{"id":128556,"date":"2020-04-07T11:31:06","date_gmt":"2020-04-07T09:31:06","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?p=128556"},"modified":"2020-04-07T11:31:06","modified_gmt":"2020-04-07T09:31:06","slug":"laat-jou-werk-vir-jou-praat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/","title":{"rendered":"Laat jou werk vir jou praat!"},"content":{"rendered":"<p><b>Laat jou werk vir jou praat!<\/b><span style=\"font-weight: 400\"> \u2013 <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Deur Zo\u00eb Salzwedel. Hooffoto: Leana Clunies-Ross<\/span><\/i><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Mila was nog \u2019n student toe sy \u2019n klein rolletjie in die bekende <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Ballade vir \u2019n Enkeling<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> losgeslaan het. Kort daarna was sy in<\/span><i><span style=\"font-weight: 400\"> Binnelanders<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> te sien, en aan die einde van 2015 het sy die rol as Malanie Schmidt in KykNet se gewilde mokument\u00ear (\u2019n komiese dokument\u00ear) <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Hotel<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> gekry. Mila het sedertdien ook die hoofrolle vertolk in <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Liewe Kersfeesvader<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">, die hoogaangeskrewe <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Wonderlus<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> en die kortfilm <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Vlugtig<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">.\u00a0 Nog nie heeltemal seker waarin j\u00fd haar op die kassie gesien het nie? Dalk miskien in <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Erfsondes<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">, as bokser in <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Keeping Score<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> op SABC of as Vicky in <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Alles Malan<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">. Of dalk in die Silwerskermfees-kortfilms, <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Axis Mundi<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> of <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Miemie (en die meteoriet wat haar definitief gaan tref)<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Hetsy as die Fransen Hotel se \u201cvriendelike\u201d kelnerin of as bokser in <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Keeping Score<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">, van een ding is ons seker: Mila Guy staan vir niks terug nie! En daarom het Zo\u00eb Salzwedel gaan uitvind waarmee Mila haarself deesdae besig hou\u2026\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Waarmee is jy tans besig?\u00a0<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ongelukkig kan ek nog nie veel daaroor verklap nie, maar kan wel noem dat julle oor \u2019n maand of so my gesiggie meer gereeld op julle televisieskerms sal sien. En dan is ek hier rondom Junie\/Julie se kant ook te sien in \u2019n lekker nuwe reeks, en hoewel ek ook nog niks hieroor mag s\u00ea nie, is ek vreeslik opgewonde om almal se reaksie hierop te sien.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><b>Ons is absoluut mal oor jou karakter, <\/b><b>Malanie<\/b><b>, in <em>Hotel<\/em>. (Ons kan <\/b><b><i>relate<\/i><\/b><b> op soveel maniere!) Wat is vir jou die lekkerste deel van lewe gee aan di\u00e9 karakter? En hoe het jy die karakter vir jouself &#8220;jou eie&#8221; gemaak?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ag, ek is net so mal oor <\/span><span style=\"font-weight: 400\">Malanie<\/span><span style=\"font-weight: 400\">! Sy het definitief \u2019n baie sterk persoonlikheid en is glad nie \u2019n <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">people pleaser<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> nie \u2013 sy s\u00ea \u2019n ding nes dit is. Ek dink die feit dat sy sterk is maak dit veral lekker om haar te speel, want ek het nog nie regtig so \u2019n karakter gespeel nie. Ek voel so bietjie <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">badass<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> wanneer ek <\/span><span style=\"font-weight: 400\">Malanie<\/span><span style=\"font-weight: 400\"> is.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek het <\/span><span style=\"font-weight: 400\">Malanie<\/span><span style=\"font-weight: 400\"> my eie gemaak deur haar uniform en die <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">badges<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> wat sy daarop dra. Ek doen baie moeite daarmee. Maar ek dink wat dit vir my elke seisoen makliker maak om <\/span><span style=\"font-weight: 400\">Malanie<\/span><span style=\"font-weight: 400\"> uit te beeld is die feit dat ons reeds vier seisoene van <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Hotel<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> agter die rug het. Ek het haar al goed leer ken! Ek het in haar karakter ingegroei, en weet dadelik waarvoor sy ja of nee sal s\u00ea, wat sy geniet en waarvan sy nie hou nie \u2026 Om later die gesprek oor haar uitrusting met <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">wardrobe<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> te h\u00ea is dan net soveel makliker, want jy voel baie sterk wanneer jy in karakter is. Ek ken vir <\/span><span style=\"font-weight: 400\">Malanie<\/span><span style=\"font-weight: 400\"> \u2013 beter as enige iemand anders.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/BnLO_RKgrDn\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Wat was vir jou die lekkerste deel van verfilming aan die vierde seisoen van <\/b><b><i>Hotel<\/i><\/b><b>?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Definitief dat <\/span><span style=\"font-weight: 400\">Malanie<\/span><span style=\"font-weight: 400\"> \u2019n baie groter storielyn gehad het \u2013 alleen, nie noodwendig heeltyd saam met Danny (gespeel deur Schalk Bezuidenhout) nie. Dit was vir my regtig lekker om haar te sien in omstandighede waarin sy haarself nog nie voorheen bevind het nie, en aan <\/span><span style=\"font-weight: 400\">Malanie<\/span><span style=\"font-weight: 400\"> lewe te gee in di\u00e9 spesifieke omstandighede.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B7i9yO_hAbk\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Sonder om enige geheime te verklap, wat is jou gunsteling-episode van di\u00e9 seisoen van <\/b><b><i>Hotel<\/i><\/b><b>, en hoekom?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Beslis die <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">musical<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> episode! Dit was so lekker om bietjie laf te kon wees en regtig net te kan \u201cspeel\u201d in di\u00e9 absurde w\u00eareld (wat <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Hotel<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> eintlik reeds klaar is) en alles net \u2019n stap verder te vat.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Maar ek moet eerlik wees en noem dat ek die <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Survivor<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">-episode n\u00e9t so baie geniet het. Dit was vreeslik lekker (en opwindend) om \u2019n werklikheidsreeks soos <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Survivor<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> (wat almal reeds ken) te vat en dit in ons w\u00eareld (van <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Hotel<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">) te omskep in iets heeltemal splinternuut. Dis net iets anders om \u2019n reeks wat jy self as jongmens op televisie gekyk en leer ken het, skielik in jou eie w\u00eareld en die reeks waarin jy speel uit te leef en te ervaar.\u00a0 Oe, en dit was so lekker om Nico Panagio as gas in di\u00e9 spesifieke episode te h\u00ea en teenoor hom te kon speel. Hy is so \u2019n lekker mens!\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Watter lewenslesse het <\/b><b>Malanie<\/b><b> (en <\/b><b><i>Hotel<\/i><\/b><b>) jou geleer?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Malanie<\/span><span style=\"font-weight: 400\"> is definitief iemand wat my geleer het om nie om te gee wat mense van jou dink nie. Jy hoef niemand te <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">please<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> nie, n\u00e9t jouself en die persoon wat jy liefhet \u2013 in haar geval is dit Danny.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Die hele ondervinding van bou aan die storielyn van <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Hotel<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> het my beslis geleer om my <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">gut<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> te vertrou. Ons skiet so vinnig aan elke toneel en episode dat jy dikwels net een of twee kanse het waarin jy alles 100% perfek moet h\u00ea. In sulke gevalle kan jy regtig net terugstaan en jouself, jou span en regisseur vertrou \u2013 ons is \u2019n baie sterk groep mense saam en gelukkig werk ons ook baie goed saam as span. Ons is almal boonop baie trots op dit wat ons doen en die werk wat ons lewer, so ek het beslis by <\/span><span style=\"font-weight: 400\">Malanie<\/span><span style=\"font-weight: 400\"> geleer om my medespelers te vertrou en s\u00e1\u00e1m te werk.\u00a0\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B7RApWiB05S\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Wie is jou gunstelingkarakter in <\/b><b><i>Hotel<\/i><\/b><b>? En hoekom?\u00a0<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Definitief Ferdi! Ek dink hy is die gom van ons hele span. Dit is so lekker om James Borthwick in aksie te sien. Ek weet nie presies wat dit van hom is nie, maar elke keer as ek \u2019n episode van <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">Hotel<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> kyk, staan James net vir my uit. Die goed wat hy as Ferdie doen is so oulik en absurd. Mens voel maklik vir hom jammer of lag vir hom (en saam met hom) \u2013 hy neem jou deur al die emosies, en d\u00edt maak hom en sy karakter vir my baie spesiaal.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Het jy<\/b> <strong>\u2019n<\/strong><b> droomrol?\u00a0<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Beslis! Ek wil baie graag eendag \u2019n sterk karakter speel wat heeltemal verskil van my as persoon. Ek wil voel hoe ek vir di\u00e9 rol in iemand anders transformeer, amper asof ek myself in iemand anders se skoene en liggaam plaas. Iemand oor wie ek moet navorsing doen, aan wie ek regtig hard gaan moet beplan en bou\u2026\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek sal ook graag \u2019n rol wil speel waarin ek my voorkoms heeltemal moet verander \u2013 dalk iets soos my hare afskeer, kort sny of kleur. Ek weet nie, ek wil net \u2019n karakter vertolk wat glad nie ek is nie, sodat wanneer iemand my op die skerm sien hulle my amper nie herken nie. Kykers moet nie vir een oomblik wonder of dit ek (Mila) is wat nou voor hulle staan nie.\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_128571\" style=\"width: 410px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-128571\" class=\"wp-image-128571 size-medium\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/AUGMila06RR-400x600.jpg\" alt=\"Laat jou werk vir jou praat! \" width=\"400\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-128571\" class=\"wp-caption-text\"><em>Mila was in Augustus 2019 ons pragtige voorbladgesig. <strong>Foto: Leana-Clunies Ross<\/strong><\/em><\/p><\/div>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Wat is jou motto in die lewe, en hoekom?<\/b><\/p>\n<h4><span style=\"font-weight: 400\">\u201cWees meer. Verskyn minder!\u201d\u00a0<\/span><\/h4>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek het hierdie woorde Desember tydens my vakansie in \u2019n boek gesien. Dit was \u2019n boek met ou tantes wat baie <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">cool<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> aantrek, en die woorde \u201c<strong>Be more. Appear less<\/strong>\u201d het dadelik my oog gevang.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Met die stand van sosiale media op die oomblik, het dit vir my belangrik geraak om nie die heeltyd vir mense te m\u00f3\u00e9t wys wat ek doen, waaraan ek werk, waar ek vandag vir middagete gaan eet of waarnatoe ek op pad is nie. Laat jou werk vir jou praat! Die woorde was definitief \u2019n groot <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">eye opener<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">. Doen meer in die w\u00eareld \u2013 laat mense eerder dikwels jou naam h\u00f3\u00f3r as jou gesig oral op sosiale media si\u00e9n.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek is daarvan bewus dat sosiale media \u2019n uiters belangrike rol in ons elkeen se lewe speel, maar dit is vir my belangriker om aan \u2019n goeie naam en reputasie te bou as om voor te gee dat ek iets of iemand is wat ek nie noodwendig is nie. Ek het die besluit geneem om net myself te wees, want dit is goed genoeg. As jy getrou is aan jouself en eg, sal mense jou onthou sonder dat jy die heeltyd die w\u00eareld aan jou bestaan moet herinner.\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Jy&#8217;t onlangs vir jou ouers in Nieu-Seeland gaan kuier&#8230; Is dit nie vir jou moeilik om so ver van hulle te bly nie? En hoe ervaar jy dit om n\u00e1 so &#8216;n vakansie terug te keer na Suid-Afrika?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Aan die begin was dit nie vir my moeilik gewees nie, dit het vir my soort van normaal gevoel \u2013 ek meen kinders trek tog gereeld weg van die huis af om te gaan studeer. Maar soos die lewe aangegaan het, en ek meer en meer begin werk het, het dit al hoe moeiliker geraak om so ver van my ouers af te wees (veral in ons industrie en boonop as vryskut). Elke kind wil tog dadelik opwindende nuus met hul ouers deel, soos wanneer ek hoor ek het \u2019n rol gekry of dat ek in \u2019n spesifieke episode iets <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">cool<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> gaan doen\u2026 Maar skielik moes ek besef dat ek nie altyd dadelik die nuus met hulle sal kan deel nie, want my ouers sit aan die anderkant van die w\u00eareld en d\u00edt boonop in \u2019n ander tydsone. So as ek hulle nou bel gaan dit dalk tweeuur die nag in Nieu-Seeland wees, en maak ek hulle dalk onnodig skrik met \u2019n onverwagse laatnag-oproep. So ons kan nie altyd saam opgewonde wees oor \u2019n nuwe rol of saam vier aan goeie nuus nie. Dit voel asof ons min kere gelyktydig kan deel in die emosie wat ons op \u2019n spesifieke oomblik ervaar, en in daai opsig is dit nie altyd maklik of lekker nie. Mens soek soms dadelik jou ouers se raad oor iets, of jy wil dadelik oor iets met hulle praat, maar jy kan nie\u2026<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Dis altyd vir my baie lekker om by hulle te gaan kuier \u2013 veral vir \u2019n lekker, lang vakansie \u2013 want dis amper asof ons mekaar weer opnuut leer ken en van vooraf aan mekaar se geselskap gewoond moes raak. Maar ongelukkig hou dit ook net vir \u2019n paar weke en moet jy skielik weer terugkeer Suid-Afrika toe. Die eerste paar dae terug in jou eie spasie, huis en roetine is baie moeilik, want skielik moet jy jouself herinner om iets te doen en tref die gedagtes dat jy weer ver weg van jou ouers af is, gereeld. Ek weet hulle is daar, en n\u00e9t \u2019n oproep ver, maar ek moet erken dat ek dikwels alleen voel so ver weg van hulle af. Ek moet ook erken dat ek altyd baie bly is om terug te wees in Suid-Afrika. Ek is baie lief vir di\u00e9 land!\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B6fMZNIBaLW\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Wat is jou raad aan Suid-Afrikaners wat altyd n\u00e9t die sleg in Suid-Afrika kan raaksien? Mense wat gereeld &#8220;die gras aan die anderkant as groener&#8221; sien en wat dikwels emigrasie oorweeg.<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Sjoe, wel komende van iemand wat reeds in Suid-Afrika \u00e9n \u2019n ander land (Nieu-Seeland) gewoon het, kan ek met eerlikheid s\u00ea dat Suid-Afrika werklik merkwaardig is. Ons natuurskoon is vreeslik mooi en uniek, ons groot verskeidenheid kulture is pragtig, ons mense is \u201cwarm\u201d en vriendelik \u2013 ons help en ondersteun mekaar \u2013 en ons het heerlike kos en wonderlike tradisies. Jy sien gereeld mense wat lekker saam lag en gesels, en jy hoef nie ver te soek vir \u2019n vriendelike gesig of helpende hand nie. Ek ervaar Nieu-Seeland se mense nogal as bietjie koud, maar weer eens: dit kan ook net my ervaring wees.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek dink persoonlik dis altyd te maklik om te s\u00ea die gras is groener iewers anders, want elke land het maar sy eie probleme en moeilikhede. En ons moet ook onthou dat elke persoon anders is, so j\u00fd kan dalk werklik beter funksioneer iewers anders, maar ek is heel gelukkig hier in Suid-Afrika.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ons moet ook nie altyd so krities wees op ons eie land nie. Ons het regtig baie om voor dankbaar te wees: spasie, goeie weer, pragtige natuurskoon, wonderlike diere en vriendelike mense.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"attachment_128572\" style=\"width: 410px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-128572\" class=\"wp-image-128572 size-medium\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/app\/uploads\/2020\/04\/AUGMila02RR-400x600.jpg\" alt=\"Laat jou werk vir jou praat!\" width=\"400\" height=\"600\" \/><p id=\"caption-attachment-128572\" class=\"wp-caption-text\"><em>\u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0 \u00a0&#8220;Laat jou werk vir jou praat!&#8221;<\/em><\/p><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Hoe bly jy gemotiveerd en positief tydens krisistye soos di\u00e9 waarin ons (en die w\u00eareld) onsself tans bevind?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Sjoe, dis regtig \u2019n baie moeilike vraag\u2026\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Eerstens om te besef dat President Cyril Ramaphosa \u2019n goeie <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">call<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> gemaak het deur die 21 dae\u00a0 inperking te roep. Sy beroep op Suid-Afrikaners om by die huis te bly en te self-isoleer is vir ons eie veiligheid. Kyk jy na die syfers van regoor die w\u00eareld, besef jy net weer dat die insluiting regtig die beste keuse is vir \u2019n land met soveel mense. Om werklik te besef dat die President die nodige stappe geneem het om Suid-Afrikaners se beswil eerste te stel, help my baie om positief te bly.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Tweedens dink ek dis baie belangrik om vir jouself doelwitte te stel vir di\u00e9 21 dae \u2013 dinge waarmee jy jouself positief kan laat voel. Miskien wil jy dalk drie boeke lees in die volgende 21 dae, dalk wil jy \u2019n nuwe vaardigheid aanleer, of dalk elke dag 5 sinne van \u2019n nuwe taal leer. Selfs iets so eenvoudig soos om jou kas reg te pak, en d\u00edt as \u2019n doelwit aan te pak, kan baie vervullend wees. Dis goed om vir jouself realistiese doelwitte te stel en di\u00e9 21 dae te sien as \u2019n geleentheid waarin jy jouself kan herontdek (en verbeter) of kwaliteittyd saam met jou geliefdes en troeteldiere te spandeer. Neem die tyd, wees rustig en maak die keuse om te besluit wat jy in die volgende 21 dae wil bereik \u2013 ja, dis krisistye, maar ons kan beter aan die anderkant uitkom. Dis beslis ook \u2019n goeie manier om positief en gemotiveerd te bly.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><strong>#rrWenk:<\/strong> Loer gerus <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/gratis-blokraaie-woordspeletjies-en-raaisels-wat-jy-kan-aflaai\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">hier<\/a> vir GRATIS blokraaie, woordspeletjies en raaisels wat jy kan aflaai.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong> <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/vaar-jou-klerekas-in-10-dinge-wat-jy-in-jou-klerekas-tydens-inperking-moet-doen\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">10 Dinge wat jy in jou klerekas tydens inperking moet doen<\/a><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Laastens dink ek dit is ook baie belangrik om nie t\u00e9 veel tyd op sosiale media te spandeer nie. Platforms soos Twitter en Facebook is \u2019n plek waarop <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">fake news<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> maklik soos \u2019n veldbrand kan versprei, en jy jouself dalk onnodiglik angstig of gestres maak. Neem liewer die tyd wat jy op sosiale media sou gebruik en raak rustig in jouself en jou gedagtes.\u00a0 <\/span><\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong> <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/hoe-om-positief-tydens-die-inperking-te-bly-en-dit-as-n-tyd-vir-heling-en-ontwikkeling-te-sien\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Hoe om positief tydens die inperking te bly en dit as \u2019n tyd vir heling en ontwikkeling te sien\u00a0<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B8EgbUbB6Kq\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Hoe hanteer jy teleurstellings in die lewe?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek is nie iemand wat sommer nee vat vir \u2019n antwoord nie. Ek probeer altyd iets leer daaruit, of terug te gaan en te vra \u201cOukei, maar hoe kan ek hierdie nee dalk in \u2019n ja verander \u2013 as ek enigsins kan. En as ek nie kan nie, waarop moet ek verbeter vir die volgende keer?\u201d\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek dink as mens val is dit \u2019n goeie ding om weer op te staan, jouself af te stof en te gaan kyk na die rede vir jou val \u2013 wat het ek verkeerd gedoen of hoe kan ek voorkom dat dit weer gebeur. Daar is altyd plek vir verbetering en kans vir groei.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B6GqJhYh25b\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Wat weet niemand van jou nie?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek is baie obsessief wanneer dit kom by my klere, want ek hou glad nie van kreukels nie! Ek het \u2019n klein stomertjie wat ek oral saam met my dra \u2013 maak nie saak waarheen ek die dag op pad is nie, hy is altyd by my. Ek kan ni\u00e9 met gekreukelde klere rondloop nie, want anders voel ek heeltyd vuil en slordig.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Maar ek moet byvoeg, dit pla my glad nie as ander mense se kleure gekreukel is nie \u2013 die obsessie geld slegs vir my eie klere. Ek dink eintlik al die vroue in my familie is so\u2026<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">\u00a0<\/span><\/p>\n<p><b>Is daar <\/b><strong>\u2019n <\/strong><b>spesifieke boek of film wat jou altyd sal bybly, en hoekom spesifiek di\u00e9 een?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek sou nie s\u00ea dat daar een spesifieke boek is nie, nee. Beslis deeltjies uit verskillende boeke. Ek hou baie van biografie\u00eb (spesifiek oor mense in die vermaaklikheidsbedryf) en leer uit elke een wat ek lees iets nuuts.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Maar \u2019n film wat my altyd sal bybly en lief gemaak het vir di\u00e9 industrie waarin ek myself vandag bevind is <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">A Walk To Remember<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> met Mandy Moore as hoofaktrise. Ek dink dit sal my altyd bybly want dit was die eerste keer wat ek gesien het hoe \u2019n jong aktrise \u2013 Mandy was slegs 17 jaar oud tydens die verfilming van di\u00e9 fliek \u2013 haar so goed van haar rol gekwyt het. Jy het saam met haar gehuil en al haar pyn gevoel. Ek dink dit was die eerste keer wat ek gedink het \u201cWow, ek sal dit ook graag eendag wil kan doen.\u201d\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Dikwels wanneer ek na flieks\/reekse kyk, word ek uitgedaag deur die akteur\/aktrise se vermo\u00eb om soveel emosie by ander mense te kan skep, en voel ek terselfdertyd bang (\u201cSal \u00e9k dit ook kan doen?\u201d) maar ook baie opgewonde, want ek sal dit graag w\u00edl doen. En ek dink tydens <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">A Walk To Remember<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> was dit die heel eerste keer wat ek werklik besef het dat ek wil streef na \u2019n loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/B1J8VgqhJaD\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Vertel ons van jou ander passies en belangstellings. Hoe ontspan jy?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek het baie plante in my huis \u2013 en met baie bedoel ek iets soos 42! Deur hulle te versorg ontspan ek. Dit laat my ook rustig voel wanneer ek by die huis instap en ek sien (en ruik!) al die plantjies in my ruimte.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/BPZj50VlpYd\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek geniet dit ook om te lees en te gaan stap in die natuur.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Oe, wat nog?! Um, sing! Sing saam met Beer is altyd lekker. En beslis<\/span><i><span style=\"font-weight: 400\"> shopping<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\">, ek is mos maar mal oor Zara. En persoonlik dink ek mens vergeet sommer baie maklik van jou stres wanneer jy in \u2019n nuwe rokkie staan. <\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/BzGWr_HBubK\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Ek wou nog altyd \u2019n hond h\u00ea en noem ook graag vir mense dat ek baie graag \u2019n hond wil h\u00ea, en dat ek enige tyd hulle honde vir hulle sal neem vir \u2019n stappie\u2026 (Haha!) So wanneer ek eendag \u2019n groot erf het, en gelukkig genoeg is om my eie hond te kan h\u00ea, is ek amper seker dat ek met al my vaardighede as \u2019n <\/span><i><span style=\"font-weight: 400\">dog walker<\/span><\/i><span style=\"font-weight: 400\"> \u2019n baie goeie honde-ouer sal wees. So ek dink my liefde en passie vir honde gaan kan beslis ook in die belangstellings-kategorie geplaas word.\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/BgjKD8xgxIj\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>Watter woord of frase gebruik jy die meeste?\u00a0<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Die woorde \u201cAgge nee!\u201d gebruik ek vir alles! Wanneer ek oulik is, wanneer ek bly is, en self wanneer ek hartseer is gebruik ek graag \u201cAgge nee!\u201d\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><b>En laastens wil ons weet, wat is jou mees waardevolle besitting?<\/b><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Definitief die kunsstuk wat ek \u2019n rukkie terug gekoop het. Dis \u2019n lieflike en baie kleurvolle skildery deur die talentvolle Amy Ayanda. Gaan loer gerus <a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/amyayanda\/?hl=en\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">hier<\/a> na haar werk.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400\">Andersins is die mense om my ook my mees waardevolle besittings.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>https:\/\/www.instagram.com\/p\/Bx2gdm4hYzK\/<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Laat jou werk vir jou praat! \u2013 Deur Zo\u00eb Salzwedel. Hooffoto: Leana Clunies-Ross Mila was nog \u2019n student toe sy \u2019n klein rolletjie in die bekende Ballade vir \u2019n Enkeling losgeslaan het. Kort daarna was sy in Binnelanders te sien, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":46,"featured_media":128569,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[661,675],"tags":[18928,49504,51111,63647,84565,166,1120,2819,4247,4274,4275],"class_list":["post-128556","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-ons-mense","category-bekendes","tag-hotel","tag-mila-guy","tag-wonderlus","tag-plaaslike-bekendes","tag-alles-malan","tag-kyknet","tag-rooi-rose-mense","tag-ballade-vir-n-enkeling","tag-suid-afrikaanse-aktrise","tag-afrikaanse-aktrise","tag-suid-afrikaanse-bekendes"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Laat jou werk vir jou praat! | rooi rose<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die talentvolle aktrise Mila Guy het nie veel bekendstelling nodig nie, want sedert haar eerste warrelwindrol in Ballade vir \u2019n Enkeling het sy behoorlik naam gemaak in die vermaaklikheidsbedryf. Mila gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor die vierde seisoen van Hotel, haar droomrol en hoe mooi Suid-Afrika is.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Laat jou werk vir jou praat! | rooi rose\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die talentvolle aktrise Mila Guy het nie veel bekendstelling nodig nie, want sedert haar eerste warrelwindrol in Ballade vir \u2019n Enkeling het sy behoorlik naam gemaak in die vermaaklikheidsbedryf. Mila gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor die vierde seisoen van Hotel, haar droomrol en hoe mooi Suid-Afrika is.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"rooi rose\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-04-07T09:31:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/AUGMila05RR.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"787\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1181\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Zoe Salzwedel\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@rooi_rose\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Zoe Salzwedel\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Zoe Salzwedel\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d0603cd807ad5ef7a2d09f7a976af6b2\"},\"headline\":\"Laat jou werk vir jou praat!\",\"datePublished\":\"2020-04-07T09:31:06+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/\"},\"wordCount\":3229,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/AUGMila05RR.jpg\",\"keywords\":[\"hotel\",\"mila guy\",\"wonderlus\",\"plaaslike bekendes\",\"Alles Malan\",\"kyknet\",\"rooi rose mense\",\"ballade vir 'n enkeling\",\"suid-afrikaanse aktrise\",\"afrikaanse aktrise\",\"suid-afrikaanse bekendes\"],\"articleSection\":[\"Ons mense\",\"Bekendes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2020\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/\",\"name\":\"Laat jou werk vir jou praat! | rooi rose\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/AUGMila05RR.jpg\",\"datePublished\":\"2020-04-07T09:31:06+00:00\",\"description\":\"Die talentvolle aktrise Mila Guy het nie veel bekendstelling nodig nie, want sedert haar eerste warrelwindrol in Ballade vir \u2019n Enkeling het sy behoorlik naam gemaak in die vermaaklikheidsbedryf. Mila gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor die vierde seisoen van Hotel, haar droomrol en hoe mooi Suid-Afrika is.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/AUGMila05RR.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/04\\\/AUGMila05RR.jpg\",\"width\":787,\"height\":1181,\"caption\":\"Laat jou werk vir jou praat!\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Laat jou werk vir jou praat!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"name\":\"rooi rose\",\"description\":\"Stylvol, sinvol, propvol\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#organization\",\"name\":\"Rooi rose\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/rrlogo.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"Rooi rose\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/rooirose\\\/\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/rooi_rose\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/rooirose\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d0603cd807ad5ef7a2d09f7a976af6b2\",\"name\":\"Zoe Salzwedel\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Zoe Salzwedel\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Laat jou werk vir jou praat! | rooi rose","description":"Die talentvolle aktrise Mila Guy het nie veel bekendstelling nodig nie, want sedert haar eerste warrelwindrol in Ballade vir \u2019n Enkeling het sy behoorlik naam gemaak in die vermaaklikheidsbedryf. Mila gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor die vierde seisoen van Hotel, haar droomrol en hoe mooi Suid-Afrika is.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Laat jou werk vir jou praat! | rooi rose","og_description":"Die talentvolle aktrise Mila Guy het nie veel bekendstelling nodig nie, want sedert haar eerste warrelwindrol in Ballade vir \u2019n Enkeling het sy behoorlik naam gemaak in die vermaaklikheidsbedryf. Mila gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor die vierde seisoen van Hotel, haar droomrol en hoe mooi Suid-Afrika is.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/","og_site_name":"rooi rose","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","article_published_time":"2020-04-07T09:31:06+00:00","og_image":[{"width":787,"height":1181,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/AUGMila05RR.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Zoe Salzwedel","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@rooi_rose","twitter_site":"@rooi_rose","twitter_misc":{"Written by":"Zoe Salzwedel","Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/"},"author":{"name":"Zoe Salzwedel","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/d0603cd807ad5ef7a2d09f7a976af6b2"},"headline":"Laat jou werk vir jou praat!","datePublished":"2020-04-07T09:31:06+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/"},"wordCount":3229,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/AUGMila05RR.jpg","keywords":["hotel","mila guy","wonderlus","plaaslike bekendes","Alles Malan","kyknet","rooi rose mense","ballade vir 'n enkeling","suid-afrikaanse aktrise","afrikaanse aktrise","suid-afrikaanse bekendes"],"articleSection":["Ons mense","Bekendes"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2020","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/","name":"Laat jou werk vir jou praat! | rooi rose","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/AUGMila05RR.jpg","datePublished":"2020-04-07T09:31:06+00:00","description":"Die talentvolle aktrise Mila Guy het nie veel bekendstelling nodig nie, want sedert haar eerste warrelwindrol in Ballade vir \u2019n Enkeling het sy behoorlik naam gemaak in die vermaaklikheidsbedryf. Mila gesels met Zo\u00eb Salzwedel oor die vierde seisoen van Hotel, haar droomrol en hoe mooi Suid-Afrika is.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/AUGMila05RR.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/AUGMila05RR.jpg","width":787,"height":1181,"caption":"Laat jou werk vir jou praat!"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/laat-jou-werk-vir-jou-praat\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Laat jou werk vir jou praat!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","name":"rooi rose","description":"Stylvol, sinvol, propvol","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#organization","name":"Rooi rose","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/rrlogo.jpg","width":400,"height":400,"caption":"Rooi rose"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/rooirose\/","https:\/\/x.com\/rooi_rose"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/#\/schema\/person\/d0603cd807ad5ef7a2d09f7a976af6b2","name":"Zoe Salzwedel","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/0ef2c7de81062ef1753db79f630547dde645cbda9f498610d688fae09a3e4d57?s=96&d=mm&r=g","caption":"Zoe Salzwedel"}}]}},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"rooi rose","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/128556","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/users\/46"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=128556"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/128556\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media\/128569"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=128556"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=128556"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/rooirose\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=128556"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}