{"id":136341,"date":"2023-03-16T12:07:01","date_gmt":"2023-03-16T10:07:01","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=136341"},"modified":"2023-03-16T12:07:01","modified_gmt":"2023-03-16T10:07:01","slug":"groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/","title":{"rendered":"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar"},"content":{"rendered":"<p><em>Deur\u00a0 Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Natalie K\u00fchne is een van die wynmakers by <strong>Perdeberg Kelder<\/strong> en sy en Chantelle Boucher, bemarkingsbestuurder, vertel ons meer en laat ons ook sommer van die bekroonde wyne proe.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-2 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-2 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-2' class='gallery galleryid-136341 gallery-columns-2 gallery-size-thumbnail'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon portrait'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/rooirose1-30\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"355\" height=\"415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose1-3-355x415.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-2-136344\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt>\n\t\t\t\t<dd class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-2-136344'>\n\t\t\t\tDie kelder is in 1941 gevestig en die eerste druiwe in 1942 gepars. Sedert 2010 is dit nie meer \u2019n ko\u00f6peratiewe kelder nie.\n\n\t\t\t\t<\/dd><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon portrait'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/rooirose2-27\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"355\" height=\"415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose2-3-355x415.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-2-136352\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt>\n\t\t\t\t<dd class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-2-136352'>\n\t\t\t\tNatalie K\u00fchne is een van die wynmakers by Perdeberg Wyne.\n\n\t\t\t\t<\/dd><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die kelder het in 1941 sy deure as ko\u00f6peratiewe kelder onder die leiding van die dinamiese Jan Rossouw geopen. Die eerste wyne is in 1942 met die hand gepars en P. Dreyer was die eerste wynmaker. Maar draai die horlosie vinnig aan na 2023. Die kelder is sedert 2010 nie meer \u2019n \u00a0ko\u00f6peratiewe kelder nie en druiwe word uit uitgesoekte blokke meestal in die Paarl en Swartland gekoop, nadat \u2019n span wynmakers hul keuses gemaak het vir die wye reeks wat die kelder maak.<\/p>\n<p>Die kelder het in 2005 die bottelmark betree en weggedoen met net bulkwyne lewer. Dis egter die loodsing van die <em>The Dry Land Collection<\/em>, sekerlik een van die bekendste wyn-etikkete in die land, wat hulle waarlik in die kollig geplaas het. Die kelder wen ook die Beste Produsent by die <em>Michaelangelo-<\/em>toekennings en loods die <em>Joseph\u2019s Legacy<\/em>-rooi versnit, om hulde te bring aan Joseph Huskisson, wat in 1956 as eerste voltydse wynmaker aangestel is en \u2019n deurslaggewende rol gespeel het in die modernisering van Perdeberg se wynmaakmetodes. Hy het Perdeberg die tweede kelder in Suid-Afrika gemaak wat koue gisting gebruik en ander nuwe tegnologie\u00eb uit Europa implementeer.<\/p>\n<p>In 2014 word die verouderingskelder ingewy en na Pieter du Toit, een van die langsdienende direkteure vernoem. In 2015 stel Perdeberg die <em>Rossouw\u2019s Heritage<\/em>-wynreeks bekend om Jan Rossouw, die stigterslid, te eer.<\/p>\n<p>Tydens Covid vier Perderberg hul 80ste verjaardag en waar baie ander mense moedeloos wou wees oor die stand van uitvoere, die verbod op drankverkope en ander struikelblokke wat die pandemie meegebring het, is die kelder weer \u2019n pionier. Die beperkte hoeveelheid <em>Rex Equus Limited Release Pioneer&#8217;s Blend<\/em> sien die lig. Dit is ge\u00efnspireer deur die 80 jaar van kwaliteit en uitnemendheid gevolg deur die pioniers van Perdeberg. Hoewel die wyn deur Franse flair en elegansie be\u00efnvloed word, word dit van vier Bordeaux-kultivars gemaak &#8211; \u00a0Malbec, Cabernet Sauvignon, Merlot en Petit Verdot &#8211; en is dit so trots Suid-Afrikaans as wat kan kom. Dis die kelder se eerste Bordeaux-versnit en het Malbec as hoeksteen.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_136348\" style=\"width: 460px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-136348\" class=\"size-medium wp-image-136348\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose6-3-450x600.jpg\" alt=\"\" width=\"450\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-136348\" class=\"wp-caption-text\">Die Rex Equus Pioneer\u2019s Blend 2019 is vir die kelder se 80ste verjaardag gemaak.<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Nog is het einde niet. Die afgelope twee jaar sien die <em>Soft Smooth Range (SSR)<\/em> die lig \u2013 in blikkies. Hierdie reeks oorbrug die gaping tussen semi-soet en dro\u00ebr wyne; die <em>Classic Selection<\/em> is uitgebrei en bied enkel versnitwyne met \u2019n klassieke styl; die <em>Lighthearted-<\/em>reeks wat laer in alkohol is, word ook as stilwyn in bottels en wyngebaseerde seltzer blikkies vrygestel. Die pragtige etiket met \u2019n fynboshart gee presies weer wat in elke bottel wyn gaan. Drie Fair trade wyne word onder die nuwe Saam-etiket vrygestel, \u2019n Chenin blanc, Cabernet Sauvignon en Pinotage.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_136343\" style=\"width: 407px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-136343\" class=\"size-medium wp-image-136343\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose10-6-397x600.jpg\" alt=\"\" width=\"397\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-136343\" class=\"wp-caption-text\">Die Lighthearted-reeks wat laer in alkohol en dus ook laer in suiker is. Die pragtige etiket met \u2019n fynboshart gee presies weer wat in elke bottel wyn gaan.<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die <em>Vineyard Collection<\/em>, \u2019n wanderlus reeks met niskultivars, bied maklike drinkwyne wat nie jou beursie sal platdruk nie, met witwyne wat ongehout is en rooiwyne wat kort houtveroudering geniet.<\/p>\n<p>Natalie s\u00ea die filosofie by Perderberg is sedert 2017 is \u2019n groter fokus op vruggedrewe, elegante en komplekse wyne, wat nie deur houtveroudering oorheers word nie.<\/p>\n<p>Alle <em>Vineyard Collection<\/em> rooiwyne word vir 12 maande in vate verouder en die <em>Dryland Collection<\/em> se rooiwyne vir 18 maande.<\/p>\n<p>Van 2021 is <em>The Vineyard<\/em> en <em>Dryland<\/em>-reekse veganis-vriendelik en van 2022 is al die Perderberg wyne\u00a0 nou veganis-vriendelik.<\/p>\n<p>Om Perdeberg se toewyding tot volhoubare boerderypraktyke te vertoon, word die eerste organiese wyn, die Natuurlik Organic Chenin blanc in September verlede jaar vrygestel. Die druiwe kom uit bosstokwingerde in Darling, wat deur fynbos omring word. Die eerste organiese rooi is ook in die vooruitsig.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_136346\" style=\"width: 399px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-136346\" class=\"size-medium wp-image-136346\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose11-2-389x600.jpg\" alt=\"\" width=\"389\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-136346\" class=\"wp-caption-text\">Om Perdeberg se toewyding tot volhoubare boerderypraktyke te vertoon, word die eerste organiese wyn, die Natuurlik Organic Chenin blanc vrygestel.<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ander hoogtepunte is die vrystelling van die Enkelkultivar Grenache Noir, wat \u2019n Dubbelgoud by <em>Veritas<\/em> ingepalm het; \u2019n nuwer, byderwetse ontwerp vir die wyn-etikette waar elemente van die kelder se ou logo inkorporeer is met meer moderne style; \u2019n eerste Chardonnay met baie min houtkontak; en die bekendstelling van Suid-Afrika se eerste wyngebaseerde Selzer in blikkies. Dit het Chenin blanc as hoeksteen en tans is daar suurlemoen en lemmetjie; en gemengde bessies in die reeks.<\/p>\n<p>Die Grenache Blanc, was saam met die Cinsault die eerste enkelkultivar in <em>The Vineyard Collection<\/em> en is nou in Pick \u2019n Pay-takke landswyd beskikbaar.<\/p>\n<p>Perdeberg het nou ook vier geregistreerde ou wingerde onder die <em>Old Vine Project (OVP)<\/em>, \u2019n sertifisering dat wingerde ouer as 35 jaar oud is en Chantelle s\u00ea dit is veral gewild \u00e9n van groot waarde met oorsese bemarking, waar kopers \u2019n outentieke storie soek.<\/p>\n<p>So tussen die gesels deur, teug ons aan yskoue <em>The Vineyard Collection<\/em> Chenin blanc Cap Classique 2020, voor ons die <em>The Vineyard Collection G<\/em>renache Blanc 2022, Endura Chenin blanc 2020 en twee witwyne uit <em>The Dryland Collection<\/em>, die 2020 <em>Rossouw\u2019s Heritage<\/em>, \u2019n versnit van Chenin blanc, Grenache blanc en Viognier en die nuwe Courageous, \u2019n houtgegiste (OVP) Chenin blanc 2022 geniet. Na di\u00e9 heerlike witwyne, besef ek net weer hoekom hierdie kelder hulself die Huis van Chenin gedoop het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_136345\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-136345\" class=\"size-medium wp-image-136345\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose3-3-500x416.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"416\" \/><p id=\"caption-attachment-136345\" class=\"wp-caption-text\">Ons proe die The Vineyard Collection Grenache Blanc 2022, Endura Chenin blanc 2020 en twee witwyne uit The Dryland Collection, die 2020 Rossouw\u2019s Heritage, \u2019n versnit van Chenin blanc, Grenache blanc en Viognier en die nuwe Courageous, \u2019n houtgegiste Chenin blanc 2022 geniet.<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die Barrel Fermented Chenin se 2022-oesjaar is pas vrygestel en die naam is heel gepas, <em>Courageous<\/em>. \u201cDit sal altyd \u2019n jaar nadat die druiwe gepluk is, vrygestel word. Dis \u2019n voller Chenin en ryper, want dit bring 8-10 maande in vate deur. Dis die een wyn wat in parstyd gebottel word, maar dis wat die wyn vra,\u201d gesels Natalie. Sy s\u00ea as hy nog drie maande in die bottel kan wees, gaan hy op sy lekkerste wees.<\/p>\n<p>Ons proe daarna uit <em>The Vineyard Collection<\/em> die Cinsault 2022, Grenache Noir 2021 en Malbec 2020; die Endura Cape Blend 2018 en die kersie op die koek, die Rex Equus Pioneer\u2019s Blend 2019. Natalie vertel die Endura 2018 is \u2019n Kaapse versnit (dit moet oorwegend Pinotage bevat) en een van die ses <em>Absa Top 10 2022 Perold Cape Blend<\/em> wenners.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_136347\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-136347\" class=\"size-medium wp-image-136347\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose4-4-500x370.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"370\" \/><p id=\"caption-attachment-136347\" class=\"wp-caption-text\">Ons proe daarna uit The Vineyard Collection die Cinsault 2022, Grenache Noir 2021 en Malbec 2020; die Endura Cape Blend 2018 en die kersie op die koek, die Rex Equus Pioneer\u2019s Blend 2019. Natalie vertel die Endura 2018 is \u2019n Kaapse versnit (dit moet oorwegend Pinotage bevat) en een van die ses Absa Top 10 2022 Perold Cape Blend wenners.<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dis haar gunsteling wyn. \u201cNaas Pinot Noir is \u2019n ordentlike Bordeaux-versnit vir my heerlik. Daar is net geure wat geen ander versnit vir jou gee nie. Die natuur, die fynbos en die omgewing is in hierdie wyn. Hy kruip in jou mond in en dan ontplof hy. Dis grotendeels Malbec, want dit was \u2019n uitsonderlike Malbec-oesjaar.\u201d<\/p>\n<p>Daar is net 1941 bottels en 80 Magnums beskikbaar en kopers kan per nommer bestel, as hul verlangde nommer nog beskikbaar is.<\/p>\n<p>Haar raad is dat hul rooiwyne soos die Cinsault en Grenache Noir is heerlike rooiwyne vir die somer of as jy ligter rooiwyn in die winter soek. \u201cVerkoel dit na so 16 grade in die somer en kyk hoe lekker werk dit met jou gunsteling vriende (en geregte)!\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_136349\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-136349\" class=\"size-medium wp-image-136349\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose7-3-500x375.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"375\" \/><p id=\"caption-attachment-136349\" class=\"wp-caption-text\">Die hoofman in die kombuis by Eat @ Perderberg is die ervare Robert Hahn wat al regoor die land by groot hotelle en gastehuise ook gekook het.<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Na die lekker wynproe, stap ons om na <strong>Eat@Perdeberg<\/strong>, wat in April 2019 geopen het. Nou kan wynproewers nie net peuselborde geniet nie, maar volwaardige etes en plattelandse hartlikheid in elke bord kos geniet. Die hoofman in die kombuis is die ervare Robert Hahn wat al regoor die land by groot hotelle en gastehuise ook gekook het. Hy was ook in 1994 vir die presidensi\u00eble inhuldiging van president Nelson Mandela, deel van die sjefspan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n\n\t\t<style type=\"text\/css\">\n\t\t\t#gallery-4 {\n\t\t\t\tmargin: auto;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-4 .gallery-item {\n\t\t\t\tfloat: left;\n\t\t\t\tmargin-top: 10px;\n\t\t\t\ttext-align: center;\n\t\t\t\twidth: 50%;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-4 img {\n\t\t\t\tborder: 2px solid #cfcfcf;\n\t\t\t}\n\t\t\t#gallery-4 .gallery-caption {\n\t\t\t\tmargin-left: 0;\n\t\t\t}\n\t\t\t\/* see gallery_shortcode() in wp-includes\/media.php *\/\n\t\t<\/style>\n\t\t<div id='gallery-4' class='gallery galleryid-136341 gallery-columns-2 gallery-size-thumbnail'><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon portrait'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/rooirose8-28\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"355\" height=\"415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose8-3-355x415.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-4-136350\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt>\n\t\t\t\t<dd class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-4-136350'>\n\t\t\t\tLekker klewerige Asiese hoendervlerkies is \u2019n voorgereg duisend.\n\n\t\t\t\t<\/dd><\/dl><dl class='gallery-item'>\n\t\t\t<dt class='gallery-icon portrait'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/rooirose9-27\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"355\" height=\"415\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose9-3-355x415.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-4-136351\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/dt>\n\t\t\t\t<dd class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-4-136351'>\n\t\t\t\tDie 150 gram bief burger met skyfies, is net die beste pasmaat vir die kelder se Malbec, veral as daar buite \u2019n ligte re\u00ebntjie val.\n\n\t\t\t\t<\/dd><\/dl><br style=\"clear: both\" \/>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<\/strong><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kaapstad-nou-op-norwegian-cruise-lines-se-skeepsvaart-roete\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Kaapstad nou op Norwegian Cruise Lines se skeepsvaart-roete<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur\u00a0 Maryke Roberts. Foto\u2019s: Clifford Roberts &nbsp; Natalie K\u00fchne is een van die wynmakers by Perdeberg Kelder en sy en Chantelle Boucher, bemarkingsbestuurder, vertel ons meer en laat ons ook sommer van die bekroonde wyne proe. &nbsp; &nbsp; Die kelder [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":58,"featured_media":136353,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3476],"tags":[13752,85230],"class_list":["post-136341","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ontspanning","tag-wynkelder","tag-perdeberg"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Perdeberg Kelder is bekend as die Huis van Chenin blanc en as jy die trofees en medaljes in die proelokaal sien, sal jy verstaan hoekom. Maar die afgelope paar jaar het hier veel meer as net trofees ontvang by hierdie dinamiese kelder gebeur.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Perdeberg Kelder is bekend as die Huis van Chenin blanc en as jy die trofees en medaljes in die proelokaal sien, sal jy verstaan hoekom. Maar die afgelope paar jaar het hier veel meer as net trofees ontvang by hierdie dinamiese kelder gebeur.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-03-16T10:07:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1734\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1271\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Karlien Meiring\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Karlien Meiring\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\"},\"headline\":\"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar\",\"datePublished\":\"2023-03-16T10:07:01+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/\"},\"wordCount\":1404,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg\",\"keywords\":[\"wynkelder\",\"Perdeberg\"],\"articleSection\":[\"Ontspanning\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2023\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/\",\"name\":\"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg\",\"datePublished\":\"2023-03-16T10:07:01+00:00\",\"description\":\"Perdeberg Kelder is bekend as die Huis van Chenin blanc en as jy die trofees en medaljes in die proelokaal sien, sal jy verstaan hoekom. Maar die afgelope paar jaar het hier veel meer as net trofees ontvang by hierdie dinamiese kelder gebeur.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg\",\"width\":1734,\"height\":1271},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5\",\"name\":\"Karlien Meiring\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Karlien Meiring\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar | rooi rose","description":"Perdeberg Kelder is bekend as die Huis van Chenin blanc en as jy die trofees en medaljes in die proelokaal sien, sal jy verstaan hoekom. Maar die afgelope paar jaar het hier veel meer as net trofees ontvang by hierdie dinamiese kelder gebeur.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar | rooi rose","og_description":"Perdeberg Kelder is bekend as die Huis van Chenin blanc en as jy die trofees en medaljes in die proelokaal sien, sal jy verstaan hoekom. Maar die afgelope paar jaar het hier veel meer as net trofees ontvang by hierdie dinamiese kelder gebeur.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2023-03-16T10:07:01+00:00","og_image":[{"width":1734,"height":1271,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karlien Meiring","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Karlien Meiring","Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/"},"author":{"name":"Karlien Meiring","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5"},"headline":"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar","datePublished":"2023-03-16T10:07:01+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/"},"wordCount":1404,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg","keywords":["wynkelder","Perdeberg"],"articleSection":["Ontspanning"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2023","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/","name":"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg","datePublished":"2023-03-16T10:07:01+00:00","description":"Perdeberg Kelder is bekend as die Huis van Chenin blanc en as jy die trofees en medaljes in die proelokaal sien, sal jy verstaan hoekom. Maar die afgelope paar jaar het hier veel meer as net trofees ontvang by hierdie dinamiese kelder gebeur.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/rooirose2-4-rotated-e1678961200265.jpg","width":1734,"height":1271},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/groot-gebeure-by-perdeberg-die-afgelope-twee-jaar\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Groot gebeure by Perdeberg die afgelope twee jaar"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/329e5312f1e72e9017e6599785327ec5","name":"Karlien Meiring","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/7ff33f7e769a4ff8a8186fcb2ca44582fc8daf908f3445a4b7543146770b577c?s=96&d=mm&r=g","caption":"Karlien Meiring"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/136341","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/58"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=136341"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/136341\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/136353"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=136341"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=136341"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=136341"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}