{"id":139969,"date":"2023-10-06T11:55:04","date_gmt":"2023-10-06T09:55:04","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=139969"},"modified":"2023-10-06T11:56:39","modified_gmt":"2023-10-06T09:56:39","slug":"vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/","title":{"rendered":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek"},"content":{"rendered":"<p>Iewers in Suid-Afrika is daar \u2019n dorpie genaamd Schusterton. En soos enige ander dorpie in die land, het Schusterton \u2019n sekuriteitsmaatskappy wat na die veiligheid van die inwoners omsien. Daar is net twee probleme. Eerstens is Schusterton die veiligste dorp in die land waar daar min tot niks aangaan nie. Tweedens is die grootbaas vir allerlei ongerymdhede tronk toe gestuur en is die sekuriteitsmaatskappy, Taktiek, nou in sy dogter se hande \u2026<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dit is die storielyn van die eerste episode van kykNET se splinternuwe komediereeks, <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/taktiek-vlymskerp-komedie-skop-vanaand-af\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Taktiek<\/a>, wat spog met van die grootste name in die lagbedryf.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-139873 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/rsz_download_2-500x281.png\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Een van hierdie groot name, <strong>Bennie Fourie<\/strong>, speel nie net in die reeks nie, maar was ook een van die skrywers en regisseurs.<\/p>\n<p>\u201cDie idee het gekom vanaf \u2019n behoefte om \u2019n cop show te maak,\u201d s\u00ea Bennie.<\/p>\n<p>\u201cIn Suid-Afrika is daar egter re\u00ebls en regulasies oor hoe die polisie weergegee mag word en die naaste wat ons toe kon kom, is \u2019n sekuriteitsmaatskappy, maar hierdie een is in die veiligste dorp in die land. Dit het ons baie ruimte gegee om te speel.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Bennie speel die karakter Goose wie se familie na Nieu-Seeland ge\u00ebmigreer het, hy het egter agtergebly om die land veiliger te maak sodat hulle kan terugkom. Hy is bang vir niks behalwe emosies nie.<\/p>\n<p>\u201cDis een van die voordele daarvan om een van die skrywers te wees van \u2019n reeks waarin jy speel \u2013 jy kan \u2019n karakter skryf wat jy graag wil speel,\u201d s\u00ea Bennie. \u201cGoose is hierdie ou wat blinde selfvertroue in homself het en werklik glo dat hy die land gaan red sodat sy ouers kan terugkom. Hy het groot drome, maar is in \u2019n klein dorpie vasgevang; \u2019n geval van in die land van die blindes is eenoog koning.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-139598 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/DSC04842-427x600.jpg\" alt=\"\" width=\"427\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-karakters-van-taktiek-kyknet-se-nuwe-komedie\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Taktiek se rolverdeling<\/a> spog onder andere ook met Schalk Bezuidenhout, Marion Holm, Mandri Sutherland en Keeno-Lee Hector. Die reeks is deur Nagvlug Films vervaardig wat ook vir die trefferreeks Hotel verantwoordelik was. Hotel het deur die jare verskeie SAFTA-toekennings gewen en is vanjaar vir \u2019n merkwaardige 13 toekennings benoem.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Karlien Meiring<\/strong> het meer oor Bennie se taktiek vir <em>Taktiek<\/em> gaan uitvind.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat geniet jy meer: Om toneel te speel, te skryf of self in die regisseurstoel te sit?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ek voel die woord \u201cskep\u201d som my passie die beste op. Die skryf is die <em>means to an end<\/em> om te kan toneelspeel en die regie te kan behartig. Elke deel is nodig om \u2019n storie aanmekaar te sit en dis waarvoor ek lief is. Dis baie moeilik om een uit te sonder, maar as ek moet, sal dit seker regie wees.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<blockquote class=\"instagram-media\" style=\"background: #FFF; border: 0; border-radius: 3px; box-shadow: 0 0 1px 0 rgba(0,0,0,0.5),0 1px 10px 0 rgba(0,0,0,0.15); margin: 1px; max-width: 540px; min-width: 326px; padding: 0; width: calc(100% - 2px);\" data-instgrm-captioned=\"\" data-instgrm-permalink=\"https:\/\/www.instagram.com\/p\/CpkKm7CIKyt\/?utm_source=ig_embed&amp;utm_campaign=loading\" data-instgrm-version=\"14\">\n<div style=\"padding: 16px;\">\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div style=\"display: flex; flex-direction: row; align-items: center;\">\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; border-radius: 50%; flex-grow: 0; height: 40px; margin-right: 14px; width: 40px;\"><\/div>\n<div style=\"display: flex; flex-direction: column; flex-grow: 1; justify-content: center;\">\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; border-radius: 4px; flex-grow: 0; height: 14px; margin-bottom: 6px; width: 100px;\"><\/div>\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; border-radius: 4px; flex-grow: 0; height: 14px; width: 60px;\"><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n<div style=\"padding: 19% 0;\"><\/div>\n<div style=\"display: block; height: 50px; margin: 0 auto 12px; width: 50px;\"><\/div>\n<div style=\"padding-top: 8px;\">\n<div style=\"color: #3897f0; font-family: Arial,sans-serif; font-size: 14px; font-style: normal; font-weight: 550; line-height: 18px;\">View this post on Instagram<\/div>\n<\/div>\n<div style=\"padding: 12.5% 0;\"><\/div>\n<div style=\"display: flex; flex-direction: row; margin-bottom: 14px; align-items: center;\">\n<div>\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; border-radius: 50%; height: 12.5px; width: 12.5px; transform: translateX(0px) translateY(7px);\"><\/div>\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; height: 12.5px; transform: rotate(-45deg) translateX(3px) translateY(1px); width: 12.5px; flex-grow: 0; margin-right: 14px; margin-left: 2px;\"><\/div>\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; border-radius: 50%; height: 12.5px; width: 12.5px; transform: translateX(9px) translateY(-18px);\"><\/div>\n<\/div>\n<div style=\"margin-left: 8px;\">\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; border-radius: 50%; flex-grow: 0; height: 20px; width: 20px;\"><\/div>\n<div style=\"width: 0; height: 0; border-top: 2px solid transparent; border-left: 6px solid #f4f4f4; border-bottom: 2px solid transparent; transform: translateX(16px) translateY(-4px) rotate(30deg);\"><\/div>\n<\/div>\n<div style=\"margin-left: auto;\">\n<div style=\"width: 0px; border-top: 8px solid #F4F4F4; border-right: 8px solid transparent; transform: translateY(16px);\"><\/div>\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; flex-grow: 0; height: 12px; width: 16px; transform: translateY(-4px);\"><\/div>\n<div style=\"width: 0; height: 0; border-top: 8px solid #F4F4F4; border-left: 8px solid transparent; transform: translateY(-4px) translateX(8px);\"><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n<div style=\"display: flex; flex-direction: column; flex-grow: 1; justify-content: center; margin-bottom: 24px;\">\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; border-radius: 4px; flex-grow: 0; height: 14px; margin-bottom: 6px; width: 224px;\"><\/div>\n<div style=\"background-color: #f4f4f4; border-radius: 4px; flex-grow: 0; height: 14px; width: 144px;\"><\/div>\n<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"color: #c9c8cd; font-family: Arial,sans-serif; font-size: 14px; line-height: 17px; margin-bottom: 0; margin-top: 8px; overflow: hidden; padding: 8px 0 7px; text-align: center; text-overflow: ellipsis; white-space: nowrap;\"><a style=\"color: #c9c8cd; font-family: Arial,sans-serif; font-size: 14px; font-style: normal; font-weight: normal; line-height: 17px; text-decoration: none;\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/p\/CpkKm7CIKyt\/?utm_source=ig_embed&amp;utm_campaign=loading\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">A post shared by Bennie Fourie (@bennieboekfilm)<\/a><\/p>\n<\/div>\n<\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/www.instagram.com\/embed.js\"><\/script><\/p>\n<h4>Was daar enige snaakse of onvergeetlike oomblikke wat tydens die verfilming van Taktiek plaasgevind het?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Daar is \u2019n toneel in die tweede episode waarin my en Schalk se karakters baklei, ons moes baie daarvan improviseer \u2013 dit was heerlik om te skiet en skreeusnaaks! Daar is ook \u2019n toneel later in die reeks waarvoor ons nie kon ophou lag nie: Die tweeling (Attie en Mignon) praat met \u2019n sielkundige oor hul verhouding, maar laat dit klink asof hulle in \u2019n verhouding is. Die uitlatings en opregte toneelspel maak die toneel ongelooflik snaaks. Verder, het ons nogal op \u2019n stel met geen lugversorging swaargekry, en moes in volle uniforms in 35\u00b0C in die Kaap skiet!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-139869 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/TKT_EP01_STILLS_9-500x281.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Vir diegene wat Hotel geniet het, hoe vergelyk Taktiek en wat kan aanhangers van jou vorige werk na hierdie nuwe reeks lok?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die tipe komedie is baie dieselfde, maar die konsep is heeltemal anders. Hotel was \u2019n <em>mockumentary<\/em> en ons het daardie styl voluit nagestreef \u2013 met die teenwoordige kamerawerk en onderhoude. Taktiek is vinniger en <em>cooler<\/em> aanmekaar gesit. Kykers kan die gebruik van <em>slow motion<\/em>, musiek en gewere verwag! Ek glo Taktiek het dieselfde hart as Hotel omdat dieselfde skryfspan en \u2019n paar van dieselfde akteurs betrokke was, maar dit het ook daardie iets ekstra.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat was die lekkerste deel van die skep en werk aan Taktiek?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die span! Ons is \u2019n groep mense wat al \u2019n lang pad saamstap en nou weer saamgewerk het om iets <em>fun<\/em> te skep. Die Nagvlug Films-span het ook aan Hotel gewerk en is van my gunstelingmense, definitief die beste van die beste in hierdie genre. Ek het dit ook baie geniet om weg te kon raak in \u2019n toneel waarin ek \u2019n sekuriteitswag speel!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Goose blyk vreesloos te wees, wat is iets waarvoor jy bang is wat Goose amusant sal vind?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ek dink die enigste rede waarom Goose vreesloos is, is omdat hy nie noodwendig die emosionele kapasiteit het om te verstaan hoe selfbewus hy eintlik is nie! Die toekoms en my toekomsplanne maak my soms bang, ek is gereeld bekommerd oor hoe voorbereid ek is vir dit wat kom. So wakker soos wat hy is, dink ek Goose <em>worry<\/em> net oor vandag. Hy sou definitief vir my ges\u00ea het om meer teenwoordig in die nou te wees, want m\u00f4re bring sy eie bekommernisse.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-2 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-2' class='gallery galleryid-139969 gallery-columns-2 gallery-size-thumbnail'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/taktiek-vlymskerp-komedie-skop-vanaand-af\/tkt_ep01_stills_5\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"355\" height=\"415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/TKT_EP01_STILLS_5-e1696234760538-355x415.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/taktiek-vlymskerp-komedie-skop-vanaand-af\/tkt_ep01_stills_2\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"355\" height=\"415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/TKT_EP01_STILLS_2-355x415.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Taktiek wys Maandae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op Catch Up en DStv Stream beskikbaar.<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Iewers in Suid-Afrika is daar \u2019n dorpie genaamd Schusterton. En soos enige ander dorpie in die land, het Schusterton \u2019n sekuriteitsmaatskappy wat na die veiligheid van die inwoners omsien. Daar is net twee probleme. Eerstens is Schusterton die veiligste dorp [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":139971,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[166,4796,6337,6424,85452],"class_list":["post-139969","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-kyknet","tag-komedie","tag-televisiereeks","tag-bennie-fourie","tag-taktiek"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"\u201cDis een van die voordele daarvan om een van die skrywers te wees van \u2019n reeks waarin jy speel \u2013 jy kan \u2019n karakter skryf wat jy graag wil speel.\u201d\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cDis een van die voordele daarvan om een van die skrywers te wees van \u2019n reeks waarin jy speel \u2013 jy kan \u2019n karakter skryf wat jy graag wil speel.\u201d\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-10-06T09:55:04+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-10-06T09:56:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1080\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"658\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek\",\"datePublished\":\"2023-10-06T09:55:04+00:00\",\"dateModified\":\"2023-10-06T09:56:39+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/\"},\"wordCount\":881,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/10\\\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg\",\"keywords\":[\"kyknet\",\"komedie\",\"televisiereeks\",\"bennie fourie\",\"taktiek\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/\",\"name\":\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/10\\\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg\",\"datePublished\":\"2023-10-06T09:55:04+00:00\",\"dateModified\":\"2023-10-06T09:56:39+00:00\",\"description\":\"\u201cDis een van die voordele daarvan om een van die skrywers te wees van \u2019n reeks waarin jy speel \u2013 jy kan \u2019n karakter skryf wat jy graag wil speel.\u201d\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/10\\\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/10\\\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg\",\"width\":1080,\"height\":658},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek | rooi rose","description":"\u201cDis een van die voordele daarvan om een van die skrywers te wees van \u2019n reeks waarin jy speel \u2013 jy kan \u2019n karakter skryf wat jy graag wil speel.\u201d","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek | rooi rose","og_description":"\u201cDis een van die voordele daarvan om een van die skrywers te wees van \u2019n reeks waarin jy speel \u2013 jy kan \u2019n karakter skryf wat jy graag wil speel.\u201d","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-10-06T09:55:04+00:00","article_modified_time":"2023-10-06T09:56:39+00:00","og_image":[{"width":1080,"height":658,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek","datePublished":"2023-10-06T09:55:04+00:00","dateModified":"2023-10-06T09:56:39+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/"},"wordCount":881,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg","keywords":["kyknet","komedie","televisiereeks","bennie fourie","taktiek"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/","name":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg","datePublished":"2023-10-06T09:55:04+00:00","dateModified":"2023-10-06T09:56:39+00:00","description":"\u201cDis een van die voordele daarvan om een van die skrywers te wees van \u2019n reeks waarin jy speel \u2013 jy kan \u2019n karakter skryf wat jy graag wil speel.\u201d","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Taktiek_Goose_1080x1080-e1696586070339.jpg","width":1080,"height":658},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-bennie-fourie-oor-die-splinternuwe-komediereeks-taktiek\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Bennie Fourie oor die splinternuwe komediereeks, Taktiek"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/139969","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=139969"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/139969\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/139971"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=139969"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=139969"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=139969"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}