{"id":136947,"date":"2023-04-21T12:53:24","date_gmt":"2023-04-21T10:53:24","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=136947"},"modified":"2023-04-21T12:56:31","modified_gmt":"2023-04-21T10:56:31","slug":"vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/","title":{"rendered":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album"},"content":{"rendered":"<p>Dis sy tweede vollengte album binne twee jaar en beloof om net so introspektief soos sy eerste aanbod, <em>Sangoma Sandilands &amp; Jou Pa se Posse \u2013 Maanskyn<\/em> te wees.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Volgens <strong>Sandilands<\/strong> was musiek \u2019n liefde lank voor hy begin toneelspeel het. \u201cDit was moontlik die eerste vreugde in abstraksie wat ek as mens kon beleef. Dis miskien vanwe\u00eb hierdie \u2018liefde\u2019 dat dit my omtrent \u2019n halwe leeftyd gevat het om by die beoefening en aanbieding daarvan uit te kom.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die album word 1 Mei bekend gestel en bevat temas van protes, odes, hartstog, twyfel, metafisika, geskiedenis, gatvolheid, behoud, verganklikheid, vriendskap en menswees. \u201cDis die inklusiefste, mees universele album wat ek moontlik kon maak terwyl dit terselfdertyd \u2019n onmiskenbare aanvaarding is van hoe my bakkies oor tyd vervorm het. Dit is vir man, vrou, kind en brak en dit s\u00eavra bloot: \u201cHier is ons nou. Wat nou?\u201d&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-136952 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/1681386469806_ALBUM-COVER-Export-sizes-TEMPLATE1280x1280-DO-NOT-EDIT5533.jpg\" alt=\"\" width=\"320\" height=\"320\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><em><strong>Allegaarkie vir \u2019n Askeet<\/strong> <\/em>gee krediet aan invloede soos CJ Langenhoven, NP Van Wyk Louw, Ingrid Jonker, Koos Kombuis, Anton Goosen, Bob Dylan, Gert Vlok Nel, Jan Blohm, Johnnie Cope en Tennessee Whiskey.<\/p>\n<p>Sandilands s\u00ea die album is \u2019n samewerkingsproduk. Aanhangers sal Tarryn Lamb, Gian Groen, Qadasi &amp; Maqhinga, Hanna de Wet, Lelethu Zulu en Sibongiseni Wani se stemme hoor. Daar is snare, strykinstrumente, blaasinstrumente, klawers, dromme en tromme, \u2019n trompie, elektronika en selfs \u2019n saag wat tot die klankverskeidenheid bydra.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Karlien Meiring<\/strong> het meer oor sy jongste musikale meesterstuk gaan uitvind.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><em>\u00a0<\/em><\/p>\n<h4>Hoe het jou klank sedert jou laaste album ontwikkel?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dis \u2019n enorme vraag. Daar is net soveel nuanses waarop ek kan uitbrei, maar ek sou s\u00ea dat hierdie album \u201cdoelbewus\u201d was, waar die vorige een amper \u201cterloops\u201d was. Die aanbod op <em>Allegaarkie vir \u2019n Askeet <\/em>is ryk in die sin dat dit al die elemente van vorige werke wat ek op S<em>angoma Sandilands &amp; Jou Pa se Posse, Die Groot 5<\/em> en <em>Die Groot Niks<\/em>, wat goed gewerk het, weer ingespan het. Soos die musikante, die veelvuldige gebruik van inheemse tale en so meer. Die nuwe album se lirieke is baie getrou aan my eie lewenservaring, dis persoonliker. Theo Crous het die stem dro\u00ebr en rouer gemeng. Die lirieke is so uiteenlopend soos die instrumente wat gebruik is (waar \u2019n mens van \u2019n saag en trompie kan hoor!) Ek glo ek sal di\u00e9 tipe album net een keer s\u00f3 kon maak. Ons het onsself so ver gedruk as wat menslik moontlik was binne die beskikbare tyd was.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-136950 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/DSC3038-2-400x600.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat is jou gunstelingsnit op die nuwe album en hoekom?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dis \u2019n onregverdige vraag, maar ek sal probeer. Uhm, <em>nope<\/em>. Kan nie. Ek kan bloot nie. Hulle is almal my kinders. Die een waarvoor ek miskien effens minder voel, is die enkel-dekweergawe van Bob Dylan se <em>\u201cThe Times They Are A\u2019Changin\u2019<\/em>\u201d. Die ander 13 snitte kom almal uit my pen. Daar is natuurlik altyd die vraag of \u2019n mens werklik elke lied tot sy reg laat kom het? Ek dink elke kunstenaar voel in \u2019n stadium s\u00f3. Dis baie makliker om uit te wys waarvan jy nie hou nie, of wat jy moontlik sou heroorweeg. Ek is trots op elke snit op die album. Hulle staan elkeen op hul eie bene, skewe neuse en al.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Kan jy ons deur die kreatiewe proses van hierdie album lei?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Eerstens het ek weer saam met Theo Crous gewerk, net soos met die vorige werke. Ons het probeer om alle selfopgelegde of sistemiese inhibisies sommer van meet af aan in die asblik te gooi. Meeste van die werke is in die buiteland geskryf terwyl ek met projekte in Meksiko, Nieu-Seeland, Australi\u00eb en Amerika besig was. So daar\u2019s natuurlik daardie \u201candersheid\u201d\u2026\u2019n tipe universele weerspie\u00ebling.<\/p>\n<p>Ek vat die opnames wat ek sommer op my foontjie gemaak het ateljee toe, en ons neem dan <em>\u201cguide tracks\u201d<\/em> op. Dis net ek en my stem met \u2019n kitaar of my ukelele. Dan stuur ons dit vir die musikante wat ons graag wil gebruik. Van hulle het ateljee toe gekom, ander het verspreid in ander ateljees gewerk en vir ons hul aanbod deurgestuur. Qadasi en Maqhinga vanuit KwaZulu-Natal, Shannon Mowday vanuit Noorwe\u00eb, Mauritz Lotz vanuit Johannesburg. Moenie van <em>loadshedding<\/em> vergeet nie.<\/p>\n<p>Dis \u2019n lekker komplekse legkaart om te bou. As al die instrumente in plek is, voeg ons die vokale by. My stem, sowel as die ander stemme wat \u2019n mens op die album hoor. Ek noem graag \u2019n paar name: Tarryn Lamb, Hanna de Wet, Gian Groen, Qadasi &amp; Maqhinga, Lelethu Zulu en Sibongiseni Wani.<\/p>\n<p>Dan pleeg Theo sy toorkuns met die klankvermenging en ander geheime speserye. Laastens stuur ons die gemengde snitte na Rogan Kelsey om \u201cmeestersnitte\u201d van te maak. Dis min of meer om te sorg dat die totale album samehangend in dieselfde klanklandskap woon.<\/p>\n<p>Dis nie eers die einde nie. Die kreatiewe proses? Ek werk al 48 jaar daaraan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe het jou ervarings as akteur jou werk as musikant be\u00efnvloed, en omgekeerd?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ritme kom eerste. Elke mens begin mos met \u2019n hartklop. Ek dink akteurswerk help omdat ek die liedjies \u201cvertolk\u201d eerder as om dit bloot te sing. Ek vertel myself maar dis hoekom die mense daarvan hou, omdat ek hulle ietsie laat voel. My stem het beperkings, maar ek het geleer om dit min of meer aan te wend om die luisteraar se aandag te kry.<\/p>\n<p>Ek dink my ervarings as akteur en die roetes waarna dit my gelei het, kom deur in die lirieke en die emosionele reikwydte wat in die album vervat is. Elke karakter wat ek al gespeel het, en daar was baie, het mos sy unieke persoonlikheid en emosionele begrip. Dit help om die menslike kondisie beter te verstaan. Seg ek.<\/p>\n<p>Hoe die musiek my akteurswese be\u00efnvloed het, was nog altyd \u2019n implisiete gegewe. Ek dink enige vertolker wat sy sout werd is, \u00a0behoort musikale aanvoeling te h\u00ea. Veral om te weet waar jy in die <em>ensemble<\/em> pas. As jou werk bloot is om die piccolo (klein dwarsfluit) te speel, sorg dat jy op tyd is en speel dit met oorgawe. \u2019n <em>Cow bell<\/em> kan miskien te veel wees.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-136953 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Option-3-500x500.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"500\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hoe hoop jy sal jou aanhangers op die nuwe album reageer?<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ek hoop my totale <em>oeuvre<\/em> raak stapelvoedsel. Dit kan moontlik die w\u00eareld red. Whahahaha! Daar\u2019s mos nou net een antwoord vir di\u00e9 tipe vraag. Ek hoop mense luister daarna en voel n\u00e1 die luister daarvan ietwat beter. Iets soos dit.<\/p>\n<p>Ek wil egter noem dat die aanbod die album is, nie die onderskeie snitte nie. Daar\u2019s \u2019n rede hoekom ek snit een plaas as snit een en snit 14 as snit 14. Die album is \u2019n reis. Sit die ligte af, gooi \u2019n knerts, sit gemaklik. Kom saam.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><em>Kry die album op 1 Mei hier:<\/em>\u00a0 <a href=\"https:\/\/linktr.ee\/neilsandilands\">https:\/\/linktr.ee\/neilsandilands<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neels-van-jaarsveld-oor-sy-nuwe-leefstylprogram-op-reis-met-my-beste-vriend\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neels van Jaarsveld \u2013 oor sy nuwe leefstylprogram, Op reis met my beste vriend<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dis sy tweede vollengte album binne twee jaar en beloof om net so introspektief soos sy eerste aanbod, Sangoma Sandilands &amp; Jou Pa se Posse \u2013 Maanskyn te wees. &nbsp; Volgens Sandilands was musiek \u2019n liefde lank voor hy begin [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":136949,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[723,1460,3966,85274,85275],"class_list":["post-136947","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-musiek","tag-album","tag-neil-sandilands","tag-nuwe-album","tag-allegaarkie-vir-n-askeet"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Daar is min mense in die vermaaklikheidsw\u00eareld wat oor die veelsydige vermo\u00ebns van toneelspel \u00e9n sang beskik. Met \u2019n suksesvolle loopbaan in al twee di\u00e9 velde, stel Neil Sandilands weer sy musikale talente met sy jongste album, Allegaarkie vir \u2019n Askeet\u00a0ten toon.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Daar is min mense in die vermaaklikheidsw\u00eareld wat oor die veelsydige vermo\u00ebns van toneelspel \u00e9n sang beskik. Met \u2019n suksesvolle loopbaan in al twee di\u00e9 velde, stel Neil Sandilands weer sy musikale talente met sy jongste album, Allegaarkie vir \u2019n Askeet\u00a0ten toon.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-04-21T10:53:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-04-21T10:56:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Untitled-design-1.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"940\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"788\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album\",\"datePublished\":\"2023-04-21T10:53:24+00:00\",\"dateModified\":\"2023-04-21T10:56:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/\"},\"wordCount\":1163,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/04\\\/Untitled-design-1.png\",\"keywords\":[\"musiek\",\"album\",\"neil sandilands\",\"nuwe album\",\"Allegaarkie vir \u2019n Askeet\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/\",\"name\":\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/04\\\/Untitled-design-1.png\",\"datePublished\":\"2023-04-21T10:53:24+00:00\",\"dateModified\":\"2023-04-21T10:56:31+00:00\",\"description\":\"Daar is min mense in die vermaaklikheidsw\u00eareld wat oor die veelsydige vermo\u00ebns van toneelspel \u00e9n sang beskik. Met \u2019n suksesvolle loopbaan in al twee di\u00e9 velde, stel Neil Sandilands weer sy musikale talente met sy jongste album, Allegaarkie vir \u2019n Askeet\u00a0ten toon.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/04\\\/Untitled-design-1.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/04\\\/Untitled-design-1.png\",\"width\":940,\"height\":788},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose","description":"Daar is min mense in die vermaaklikheidsw\u00eareld wat oor die veelsydige vermo\u00ebns van toneelspel \u00e9n sang beskik. Met \u2019n suksesvolle loopbaan in al twee di\u00e9 velde, stel Neil Sandilands weer sy musikale talente met sy jongste album, Allegaarkie vir \u2019n Askeet\u00a0ten toon.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose","og_description":"Daar is min mense in die vermaaklikheidsw\u00eareld wat oor die veelsydige vermo\u00ebns van toneelspel \u00e9n sang beskik. Met \u2019n suksesvolle loopbaan in al twee di\u00e9 velde, stel Neil Sandilands weer sy musikale talente met sy jongste album, Allegaarkie vir \u2019n Askeet\u00a0ten toon.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-04-21T10:53:24+00:00","article_modified_time":"2023-04-21T10:56:31+00:00","og_image":[{"width":940,"height":788,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Untitled-design-1.png","type":"image\/png"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album","datePublished":"2023-04-21T10:53:24+00:00","dateModified":"2023-04-21T10:56:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/"},"wordCount":1163,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Untitled-design-1.png","keywords":["musiek","album","neil sandilands","nuwe album","Allegaarkie vir \u2019n Askeet"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/","name":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Untitled-design-1.png","datePublished":"2023-04-21T10:53:24+00:00","dateModified":"2023-04-21T10:56:31+00:00","description":"Daar is min mense in die vermaaklikheidsw\u00eareld wat oor die veelsydige vermo\u00ebns van toneelspel \u00e9n sang beskik. Met \u2019n suksesvolle loopbaan in al twee di\u00e9 velde, stel Neil Sandilands weer sy musikale talente met sy jongste album, Allegaarkie vir \u2019n Askeet\u00a0ten toon.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Untitled-design-1.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Untitled-design-1.png","width":940,"height":788},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vyf-vinnige-vrae-vrydag-met-neil-sandilands-oor-sy-nuwe-album\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Neil Sandilands \u2013 oor sy nuwe album"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/136947","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=136947"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/136947\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/136949"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=136947"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=136947"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=136947"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}