{"id":139530,"date":"2023-09-15T11:50:22","date_gmt":"2023-09-15T09:50:22","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=139530"},"modified":"2023-09-15T15:44:49","modified_gmt":"2023-09-15T13:44:49","slug":"vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/","title":{"rendered":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Dekade n\u00e1 die vrystelling van sy deurbraaktreffer \u201cLig op die horison\u201d, het hy pas sy vierde ateljee-album, <strong>\u201cDie Vallei\u201d<\/strong>, bekendgestel.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/jndr.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"><strong>Joshua na die Re\u00ebn<\/strong><\/a> oftewel Jacques de Villiers se jongste album beloof om luisteraars op \u2019n emosionele reis van selfontdekking en vernuwing te lei.<\/p>\n<p>En in tipiese Joshua na die Re\u00ebn-styl, is daar \u2019n baie spesiale boodskap agter sy jongste projek, wat hy as volg beskryf: \u201cDie album is soos \u2019n staproete deur \u2019n pragtige vallei. Aan die begin, soos wat jy afstap na onder, laat jy die gejaagdheid van jou besige lewe agter. Wanneer jy onder kom, is jou gedagtes skoon en oop en is jy in \u2019n meditatiewe fase, waarin jy kan selfondersoek doen en die mooi rondom jou raaksien en waardeer. Dan pak jy die terugtog na bo aan met nuwe moed en energie vir dit wat voorl\u00ea.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-139532 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/RSJacques-New-Albu_64969-e1694421625323-500x327.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"327\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cDie Vallei\u201d bestaan uit 18 oorspronklike snitte uit sy eie pen en is \u2019n uiteenlopende kombinasie van lekkerluister-popklanke, rustiger meditatiewe snitte en selfs elemente van <em>R&amp;B<\/em> en alternatiewe musiek. Gideon Botes het die verwerking gedoen wat samewerkings met verskeie ander kunstenaars, soos Karlien van Jaarsveld en die Tuks Camarata-koor, insluit.<\/p>\n<p>Omdat elke lied uit \u2019n baie persoonlike plek kom, is dit vir hom onmoontlik om \u2019n gunsteling te kies. Hy verklap wel dat \u201cStroom en rivier\u201d en \u201cDie Groot Gees van hemel en aarde\u201d hom na aan die hart l\u00ea omdat dit in sy eie tuisateljee opgeneem is en klanke van sy kinders en vo\u00ebltjies in die tuin vaagweg in die agtergrond gehoor kan word.<\/p>\n<p>Buiten musiek, het Jacques ook verskeie opwindende projekte en samewerkings wat op sy horison wink. Dit sluit \u2019n hoofrol in die rolprent <em>Reisigers<\/em> in, wat volgende jaar verfilm word, \u2019n bewusmakingsveldtog oor die mens se verantwoordelikheid om die aarde op te pas en \u2019n klerereeks en toebehore saam met die handelsmerk <em>NAVA<\/em> in.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_139533\" style=\"width: 460px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-139533\" class=\"wp-image-139533 size-medium\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/IMG-20230831-WA0005-450x600.jpg\" alt=\"\" width=\"450\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-139533\" class=\"wp-caption-text\">Foto: Hendri Skoll<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Karlien Meiring<\/strong> het meer oor sy jongste musikale meesterstuk en die afgelope dekade in die musiekbedryf gaan uitvind.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Tien jaar in die bedryf is \u2019n groot mylpaal. Hoe sou jy jou reis en groei as kunstenaar gedurende hierdie tyd beskryf?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Daar was die afgelope tien jaar oomblikke van ware vreugde sowel as ware seer, en dis vreemd hoe daar ook mooi in dit wat moeilik was verweef is. Ek het pa van drie kinders geword, wat jou baie oor die lewe leer, onder meer hoe om jouself en dit wat jy dink vir jou belangrik is soms te laat gaan, net om iets mooiers aan die ander kant te vind. Ek het geleer dat seer twee keuses vir jou laat, en dis om die lewe minder mooi te sien \u00f3f om die mooi te gaan soek juis waar jou o\u00eb dit nie vind nie. Ek het geleer dat \u2019n mens se w\u00eareld, maar is waar jou naaste mense is, waar hulle jou kan vashou en j\u00fd hulle en dat tyd d\u00e1\u00e1r juis die meeste tel, mits dit gehaltetyd is. Ek het geleer dat almal nie soos ek hoef te dink nie, inteendeel, ek wil dit glad nie meer h\u00ea nie. Ek het geleer dat God dieselfde is deur al die eeue, maar dat ek Hom ontdek as ek laat gaan van wat kerke en godsdiens my leer van Hom. Ek het geleer dat my kinders my leer. Ek het die vrede van die lewe gevind in tye waar ek net kon sit en asemhaal, en mediteer. Ek het gesien hoe ons boksies ons inperk, en ek het ook gesien dat ons as mense soms net oorleef omdat ons dit kies. Ek het geleer dat my essensie iewers in eenvoud bestaan en dat ek my lewe so wil inrig om dit te beleef.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe dink jy het jou musiek die afgelope dekade ontwikkel?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ek dink \u2019n mens groei in die lewe as skrywer en musikant en belangrikste, as mens &#8230; en dit alles dra by tot \u2019n verdieping in dit wat jy kan skep. Ek is dankbaar vir alles wat ek in die afgelope paar jaar kon ervaar.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_139534\" style=\"width: 452px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-139534\" class=\"wp-image-139534 size-full\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/rsjoshuanadiere_62864-e1694421614808.jpg\" alt=\"\" width=\"442\" height=\"596\" \/><p id=\"caption-attachment-139534\" class=\"wp-caption-text\">Foto: Hendri Skoll<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>As jy een liedjie van jou nuwe album moes kies wat jy glo jou artistieke reis oor die afgelope tien jaar verteenwoordig, watter een sou dit wees, en hoekom?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cStroom en Rivier.\u201d Die afgelope paar jaar het baie gehandel oor die meegee van my eie gedagtes en gewoontes wat jou in \u2019n groef laat verval. Die lirieke van die lied begin met:<em> &#8220;Raak \u2019n mens net eendag wakker en weet, wat jy jou al jare lank aan meet, is jy bereid om nou op te gee. En te vloei in riviere.\u201d<\/em> \u2019n Rivier vloei, anders as \u2019n kanaal, deur klowe en valleie waar mensehande nie betrokke was by die skep daarvan nie. Hy kronkel, hy gee lewe aan dit wat om hom is, en hy is vry, maar al is hy vry, heg hy ook waarde aan die dinge om en in hom. Dis my begeerte.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe hoop jy sal jou aanhangers op die nuwe album reageer?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ek hoop hulle sal my tevredenheid met die lewe kan hoor, en dat dit ook \u2019n rustigheid in hul harte sal kan los om weer asem te haal. Mense het tydens Covid-19 baie mure rondom hulle gebou en kan nie meer onthou waaroor die lewe regtig gaan nie en ek wil hulle herinner aan wat belangrik is. \u2019n Groot deel van my skryfwerk op hierdie album is ook ge\u00efnspireer deur ons besef dat ons d\u00edt wat ons in hierdie lewe het, moet oppas en meer bewustelik moet lewe om die aarde te bewaar. God het dit immers vir ons gegee om na ons te kyk, en ons kan van ons kant af ook dieselfde doen.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>As jou musiek \u2019n klankbaan vir enige fliek of TV-reeks kan wees, wat sou dit wees?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Enige <em>National Geographic<\/em>-program wat oor die mooi in ons w\u00eareld handel.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><em><b><i><span lang=\"AF\">By My<\/span><\/i><\/b><span lang=\"AF\">, die eerste enkelsnitvrystelling en musiekvideo vanaf sy nuwe album, is nou beskikbaar. <\/span>\u201cDie Vallei\u201d sal vanaf 6 Oktober 2023 op alle digitale stromingsplatforms beskikbaar wees.<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>KYK: Joshua na die Re\u00ebn &#8211; By My<\/h4>\n<p><iframe loading=\"lazy\" title=\"YouTube video player\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/My0h4tO5j3I?si=2U8gTvQcB4Pvvbbb\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><br \/>\n<strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-vanes-marie-du-toit-oor-die-nuwe-rugbyreis-reeks-in-frans-ja\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Vanes-Mari\u00e9 du Toit oor die nuwe rugbyreis-reeks, In Frans, ja!<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Dekade n\u00e1 die vrystelling van sy deurbraaktreffer \u201cLig op die horison\u201d, het hy pas sy vierde ateljee-album, \u201cDie Vallei\u201d, bekendgestel. &nbsp; Joshua na die Re\u00ebn oftewel Jacques de Villiers se jongste album beloof om luisteraars op \u2019n emosionele reis [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":139539,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[718,4599,84933,84935,85274,85450],"class_list":["post-139530","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-sanger","tag-afrikaanse-musiek","tag-joshua-na-die-reen","tag-nuwe-musiek","tag-nuwe-album","tag-die-vallei"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Maak gereed om weereens deur die veelbekroonde sanger en liedjieskrywer, Joshua na die Re\u00ebn se unieke styl, betekenisvolle lirieke en &#039;n klank wat duidelik sy eie is, betower te word.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Maak gereed om weereens deur die veelbekroonde sanger en liedjieskrywer, Joshua na die Re\u00ebn se unieke styl, betekenisvolle lirieke en &#039;n klank wat duidelik sy eie is, betower te word.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-09-15T09:50:22+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-09-15T13:44:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/1_orig.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1375\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1080\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album\",\"datePublished\":\"2023-09-15T09:50:22+00:00\",\"dateModified\":\"2023-09-15T13:44:49+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/\"},\"wordCount\":1072,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/09\\\/1_orig.jpeg\",\"keywords\":[\"sanger\",\"afrikaanse musiek\",\"Joshua na die re\u00ebn\",\"nuwe musiek\",\"nuwe album\",\"Die Vallei\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/\",\"name\":\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/09\\\/1_orig.jpeg\",\"datePublished\":\"2023-09-15T09:50:22+00:00\",\"dateModified\":\"2023-09-15T13:44:49+00:00\",\"description\":\"Maak gereed om weereens deur die veelbekroonde sanger en liedjieskrywer, Joshua na die Re\u00ebn se unieke styl, betekenisvolle lirieke en 'n klank wat duidelik sy eie is, betower te word.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/09\\\/1_orig.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/09\\\/1_orig.jpeg\",\"width\":1375,\"height\":1080},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose","description":"Maak gereed om weereens deur die veelbekroonde sanger en liedjieskrywer, Joshua na die Re\u00ebn se unieke styl, betekenisvolle lirieke en 'n klank wat duidelik sy eie is, betower te word.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose","og_description":"Maak gereed om weereens deur die veelbekroonde sanger en liedjieskrywer, Joshua na die Re\u00ebn se unieke styl, betekenisvolle lirieke en 'n klank wat duidelik sy eie is, betower te word.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-09-15T09:50:22+00:00","article_modified_time":"2023-09-15T13:44:49+00:00","og_image":[{"width":1375,"height":1080,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/1_orig.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album","datePublished":"2023-09-15T09:50:22+00:00","dateModified":"2023-09-15T13:44:49+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/"},"wordCount":1072,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/1_orig.jpeg","keywords":["sanger","afrikaanse musiek","Joshua na die re\u00ebn","nuwe musiek","nuwe album","Die Vallei"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/","name":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/1_orig.jpeg","datePublished":"2023-09-15T09:50:22+00:00","dateModified":"2023-09-15T13:44:49+00:00","description":"Maak gereed om weereens deur die veelbekroonde sanger en liedjieskrywer, Joshua na die Re\u00ebn se unieke styl, betekenisvolle lirieke en 'n klank wat duidelik sy eie is, betower te word.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/1_orig.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/1_orig.jpeg","width":1375,"height":1080},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-joshua-na-die-reen-oor-sy-nuwe-album\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Joshua na die Re\u00ebn \u2013 oor sy nuwe album"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/139530","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=139530"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/139530\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/139539"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=139530"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=139530"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=139530"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}