{"id":139304,"date":"2023-09-01T15:27:00","date_gmt":"2023-09-01T13:27:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=139304"},"modified":"2023-10-16T14:41:55","modified_gmt":"2023-10-16T12:41:55","slug":"win-a-wedding","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/","title":{"rendered":"WEN N SPROKIESTROUE"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-139308\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg\" alt=\"\" width=\"1000\" height=\"666\" \/><\/p>\n<p>[formbuilder:51]<\/p>\n<p>KOMPETISIERE\u00ebLS<\/p>\n<p>Om in te skryf moet deelnemers die aanlyn vorm invul:<\/p>\n<p>1. Hulle moet hul volle naam, telefoonnommer en e-posadres gee, waar hulle woon en\u2019n vraag beantwoord.<br \/>\n2. Hulle moet ook \u2019n paragraaf (maksimum 500 woorde) skryf waarin hulle verduidelik waarom hulle verdien om die troue van hul drome te wen.<\/p>\n<p>Slegs een wenner sal gekies word, alhoewel die kompetisie in 4 tydskrifte en hul webtuistes bemark word, naamlik:<br \/>\n1. Women &amp; Home<br \/>\n2. Rooi Rose<br \/>\n3. Bona en<br \/>\n4. Getaway<\/p>\n<p>Elke deelnemer moet \u2019n kopie van die tydskrif byderhand h\u00ea om te kwalifiseer.<\/p>\n<p>Die kompetisie begin op 1 Oktober 2023 en dit sluit die 15de Desember 2023. Inskrywings wat n\u00e1 die sluitingsdatum ontvang word, sal nie in aanmerking geneem word nie.<\/p>\n<p>Die wenner sal deur \u2019n paneel van beoordelaars gekies word. Hulle maak hul keuse op grond van die kreatiwiteit, oorspronklikheid en egtheid van die deelnemer se paragraaf. Die beoordelaars se beslissing is finaal en daar sal nie in verdere korrespondensie daaroor toegetree word nie.<\/p>\n<p>Die wenner sal per e-pos in kennis gestel word en sal teen Januarie 2024 gebel word. Die wenner moet per skrif bevestig dat hulle binne 14 dae nadat hulle in kennis gestel is, die prys aanvaar, of hulle verbeur hul prys.<\/p>\n<p>Die prys bestaan uit \u2019n troupakket ter waarde van R464 657,00 (vierhonderd vier-en-sestig duisend seshonderd sewe-en-vyftig rand) en sluit die troulokaal, spyseniering, fotograaf, blomme, troubeplanning, rok, ringe, uitnodigings en wittebrood in. Die prys is onderhewig aan beskikbaarheid en mag volgens die wenner se voorkeure en begroting verskil.<\/p>\n<p>Die prys is nie-oordraagbaar en kan nie vir kontant of ander goedere en\/of dienste uitgeruil word nie.<br \/>\nDie wenner is verantwoordelik vir enige belasting, fooitjies en\/of ander uitgawes wat nie in die prys ingesluit is nie. Verder is die wenner verantwoordelik daarvoor om die nodig reisdokumente, visums, versekering of gesondheidsvereistes vir hulself en hul gaste te verkry.<\/p>\n<p>Die wenner stem in om in enige publisiteit en\/of promosiebedrywighede aangaande die kompetisie deel te neem en om die borge toe te laat om hul naam, foto\u2019s en\/of opstel vir bemarkingsdoeleindes vir verdere vergoeding te gebruik.<\/p>\n<p>Die borge behou die reg voor om die kompetisie te verander, op te skort en\/of te kanselleer in die geval van bedrog, tegniese mislukkings en\/of ander omstandighede wat buite hul beheer is wat die regverdigheid en of integriteit van die kompetisie be\u00efnvloed.<\/p>\n<p>Rooi rose aanvaar geen aanspreeklikheid vir borge wat nie hul ooreenkoms nakom nie.<br \/>\nWanneer hulle vir die kompetisie inskryf, stem deelnemers in om hierdie bepalings en voorwaardes na te kom en om die borge en enige van die geaffilieerde partye van enige aanspreeklikheid vry te stel wat met die kompetisie of prys te make het.<\/p>\n<p>Werknemers en onmiddellike familielede van die werknemers van Highbury Media T\/A Novus Media (Pty) Ltd kan nie in aanmerking vir die kompetisie kom nie.<\/p>\n<p>BEPALINGS EN VOORWAARDES<\/p>\n<p>Die kompetisie is slegs vir Suid-Afrikaanse inwoners. Deelnemers moet 18 (agtien) jaar en ouer op die dag van die inskrywing wees.<\/p>\n<p>1. Boschendal<br \/>\na. Ons aanbod sluit drie (3) peuselhappies per persoon en \u2019n driegangmaaltyd in. Ons maak voorsiening vir \u2019n totaal van 40 mense.<br \/>\nb. \u2019n Fooitjie is reeds by die prys ingesluit en is op grond van die peuselhappies en driegangmaaltyd uitgewerk.<br \/>\nc. Die dag wat die troue plaasvind is onderhewig aan beskikbaarheid tussen Julie en November 2024.<br \/>\nd. Die troulokaal is beskikbaar vir die paartjie se gebruik vanaf 08:00 die oggend van die troue tot middernag.<br \/>\ne. Rhone Homestead-lokaal sluit standaard eetgerei, breekgoed en glasware in so wel as tafels en stoele vir 40 gaste.<br \/>\nf. Boschendal Wedding se gewone voorwaardes en bepalings is ook van toepassing op hierdie pakket.<\/p>\n<p>Nie ingesluit by die pakket nie:<\/p>\n<p>\u2022 Alle drankies moet deur Boschendal van ons geleentheidslys verskaf word en dit moet vir die paartjies of die gaste se eie rekening wees. Geen drankies word by die prys ingesluit nie.<br \/>\n\u2022 \u2019n Fooitjie van 10% (tien persent) sal tot die drankies wat gedrink word, gevoeg word.<br \/>\n\u2022 Sou die paartjie die spyskaart wou verander of toevoegings maak, sal die ekstra kostes sowel as \u2019n verdere 10% fooitjie geld wat vir die paartjie se eie rekening is.<br \/>\n\u2022 Geen akkommodasie is in die pakket ingesluit nie en is onderhewig aan beskikbaarheid. Dis ook vir die paartjie se eie rekening.<br \/>\n\u2022 Boschendal benodig \u2019n R10 000 terugbetaalbare breekskadedeposito wat die paartjie moet betaal wanneer die wenner aangekondig is. Dit sal aan die paartjie n\u00e1 die troue terugbetaal word tensy enigiets gebreek is of as daar skade was.<br \/>\n\u2022 Enige ekstra kostes wat die faktuur be\u00efnvloed moet ten volle vooraf deur die paartjie betaal word \u2013 dit is minstens 21 dae voor aankoms.<br \/>\n\u2022 Die lokaal is beskikbaar tot middernag. Sou die paartjie dit tot 02:00 wou maak, sal ekstra lokaalhuur en oortydtariewe van personeellede geld.<br \/>\n\u2022 Sou die paartjie meer as 40 gaste teenwoordig wil h\u00ea, sal die ekstra koste ook vir die paartjie se koste wees.<br \/>\n\u2022 Veertig mense kan in die lokaal sit. Sou die paartjie hierdie getal wou vermeerder, is die maksimum vir 80 gaste en \u2019n ander opsie in die geval van ongure weer sal vir die paartjie se eie onkoste wees.<\/p>\n<p>2. Murdocks<\/p>\n<p>Oorspronklike 18 ka-geelgoudring. Die grootte is volgens wenner se goeddunke. Enige waarde van die ring wat die pakket van die borg oorskry, is vir die wenner se eie rekening.<\/p>\n<p>3. Wittebrood by Jock Safari Lodge Geldig tot Nov 2024<\/p>\n<p>\u2022 Die geskenkbewys is nie oordraagbaar nie en kan nie vir geld omgeruil word nie.<br \/>\n\u2022 Verblyf is onderhewig aan beskikbaarheid.<br \/>\n\u2022 Ekstra kostes wat nie genoem is nie, is uitgesluit. Dit is: SANParke se bewaringstarief, reiskostes, fooitjies volgens die wenner se goeddunke, alkoholiese drankies van topgehalte, oproepe, wasgoed, spa en enigiets wat van die geskenkwinkel gekoop word. Dit is alles vir die paartjie se eie onkoste.<\/p>\n<p>4. Blanco Bridal Couture<\/p>\n<p>\u2022 Een huurtrourok vir die bruid (die wenner van die kompetisie).<br \/>\n\u2022 \u2019n Keuse van rokke is beskikbaar en sal aan die wenner beskikbaar gemaak word sodra die wenner Blanco besoek om haar rok te kies.<br \/>\n\u2022 Rokgroottes wissel van 8 tot 14.<br \/>\n\u2022 Rokverstellings moet by Blanco Bridal Couture in Vredehoeklaan 48, Kaapstad, gemaak word.<br \/>\n\u2022 Die rok moet twee dae voor die bruid se troue afgehaal word en dit moet twee dae n\u00e1 die bevestigde troudatum teruggebesorg word.<br \/>\n\u2022 Verstellings word 4-6 weke voor die troue gedoen.<br \/>\n\u2022 Die prys is geldig tot November 2024.<br \/>\n\u2022 Die huurrok kan nie vir geld omgeruil word nie en kan nie aan iemand ander oorgedra word nie.<\/p>\n<p>5. Zorgvliet Wine Estate<\/p>\n<p>\u2022 Die borge se gewone voorwaardes en bepalings geld en verblyf is onderhewig aan beskikbaarheid.<br \/>\n\u2022 Geldig tot November 2024.<\/p>\n<p>6. Weddings By Marius<\/p>\n<p>\u2022 Marius sal met die wenpaar werk om met verskaffers te ko\u00f6rdineer en te skakel, hy sal ekstra verskaffers vind indien nodig en hy sal uitvoering van die trouplanne tot die spesiale dag oorsien.<\/p>\n<p>7. Summerheart Photography<\/p>\n<p>\u2022 Onderhewig aan beskikbaarheid en geldig tot November 2024.<\/p>\n<p>8. Classic Rides<\/p>\n<p>\u2022 Geldig tot November 2024<br \/>\n\u2022 Neem asseblief kennis dat die twee motors wat vir die prys gebied word, is die 1956 Rover en die 1938 MG Tickford.<\/p>\n<p>9. Uitnodigings en plekaanduidings<\/p>\n<p>\u2022 Cards by Nadia Geldig tot November 2024<\/p>\n<p>10. Amy Cottle\u2019s Events<\/p>\n<p>\u2022 Ruiker, skouerruikers en knoopgatjies vir trougeselskap. Geldig tot November 2024.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[formbuilder:51] KOMPETISIERE\u00ebLS Om in te skryf moet deelnemers die aanlyn vorm invul: 1. Hulle moet hul volle naam, telefoonnommer en e-posadres gee, waar hulle woon en\u2019n vraag beantwoord. 2. Hulle moet ook \u2019n paragraaf (maksimum 500 woorde) skryf waarin hulle [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":51,"featured_media":139308,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[2953],"tags":[],"class_list":["post-139304","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-wen"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>WEN N SPROKIESTROUE | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"WEN N SPROKIESTROUE | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"[formbuilder:51] KOMPETISIERE\u00ebLS Om in te skryf moet deelnemers die aanlyn vorm invul: 1. Hulle moet hul volle naam, telefoonnommer en e-posadres gee, waar hulle woon en\u2019n vraag beantwoord. 2. Hulle moet ook \u2019n paragraaf (maksimum 500 woorde) skryf waarin hulle [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-09-01T13:27:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-10-16T12:41:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"666\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"rooi rose span\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"rooi rose span\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"rooi rose span\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d37dc38d830c04740c161180a86eb2ac\"},\"headline\":\"WEN N SPROKIESTROUE\",\"datePublished\":\"2023-09-01T13:27:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-10-16T12:41:55+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/\"},\"wordCount\":1155,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/09\\\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg\",\"articleSection\":[\"Wen\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/\",\"name\":\"WEN N SPROKIESTROUE | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/09\\\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg\",\"datePublished\":\"2023-09-01T13:27:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-10-16T12:41:55+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/09\\\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/09\\\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg\",\"width\":1000,\"height\":666},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/win-a-wedding\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"WEN N SPROKIESTROUE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d37dc38d830c04740c161180a86eb2ac\",\"name\":\"rooi rose span\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/dbd1af9f92007169296bb78a3b2755d2dcf5fc24cdce29550bacbc95b2b9df21?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/dbd1af9f92007169296bb78a3b2755d2dcf5fc24cdce29550bacbc95b2b9df21?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/dbd1af9f92007169296bb78a3b2755d2dcf5fc24cdce29550bacbc95b2b9df21?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"rooi rose span\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"WEN N SPROKIESTROUE | rooi rose","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"WEN N SPROKIESTROUE | rooi rose","og_description":"[formbuilder:51] KOMPETISIERE\u00ebLS Om in te skryf moet deelnemers die aanlyn vorm invul: 1. Hulle moet hul volle naam, telefoonnommer en e-posadres gee, waar hulle woon en\u2019n vraag beantwoord. 2. Hulle moet ook \u2019n paragraaf (maksimum 500 woorde) skryf waarin hulle [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-09-01T13:27:00+00:00","article_modified_time":"2023-10-16T12:41:55+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":666,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"rooi rose span","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"rooi rose span","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/"},"author":{"name":"rooi rose span","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/d37dc38d830c04740c161180a86eb2ac"},"headline":"WEN N SPROKIESTROUE","datePublished":"2023-09-01T13:27:00+00:00","dateModified":"2023-10-16T12:41:55+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/"},"wordCount":1155,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg","articleSection":["Wen"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/","name":"WEN N SPROKIESTROUE | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg","datePublished":"2023-09-01T13:27:00+00:00","dateModified":"2023-10-16T12:41:55+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/thumbnail_WedbyM-12.jpeg","width":1000,"height":666},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/win-a-wedding\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"WEN N SPROKIESTROUE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/d37dc38d830c04740c161180a86eb2ac","name":"rooi rose span","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/dbd1af9f92007169296bb78a3b2755d2dcf5fc24cdce29550bacbc95b2b9df21?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/dbd1af9f92007169296bb78a3b2755d2dcf5fc24cdce29550bacbc95b2b9df21?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/dbd1af9f92007169296bb78a3b2755d2dcf5fc24cdce29550bacbc95b2b9df21?s=96&d=mm&r=g","caption":"rooi rose span"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/139304","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/51"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=139304"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/139304\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/139308"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=139304"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=139304"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=139304"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}