{"id":129436,"date":"2020-04-28T08:53:14","date_gmt":"2020-04-28T06:53:14","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=129436"},"modified":"2020-04-23T14:56:28","modified_gmt":"2020-04-23T12:56:28","slug":"marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/","title":{"rendered":"Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot"},"content":{"rendered":"<p><em>Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot deur Mariette Snyman. Foto&#8217;s verskaf.<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>1. Marise, jy is \u2019n sielkundige wat met \u2019n reeks sielkundige toestande werk. Wat leer jou werk jou?<\/h4>\n<p>Die mees waardevolle les wat my werk my leer is dat ons grootste seer en ons grootste heling in verhoudings plaasvind.<\/p>\n<p>Ons verhoudings met onsself en met ander vorm ons.<\/p>\n<p>Ons is neurobiologies saamgestel om in verhoudings te wees. Verhoudings help ons om die w\u00eareld en ook ons plek in die w\u00eareld te verstaan. Ons behoeftes &#8211; om te behoort, om liefgeh\u00ea te word, en om gehoor en gesien te word &#8211; is universieel.<\/p>\n<p>\u2019n Tekort of die afwesigheid van hierdie behoeftes het verskeie fisiese, emosionele en sielkundige simptome tot gevolg. My kli\u00ebnte leer my dat hulle simptome \u2019n spie\u00ebl is wat die aard van hulle verhoudings met hulself en ander reflekteer.<\/p>\n<p>Luister na ons gesprek met Marise &#8211; klik op die pienk speelknoppie, dis gratis<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/iframe.iono.fm\/c\/4262\" width=\"100%\" height=\"450\" frameborder=\"0\"><\/iframe><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>2. Jy is onder meer betrokke by \u201cBrainspotting\u201d en \u201cSomatic Experiencing\u201d. Kan jy ons meer hiervan vertel?<\/h4>\n<p>Ek is baie passievol oor Brainspotting en Somatic Experiencing\u00ae. Beide benaderings is liggaams-geori\u00ebnteerde modaliteite wat fokus op die liggaam en senuweestelsel se rolle in die heling van trauma.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Somatic Experiencing\u00ae<\/strong> is ontwikkel deur Dr. Peter Levine van Amerika. Sy werk het w\u00eareldwyd die manier hoe ons trauma verstaan en behandel, verander. Somatic Experiencing\u00ae terapie is gebaseer op Dr. Levine se observasies van diere in die natuur. Hy het opgemerk dat diere in die natuur nie so getraumatiseer word soos mense na \u2019n lewensbedreigende gebeurtenis nie. In sy boek \u201c<em>Waking the Tiger: Healing Trauma\u201d<\/em> skryf Dr. Levine dat diere die simpatiese (die simpatiese senuweestelsel is een van twee hoofstelsels van die outonome senuweestelsel) aktivering wat hulle gehelp het om te veg, vlug of vries in die bedreigende situasie, volledig kan ontlont.\u00a0 In mense word hulle oorlewingsreaksies op gevaar egter gedurig onderbreek. Dit beteken dan dat die oortollige simpatiese energie wat die liggaam nie kon ontlont nie in die liggaam vasgevang en gestoor word.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Somatic Experiencing\u00ae fasiliteer die voltooiing van ons self-beskermende reaksie wat ons nie in die traumatiese situasie kon uitvoer of voltooi nie. Dit skep die geleentheid vir ons om die oortollige oorlewingsenergie wat steeds in die liggaam gestoor is te ontlaai. Somatic Experiencing\u00ae gebruik beweging, asemhaling, \u201cmindfulness\u201d en terapeutiese aanraking om die vagussenuwee te stimuleer, wat invloedryk is vir welstand. Ek is baie bevoorreg om hierdie besonderse tegniek byderhand te h\u00ea in my werk met my kli\u00ebnte. Ek is ook \u2019n internasionaal gesertifiseerde Somatic Expreriencing\u00ae Praktisyn (SEP).<\/p>\n<div id=\"attachment_129448\" style=\"width: 380px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129448\" class=\"wp-image-129448 size-full\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/marise-photo.jpg\" alt=\"marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot-marise\" width=\"370\" height=\"370\" \/><p id=\"caption-attachment-129448\" class=\"wp-caption-text\">Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot<\/p><\/div>\n<ul>\n<li><strong>Brainspotting<\/strong> is \u2019n nuwe terapie wat ontwikkel is vanuit die werk van Dr Levine. Brainspotting is die ontdekking van \u2019n Amerikaanse psigoterapeut, David Grand. Dit identifiseer, prosesseer en ontlont neurofisiologiese bronne van emosionele of liggaamlike-pyn, trauma en dissosiasie. Dit behels die gebruik van oogposisies (\u201cbrainspots\u201d) om kli\u00ebnte te help om hulle probleme of simptome meer volledig te prosesseer. \u201cBrainspots\u201d is \u2019n fisiese sub-sisteem wat \u2019n emosionele ervaring in die vorm van herinneringe hou. Die terapeut en kli\u00ebnt gebruik die emosionele of liggaamlike aktivering rondom die traumatiese onderwerp om \u2019n oogposisie (\u201cbrainspot\u201d) te vind wat korreleer met die area in die brein waar die herinnering gehou word. Die basis van hierdie terapie is die \u201cattuned\u201d verhouding tussen terapeut en kli\u00ebnt. \u2019n Veilige en nieveroordelende terapeutiese spasie word geskep ten einde kli\u00ebnte te help om die moeilikste dag of dae in hulle lewe te prosesseer.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Navorsing bewys dat ons getraumatiseer word omdat ons nie \u2019n empatiese getuie saam met ons in die situasie het nie. Daarom is die terapeutiese verhouding sentraal tot die heling van trauma. As die hoof van die Suid-Afrikaanse Brainspotting-program lei ek jaarliks honderde sielkundiges, maatskaplike werkers en geregistreerde beraders op in hierdie somatiese neurobiologiese terapie. Vir meer inligting, besoek gerus <a href=\"http:\/\/www.brainspottingafrica.co.za\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">www.brainspottingafrica.co.za<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>3. Jy en jou man, Jaco, reis graag, Is daar enige hoogtepunte?<\/h4>\n<p>Ek en Jaco is verlief op reis. Ons het al groot dele van Europa en Amerika verken. Ons vakansie in Hawaii in 2013 staan veral uit. My broer, wat net buite San Franscisco woon, se skoonouers het ons bederf met \u2019n vakansie op die eiland Kona. Ons het die voorreg gehad om saam met dolfyne te swem en \u2019n nag-duik saam met die<em> manta rays<\/em> te doen. Ons het ook \u2019n helikopterrit oor die eiland geneem en \u2019n aktiewe vulkaan gesien. Ons het gedurende dieselfde vakansie die Yosemite Nasionale Park in Kaliforni\u00eb besoek, wat net so onvergeetlik was.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_129449\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129449\" class=\"wp-image-129449 size-medium\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/Marise-en-Jaco-reis-e1587387177748-500x375.jpg\" alt=\"marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot-marise-reis-met-jaco\" width=\"500\" height=\"375\" \/><p id=\"caption-attachment-129449\" class=\"wp-caption-text\">Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>4. Jy het in 2017 vir \u2019n week alleen in New York gereis. Vertel van jou avontuur.<\/h4>\n<p>Dit was \u2019n droom! Ek was in New York vir \u2019n kursus en het in my vrye tyd die strate verken. Ek het verskeie kunsmuseums besoek, onder andere die die Guggenheim, die Metropolitan Museum (MET) en die Museum van Moderne Kuns (MOMA), wat my gunsteling was. Ek het ook oor die Brooklynbrug gestap en koffie in Cental Park gedrink. Ek het verskeie tweedehandse winkels of winkeltjies besoek waar ek baie ongewone items gekoop het. Dit was \u2019n ervaring wat ek nooit sal vergeet nie en ek hoop om eendag \u2019n dag in die MET te spandeer.<\/p>\n<div id=\"attachment_129451\" style=\"width: 460px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129451\" class=\"size-medium wp-image-129451\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/Selfie-in-die-MET-450x600.jpg\" alt=\"marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot-marise-selfie\" width=\"450\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-129451\" class=\"wp-caption-text\">Selfie in die MET<\/p><\/div>\n<h4>5. Jy is passievol oor kuns. Vertel meer van jou gunsteling kunstenaars?<\/h4>\n<p>Dit is \u2019n baie moeilik vraag. My liefde vir kuns is divers en kom reeds van my laerskooldae af. Kontempor\u00eare Suid-Afrikaanse kunstenaars wat uitstaan, is William Kentridge, Willem Boshoff, Penny Siopis, Lionel Smit, Anina Deetleft, Claudette Schreuders, en Anna-Carien Goosen. Ek het ook \u2019n groot waardering vir pottebakkers soos Andrew Waldorf, Hennie Meyer, Louise Gelderblom, Astrid Dahl en die vele kunstenaars by Ardmore. Argitekte soos die van die Bauhaus-groep en ook die ontwerpers Mies van der Rohe, Walter Gropius en Marchel Breuer laat my hart vinniger klop. Ek sal ook \u2018my siel verkoop\u2019 vir \u2019n teepot van Marianne Brandt en \u2019n<em> housebird<\/em> van Ray en Charles Eames.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>6. Maak jy ook kuns?<\/h4>\n<p>Ek maak graag kuns maar ek kry nie altyd tyd daarvoor nie. Vir die afgelope vyf jaar het ek van tyd tot tyd pottebakkery-klasse geneem. Ek is mal oor beeldhouwerk. Dit vereis dus dat ek totaal teenwoordig en gefokus moet wees. Daarby geniet ek dit ook om te skilder en werk ek graag met olieverf.<\/p>\n<div id=\"attachment_129453\" style=\"width: 510px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129453\" class=\"wp-image-129453 size-medium\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/Chai-en-Camo-Worshondjies-500x511.jpg\" alt=\"esiale-teepot-chai-en-camo\" width=\"500\" height=\"511\" \/><p id=\"caption-attachment-129453\" class=\"wp-caption-text\">Camo en Chai Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot<\/p><\/div>\n<h4>7. Vertel van die mense (of wesens!) na aan jou hart.<\/h4>\n<p>Ek en Jaco is reeds vyf jaar getroud. Ons is beste maats en ons inspireer mekaar. Hy komplementeer my op so baie gebiede en ek leer baie by hom. Sy logiese manier van dink en probleme oplos verstom my soms. Jaco is \u2019n fisioterapeut met \u2019n regsgraad. In sy siel is hy \u2019n onderwyser en akademikus. Hy is tans besig met sy meestersgraad in fisioterapie aan die Universiteit van die Witwatersrand.<\/p>\n<p>Ons het ook twee honde-babas. Chai en Camo is minuatuur worshondjies met die mooiste persoonlikhede. Chai is \u2019n sjokoladebruin worshond en Camo is \u2019n <em>dapple<\/em> worshond. Hulle laat ons baie lag en vul ons huis en harte met baie liefde.<\/p>\n<p>Luister na ons gesprek &#8211; <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rrradio\/tussen-ons-seisoen-3\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">klik hier<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot deur Mariette Snyman. Foto&#8217;s verskaf. &nbsp; 1. Marise, jy is \u2019n sielkundige wat met \u2019n reeks sielkundige toestande werk. Wat leer jou werk jou? Die mees waardevolle les wat my werk my [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":21,"featured_media":129446,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[677,662],"tags":[348,629,1112,60333],"class_list":["post-129436","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-inspirasie","category-jou-lewe","tag-inspirasie","tag-inspiration","tag-tussen-ons","tag-jou-lewe"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Marise Swart oor &quot;brainspotting&quot; en daardie spesiale teepot | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Op &quot;Tussen Ons&quot; op rrRADIO praat kliniese sielkundige Marise Swart oor die trauma wat Covid-20 teweeg kan bring. Hier gesels sy oor haar werk en voorliefdes.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Marise Swart oor &quot;brainspotting&quot; en daardie spesiale teepot | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op &quot;Tussen Ons&quot; op rrRADIO praat kliniese sielkundige Marise Swart oor die trauma wat Covid-20 teweeg kan bring. Hier gesels sy oor haar werk en voorliefdes.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-04-28T06:53:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"994\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"882\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Mariette Snyman\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Mariette Snyman\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Mariette Snyman\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0fddfbc7964e5432744ab907a4c40c07\"},\"headline\":\"Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot\",\"datePublished\":\"2020-04-28T06:53:14+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/\"},\"wordCount\":1236,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg\",\"keywords\":[\"inspirasie\",\"inspiration\",\"tussen ons\",\"jou lewe\"],\"articleSection\":[\"Inspirasie\",\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2020\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/\",\"name\":\"Marise Swart oor \\\"brainspotting\\\" en daardie spesiale teepot | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg\",\"datePublished\":\"2020-04-28T06:53:14+00:00\",\"description\":\"Op \\\"Tussen Ons\\\" op rrRADIO praat kliniese sielkundige Marise Swart oor die trauma wat Covid-20 teweeg kan bring. Hier gesels sy oor haar werk en voorliefdes.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg\",\"width\":994,\"height\":882,\"caption\":\"marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot-met-jaco\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0fddfbc7964e5432744ab907a4c40c07\",\"name\":\"Mariette Snyman\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Mariette Snyman\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Marise Swart oor \"brainspotting\" en daardie spesiale teepot | rooi rose","description":"Op \"Tussen Ons\" op rrRADIO praat kliniese sielkundige Marise Swart oor die trauma wat Covid-20 teweeg kan bring. Hier gesels sy oor haar werk en voorliefdes.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Marise Swart oor \"brainspotting\" en daardie spesiale teepot | rooi rose","og_description":"Op \"Tussen Ons\" op rrRADIO praat kliniese sielkundige Marise Swart oor die trauma wat Covid-20 teweeg kan bring. Hier gesels sy oor haar werk en voorliefdes.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2020-04-28T06:53:14+00:00","og_image":[{"width":994,"height":882,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Mariette Snyman","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Mariette Snyman","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/"},"author":{"name":"Mariette Snyman","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/0fddfbc7964e5432744ab907a4c40c07"},"headline":"Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot","datePublished":"2020-04-28T06:53:14+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/"},"wordCount":1236,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg","keywords":["inspirasie","inspiration","tussen ons","jou lewe"],"articleSection":["Inspirasie","Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2020","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/","name":"Marise Swart oor \"brainspotting\" en daardie spesiale teepot | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg","datePublished":"2020-04-28T06:53:14+00:00","description":"Op \"Tussen Ons\" op rrRADIO praat kliniese sielkundige Marise Swart oor die trauma wat Covid-20 teweeg kan bring. Hier gesels sy oor haar werk en voorliefdes.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/Marise-en-Jaco-reis-2.jpg","width":994,"height":882,"caption":"marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot-met-jaco"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/marise-swart-oor-brainspotting-en-daardie-spesiale-teepot\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Marise Swart oor &#8220;brainspotting&#8221; en daardie spesiale teepot"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/0fddfbc7964e5432744ab907a4c40c07","name":"Mariette Snyman","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6a862306729ff00bb273e06947416e137e38ae913367803ad31a948e1536174e?s=96&d=mm&r=g","caption":"Mariette Snyman"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/129436","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/21"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=129436"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/129436\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/129446"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=129436"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=129436"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=129436"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}