n<p>Zac kry dit reg om innerlike onrus in \u2019n gelate, opgepompte liggaam uit te beeld. Sy o\u00eb verklap sy twyfelinge, sy ware gedagtes en sy onvermo\u00eb om emosie uit te druk of waardeur hy gaan, soos sy pa se ongenaakbare dryfkrag rampspoedige gevolge vir sy kinders het \u2013 en tog laat dit nooit die pa van sy foutiewe beskouing afsien nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Jeremy Allen White, wat Kerry, die tweede oudste seun, speel was gefassineerd deur die enorme gewig van die genadelose tragedie wat die gesin tref. Een spesifieke toneel bly hom veral by.<\/p>\n\n\n\n<p>Voordat ek die draaiboek gelees het, het ek The Dark Side of the Ring gekyk waarin die Von Erichs uitgebeeld word. Ek was dadelik gefassineer, veral deur wat met Kerry gebeur.<\/p>\n\n\n\n<p>Aangesien dit op feite gegrond is, gee ek niks weg om te noem dat Kerry uiteindelik sy pa se droom verwesenlik het om die Nasionale Rofstoei-alliansie se swaargewigkampioenskap te wen nie. Hy het vir een van sy broers ingestaan wat in die kampioenskappe moes veg, maar wat drie maande voor die wedstryd oorlede is. Kort daarna was Kerry in \u2019n motorongeluk betrokke en moes hy sy voet laat amputeer. Allen Whites s\u00ea: \u201cDaar is beeldmateriaal van hom in sy hospitaalbed waar hy met die media en sy bewonderaars praat. Hy s\u00ea dat hy goed gevaar het en alles is oukei. Ons weet dis \u2019n leuen. Hy glimlag, maar jy kan die pyn en vrees in sy o\u00eb sien. Ek het dit baie interessant gevind om \u2019n karakter te speel wat besig was om iets te verloor waarby al sy eiewaarde betrokke was \u2013 sy loopbaan en daardie w\u00eareld \u2013 en wat dit doen. Nadat hy met \u2019n mate van sukses aan gevegte met \u2019n prostese deelgeneem het, het Kerry selfdood gepleeg.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Fritz von Erich het ses seuns. Vyf is dood. Drie het hul eie lewe geneem. Wat verstommend is, is dat, ongeag die geweldige tol wat dit ge\u00ebis het, die derde geslag van Von Erich\u2019s in die familie se voetspore gevolg het. Al twee Kevin se kinders werk as professionele stoeiers en Kerry se dogter, Lacy Addison, is \u2019n afgetrede professionele stoeier (volgens die tydskrif People).<\/p>\n\n\n\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/beste-partytjie-by-verre-margaret-gardiner-woon-die-golden-globes-by\/\">\u201cBeste Partytjie by Verre\u201d \u2013 Margaret Gardiner woon die Golden Globes by<\/a><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Toe ek \u2019n verbasend snaakse en lighartige onderhoud met Zac Efron en Harris Dickinson gevoer het, het ek vir Zac gevra wat hom n\u00e1 sy uitmergelende rolspel bygebly het. Hy het geantwoord: \u201cDaar is \u2019n groot hoeveelheid inspirasie in die fliek. Ek kan nie glo dat so \u2019n tragedie met een gesin kan gebeur nie. Ek dink elke dag daaraan. Hoe ver jy sal gaan vir die mense vir wie jy lief is.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Oor daardie nalatenskap moet \u2019n mens wonder. Wanneer liefde jou aanspoor om pynstillers en medisyne te misbruik om iemand anders se droom te verwesenlik. As dit tot dood en selfdood lei \u2013 is dit regtig liefde?<\/p>\n\n\n\n<p>Kyk na my onderhoud met Zac Efron en Harris Dickinson waarin ons praat oor hoe die akteurs onder mekaar tydens oefensessies gewedywer het; klere; en wat van hul karakters steeds by hulle spook. <\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"The Iron Claw, Zac Efron, Harris Dickinson, Wearing Spandex, competing at the gym, wrestling, waxing\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/Kp0oSZekC_Y?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><\/figure>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p>Volg Margaret op <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/@MargaretGardinerUniverse\">Youtube<\/a>, <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MargaretGardinerOfficial\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Facebook<\/a>, <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MargaretGGG\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Twitter<\/a> en <a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/margaret_gardiner\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Instagram!<\/a><\/p>\n\n\n\n<p> <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Lees ook: <\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nyad-annette-bening-and-jodie-foster-vind-n-weg-tussen-vriendskap-en-groei\/\">Nyad: Margaret Gardiner gesels met Annette Bening en Jodie Foster<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Margaret Gardiner Zac Efron, wat in High School Musical naam gemaak het, het met my oor sy nuwe rol in The Iron Claw gesels. Hierin speel hy \u2019n stoeier, wat die meerderheid van sy tyd in klein Speedo-broekies op [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":142666,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,52505,675,3476],"tags":[3895,60524,85160,85579,85580,845,972],"class_list":["post-142661","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-margaret-gardiner","category-bekendes","category-ontspanning","tag-margaret-gardiner","tag-margaret-se-wereld","tag-nuwe-fliek","tag-zac-efron","tag-the-iron-claw","tag-flieks","tag-margaret-uit-hollywood"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"\u201cEk kan nie glo dat so \u2019n tragedie met een gesin kan gebeur nie. Ek dink elke dag daaraan. Hoe ver jy sal gaan vir die mense vir wie jy lief is.\u201d\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cEk kan nie glo dat so \u2019n tragedie met een gesin kan gebeur nie. Ek dink elke dag daaraan. Hoe ver jy sal gaan vir die mense vir wie jy lief is.\u201d\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-02-09T10:59:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-02-09T10:59:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/Untitled-design.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"940\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"788\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak\",\"datePublished\":\"2024-02-09T10:59:31+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-09T10:59:47+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/\"},\"wordCount\":1074,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/02\\\/Untitled-design.png\",\"keywords\":[\"Margaret Gardiner\",\"margaret se wereld\",\"nuwe fliek\",\"Zac Efron\",\"The iron claw\",\"Flieks\",\"Margaret uit Hollywood\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Margaret se W\u00eareld\",\"Bekendes\",\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2024\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/\",\"name\":\"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/02\\\/Untitled-design.png\",\"datePublished\":\"2024-02-09T10:59:31+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-09T10:59:47+00:00\",\"description\":\"\u201cEk kan nie glo dat so \u2019n tragedie met een gesin kan gebeur nie. Ek dink elke dag daaraan. Hoe ver jy sal gaan vir die mense vir wie jy lief is.\u201d\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/02\\\/Untitled-design.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/02\\\/Untitled-design.png\",\"width\":940,\"height\":788},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak | rooi rose","description":"\u201cEk kan nie glo dat so \u2019n tragedie met een gesin kan gebeur nie. Ek dink elke dag daaraan. Hoe ver jy sal gaan vir die mense vir wie jy lief is.\u201d","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak | rooi rose","og_description":"\u201cEk kan nie glo dat so \u2019n tragedie met een gesin kan gebeur nie. Ek dink elke dag daaraan. Hoe ver jy sal gaan vir die mense vir wie jy lief is.\u201d","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2024-02-09T10:59:31+00:00","article_modified_time":"2024-02-09T10:59:47+00:00","og_image":[{"width":940,"height":788,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/Untitled-design.png","type":"image\/png"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak","datePublished":"2024-02-09T10:59:31+00:00","dateModified":"2024-02-09T10:59:47+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/"},"wordCount":1074,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/Untitled-design.png","keywords":["Margaret Gardiner","margaret se wereld","nuwe fliek","Zac Efron","The iron claw","Flieks","Margaret uit Hollywood"],"articleSection":["Ons mense","Margaret se W\u00eareld","Bekendes","Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2024","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/","name":"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/Untitled-design.png","datePublished":"2024-02-09T10:59:31+00:00","dateModified":"2024-02-09T10:59:47+00:00","description":"\u201cEk kan nie glo dat so \u2019n tragedie met een gesin kan gebeur nie. Ek dink elke dag daaraan. Hoe ver jy sal gaan vir die mense vir wie jy lief is.\u201d","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/Untitled-design.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/Untitled-design.png","width":940,"height":788},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/zac-efron-gesels-met-rooi-rose-oor-the-iron-claw-en-oor-wanneer-liefde-gevaarlik-raak\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Zac Efron gesels met rooi rose oor The Iron Claw \u2013 en oor wanneer liefde gevaarlik raak"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/142661","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=142661"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/142661\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/142666"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=142661"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=142661"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=142661"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}