{"id":138655,"date":"2023-07-26T12:08:29","date_gmt":"2023-07-26T10:08:29","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=138655"},"modified":"2023-07-26T12:08:29","modified_gmt":"2023-07-26T10:08:29","slug":"sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/","title":{"rendered":"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor"},"content":{"rendered":"<p class=\"x_MsoNormal\"><i><b>Hans steek die Rubicon oor<\/b>\u00a0is die ideale geleentheid vir die hele gesin om weer Afrikaans in filmteaters te beleef.\u00a0<\/i><\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\"><i>\u00a0<\/i><\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">Gegrond op die trefferboek deur die oud-joernalis en bekende misdaadskrywer Rudie van Rensburg, het Hans reeds vir vier boeke gesorg (met \u2019n vyfde op pad) en is\u00a0<i>Hans steek die Rubicon oor<\/i>\u00a0nie net op RSG deur Tobie Cronj\u00e9 voorgelees nie, maar ook \u2019n treffer-eenmanstuk \u2013 met Charlie Bougueonon wat verskeie rolle speel \u2013 geword.<\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">Vroeg in 2022 is daar begin om Hans steek die Rubicon oor ook \u2019n fliek te maak met die talentvolle filmmakerpaar Corn\u00e9 en Ren\u00e9 van Rooyen aan stuur van sake. Hulle was ook vir trefferflieks soos\u00a0<i>Hollywood in my huis, Vaselinetjie en Toorbos<\/i>\u00a0verantwoordelik en het die gewilde TV-reeks\u00a0<i>Alles Malan<\/i>\u00a0geskep.<\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">Die rolverdeling van\u00a0<i>Hans steek die Rubicon oor<\/i>\u00a0bederf fliekgangers met die room van Suid-Afrikaanse akteurs \u2013 Pierre van Pletzen as Hans, Tobie Cronj\u00e9 as Vasie, June van Merch as Baby, Sandra Prinsloo as Liesbet, en Nicola Hanekom as Matrone. Die jong akteur Juan-Pierre Moller is Esmeraldus; Danny Ross is Elvis; Diaan Lawrenson is Karla, en Ivan Abrahams is Jan Doppies.<\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">\u201cMy oupa Inus van Rooyen word vanjaar 102 jaar oud en dit is deur hom wat ek vir Hans ontmoet het,\u201d vertel Corn\u00e9, die regisseur van\u00a0<i>Hans steek die Rubicon<\/i>\u00a0<i>oor<\/i>. \u201cHy het elke dag slaafs na die voorlesing om RSG geluister en homself so met Hans se missie \u2013 om op sy eie voorwaardes oud te word \u2013 vereenselwig. Op \u2019n manier is die fliek \u2019n huldeblyk aan my oupa wat nog springlewendig en gesond is.\u201d<\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">Om op die rolverdeling te besluit was nie maklik nie. \u201cEk het geweet hierdie is my kans om met van die grootste legendes in die bedryf te werk; akteurs wat verantwoordelik was vir my droom om \u2019n filmmaker te word,\u201d s\u00ea Corn\u00e9. \u201cMy eerste oproep was na Tobie en n\u00e1 \u2019n lang gesprek is daar besluit dat Pierre van Pletzen die perfekte vryheidsvegter sou wees. Tobie het ges\u00ea die karakter Vasie l\u00ea hom baie na aan die hart. Die res was vanselfsprekend, want daar is niemand anders vir Baby en Liesbet as June en Sandra nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">Om die rol van Matrone te vul was egter \u2019n uitdaging, erken Corn\u00e9.<\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">\u201cEk moes myself vra: Wie het die vermo\u00eb om onder die \u2018oumensies\u2019 se vel in te klim en hulle nie net fisies nie, maar ook emosioneel in te hok? Nicola Hanekom se briljante oudisie het die hare in my nek laat opstaan en sy was die perfekte keuse. Dan is daar iets vars en opwindends met die nuweling Juan-Pierre in die rol van Esmeraldus.\u201d<\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">Corn\u00e9 s\u00ea sy grootste hoop is dat fliekgangers\u00a0<i>Hans steek die Rubicon oor<\/i>\u00a0in filmteaters op die groot skerm gaan beleef. \u201cSoos die baanbrekerfilmmaker David Lynch in \u2019n onderhoud met\u00a0<i>Esquire\u00a0<\/i>ges\u00ea het: \u2018As jy die fliek op jou foon speel, sal jy nooit in \u2019n triljoen jaar daardie film regtig ervaar nie. Jy gaan dink jy het die fliek gesien, maar jy bedrieg jouself.\u2019 \u201d<\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">Corn\u00e9 voeg entoesiasties by:\u201cEk glo Hans het die krag om \u2019n wye verskeidenheid mense \u2013 oud en jonk \u2013 bymekaar te bring met \u2019n besonderse gedeelde ervaring in \u2019n teater met gehalteklank en -beeld wat aan die storie, musiek en ikoniese akteurs se fantastiese komiese spel reg laat geskied. Daar is soveel druk in die samelewing om jonk te bly dat ek opgewonde is om die ander kant hiervan te wys. Hoe oud-word-op-eie-terme gevier kan word en baie opwindend kan wees. As jy\u00a0<i>Hans<\/i>\u00a0saam met drie generasies van jou familie gaan kyk, sal dit \u2019n familiefees in die kleine wees.\u201d<\/p>\n<p class=\"x_MsoNormal\">Die draaiboek is deur Ren\u00e9 en Corn\u00e9 geskryf en die hoog aangeskrewe Charl-Johan Lingenfelder was vir die musiek verantwoordelik.\u00a0<i>Hans steek die Rubicon oor<\/i>\u00a0is in en om Kaapstad verfilm en word op 29 September op die teaterkringloop vrygestel. Dit is ook een van die speelfilms wat vanjaar gekeur is om by die kykNET Silwerskermfees, wat van 23 tot 26 Augustus in Kampsbaai plaasvind, te premi\u00e8re.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>KYK: Die voorskou<\/h4>\n<p><iframe loading=\"lazy\" title=\"YouTube video player\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/gunIkdVwiMM\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-helene-bester-en-jannie-moolman-oor-hul-nuwe-duet-nag-in-die-namib\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Helen\u00e9 Bester en Jannie Moolman \u2013 oor hul nuwe duet, \u201cNag in die Namib\u201d<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hans steek die Rubicon oor\u00a0is die ideale geleentheid vir die hele gesin om weer Afrikaans in filmteaters te beleef.\u00a0 \u00a0 Gegrond op die trefferboek deur die oud-joernalis en bekende misdaadskrywer Rudie van Rensburg, het Hans reeds vir vier boeke gesorg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":138657,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3476],"tags":[2310,3957,26599,85398,85399,85400],"class_list":["post-138655","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ontspanning","tag-afrikaanse-film","tag-afrikaanse-fliek","tag-pierre-van-pletzen","tag-tobie-cronje","tag-june-van-merch","tag-hans-steek-die-rubicon-oor"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Op 29 September gaan die ikoniese\u00a0Hans steek die Rubicon oor\u00a0sorg vir \u2019n triomfantelike, hartverwarmende terugkeer van Afrikaans na die groot skerm.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op 29 September gaan die ikoniese\u00a0Hans steek die Rubicon oor\u00a0sorg vir \u2019n triomfantelike, hartverwarmende terugkeer van Afrikaans na die groot skerm.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-07-26T10:08:29+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/image002.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1274\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"709\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor\",\"datePublished\":\"2023-07-26T10:08:29+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/\"},\"wordCount\":695,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/07\\\/image002.jpg\",\"keywords\":[\"afrikaanse film\",\"afrikaanse fliek\",\"pierre van pletzen\",\"Tobie Cronj\u00e9\",\"June van Merch\",\"Hans steek die Rubicon oor\"],\"articleSection\":[\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/\",\"name\":\"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/07\\\/image002.jpg\",\"datePublished\":\"2023-07-26T10:08:29+00:00\",\"description\":\"Op 29 September gaan die ikoniese\u00a0Hans steek die Rubicon oor\u00a0sorg vir \u2019n triomfantelike, hartverwarmende terugkeer van Afrikaans na die groot skerm.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/07\\\/image002.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/07\\\/image002.jpg\",\"width\":1274,\"height\":709},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor | rooi rose","description":"Op 29 September gaan die ikoniese\u00a0Hans steek die Rubicon oor\u00a0sorg vir \u2019n triomfantelike, hartverwarmende terugkeer van Afrikaans na die groot skerm.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor | rooi rose","og_description":"Op 29 September gaan die ikoniese\u00a0Hans steek die Rubicon oor\u00a0sorg vir \u2019n triomfantelike, hartverwarmende terugkeer van Afrikaans na die groot skerm.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-07-26T10:08:29+00:00","og_image":[{"width":1274,"height":709,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/image002.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor","datePublished":"2023-07-26T10:08:29+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/"},"wordCount":695,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/image002.jpg","keywords":["afrikaanse film","afrikaanse fliek","pierre van pletzen","Tobie Cronj\u00e9","June van Merch","Hans steek die Rubicon oor"],"articleSection":["Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/","name":"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/image002.jpg","datePublished":"2023-07-26T10:08:29+00:00","description":"Op 29 September gaan die ikoniese\u00a0Hans steek die Rubicon oor\u00a0sorg vir \u2019n triomfantelike, hartverwarmende terugkeer van Afrikaans na die groot skerm.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/image002.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/07\/image002.jpg","width":1274,"height":709},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/sa-legendes-te-sien-in-die-fliekweergawe-van-hans-steek-die-rubicon-oor\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/138655","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=138655"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/138655\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/138657"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=138655"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=138655"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=138655"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}