{"id":136550,"date":"2023-03-31T09:25:13","date_gmt":"2023-03-31T07:25:13","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=136550"},"modified":"2023-03-31T09:42:17","modified_gmt":"2023-03-31T07:42:17","slug":"ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/","title":{"rendered":"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande"},"content":{"rendered":"<p>Vanaf 20 April om 20:00 op <em>kykNET (DStv-kanaal 144)<\/em> maak <strong>Amy Kleinhans-Curd, Mariska Thorpe, Karen Schwendtke, Candice Bester, Michelle van Zyl<\/strong> en <strong>Anita Lloyd<\/strong> hul droomhuise se deure, hulle harte en hulle lewens vir kykers oop.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-136563 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Die_Real_Housewives_Final_KV_1920x108028-1-500x281.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"281\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Skuif nader om te sien hoe hierdie ses unieke, interessante en dinamiese huisvroue ondernemings begin, aantrek vir sukses, stylvol rondrits, skoonheidsroetines gedissiplineerd navolg en d\u00edt alles met hul veeleisende persoonlike lewens balanseer. Hulle deel ook die struikelblokke, nederlae en oorwinnings so tussen die prettige en humoristiese oomblikke deur.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><em>Die Real Housewives van die Wynlande<\/em><\/strong> is in en om Franschhoek, Paarl, Stellenbosch en Somerset-Wes verfilm en deur <em>Red Pepper Productions<\/em> vervaardig.<\/p>\n<p><em>\u00a0<\/em><\/p>\n<h4>Hier is \u2019n paar interessante feite oor die ses vroue van <em>Die Real Housewives van die Wynlande<\/em> om jou behoorlik nuuskierig te maak:<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-136552 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Amy_01-copy-Copy-424x600.jpg\" alt=\"\" width=\"424\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die voormalige Mej. Suid-Afrika<strong> Amy Kleinhans-Curd<\/strong> is met die Nieu-Seelandse sakeman Leighton Curd getroud. Amy is \u2019n ma van vier, woon in Franschhoek en is die direkteur van verskeie maatskappye, waaronder die huiswerkhulplyn vir onderwysers, <em>Dial-A-Teacher<\/em>, wat in 2000 saam met die Nelson Mandela Fonds gestig is. Hul plase in Franschhoek, Swellendam en in die Wieg van die Mensdom is net \u2019n paar van die dinge wat Amy besonder besig hou. Sy stel binnekort haar eie <em>Cap Classique-<\/em>vonkelwyn sowel as haar eie velsorgreeks onder die naam <em>Amelia<\/em> (haar geboortenaam) bekend. Sy is \u2019n betrokke ma en re\u00ebl, onder meer, \u2019n jaarlikse swemfees vir die skool wat haar kinders bywoon.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-136553 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Mariska_01-1-424x600.jpg\" alt=\"\" width=\"424\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Mariska Thorpe<\/strong>, wat geruime tyd \u2019n welvaartbestuurder was, woon saam met haar man, Quintus, en hulle dogter, Ocean, in dieselfde kompleks in Franschhoek as Amy en haar gesin. Mariska hou nie van stilsit nie. Sy en Quintus verhandel aandele, maar sy bestuur ook \u2019n onderneming wat tweedehandse klere nuwe lewe gee. Mariska en haar man is kranige landlopers, oftewel <em>trail runners<\/em>, en sy is \u2019n perfeksionis in alles wat sy aanpak.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-136556 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Karen_01-copy-424x600.jpg\" alt=\"\" width=\"424\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Karen Schwendtke <\/strong>woon in Val de Vie tussen die Paarl en Franschhoek. Sy is \u2019n suksesvolle sakevrou met \u2019n BCom Rek-graad van UP en \u2019n MBL van Unisa agter haar naam en ook \u2019n graad in <em>Visual Basic-<\/em>programmering van Harvard in Amerika. Ten spyte van lang werksure maak sy ook tyd vir groot liefdadigheidsprojekte. In tye van nasionale nood het sy met die voorsiening van water en veevoer gehelp. Kinders l\u00ea haar na aan die hart en sy is betrokke by fondsinsameling vir <em>CHOC (Childhood Cancer Foundation SA)<\/em>. Sy is die trotse ma van twee dogters, Saskia en Arabella.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-136555 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Candice_01-copy-424x600.jpg\" alt=\"\" width=\"424\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Candice Bester <\/strong>bly in die Aan de Weber-landgoed in Stellenbosch. Sy is die ma van Emma en is getroud met Werner. Sy was lank as sangeres in die uitvoerende kunste betrokke, maar het die verhoog vir die korporatiewe w\u00eareld verruil. Daar het sy, onder meer, haar merk gemaak as die bemarkingsbestuurder vir <em>Quench<\/em>, wat deur die TFG-groep gekoop is.\u00a0Candice droom egter steeds daarvan om in die toekoms weer agter die mikrofoon te staan. Sy speel graag gholf, het \u2019n groot versameling whiskies en fasiliteer \u2019n maandelikse vasvrae-aand. Candice en Werner is in die proses om \u2019n restaurant oop te maak.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-136557 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Michelle_01-copy-424x600.jpg\" alt=\"\" width=\"424\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Michelle van Zyl <\/strong>is \u2019n mediese dokter wat in trauma gespesialiseer het en daarna \u2019n suksesvolle algemene mediese praktyk gehad het. Deesdae is sy \u2019n estetika-dokter wat haar op behandelings soos <em>Botox<\/em> toespits. Sy en haar man, dr. Andr\u00e9 Olivier, woon in die Boskloof <em>Eco Estate<\/em> in Somerset-Wes. Hulle is die ouers van Hanno en Heidi. Andr\u00e9 het ook twee seuns uit sy vorige huwelik, wat in Namibi\u00eb woon. Michelle onthaal graag en droom daarvan om haar eie geselsprogram op TV te h\u00ea.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-136554 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Anita_01-copy-424x600.jpg\" alt=\"\" width=\"424\" height=\"600\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Anita Lloyd <\/strong>woon buitekant die Paarl in \u2019n pragtige vallei. Sy en haar man, Boyce, is skoolliefdes en sy het haar loopbaan as onderwyseres opgegee om hom in sy beroep te ondersteun. Hulle het vir tien jaar dwarsoor die w\u00eareld vir Boyce se werk gewoon voor uiteindelik na Suid-Afrika teruggekeer het. Boyce is sedert 2016 die uitvoerende hoof van <em>KWV<\/em>. Anita het \u2019n meestersgraad in linguistiek en het \u2019n voorliefde vir die studie van tale. Buiten haar man en haar katjies is Anita se grootste prioriteite haar huis, kuns en reis.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die <em>Real Housewives-franchise<\/em> het in Maart 2006 sy debuut in Amerika met <em>The Real Housewives of Orange County<\/em> gemaak. Intussen is daar elf verskillende reekse in Amerika vervaardig en 21 internasionale weergawes waaronder reekse tel wat in Durban, Johannesburg en Kaapstad geskiet is. <em>Die Real Housewives van Pretoria<\/em>, wat in Oktober 2022 op kykNET begin het, was die eerste Afrikaanse reeks.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><em>Die Real Housewives van die Wynlande<\/em><\/strong><strong> begin op 20 April 2023 om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/teatersterre-skitter-by-toekennings\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Teatersterre skitter by toekennings<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vanaf 20 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) maak Amy Kleinhans-Curd, Mariska Thorpe, Karen Schwendtke, Candice Bester, Michelle van Zyl en Anita Lloyd hul droomhuise se deure, hulle harte en hulle lewens vir kykers oop. &nbsp; &nbsp; Skuif nader [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":136561,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[85243,85244,166,380,5818,6013,84924,85242],"class_list":["post-136550","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-somerset-wes","tag-realiteitsreeks","tag-kyknet","tag-stellenbosch","tag-paarl","tag-franschhoek","tag-kyknet-persoonlikheid","tag-die-real-housewives-van-die-wynlande"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Eers het ses vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in Die Real Housewives van Pretoria. Nou is dit die mooie Kaap wat aan die beurt kom met Die Real Housewives van die Wynlande.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Eers het ses vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in Die Real Housewives van Pretoria. Nou is dit die mooie Kaap wat aan die beurt kom met Die Real Housewives van die Wynlande.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-03-31T07:25:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-03-31T07:42:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"748\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"682\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande\",\"datePublished\":\"2023-03-31T07:25:13+00:00\",\"dateModified\":\"2023-03-31T07:42:17+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/\"},\"wordCount\":790,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg\",\"keywords\":[\"Somerset-Wes\",\"realiteitsreeks\",\"kyknet\",\"Stellenbosch\",\"paarl\",\"Franschhoek\",\"kykNET-persoonlikheid\",\"Die Real Housewives van die Wynlande\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/\",\"name\":\"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg\",\"datePublished\":\"2023-03-31T07:25:13+00:00\",\"dateModified\":\"2023-03-31T07:42:17+00:00\",\"description\":\"Eers het ses vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in Die Real Housewives van Pretoria. Nou is dit die mooie Kaap wat aan die beurt kom met Die Real Housewives van die Wynlande.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg\",\"width\":748,\"height\":682,\"caption\":\"Ontmoet die Real Housewives van die Wynlande\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande | rooi rose","description":"Eers het ses vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in Die Real Housewives van Pretoria. Nou is dit die mooie Kaap wat aan die beurt kom met Die Real Housewives van die Wynlande.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande | rooi rose","og_description":"Eers het ses vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in Die Real Housewives van Pretoria. Nou is dit die mooie Kaap wat aan die beurt kom met Die Real Housewives van die Wynlande.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-03-31T07:25:13+00:00","article_modified_time":"2023-03-31T07:42:17+00:00","og_image":[{"width":748,"height":682,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande","datePublished":"2023-03-31T07:25:13+00:00","dateModified":"2023-03-31T07:42:17+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/"},"wordCount":790,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg","keywords":["Somerset-Wes","realiteitsreeks","kyknet","Stellenbosch","paarl","Franschhoek","kykNET-persoonlikheid","Die Real Housewives van die Wynlande"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/","name":"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg","datePublished":"2023-03-31T07:25:13+00:00","dateModified":"2023-03-31T07:42:17+00:00","description":"Eers het ses vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in Die Real Housewives van Pretoria. Nou is dit die mooie Kaap wat aan die beurt kom met Die Real Housewives van die Wynlande.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Die_Real_Housewives_Final_KV_02c_Portrait-copy-1-e1680248525977.jpg","width":748,"height":682,"caption":"Ontmoet die Real Housewives van die Wynlande"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontmoet-die-ses-vroue-van-die-real-housewives-van-die-wynlande\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Ontmoet die ses vroue van Die Real Housewives van die Wynlande"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/136550","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=136550"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/136550\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/136561"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=136550"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=136550"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=136550"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}