{"id":129417,"date":"2020-04-20T14:18:35","date_gmt":"2020-04-20T12:18:35","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=129417"},"modified":"2020-04-20T14:25:27","modified_gmt":"2020-04-20T12:25:27","slug":"n-brief-van-die-redakteur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/","title":{"rendered":"\u2019n Brief van die redakteur"},"content":{"rendered":"<p><em>\u2019n Brief van die redakteur deur Martie Pansegrouw. Hooffoto:iStock\/<a class=\"photographer\" href=\"https:\/\/www.istockphoto.com\/za\/portfolio\/MonicaNinker?mediatype=photography\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">MonicaNinker<\/a><\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hierdie is \u2019n eerste vir ons<\/h4>\n<p>Vandag sou ons Mei-uitgawe die rakke begin bereik het.<\/p>\n<p>\u2018n Uitgawe waarin ons fokus sou wees op Moedersdag, die eerste tekens van die winter, mode- en skoonheidsnuus en al die nuwe style wat hierdie seisoen vir ons voorl\u00ea, heerlike warm bredies en Moedersdaggebak.<\/p>\n<p>Maar, meer as halfpad deur ons siklus het die ingrypende voorbereiding wat die nuwe koronavirus in sy spore moet stuit, ons almal hard getref.<\/p>\n<p>Dit was soos om trompop in \u2019n klipmuur vas te loop. Ons sou eenvoudig die res van die werk van die huis af, elkeen in afsondering, bladsy vir bladsy moes gaan klaarmaak.<\/p>\n<p>Vol moed en met kragdadige beplanning en voorbereiding het ons die taak aangepak. Elkeen het sy rol in die proses geesdriftig opgeneem en ons het mekaar per foon gekontak en met videoplanne in die o\u00eb gekyk.<\/p>\n<p>Net om mettertyd te besef dat die drukkers en verspreiders, waar duisende mense werk, ook sou moes tuisbly om aan die inperkingsoproep gehoor te gee. Boonop sou \u2019n glanstydskrif nie as essensi\u00eble produk gekategoriseer word nie \u2026<\/p>\n<p>Uiteindelik en n\u00e1 baie heen-en-weerdery moes ons die onvermydelike aanvaar en daarin berus.<\/p>\n<p>Vir die eerste keer sedert ons ontstaan in 1942, toe \u2019n tekort aan papier in die oorlogsjare bepaal het \u00f3f en wanneer <em>rooi rose<\/em> op die rakke sou kon verskyn, was ons weer daar. Die Mei-uitgawe sou glad nie gedruk en versprei word nie. Mense se lewe en die broodnodige afsondering wat moes heers om dit te bewerkstellig, het belangriker geweeg.<\/p>\n<p>Maar ons wou graag van ons Mei-uitgawe waaraan ons almal so hard gewerk het, met julle deel. Daarom het ons hierdie spesiale nuusbrief saamgestel sodat julle steeds iets daarvan kon h\u00ea.<\/p>\n<p>Dit sal ons almal aan die gang hou terwyl ons steeds hard aan die werk is aan ons Junie-uitgawe wat vanaf 25 Mei 2020 op die rakke sal verskyn.<\/p>\n<p>Intussen kuier ons voort op ons webwerf, <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">novanews.co.za\/rooirose<\/a>, ons kry mekaar skrams te sien op <a href=\"https:\/\/twitter.com\/rooi_rose?lang=en\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">twitter<\/a>, waar ons menings uitruil, deel lieflike foto\u2019s op <a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/rooirose\/?hl=en\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Instagram<\/a> en gesels kopstukke op<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"> facebook.<\/a><\/p>\n<p>Ons leer mekaar heelwat beter ken op ons podsendingskanaal, <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rooiroseradio\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">rrRadio<\/a>, en raak van voor af vriende met bekendes soos <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontspanning\/blogs\/margaret-gardiner\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Margaret Gardiner<\/a> en <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/ontspanning\/blogs\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">ander wat op blogs<\/a> hul lewe met ons deel.<\/p>\n<p>En dis boonop alles gratis.<\/p>\n<p>Terwyl ons nou almal in dieselfde tuisblymodus ons nuwe normaal beleef en bekommerd wonder hoe die w\u00eareld en ons lewe daar gaan uitsien as ons nie meer ingeperk moet bly nie, kan ons mos mekaar steeds dra en ondersteun.<\/p>\n<p>Geniet hierdie tjok-en-blok-nuusbrief, hoop ons sien jou \u00earens op een van ons platforms en hou goeie moed \u2026<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Martie en die <em>rooi rose<\/em>-span<\/p>\n<div id=\"attachment_129438\" style=\"width: 567px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129438\" class=\" wp-image-129438\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/background-bloom-blooming-blossom-459335-scaled.jpg\" alt=\"\u2019n Brief van die redakteur\" width=\"557\" height=\"818\" \/><p id=\"caption-attachment-129438\" class=\"wp-caption-text\">\u2019n Brief van die redakteur<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Loer hier vir spesiale inhoud vir jou<\/h4>\n<h5>Loer hier vir spesiale inhoud<\/h5>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Swart op wit: Is jy nog daar?<\/h4>\n<p>&#8220;Teen die tyd dat jy hierdie rubriek lees, sal dit reeds meer as twee maande wees sedert die onderstaande stuk geskryf is. Dit is hoe tydskrifte werk. Reg aan die begin van daardie twee maande \u2013 nou, vanaand, terwyl ek hier sit en skryf by die lig van my lamp, die krag wonderbaarlik aan \u2013 is dit aan die vooraand van \u201c<em>Lockdown<\/em>\u201d &#8230;&#8221;<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/swart-op-wit-is-jy-nog-hier\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Lees Valiant Swart se rubriek hier.<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/swart-op-wit-is-jy-nog-hier\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter wp-image-129420\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/ValiantReg.jpg\" alt=\"\" width=\"622\" height=\"311\" \/><\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>\u2019n Mikrofoon kan die skanse laat val<\/h4>\n<p>\u2018n Mikrofoon het \u2018n vreemde manier om die skanse te laat val, en die eindresultaat is verfrissend inspirerend, soms ontroerend en dikwels baie snaaks, soos ons gratis podsendingreeks <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rrradio\/tee-en-taai-toffies\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Tee &amp;\u00a0Taai Toffies<\/a> bewys. <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tee-taai-toffies-is-nie-weg-nie-ons-vat-net-n-blaaskans\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Loer hier om op te vang met ons\u00a0\u00a0lekkerluister-geselsies met plaaslike bekendes.<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_129414\" style=\"width: 661px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/tee-taai-toffies-is-nie-weg-nie-ons-vat-net-n-blaaskans\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129414\" class=\"wp-image-129414\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/iStock-499768784.jpg\" alt=\"Tee &amp; Taai Toffies is nie weg nie, ons vat net \u2019n blaaskans\" width=\"651\" height=\"488\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-129414\" class=\"wp-caption-text\">iStock<\/p><\/div>\n<p>Lees ook: <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/almal-praat-oor-podsendings\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Wat is <em>podcasts<\/em>?<\/a> En <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-om-podsendings-af-te-laai\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">hoe kan ek daarna luister?\u00a0<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Corine du Toit: So gelukkig<\/h4>\n<p>Die aktrise Corine du Toit is nog net so modelmooi as toe ons haar 16 jaar gelede as die jong Jane Edwards in die sepie Egoli leer ken het. Maar op veertig plus het Corine \u2019n nuwe lewensrypheid, sy skitter in 7de Laan en is die trotse ma van \u2019n sesjarige knaap.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/corine-du-toit-so-gelukkig\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Klik hier om ons onderhoud met Corine te lees<\/a>.<\/p>\n<div id=\"attachment_129160\" style=\"width: 625px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/corine-du-toit-so-gelukkig\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129160\" class=\"wp-image-129160\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/MAYCorine02RR-scaled.jpg\" alt=\"Corine du Toit: So gelukkig\" width=\"615\" height=\"921\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-129160\" class=\"wp-caption-text\">Corine du Toit: So gelukkig<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Brandon Auret &#8211; eintlik maar \u2019n skamerige ou &#8230;<\/h4>\n<p>Jy onthou hom dalk nog as Leon du Plessis in Isidingo.\u00a0Hy is die afgelope paar weke te sien Still Breathing, MNet se plaaslike dramareeks, en hierdie keer speel hy die rol van \u2019n voorstedelike pa. Ons het met hom gesels oor sy loopbaan en pa-wees.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/still-breathing-se-brandon-auret-eintlik-maar-n-skaam-ou\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Klik hier om ons onderhoud met Brandon te lees<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_129406\" style=\"width: 653px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/still-breathing-se-brandon-auret-eintlik-maar-n-skaam-ou\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129406\" class=\"wp-image-129406\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/STILL-BREATHING-2019_11_1923542-e1587372320627.jpg\" alt=\"Still Breathing se Brandon Auret: Eintlik maar \u2019n skaam ou\" width=\"643\" height=\"486\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-129406\" class=\"wp-caption-text\">Still Breathing se Brandon Auret: Eintlik maar \u2019n skaam ou<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat verklap jou ringvinger oor jou?<\/h4>\n<p>Watter vinger is by jou langer: jou ringvinger of jou wysvinger? Kyk gou \u2013 en kyk net wat dit alles verklap &#8230; <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-verklap-jou-ringvinger-oor-jou\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Klik hier<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_129349\" style=\"width: 625px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wat-verklap-jou-ringvinger-oor-jou\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129349\" class=\"wp-image-129349\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/iStock-499913444.jpg\" alt=\"Wat verklap jou ringvinger oor jou?\" width=\"615\" height=\"411\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-129349\" class=\"wp-caption-text\">Wat verklap jou ringvinger oor jou?<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Hekel \u2013 v\u00e9\u00e9l meer as net handwerk<\/h4>\n<p>Hekel word die nuwe joga genoem. En met goeie rede. Die ontspannende, meditatiewe eienskappe daarvan word wyd besing. In hospitale, klinieke, skole en selfs tronke word hekelwerk al hoe meer gebruik om mense te help om \u2018n gesonder, gelukkiger lewe te lei.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hekel-veel-meer-as-net-handwerk\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Klik hier om meer uit te vind oor di\u00e9 terapeutiese stokperdjie.<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_129350\" style=\"width: 634px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hekel-veel-meer-as-net-handwerk\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129350\" class=\"wp-image-129350\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/iStock-1060599978.jpg\" alt=\"Hekel \u2013 v\u00e9\u00e9l meer as net handwerk\" width=\"624\" height=\"416\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-129350\" class=\"wp-caption-text\">Hekel \u2013 v\u00e9\u00e9l meer as net handwerk<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Die heerlikste Moedersdag-spyskaarte<\/h4>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Moedersdag is om die draai en hopelik kan ons dit met ons geliefdes deurbring. Hier is \u2019n paar van ons gunsteling-spyskaarte &#8211; van \u2019n saamkuier- en kook-spyskaart tot ontbyt in die bed en \u2019n <em>high tea<\/em>.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-beste-spyskaarte-vir-moedersdag\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Klik hier vir die spyskaarte<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/die-beste-spyskaarte-vir-moedersdag\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter wp-image-129329\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/MAYKomeet290RR-e1587370484580.jpg\" alt=\"\" width=\"608\" height=\"651\" \/><\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Kortverhaal: Om vrij te raak &#8230;<\/h4>\n<p>Dis die somer van 1669, Kaap de Goede Hoop. Gertruide en haar pa kom nie goed klaar nie, di\u00e9 dat sy hom nog nie van die skeepsdokter vertel het wat vir haar briewe by die verversingspos los nie &#8230;<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kortverhaal-om-vrij-te-raak\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Klik hier om dit nou te lees<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_129167\" style=\"width: 619px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/kortverhaal-om-vrij-te-raak\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129167\" class=\"wp-image-129167\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/iStock-172458493.jpg\" alt=\"\" width=\"609\" height=\"812\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-129167\" class=\"wp-caption-text\">Om vrij te raak iStock\/mikedabell<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Die lekkerste nommerspeletjies om nou af te laai<\/h4>\n<p>Ons het die lekkerste nommerspeletjies en -raaisels wat jy GRATIS kan aflaai. Daar is ook lekker aktiwiteite vir kinders! <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gratis-nommerspeletjies-en-raaisels\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Klik hier<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gratis-blokraaie-woordspeletjies-en-raaisels-wat-jy-kan-aflaai\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Klik ook hier vir heerlike blokraaisels en woordspeletjies<\/a><\/p>\n<div id=\"attachment_129399\" style=\"width: 618px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gratis-nommerspeletjies-en-raaisels\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-129399\" class=\"wp-image-129399\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/iStock-468649044.jpg\" alt=\"GRATIS nommerspeletjies en -raaisels\" width=\"608\" height=\"430\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-129399\" class=\"wp-caption-text\">iStock\/ GRATIS nommerspeletjies en -raaisels<\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Ons daag jou uit!<\/h4>\n<p>Na weke van geen grimering, daag ons \u2019n paar kollegas en bekendes uit om sewe dae lank elke dag lipstiffie te dra. Die gevolg? Ons voel nie net beter nie, maar ook meer energiek. Daag gerus \u2019n vriendin uit en kyk of dit vir julle ook werk. <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rrlipstiffieuitdaging-daag-n-vriendin-uit-om-vir-n-week-saam-met-jou-lipstiffie-te-dra\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Loer hier om saam met ons die #rrLipstiffieUitdaging te doen<\/a>. &lt;3<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/rrlipstiffieuitdaging-daag-n-vriendin-uit-om-vir-n-week-saam-met-jou-lipstiffie-te-dra\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter wp-image-129039 \" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/WhatsApp-Image-2020-04-15-at-14.46.02.jpeg\" alt=\"#RRLipstiffieUitdaging\" width=\"641\" height=\"641\" \/><\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Inspirasie vir jou klerekas<\/h4>\n<p>Mode is een van die beste maniere om jou ouderdom, gemoed en persoonlikheid uit te beeld. Hier is ses stylvolle ouer vroue wat ons inspireer om ons persoonlikheid uit te beeld met wat ons dra. <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/omhels-jou-ouderdom-en-druk-jou-persoonlikheid-uit-met-mode\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Klik hier om meer te sien.<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/omhels-jou-ouderdom-en-druk-jou-persoonlikheid-uit-met-mode\/\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-129094 aligncenter\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/iStock-144110687.jpg\" alt=\"Omhels jou ouderdom en druk jou persoonlikheid uit met mode\" width=\"618\" height=\"412\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vandag sou ons Mei-uitgawe die rakke begin bereik het. Maar vir die eerste keer sedert ons ontstaan is dit nie moontlik nie, as gevolg van die koronavirus. Maar moenie bekommerd wees nie, ons bring hope leesstof vir jou op ons webwerf en sosiale media-platforms. <\/p>\n","protected":false},"author":38,"featured_media":129431,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[674,662],"tags":[84747],"class_list":["post-129417","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-in-die-nuus","category-jou-lewe","tag-spesiale-mei-inhoud"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>\u2019n Brief van die redakteur | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Vandag sou ons Mei-uitgawe die rakke begin bereik het. Maar vir die eerste keer sedert ons ontstaan is dit nie moontlik nie. \u2019n Brief van die redakteur\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u2019n Brief van die redakteur | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vandag sou ons Mei-uitgawe die rakke begin bereik het. Maar vir die eerste keer sedert ons ontstaan is dit nie moontlik nie. \u2019n Brief van die redakteur\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-04-20T12:18:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-04-20T12:25:27+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/iStock-953994532.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1282\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Catherine Schenck\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Catherine Schenck\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\"},\"headline\":\"\u2019n Brief van die redakteur\",\"datePublished\":\"2020-04-20T12:18:35+00:00\",\"dateModified\":\"2020-04-20T12:25:27+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/\"},\"wordCount\":1177,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/iStock-953994532.jpg\",\"keywords\":[\"Spesiale Mei-inhoud\"],\"articleSection\":[\"In die nuus\",\"Jou lewe\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2020\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/\",\"name\":\"\u2019n Brief van die redakteur | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/iStock-953994532.jpg\",\"datePublished\":\"2020-04-20T12:18:35+00:00\",\"dateModified\":\"2020-04-20T12:25:27+00:00\",\"description\":\"Vandag sou ons Mei-uitgawe die rakke begin bereik het. Maar vir die eerste keer sedert ons ontstaan is dit nie moontlik nie. \u2019n Brief van die redakteur\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/iStock-953994532.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/iStock-953994532.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1282,\"caption\":\"\u2019n Brief van die redakteur iStock\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/n-brief-van-die-redakteur\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"\u2019n Brief van die redakteur\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1\",\"name\":\"Catherine Schenck\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Catherine Schenck\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u2019n Brief van die redakteur | rooi rose","description":"Vandag sou ons Mei-uitgawe die rakke begin bereik het. Maar vir die eerste keer sedert ons ontstaan is dit nie moontlik nie. \u2019n Brief van die redakteur","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"\u2019n Brief van die redakteur | rooi rose","og_description":"Vandag sou ons Mei-uitgawe die rakke begin bereik het. Maar vir die eerste keer sedert ons ontstaan is dit nie moontlik nie. \u2019n Brief van die redakteur","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2020-04-20T12:18:35+00:00","article_modified_time":"2020-04-20T12:25:27+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1282,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/iStock-953994532.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Catherine Schenck","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Catherine Schenck","Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/"},"author":{"name":"Catherine Schenck","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1"},"headline":"\u2019n Brief van die redakteur","datePublished":"2020-04-20T12:18:35+00:00","dateModified":"2020-04-20T12:25:27+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/"},"wordCount":1177,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/iStock-953994532.jpg","keywords":["Spesiale Mei-inhoud"],"articleSection":["In die nuus","Jou lewe"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2020","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/","name":"\u2019n Brief van die redakteur | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/iStock-953994532.jpg","datePublished":"2020-04-20T12:18:35+00:00","dateModified":"2020-04-20T12:25:27+00:00","description":"Vandag sou ons Mei-uitgawe die rakke begin bereik het. Maar vir die eerste keer sedert ons ontstaan is dit nie moontlik nie. \u2019n Brief van die redakteur","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/iStock-953994532.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/iStock-953994532.jpg","width":1920,"height":1282,"caption":"\u2019n Brief van die redakteur iStock"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/n-brief-van-die-redakteur\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"\u2019n Brief van die redakteur"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/265a0c0fe08a83533fe7184f4e0af4a1","name":"Catherine Schenck","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee0411948a25053a54e6b9881eaa341017aa0dc5a6c0995c10fe94286ef3aae8?s=96&d=mm&r=g","caption":"Catherine Schenck"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/129417","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/38"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=129417"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/129417\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/129431"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=129417"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=129417"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=129417"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}