{"id":131927,"date":"2022-06-01T09:13:21","date_gmt":"2022-06-01T07:13:21","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=131927"},"modified":"2022-06-01T13:27:32","modified_gmt":"2022-06-01T11:27:32","slug":"wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/","title":{"rendered":"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne"},"content":{"rendered":"<p><em>Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyn. Deur\u00a0Maryke Roberts<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die aanlyn wynemporium het tans 145 topwyne van nie minder nie as 73 Stellenbosch Wynroetelede-landgoedere.\u2019n Kundige komitee het die portefeulje noukeurig saamgestel om die gros van die streek se wyne en kultivars ten beste te vertoon.\u00a0 Wynliefhebbers wat aanlyn bestel, sal dieselfde pryse as by die landgoedere se proelokale betaal en aflewering geskied direk van die wynplase.<\/p>\n<div id=\"attachment_131931\" style=\"width: 460px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-131931\" class=\"size-medium wp-image-131931\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose1-450x600.jpg\" alt=\"\" width=\"450\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-131931\" class=\"wp-caption-text\">Die aanlyn wyn emporium het tans 145 top wyne van nie minder nie as 73 Stellenbosch Wynroetelede-landgoedere. Jy kan dit by die fisiese emporium gaan geniet, of aanlyn teen kelderdeurpryse bestel.<\/p><\/div>\n<div id=\"attachment_131932\" style=\"width: 437px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-131932\" class=\"size-medium wp-image-131932\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose2-427x600.jpg\" alt=\"\" width=\"427\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-131932\" class=\"wp-caption-text\">Geen twyfel dat jy in wyn-w\u00eareld is nie!<\/p><\/div>\n<p>Die wyne wat te koop aangebied word, verteenwoordig al vyf subroetes van die Stellenbosch-wynlande: Groter Simonsberg, Stellenbosch Berg, Stellenbosch-vallei, Helderberg en Bottelary Heuwels. Noukeurige proenotas is vir elke wyn saamgestel, asook inligting oor die wynlandgoedere en onderskeie kultivars \u00e9n hulp met kospasmaats.<\/p>\n<div id=\"attachment_131939\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-131939\" class=\"size-medium wp-image-131939\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose9-500x334.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"334\" \/><p id=\"caption-attachment-131939\" class=\"wp-caption-text\">Die emporium spog met reusefoto\u2019s van die Stellenbosch-omgewing, net vir ingeval jy gewonder het waar jy jou bevind.<\/p><\/div>\n<p>Vir die wynkenners wat \u2019n spesifieke kultivar verkies, maar verskillende wynlandgoedere se aanbiedinge wil vergelyk, het die paneel \u2019n boks van ses wyne van die sub-roetes van die Stellenbosse wynlande saamgestel en dis in drie kategorie\u00eb beskikbaar: ontspanne vir elke dag se genot, premium, en waarlik uitstaande. Kopers kan ook hul eie sesbottelboks uit die Simon-wynemporiumportefeulje saamstel, wat uit \u2019n spesifieke kultivar uit die vyf subroetes, \u00f3f \u2019n mengsel van verskillende wynlandgoedere bestaan \u2013 teen geen ekstra koste nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/nuwe-dubbelloop-lekkerte-vir-nederburg\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Nuwe dubbelloop-lekkerte vir Nederburg<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Daar is ook wyne op spesiale aanbieding teen pryse wat spesiaal tussen die Simon-wynemporium -span en die onderskeie wynmakers beding is. Hierdie wyne is vir \u2019n beperkte tyd teen selfs laer pryse as die proelokaal beskikbaar.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Bo en behalwe die uitgebreide Simon-wynemporium -portefeulje is daar ook raar, ouer wyne op die lys, wat meestal onbekombaar is. Hierdie uitmuntende wyne kom gewoonlik direk van die wynmakers se kelders en is eksklusief aan Simon-wynemporium -kli\u00ebnte beskikbaar.<\/p>\n<div id=\"attachment_131935\" style=\"width: 460px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-131935\" class=\"size-medium wp-image-131935\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose5-450x600.jpg\" alt=\"\" width=\"450\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-131935\" class=\"wp-caption-text\">Van die raar wyne wat gaste kan proe en bestel, sluit onder meer ouer oesjare ook in.<\/p><\/div>\n<p>Plaaslike wynliefhebbers wat van die wonderlike wyne wat te koop is wil proe, kan die \u2018huis\u2019 van die Simon-wynemporium in die historiese De Warenmarkt op Stellenbosch besoek. Daar is proe\u00eb volgens kultivars en temas groepeer en sommeliers is byderhand om inligting te gee, of digitale proenotas te verskaf.<\/p>\n<div id=\"attachment_131937\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-131937\" class=\"size-medium wp-image-131937\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose7-500x334.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"334\" \/><p id=\"caption-attachment-131937\" class=\"wp-caption-text\">Die Simon Wyn emporium is binne De Warenmarkt gele\u00eb en die ideale plek om nie net Stellenbosch-wyne te koop nie, maar ook vinnig oor \u2019n glas wyn te kuier.<\/p><\/div>\n<p>Die emporium se ligging, op die hoek van Van Ryneveld- en Van Riebeeckstrate op Stellenbosch, is ook belangrik. Die Simon in die naam is \u2019n ode aan die dorp se stigter, Simon van der Stel, terwyl die 18de eeuse gebou wat sy tuiste is, op die kruising van Stellenbosch se polsende kulturele distrik l\u00ea. De Warenmarkt is al geruime tyd die dorp se gunstelingeetplek en oesterkroeg, en nou is dit ook die vertoonvenster vir wyne van die Stellenbosch-streek.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-131941\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose11-500x334.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"334\" \/><\/p>\n<p>Die program met proe\u00eb en ander geleenthede by die Simon-wynemporium by De Warenmarkt, sal aanlyn by <a href=\"https:\/\/simonwineemporium.co.za\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">www.simonwineemporium.co.za<\/a> en op die Stellenbosch-wynroetes se <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/StellWineRoute\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Facebook-bladsy<\/a> adverteer word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dani\u00ebl Kriel, mede-eienaar van De Warenmarkt s\u00ea: \u201cDit verskaf ons groot plesier om die nuwe enig-in-sy-soort- Simon-wynemporiumervaring \u2013 aanlyn en by De Warenmarkt\u00a0 \u2013 aan wynliefhebbers regoor die w\u00eareld te bring. Of jy nou in Kaapstad of Kioto woon, jy het nou toegang tot die beste Stellenbosse wyne \u2013 alles op een plek, net een klik weg.\u201d<\/p>\n<div id=\"attachment_131933\" style=\"width: 489px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-131933\" class=\"size-medium wp-image-131933\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose3-479x600.jpg\" alt=\"\" width=\"479\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-131933\" class=\"wp-caption-text\">Die groot oomblik word gevier met die amptelike opening: die amptelike naam word onthul. Van links is Dani\u00ebl Kriel, mede-eienaar van De Warenmarkt, adv. Gesie van Deventer, burgemeester van Stellenbosch, en Kevin Arnold van Waterford Wynlandgoed.<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die Stellenbosch-omgewing spog met \u2019n wynmaaktradisie wat tot die middel-17de eeu terugdateer en De Warenmarkt het sedert sy opening in 2015 Stellenbosch Wyn van Oorsprong ondersteun. \u201cOns was nog altyd trots daarop ons die eerste Suid-Afrikaanse eetplek was wat \u2019n \u2018eksklusief Stellenbosch\u2019-wynlys gehad het, wat net fokus op die beste bekroonde landgoedere om die dorp.<\/p>\n<div id=\"attachment_131938\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-131938\" class=\"size-medium wp-image-131938\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose8-500x334.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"334\" \/><p id=\"caption-attachment-131938\" class=\"wp-caption-text\">Die wyne te koop en te proe is almal trots Stellenbosch Wyn van Oorsprong \u2013 \u2019n eerste vir Suid-Afrika.<\/p><\/div>\n<p>\u201cDie Simon-wynemporium \u00a0is \u2019n natuurlik uitvloeisel van ons jare lange verbintenis met Stellenbosch-wynroetes,\u201d s\u00ea Dani\u00ebl.<\/p>\n<p>Foto\u2019s: verskaf en Clifford Roberts<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/aan-tafel-met-die-du-toits\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Aan tafel met die Du Toits<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyn. Deur\u00a0Maryke Roberts &nbsp; Die aanlyn wynemporium het tans 145 topwyne van nie minder nie as 73 Stellenbosch Wynroetelede-landgoedere.\u2019n Kundige komitee het die portefeulje noukeurig saamgestel om die gros van die streek se wyne en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":53,"featured_media":131939,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[3476,1],"tags":[4396,84945,84946,380,381],"class_list":["post-131927","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ontspanning","category-funksie-artikels","tag-ontspanning","tag-wynemporium","tag-stellenbosch-wyne","tag-stellenbosch","tag-wyn"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Liefhebbers van Stellenbosch-wyne regoor die w\u00eareld kan nou die beste van hierdie gevierde wynstreek koop; alles op een plek, aanlyn en teen proelokaalpryse. Die Simon-wynemporium, in samewerking met Stellenbosch-wynroetes, is eksklusief toegewy aan die etikette van Wyn van Oorsprong Stellenbosch \u2013 wat dit die eerste van sy soort in Suid-Afrika maak.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Liefhebbers van Stellenbosch-wyne regoor die w\u00eareld kan nou die beste van hierdie gevierde wynstreek koop; alles op een plek, aanlyn en teen proelokaalpryse. Die Simon-wynemporium, in samewerking met Stellenbosch-wynroetes, is eksklusief toegewy aan die etikette van Wyn van Oorsprong Stellenbosch \u2013 wat dit die eerste van sy soort in Suid-Afrika maak.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2022-06-01T07:13:21+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2022-06-01T11:27:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose9.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"667\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Gaynor Siljeur\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Gaynor Siljeur\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Gaynor Siljeur\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/567de33dfe6519e2b6b12ccbd6724a26\"},\"headline\":\"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne\",\"datePublished\":\"2022-06-01T07:13:21+00:00\",\"dateModified\":\"2022-06-01T11:27:32+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/\"},\"wordCount\":783,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/06\\\/Rooirose9.jpg\",\"keywords\":[\"Ontspanning\",\"wynemporium\",\"Stellenbosch-wyne\",\"Stellenbosch\",\"wyn\"],\"articleSection\":[\"Ontspanning\",\"Funksie artikels\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2022\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/\",\"name\":\"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/06\\\/Rooirose9.jpg\",\"datePublished\":\"2022-06-01T07:13:21+00:00\",\"dateModified\":\"2022-06-01T11:27:32+00:00\",\"description\":\"Liefhebbers van Stellenbosch-wyne regoor die w\u00eareld kan nou die beste van hierdie gevierde wynstreek koop; alles op een plek, aanlyn en teen proelokaalpryse. Die Simon-wynemporium, in samewerking met Stellenbosch-wynroetes, is eksklusief toegewy aan die etikette van Wyn van Oorsprong Stellenbosch \u2013 wat dit die eerste van sy soort in Suid-Afrika maak.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/06\\\/Rooirose9.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/06\\\/Rooirose9.jpg\",\"width\":1000,\"height\":667,\"caption\":\"Die emporium spog met reusefoto\u2019s van die Stellenbosch-omgewing, net vir ingeval jy gewonder het waar jy jou bevind.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/567de33dfe6519e2b6b12ccbd6724a26\",\"name\":\"Gaynor Siljeur\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/fefb7cdab11f41b23a8ec8e0757092362ec99640599ca0e0f909673074d67cf6?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/fefb7cdab11f41b23a8ec8e0757092362ec99640599ca0e0f909673074d67cf6?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/fefb7cdab11f41b23a8ec8e0757092362ec99640599ca0e0f909673074d67cf6?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Gaynor Siljeur\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne | rooi rose","description":"Liefhebbers van Stellenbosch-wyne regoor die w\u00eareld kan nou die beste van hierdie gevierde wynstreek koop; alles op een plek, aanlyn en teen proelokaalpryse. Die Simon-wynemporium, in samewerking met Stellenbosch-wynroetes, is eksklusief toegewy aan die etikette van Wyn van Oorsprong Stellenbosch \u2013 wat dit die eerste van sy soort in Suid-Afrika maak.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne | rooi rose","og_description":"Liefhebbers van Stellenbosch-wyne regoor die w\u00eareld kan nou die beste van hierdie gevierde wynstreek koop; alles op een plek, aanlyn en teen proelokaalpryse. Die Simon-wynemporium, in samewerking met Stellenbosch-wynroetes, is eksklusief toegewy aan die etikette van Wyn van Oorsprong Stellenbosch \u2013 wat dit die eerste van sy soort in Suid-Afrika maak.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2022-06-01T07:13:21+00:00","article_modified_time":"2022-06-01T11:27:32+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":667,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose9.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Gaynor Siljeur","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Gaynor Siljeur","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/"},"author":{"name":"Gaynor Siljeur","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/567de33dfe6519e2b6b12ccbd6724a26"},"headline":"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne","datePublished":"2022-06-01T07:13:21+00:00","dateModified":"2022-06-01T11:27:32+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/"},"wordCount":783,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose9.jpg","keywords":["Ontspanning","wynemporium","Stellenbosch-wyne","Stellenbosch","wyn"],"articleSection":["Ontspanning","Funksie artikels"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2022","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/","name":"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose9.jpg","datePublished":"2022-06-01T07:13:21+00:00","dateModified":"2022-06-01T11:27:32+00:00","description":"Liefhebbers van Stellenbosch-wyne regoor die w\u00eareld kan nou die beste van hierdie gevierde wynstreek koop; alles op een plek, aanlyn en teen proelokaalpryse. Die Simon-wynemporium, in samewerking met Stellenbosch-wynroetes, is eksklusief toegewy aan die etikette van Wyn van Oorsprong Stellenbosch \u2013 wat dit die eerste van sy soort in Suid-Afrika maak.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose9.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/Rooirose9.jpg","width":1000,"height":667,"caption":"Die emporium spog met reusefoto\u2019s van die Stellenbosch-omgewing, net vir ingeval jy gewonder het waar jy jou bevind."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wynemporium-fokus-op-stellenbosch-se-wyne\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Wynemporium fokus op Stellenbosch se wyne"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/567de33dfe6519e2b6b12ccbd6724a26","name":"Gaynor Siljeur","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/fefb7cdab11f41b23a8ec8e0757092362ec99640599ca0e0f909673074d67cf6?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/fefb7cdab11f41b23a8ec8e0757092362ec99640599ca0e0f909673074d67cf6?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/fefb7cdab11f41b23a8ec8e0757092362ec99640599ca0e0f909673074d67cf6?s=96&d=mm&r=g","caption":"Gaynor Siljeur"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/131927","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/53"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=131927"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/131927\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/131939"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=131927"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=131927"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=131927"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}